Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 19
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Spreuke

    • SPREUKE VAN SALOMO (10:1–24:34)

        • Insig keer dat mens gou kwaad word (11)

        • Stryerige vrou soos dak wat lek (13)

        • Verstandige vrou kom van Jehovah (14)

        • Dissiplineer kind terwyl daar hoop is (18)

        • Wys om na raad te luister (20)

Spreuke 19:1

Voetnote

  • *

    Of “onkreukbaarheid”. Sien Woordelys.

Kantlynverwysings

  • +Spr 15:16; Jak 2:5
  • +Spr 28:6

Spreuke 19:2

Kantlynverwysings

  • +Ro 10:2

Spreuke 19:3

Voetnote

  • *

    Lett. “sy hart”.

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2013/8/15, bl. 10-14

    2003/7/15, bl. 23

Spreuke 19:4

Kantlynverwysings

  • +Spr 14:20

Spreuke 19:5

Kantlynverwysings

  • +De 19:18, 19
  • +Spr 19:9

Spreuke 19:6

Voetnote

  • *

    Of “vrygewige”.

Spreuke 19:7

Kantlynverwysings

  • +Spr 14:20
  • +Pr 9:14, 15; Jak 2:2, 3

Spreuke 19:8

Kantlynverwysings

  • +Spr 15:32
  • +Spr 2:2, 5

Indekse

  • Navorsingsgids

    ‘God se liefde’, bl. 108

Spreuke 19:9

Kantlynverwysings

  • +Spr 19:5; Op 21:8

Spreuke 19:10

Kantlynverwysings

  • +2Sa 3:24, 38, 39; Spr 30:21, 22; Pr 10:7

Spreuke 19:11

Kantlynverwysings

  • +Spr 14:29; 16:32; Jak 1:19
  • +Ge 50:19-21; Mt 18:21, 22; Ef 4:32

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/12/1, bl. 12-13

    2007/12/1, bl. 19-20

    Nader aan Jehovah, bl. 187

    Ontwaak!,

    2005/2/22, bl. 19-20

Spreuke 19:12

Voetnote

  • *

    Of “jong maanhaarleeu”.

Kantlynverwysings

  • +Spr 16:14; 20:2; Da 2:12

Spreuke 19:13

Voetnote

  • *

    Of “neulerige”.

Kantlynverwysings

  • +2Sa 16:21, 22
  • +Spr 21:9, 19; 27:15

Spreuke 19:14

Kantlynverwysings

  • +Ge 24:14; Spr 18:22; 31:10

Spreuke 19:15

Kantlynverwysings

  • +Spr 23:21; 24:33, 34; 2Te 3:10

Spreuke 19:16

Kantlynverwysings

  • +Spr 16:17
  • +Spr 15:32

Spreuke 19:17

Voetnote

  • *

    Of “beloon”.

Kantlynverwysings

  • +De 15:7, 8; Ps 37:25, 26; Heb 13:16
  • +Spr 11:24; Mt 5:7; Heb 6:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/4, bl. 29

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/12, bl. 27

    Nader aan Jehovah, bl. 206-207

    Die Wagtoring,

    2010/10/15, bl. 19

Spreuke 19:18

Kantlynverwysings

  • +Spr 13:24; 22:6, 15
  • +1Sa 3:12, 13

Spreuke 19:19

Kantlynverwysings

  • +1Sa 24:16-18; 26:21

Spreuke 19:20

Kantlynverwysings

  • +Spr 4:13
  • +De 8:14, 16; Heb 12:7, 11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2002/10/15, bl. 32

Spreuke 19:21

Voetnote

  • *

    Of “voorneme”.

Kantlynverwysings

  • +Ge 11:6, 7; 50:19, 20; Spr 21:30; Da 4:35; Han 5:38, 39

Spreuke 19:22

Kantlynverwysings

  • +Mi 6:8

Spreuke 19:23

Kantlynverwysings

  • +Spr 14:27; Mal 3:16
  • +Spr 12:21

Spreuke 19:24

Kantlynverwysings

  • +Spr 6:9-11; 15:19; 24:30, 31; 26:14, 15

Spreuke 19:25

Kantlynverwysings

  • +De 25:2
  • +Spr 15:5
  • +Spr 9:9; 21:11

Spreuke 19:26

Kantlynverwysings

  • +Eks 20:12; Le 20:9; Spr 20:20; 30:17

Spreuke 19:28

Kantlynverwysings

  • +1Kn 21:9, 10
  • +Spr 4:16, 17

Spreuke 19:29

Kantlynverwysings

  • +Spr 9:12
  • +Spr 10:13; 26:3

Parallelle vertalings

Klik op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Spr. 19:1Spr 15:16; Jak 2:5
Spr. 19:1Spr 28:6
Spr. 19:2Ro 10:2
Spr. 19:4Spr 14:20
Spr. 19:5De 19:18, 19
Spr. 19:5Spr 19:9
Spr. 19:7Spr 14:20
Spr. 19:7Pr 9:14, 15; Jak 2:2, 3
Spr. 19:8Spr 15:32
Spr. 19:8Spr 2:2, 5
Spr. 19:9Spr 19:5; Op 21:8
Spr. 19:102Sa 3:24, 38, 39; Spr 30:21, 22; Pr 10:7
Spr. 19:11Spr 14:29; 16:32; Jak 1:19
Spr. 19:11Ge 50:19-21; Mt 18:21, 22; Ef 4:32
Spr. 19:12Spr 16:14; 20:2; Da 2:12
Spr. 19:132Sa 16:21, 22
Spr. 19:13Spr 21:9, 19; 27:15
Spr. 19:14Ge 24:14; Spr 18:22; 31:10
Spr. 19:15Spr 23:21; 24:33, 34; 2Te 3:10
Spr. 19:16Spr 16:17
Spr. 19:16Spr 15:32
Spr. 19:17De 15:7, 8; Ps 37:25, 26; Heb 13:16
Spr. 19:17Spr 11:24; Mt 5:7; Heb 6:10
Spr. 19:18Spr 13:24; 22:6, 15
Spr. 19:181Sa 3:12, 13
Spr. 19:191Sa 24:16-18; 26:21
Spr. 19:20Spr 4:13
Spr. 19:20De 8:14, 16; Heb 12:7, 11
Spr. 19:21Ge 11:6, 7; 50:19, 20; Spr 21:30; Da 4:35; Han 5:38, 39
Spr. 19:22Mi 6:8
Spr. 19:23Spr 14:27; Mal 3:16
Spr. 19:23Spr 12:21
Spr. 19:24Spr 6:9-11; 15:19; 24:30, 31; 26:14, 15
Spr. 19:25De 25:2
Spr. 19:25Spr 15:5
Spr. 19:25Spr 9:9; 21:11
Spr. 19:26Eks 20:12; Le 20:9; Spr 20:20; 30:17
Spr. 19:281Kn 21:9, 10
Spr. 19:28Spr 4:16, 17
Spr. 19:29Spr 9:12
Spr. 19:29Spr 10:13; 26:3
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Spreuke 19:1-29

Spreuke

19 Dit is beter om arm te wees en ’n weg van integriteit* te volg+

as om dwaas te wees en leuens te vertel.+

 2 Dit is nie goed vir ’n mens om geen kennis te hê nie,+

en die een wat oorhaastig optree, sondig.

 3 ’n Man se eie dwaasheid laat hom ’n verkeerde weg volg,

en dan word hy* woedend vir Jehovah.

 4 Rykdom bring baie vriende,

maar die arm man se vriende laat hom in die steek.+

 5 ’n Valse getuie sal nie ongestraf bly nie,+

en ’n leuenaar sal nie wegkom nie.+

 6 Baie mense wil die goedkeuring van ’n belangrike* persoon verkry,

en almal is ’n vriend van die man wat geskenke gee.

 7 As al die broers van ’n arm man hom haat,+

hoeveel te meer sal sy vriende hom dan vermy!+

Hy probeer hulle iets vra, maar niemand reageer nie.

 8 Die een wat wysheid verkry, het homself lief.+

Die een wat insig as ’n skat

bewaar, sal suksesvol wees.+

 9 ’n Valse getuie sal nie ongestraf bly nie,

en ’n leuenaar sal sterf.+

10 Dit is nie gepas dat ’n dwaas in weelde lewe nie.

Nog minder dat ’n kneg oor leiers regeer!+

11 Insig keer dat ’n mens gou kwaad word,+

en dit is mooi van hom om ’n oortreding oor te sien.+

12 ’n Koning se woede is soos die gebrul van ’n leeu,*+

maar sy goedkeuring is soos dou op die plante.

13 ’n Dwase seun veroorsaak probleme vir sy pa,+

en ’n stryerige* vrou is soos ’n dak wat aanhoudend lek.+

14 ’n Huis en rykdom erf ’n mens by jou pa,

maar ’n verstandige vrou kom van Jehovah.+

15 ’n Lui persoon wil net slaap,

en iemand wat traag is, sal honger ly.+

16 Die een wat die gebod gehoorsaam, sal bly lewe.+

Die een wat nie omgee hoe hy lewe nie, sal sterf.+

17 Die een wat goed is vir die armes, leen aan Jehovah,+

en Hy sal hom terugbetaal* vir wat hy doen.+

18 Dissiplineer jou seun terwyl daar nog hoop is,+

en moenie verantwoordelik word vir sy dood nie.+

19 ’n Man wat gou kwaad word, sal die gevolge daarvan dra.

As jy hom teen die gevolge probeer beskerm, sal jy dit keer op keer moet doen.+

20 Luister na raad en aanvaar dissipline,+

sodat jy in die toekoms wys kan word.+

21 Daar is baie planne in ’n man se hart,

maar die raad* van Jehovah sal bly staan.+

22 Wat ’n mens aantreklik maak, is sy lojale liefde,+

en dit is beter om arm te wees as om ’n leuenaar te wees.

23 Vrees vir Jehovah lei tot die lewe.+

Die een wat hom vrees, sal rustig slaap en niks oorkom nie.+

24 Die luiaard steek sy hand in die feesbak,

maar hy doen nie die moeite om dit na sy mond te bring nie.+

25 Slaan die spotter,+ sodat die onervarene verstandig kan word,+

en dissiplineer die verstandige, sodat hy meer kennis kan kry.+

26 Die seun wat sy pa sleg behandel en sy ma wegjaag,

veroorsaak skande en oneer.+

27 My seun, as jy ophou om na dissipline te luister,

sal jy afwyk van die woorde van kennis.

28 ’n Nuttelose getuie bespot geregtigheid,+

en die mond van die goddeloses sluk goddeloosheid in.+

29 Spotters sal gestraf word,+

en dwase sal geslaan word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel