Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 40
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Eksodus

      • Tabernakel word opgerig (1-33)

      • Jehovah se heerlikheid vul tabernakel (34-38)

Eksodus 40:2

Kruisverwysings

  • +Nu 7:1

Eksodus 40:3

Voetnote

  • *

    Of “voorhangsel”.

Kruisverwysings

  • +Eks 25:21
  • +Nu 4:5; Heb 9:3

Eksodus 40:4

Kruisverwysings

  • +Eks 26:35
  • +Eks 25:31; Heb 9:2
  • +Eks 25:37

Eksodus 40:5

Voetnote

  • *

    Of “gordyn”.

Kruisverwysings

  • +Eks 30:1
  • +Eks 26:36

Eksodus 40:6

Kruisverwysings

  • +Eks 38:1

Eksodus 40:7

Kruisverwysings

  • +Eks 30:18

Eksodus 40:8

Voetnote

  • *

    Of “gordyn”.

Kruisverwysings

  • +Eks 27:9
  • +Eks 27:16; 38:18

Eksodus 40:9

Kruisverwysings

  • +Eks 30:23-25
  • +Le 8:10; Nu 7:1

Eksodus 40:10

Kruisverwysings

  • +Eks 29:36, 37; Le 8:11

Eksodus 40:12

Kruisverwysings

  • +Le 8:6

Eksodus 40:13

Kruisverwysings

  • +Eks 29:5; Le 8:7
  • +Le 8:12; Ps 133:2

Eksodus 40:14

Kruisverwysings

  • +Le 8:13

Eksodus 40:15

Kruisverwysings

  • +Le 8:30
  • +Heb 7:11

Eksodus 40:16

Kruisverwysings

  • +Eks 39:43; De 4:2

Eksodus 40:17

Kruisverwysings

  • +Nu 7:1; 9:15

Eksodus 40:18

Kruisverwysings

  • +Eks 36:24
  • +Eks 26:15
  • +Eks 36:31

Eksodus 40:19

Kruisverwysings

  • +Eks 26:7
  • +Eks 26:14

Eksodus 40:20

Kruisverwysings

  • +Eks 31:18
  • +Eks 25:22; 37:1
  • +Eks 37:4; 1Kn 8:8
  • +Eks 37:6; 1Kr 28:11
  • +Le 16:2

Eksodus 40:21

Voetnote

  • *

    Of “voorhangsel”.

Kruisverwysings

  • +Eks 36:35; Heb 10:19, 20
  • +Heb 9:3

Eksodus 40:22

Voetnote

  • *

    Of “voorhangsel”.

Kruisverwysings

  • +Eks 37:10; Heb 9:2

Eksodus 40:23

Kruisverwysings

  • +Eks 25:30; Mt 12:4

Eksodus 40:24

Kruisverwysings

  • +Eks 37:17

Eksodus 40:25

Kruisverwysings

  • +Eks 25:37; 37:23

Eksodus 40:26

Voetnote

  • *

    Of “voorhangsel”.

Kruisverwysings

  • +Eks 30:1; 37:25

Eksodus 40:27

Kruisverwysings

  • +Eks 30:34, 35
  • +Eks 30:7

Eksodus 40:28

Voetnote

  • *

    Of “gordyn”.

Kruisverwysings

  • +Eks 26:36; 36:37

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2000/1/15, bl. 15

Eksodus 40:29

Kruisverwysings

  • +Eks 38:1
  • +Eks 29:38

Eksodus 40:30

Kruisverwysings

  • +Eks 30:18

Eksodus 40:32

Kruisverwysings

  • +Eks 30:18, 19

Eksodus 40:33

Voetnote

  • *

    Of “gordyn”.

Kruisverwysings

  • +Eks 27:9; 38:9
  • +Eks 38:18

Eksodus 40:34

Kruisverwysings

  • +Nu 9:15; Op 15:8

Eksodus 40:35

Kruisverwysings

  • +2Kr 5:14

Eksodus 40:36

Kruisverwysings

  • +Nu 10:11; Ne 9:19

Eksodus 40:37

Kruisverwysings

  • +Nu 9:17, 22

Eksodus 40:38

Kruisverwysings

  • +Eks 13:21; Nu 9:16; Ps 78:14

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Eks. 40:2Nu 7:1
Eks. 40:3Eks 25:21
Eks. 40:3Nu 4:5; Heb 9:3
Eks. 40:4Eks 26:35
Eks. 40:4Eks 25:31; Heb 9:2
Eks. 40:4Eks 25:37
Eks. 40:5Eks 30:1
Eks. 40:5Eks 26:36
Eks. 40:6Eks 38:1
Eks. 40:7Eks 30:18
Eks. 40:8Eks 27:9
Eks. 40:8Eks 27:16; 38:18
Eks. 40:9Eks 30:23-25
Eks. 40:9Le 8:10; Nu 7:1
Eks. 40:10Eks 29:36, 37; Le 8:11
Eks. 40:12Le 8:6
Eks. 40:13Eks 29:5; Le 8:7
Eks. 40:13Le 8:12; Ps 133:2
Eks. 40:14Le 8:13
Eks. 40:15Le 8:30
Eks. 40:15Heb 7:11
Eks. 40:16Eks 39:43; De 4:2
Eks. 40:17Nu 7:1; 9:15
Eks. 40:18Eks 36:24
Eks. 40:18Eks 26:15
Eks. 40:18Eks 36:31
Eks. 40:19Eks 26:7
Eks. 40:19Eks 26:14
Eks. 40:20Eks 31:18
Eks. 40:20Eks 25:22; 37:1
Eks. 40:20Eks 37:4; 1Kn 8:8
Eks. 40:20Eks 37:6; 1Kr 28:11
Eks. 40:20Le 16:2
Eks. 40:21Eks 36:35; Heb 10:19, 20
Eks. 40:21Heb 9:3
Eks. 40:22Eks 37:10; Heb 9:2
Eks. 40:23Eks 25:30; Mt 12:4
Eks. 40:24Eks 37:17
Eks. 40:25Eks 25:37; 37:23
Eks. 40:26Eks 30:1; 37:25
Eks. 40:27Eks 30:34, 35
Eks. 40:27Eks 30:7
Eks. 40:28Eks 26:36; 36:37
Eks. 40:29Eks 38:1
Eks. 40:29Eks 29:38
Eks. 40:30Eks 30:18
Eks. 40:32Eks 30:18, 19
Eks. 40:33Eks 27:9; 38:9
Eks. 40:33Eks 38:18
Eks. 40:34Nu 9:15; Op 15:8
Eks. 40:352Kr 5:14
Eks. 40:36Nu 10:11; Ne 9:19
Eks. 40:37Nu 9:17, 22
Eks. 40:38Eks 13:21; Nu 9:16; Ps 78:14
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
  • 32
  • 33
  • 34
  • 35
  • 36
  • 37
  • 38
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Eksodus 40:1-38

Eksodus

40 Toe het Jehovah vir Moses gesê: 2 “Op die eerste dag van die eerste maand moet jy die tabernakel, die tent van samekoms, oprig.+ 3 Sit die ark van die Getuienis binne-in die tent+ en skerm die Ark af met die gordyn.*+ 4 Jy moet die tafel+ inbring en die dinge wat op die tafel moet wees, daarop rangskik, en jy moet die lampstaander+ inbring en sy lampe aansteek.+ 5 Dan moet jy die goue reukwerkaltaar+ voor die ark van die Getuienis sit en die skerm* vir die ingang van die tabernakel op sy plek ophang.+

6 “Sit die brandofferaltaar+ voor die ingang van die tabernakel, die tent van samekoms, 7 en sit die kom tussen die tent van samekoms en die altaar, en gooi water daarin.+ 8 Dan moet jy die voorhof rondom oprig+ en die skerm* vir die ingang van die voorhof ophang.+ 9 Daarna moet jy die salfolie+ neem en die tabernakel salf, sowel as alles wat daarin is,+ en jy moet dit en al sy voorwerpe heilig, sodat dit iets heiligs sal word. 10 Jy moet die brandofferaltaar en al sy voorwerpe salf en die altaar heilig, sodat dit ’n besonder heilige altaar sal word.+ 11 En salf die kom en sy voetstuk en heilig dit.

12 “Dan moet jy Aäron en sy seuns na die ingang van die tent van samekoms laat kom en hulle met water was.+ 13 En jy moet die heilige klere vir Aäron aantrek+ en hom salf+ en hom heilig, en hy moet my as priester dien. 14 Daarna moet jy sy seuns laat nader kom en die klere vir hulle aantrek.+ 15 Jy moet hulle salf net soos jy hulle pa gesalf het,+ sodat hulle my as priesters kan dien, en hulle salwing sal vir hulle, in al hulle geslagte, as ’n teken van ’n permanente priesterskap dien.”+

16 Moses het gedoen volgens alles wat Jehovah hom beveel het.+ Hy het net so gedoen.

17 In die eerste maand, in die tweede jaar, op die eerste dag van die maand, is die tabernakel opgerig.+ 18 Toe Moses die tabernakel opgerig het, het hy die voetstukke+ neergesit, die paneelrame opgerig,+ die stawe+ ingesit en die pilare opgerig. 19 Hy het die tent+ oor die tabernakel uitgesprei en die bedekking+ van die tent daar bo-oor gesit, net soos Jehovah Moses beveel het.

20 Daarna het hy die Getuienis+ geneem en dit in die Ark+ gesit en die pale+ van die Ark deur die ringe gesteek en die deksel+ op die Ark+ gesit. 21 Hy het die Ark in die tabernakel ingebring en die gordyn*+ wat as die skerm sou dien, op sy plek opgehang en die ark van die Getuienis+ afgeskerm, net soos Jehovah Moses beveel het.

22 Daarna het hy die tafel+ in die tent van samekoms gesit, aan die noordekant van die tabernakel buite die gordyn,* 23 en hy het die brode daarop gerangskik+ voor Jehovah, net soos Jehovah Moses beveel het.

24 Hy het die lampstaander+ in die tent van samekoms oorkant die tafel gesit, aan die suidekant van die tabernakel. 25 Hy het die lampe+ aangesteek voor Jehovah, net soos Jehovah Moses beveel het.

26 Daarna het hy die goue altaar+ in die tent van samekoms voor die gordyn* gesit 27 om geurige reukwerk+ daarop te laat rook,+ net soos Jehovah Moses beveel het.

28 Toe het hy die skerm*+ vir die ingang van die tabernakel op sy plek opgehang.

29 Hy het die brandofferaltaar+ by die ingang van die tabernakel, die tent van samekoms, gesit om die brandoffer+ en die graanoffer daarop te offer, net soos Jehovah Moses beveel het.

30 Toe het hy die kom tussen die tent van samekoms en die altaar gesit en water daarin gegooi om mee te was.+ 31 Moses en Aäron en sy seuns het hulle hande en hulle voete daar gewas. 32 Wanneer hulle ook al in die tent van samekoms ingegaan het of na die altaar gegaan het, het hulle hulle gewas,+ net soos Jehovah Moses beveel het.

33 Laastens het hy die voorhof+ om die tabernakel en die altaar opgerig en die skerm* vir die ingang van die voorhof+ opgehang.

So het Moses die werk voltooi. 34 Toe het die wolk die tent van samekoms bedek, en Jehovah se heerlikheid het die tabernakel gevul.+ 35 Moses kon nie in die tent van samekoms ingaan nie, want die wolk het daaroor bly hang, en Jehovah se heerlikheid het die tabernakel gevul.+

36 En gedurende die Israeliete se hele reis het hulle kamp opgebreek elke keer wanneer die wolk van die tabernakel af opgelig het.+ 37 Maar as die wolk nie opgelig het nie, het hulle nie kamp opgebreek tot die dag dat dit opgelig het nie.+ 38 Want gedurende hulle hele reis was Jehovah se wolk gedurende die dag oor die tabernakel en het ’n vuur gedurende die nag daaroor gebly, voor die oë van die hele huis van Israel.+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel