Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 11
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Spreuke

    • SPREUKE VAN SALOMO (10:1–24:34)

        • Wysheid is by dié wat beskeie is (2)

        • Afvallige veroorsaak ander se ondergang (9)

        • “Met baie raadgewers word sukses behaal” (14)

        • Vrygewige persoon sal voorspoedig wees (25)

        • Een wat op rykdom vertrou, sal tot ’n val kom (28)

Spreuke 11:1

Kantlynverwysings

  • +Le 19:36

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2002/5/15, bl. 24-25

Spreuke 11:2

Voetnote

  • *

    Iemand is vermetel as hy iets doen wat hy nie die reg of gesag het om te doen nie.

Kantlynverwysings

  • +Spr 16:18; Lu 14:8, 9
  • +Mi 6:8; 1Pe 5:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/6/1, bl. 8-9

    2002/5/15, bl. 25-26

    2000/8/1, bl. 9-19

Spreuke 11:3

Voetnote

  • *

    Of “onkreukbaarheid”. Sien Woordelys.

Kantlynverwysings

  • +Ps 26:1; Spr 13:6
  • +Spr 28:18

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2002/5/15, bl. 26

Spreuke 11:4

Kantlynverwysings

  • +Ese 7:19; Mt 16:26
  • +Ge 7:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2002/5/15, bl. 26

Spreuke 11:5

Kantlynverwysings

  • +2Sa 17:23; Est 7:10; Spr 5:22

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2002/5/15, bl. 26

Spreuke 11:6

Kantlynverwysings

  • +Jer 39:18
  • +Spr 1:32

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2002/5/15, bl. 26

Spreuke 11:7

Kantlynverwysings

  • +Eks 15:9, 10; Lu 12:18-20

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2002/5/15, bl. 26

Spreuke 11:8

Kantlynverwysings

  • +Est 7:9; Spr 21:18; Da 6:23, 24

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2002/5/15, bl. 26

Spreuke 11:9

Voetnote

  • *

    Of “goddelose”.

Kantlynverwysings

  • +Spr 2:10-12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2002/5/15, bl. 26

Spreuke 11:10

Kantlynverwysings

  • +Eks 15:20, 21; Est 9:19, 22

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2002/5/15, bl. 26-27

Spreuke 11:11

Kantlynverwysings

  • +Spr 14:34
  • +Jak 3:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/11/15, bl. 19

    2002/5/15, bl. 27

Spreuke 11:12

Voetnote

  • *

    Of “sien neer op”.

Kantlynverwysings

  • +Spr 17:27; 1Pe 2:23

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/5/15, bl. 4-5

    2002/5/15, bl. 27

Spreuke 11:13

Voetnote

  • *

    Lett. “bedek ’n saak”.

Kantlynverwysings

  • +Le 19:16; Spr 20:19; 26:22

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2002/5/15, bl. 27

Spreuke 11:14

Voetnote

  • *

    Of “redding”.

Kantlynverwysings

  • +Spr 15:22; 20:18; 24:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2002/5/15, bl. 27-28

Spreuke 11:15

Voetnote

  • *

    Lett. “wat dit haat om hand te skud”.

Kantlynverwysings

  • +Spr 6:1, 5; 20:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2002/7/15, bl. 28

Spreuke 11:16

Kantlynverwysings

  • +1Sa 25:39; 1Pe 3:3, 4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2002/7/15, bl. 28-29

Spreuke 11:17

Voetnote

  • *

    Of “’n Man wat lojale liefde betoon”.

  • *

    Of “doen goed aan sy eie siel”.

  • *

    Of “skande”.

Kantlynverwysings

  • +Lu 6:38
  • +Jak 5:3, 4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2002/7/15, bl. 29

Spreuke 11:18

Kantlynverwysings

  • +Job 27:13, 14
  • +Ga 6:7, 8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2002/7/15, bl. 29

Spreuke 11:19

Kantlynverwysings

  • +Han 10:34, 35; Op 2:10

Spreuke 11:20

Kantlynverwysings

  • +Ps 18:26; Spr 3:32
  • +Ps 51:6; Spr 15:8

Spreuke 11:21

Kantlynverwysings

  • +Pr 8:13; Ese 18:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2002/7/15, bl. 29

Spreuke 11:22

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2002/7/15, bl. 30

Spreuke 11:23

Kantlynverwysings

  • +Jes 26:9; Mt 5:6

Spreuke 11:24

Kantlynverwysings

  • +De 15:10; Spr 19:17; Pr 11:1, 2
  • +Hag 1:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2002/7/15, bl. 30

Spreuke 11:25

Voetnote

  • *

    Lett. “wat vryelik water gee”.

Kantlynverwysings

  • +Han 20:35; 2Kor 9:6
  • +Lu 6:38

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2002/7/15, bl. 30

Spreuke 11:26

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2002/7/15, bl. 30-31

Spreuke 11:27

Kantlynverwysings

  • +Spr 12:2
  • +Est 7:10; Ps 10:2

Spreuke 11:28

Kantlynverwysings

  • +Job 31:24, 28; Ps 52:5, 7
  • +Ps 1:2, 3; 52:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Ontwaak!,

    2015/9, bl. 5

Spreuke 11:29

Voetnote

  • *

    Of “skande”.

  • *

    Lett. “die een wat wys van hart is”.

Kantlynverwysings

  • +Jos 7:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2002/7/15, bl. 31

Spreuke 11:30

Voetnote

  • *

    Sien Woordelys.

Kantlynverwysings

  • +Spr 15:4
  • +1Kor 9:20-22; Jak 5:19, 20

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2002/7/15, bl. 31

Spreuke 11:31

Kantlynverwysings

  • +Ese 18:24; 2Te 1:6; 1Pe 4:18

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/9/15, bl. 18

    2002/7/15, bl. 31

Parallelle vertalings

Klik op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Spr. 11:1Le 19:36
Spr. 11:2Spr 16:18; Lu 14:8, 9
Spr. 11:2Mi 6:8; 1Pe 5:5
Spr. 11:3Ps 26:1; Spr 13:6
Spr. 11:3Spr 28:18
Spr. 11:4Ese 7:19; Mt 16:26
Spr. 11:4Ge 7:1
Spr. 11:52Sa 17:23; Est 7:10; Spr 5:22
Spr. 11:6Jer 39:18
Spr. 11:6Spr 1:32
Spr. 11:7Eks 15:9, 10; Lu 12:18-20
Spr. 11:8Est 7:9; Spr 21:18; Da 6:23, 24
Spr. 11:9Spr 2:10-12
Spr. 11:10Eks 15:20, 21; Est 9:19, 22
Spr. 11:11Spr 14:34
Spr. 11:11Jak 3:6
Spr. 11:12Spr 17:27; 1Pe 2:23
Spr. 11:13Le 19:16; Spr 20:19; 26:22
Spr. 11:14Spr 15:22; 20:18; 24:6
Spr. 11:15Spr 6:1, 5; 20:16
Spr. 11:161Sa 25:39; 1Pe 3:3, 4
Spr. 11:17Lu 6:38
Spr. 11:17Jak 5:3, 4
Spr. 11:18Job 27:13, 14
Spr. 11:18Ga 6:7, 8
Spr. 11:19Han 10:34, 35; Op 2:10
Spr. 11:20Ps 18:26; Spr 3:32
Spr. 11:20Ps 51:6; Spr 15:8
Spr. 11:21Pr 8:13; Ese 18:4
Spr. 11:23Jes 26:9; Mt 5:6
Spr. 11:24De 15:10; Spr 19:17; Pr 11:1, 2
Spr. 11:24Hag 1:6
Spr. 11:25Han 20:35; 2Kor 9:6
Spr. 11:25Lu 6:38
Spr. 11:27Spr 12:2
Spr. 11:27Est 7:10; Ps 10:2
Spr. 11:28Job 31:24, 28; Ps 52:5, 7
Spr. 11:28Ps 1:2, 3; 52:8
Spr. 11:29Jos 7:15
Spr. 11:30Spr 15:4
Spr. 11:301Kor 9:20-22; Jak 5:19, 20
Spr. 11:31Ese 18:24; 2Te 1:6; 1Pe 4:18
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Spreuke 11:1-31

Spreuke

11 ’n Bedrieglike weegskaal is vir Jehovah afskuwelik,

maar akkurate gewigte maak hom bly.+

 2 Oneer kom oor dié wat vermetel* is,+

maar wysheid is by dié wat beskeie is.+

 3 Die getroues word deur hulle integriteit* gelei,+

maar die valsheid van die bedrieglikes sal tot hulle vernietiging lei.+

 4 Rykdom sal niks help op die dag van woede nie,+

maar regverdigheid sal ’n mens van die dood red.+

 5 Die regverdigheid van die getroues maak hulle pad gelyk,

maar die goddeloosheid van die goddeloses sal tot hulle ondergang lei.+

 6 Die regverdigheid van dié wat reg lewe, sal hulle red,+

maar dié wat bedrieglik is, sal deur hulle eie begeertes gevang word.+

 7 Wanneer ’n goddelose mens sterf, verdwyn sy hoop,

en vertroue op sy krag kom ook tot ’n einde.+

 8 Die regverdige word uit moeilikhede gered,

en die goddelose neem sy plek in.+

 9 Die mond van die afvallige* veroorsaak sy medemens se ondergang,

maar deur kennis word die regverdiges gered.+

10 Die goedheid van die regverdiges maak ’n stad vreugdevol,

en wanneer die goddeloses sterf, is daar ’n vreugdevolle uitroep.+

11 Weens die seën van die getroues word ’n stad belangrik,+

maar die mond van die goddeloses breek dit af.+

12 Die een wat onverstandig is, verkleineer* sy medemens,

maar die man wat insig het, bly stil.+

13 ’n Lasteraar praat oor vertroulike dinge,+

maar die betroubare persoon kan iets vertroulik hou.*

14 Sonder wyse leiding gaan die volk onder,

maar met baie raadgewers word sukses* behaal.+

15 Dit sal beslis sleg gaan met iemand wat vir ’n vreemdeling borg staan,+

maar die een wat nie so ’n ooreenkoms maak nie,* sal veilig wees.

16 ’n Vrou met ’n mooi geaardheid verkry eer,+

maar genadelose manne kry rykdom in die hande.

17 ’n Goedhartige man* vind baat by sy goedhartigheid,*+

maar die wrede man bring moeilikheid* oor homself.+

18 Die goddelose ontvang ’n waardelose loon,+

maar die een wat regverdigheid saai, ontvang ’n ware beloning.+

19 Die een wat vir regverdigheid vasstaan, is op pad na die lewe,+

maar die een wat slegte dinge najaag, is op pad na die dood.

20 Dié wat ’n slegte hart het, is vir Jehovah afskuwelik,+

maar dié wat ’n rein lewe lei, gee hom vreugde.+

21 Hiervan kan jy seker wees: ’n Goddelose mens sal nie ongestraf bly nie,+

maar die kinders van die regverdige sal wegkom.

22 Soos ’n goue ring in ’n vark se snoet,

so is ’n mooi vrou wat nie haar verstand gebruik nie.

23 Die begeerte van die regverdiges lei na die goeie,+

maar die dinge waarop die goddeloses hoop, lei tot God se woede.

24 Daar is een wat baie gee en meer bykry.+

’n Ander gee nie wat hy behoort te gee nie en word arm.+

25 Die vrygewige persoon sal voorspoedig wees,+

en die een wat ander versterk,* sal self versterk word.+

26 Die volk sal die een vervloek wat graan terughou,

maar hulle sal die een seën wat dit verkoop.

27 Die een wat hom inspan om te doen wat goed is, soek goedkeuring,+

maar die een wat slegte dinge najaag, sal deur slegte dinge getref word.+

28 Die een wat op sy rykdom vertrou, sal tot ’n val kom,+

maar die regverdige sal floreer soos groen blare.+

29 Iemand wat probleme* oor sy huisgesin bring, sal net die wind erf,+

en die dwaas sal die slaaf word van die wyse persoon.*

30 Die dade van die regverdige is ’n boom van die lewe,+

en die een wat siele* wen, is wys.+

31 As die regverdige op die aarde ontvang wat hom toekom,

dan sal dit beslis die geval wees met die goddelose en die sondaar!+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel