Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 20
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Spreuke

    • SPREUKE VAN SALOMO (10:1–24:34)

        • Wyn maak mense belaglik (1)

        • Luiaard ploeg nie in winter nie (4)

        • Man se gedagtes soos diep waters (5)

        • Moenie oorhaastig beloftes aan God maak nie (25)

        • Prag van jong manne is hulle krag (29)

Spreuke 20:1

Kantlynverwysings

  • +Ge 9:20, 21; Spr 23:29-35
  • +Jes 28:7
  • +1Kor 6:10; Ga 5:21; Ef 5:18

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2004/12/1, bl. 19-21

    2000/5/1, bl. 19

Spreuke 20:2

Voetnote

  • *

    Of “jong maanhaarleeu”.

Kantlynverwysings

  • +Spr 19:12; Pr 10:4
  • +1Kn 2:22-24

Spreuke 20:3

Kantlynverwysings

  • +Spr 14:29; 2Ti 2:23
  • +Spr 18:6; Pr 7:9

Spreuke 20:4

Voetnote

  • *

    Of moontlik “Hy sal in die oestyd soek, maar niks vind nie”.

Kantlynverwysings

  • +Spr 6:10, 11; 2Te 3:10

Spreuke 20:5

Voetnote

  • *

    Of “bedoelings”. Lett. “raad”.

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2005/11/15, bl. 12

    2003/9/15, bl. 14

    Ontwaak!,

    2004/12/8, bl. 9-10

Spreuke 20:7

Voetnote

  • *

    Of “onkreukbaarheid”. Sien Woordelys.

Kantlynverwysings

  • +Job 1:1; Lu 1:5, 6
  • +Ps 37:25, 26

Spreuke 20:8

Voetnote

  • *

    Of “sif hy alle goddeloosheid met sy oë uit”.

Kantlynverwysings

  • +1Kn 7:7
  • +1Kn 3:28; Ps 72:1, 4; Spr 16:12

Spreuke 20:9

Kantlynverwysings

  • +Job 14:4
  • +Ps 51:5; Pr 7:20; Jak 3:2

Spreuke 20:10

Voetnote

  • *

    Of “Twee verskillende gewigte en twee verskillende maathouers”.

Kantlynverwysings

  • +Spr 11:1; Am 8:5; Mi 6:11

Spreuke 20:11

Kantlynverwysings

  • +Spr 22:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/3, bl. 7

Spreuke 20:12

Kantlynverwysings

  • +Eks 4:11

Spreuke 20:13

Kantlynverwysings

  • +Spr 10:4
  • +Spr 12:11

Spreuke 20:14

Kantlynverwysings

  • +Le 19:13; Spr 21:6

Spreuke 20:15

Voetnote

  • *

    Sien Woordelys.

Kantlynverwysings

  • +Spr 3:13-15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Ontwaak!,

    2011/5, bl. 19

Spreuke 20:16

Voetnote

  • *

    Of “’n uitlander”.

Kantlynverwysings

  • +Spr 11:15
  • +Spr 27:13

Spreuke 20:17

Kantlynverwysings

  • +Spr 6:30, 31

Spreuke 20:18

Kantlynverwysings

  • +Spr 15:22
  • +Spr 11:14; 24:6; Lu 14:31, 32

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/6/15, bl. 31

Spreuke 20:19

Kantlynverwysings

  • +Le 19:16; Spr 11:13; 25:9, 23

Spreuke 20:20

Kantlynverwysings

  • +Eks 20:12; Le 20:9; Spr 19:26

Spreuke 20:21

Kantlynverwysings

  • +Spr 28:8, 20; 1Ti 6:9, 10

Spreuke 20:22

Kantlynverwysings

  • +De 32:35; Spr 24:29; Mt 5:38, 39; Ro 12:17, 19; 1Te 5:15
  • +Ps 37:34
  • +Ps 34:7; 1Pe 4:19

Spreuke 20:23

Voetnote

  • *

    Of “Twee verskillende gewigte”.

Spreuke 20:24

Voetnote

  • *

    Of “sy eie weg verstaan”.

Kantlynverwysings

  • +Ps 37:23; Jer 10:23

Spreuke 20:25

Kantlynverwysings

  • +Le 27:9
  • +Nu 30:2; Pr 5:4, 6; Mt 5:33

Spreuke 20:26

Kantlynverwysings

  • +Ps 101:8
  • +Jes 28:27

Spreuke 20:28

Kantlynverwysings

  • +Ps 61:6, 7
  • +Ps 21:7

Spreuke 20:29

Kantlynverwysings

  • +Pr 11:9
  • +Le 19:32; Spr 16:31

Spreuke 20:30

Kantlynverwysings

  • +Ps 119:71

Parallelle vertalings

Klik op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Spr. 20:1Ge 9:20, 21; Spr 23:29-35
Spr. 20:1Jes 28:7
Spr. 20:11Kor 6:10; Ga 5:21; Ef 5:18
Spr. 20:2Spr 19:12; Pr 10:4
Spr. 20:21Kn 2:22-24
Spr. 20:3Spr 14:29; 2Ti 2:23
Spr. 20:3Spr 18:6; Pr 7:9
Spr. 20:4Spr 6:10, 11; 2Te 3:10
Spr. 20:7Job 1:1; Lu 1:5, 6
Spr. 20:7Ps 37:25, 26
Spr. 20:81Kn 7:7
Spr. 20:81Kn 3:28; Ps 72:1, 4; Spr 16:12
Spr. 20:9Job 14:4
Spr. 20:9Ps 51:5; Pr 7:20; Jak 3:2
Spr. 20:10Spr 11:1; Am 8:5; Mi 6:11
Spr. 20:11Spr 22:15
Spr. 20:12Eks 4:11
Spr. 20:13Spr 10:4
Spr. 20:13Spr 12:11
Spr. 20:14Le 19:13; Spr 21:6
Spr. 20:15Spr 3:13-15
Spr. 20:16Spr 11:15
Spr. 20:16Spr 27:13
Spr. 20:17Spr 6:30, 31
Spr. 20:18Spr 15:22
Spr. 20:18Spr 11:14; 24:6; Lu 14:31, 32
Spr. 20:19Le 19:16; Spr 11:13; 25:9, 23
Spr. 20:20Eks 20:12; Le 20:9; Spr 19:26
Spr. 20:21Spr 28:8, 20; 1Ti 6:9, 10
Spr. 20:22De 32:35; Spr 24:29; Mt 5:38, 39; Ro 12:17, 19; 1Te 5:15
Spr. 20:22Ps 37:34
Spr. 20:22Ps 34:7; 1Pe 4:19
Spr. 20:24Ps 37:23; Jer 10:23
Spr. 20:25Le 27:9
Spr. 20:25Nu 30:2; Pr 5:4, 6; Mt 5:33
Spr. 20:26Ps 101:8
Spr. 20:26Jes 28:27
Spr. 20:28Ps 61:6, 7
Spr. 20:28Ps 21:7
Spr. 20:29Pr 11:9
Spr. 20:29Le 19:32; Spr 16:31
Spr. 20:30Ps 119:71
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Spreuke 20:1-30

Spreuke

20 Wyn maak mense belaglik;+ alkohol maak hulle lawaaierig,+

en elkeen wat as gevolg daarvan van die regte pad afdwaal, is nie wys nie.+

 2 ’n Koning veroorsaak net soveel vrees soos ’n leeu* wat brul.+

Die een wat hom kwaad maak, waag sy lewe.+

 3 Dit bring vir ’n man eer as hy ’n stryery vermy,+

maar elke dwaas raak betrokke daarby.+

 4 Die luiaard ploeg nie in die winter nie.

Daarom sal hy in die oestyd bedel, wanneer hy niks het nie.*+

 5 Die gedagtes* van ’n man se hart is soos diep waters,

maar die man wat insig het, sal dit na die oppervlak bring.

 6 Baie mense sê dat hulle lojale liefde het,

maar wie kan ’n getroue man vind?

 7 Die regverdige volg ’n weg van integriteit.*+

Gelukkig is sy kinders wat ná hom kom.+

 8 Wanneer ’n koning op die troon sit om te oordeel,+

stel hy ondersoek in en raak hy ontslae van alle goddeloosheid.*+

 9 Wie kan sê: “Ek het my hart gereinig.+

Ek het geen sonde nie”?+

10 Valse gewigte en valse maathouers*

– albei is vir Jehovah afskuwelik.+

11 Deur sy dade wys ’n kind

of sy gedrag rein en reg is.+

12 Die oor wat hoor en die oog wat sien

– Jehovah het hulle al twee gemaak.+

13 Moenie slaap liefhê nie, want dan sal jy arm word.+

Maak jou oë oop, dan sal jy genoeg kos hê.+

14 “Dit is sleg, dit is sleg!” sê die koper.

Dan gaan hy weg en spog oor wat hy gekoop het.+

15 Daar is goud en ook baie korale,*

maar die lippe van kennis is kosbaar.+

16 Neem ’n man se kleed as hy vir ’n vreemdeling borg gestaan het,+

en as hy dit vir ’n onsedelike vrou* gedoen het, moet jy van sy besittings as sekuriteit neem.+

17 Kos wat oneerlik verkry is, smaak vir ’n man lekker,

maar agterna sal sy mond vol klippies wees.+

18 As planne bespreek word, sal dit suksesvol wees,+

en met wyse leiding moet jy jou oorlog voer.+

19 ’n Lasteraar praat oor vertroulike dinge.+

Moenie assosieer met iemand wat daarvan hou om te skinder nie.

20 As jy jou pa en jou ma vervloek,

sal jou lamp uitgedoof word wanneer die duisternis kom.+

21 Rykdom wat deur gierigheid verkry word,

sal op die ou end nie ’n seën wees nie.+

22 Moenie sê: “Ek sal jou terugbetaal vir wat jy aan my gedoen het!” nie.+

Hoop op Jehovah,+ en hy sal jou red.+

23 Valse gewigte* is vir Jehovah afskuwelik,

en ’n bedrieglike weegskaal is nie goed nie.

24 ’n Mens se voetstappe word deur Jehovah gerig.+

Hoe kan ’n mens self weet waarheen hy moet gaan?*

25 Dit is vir ’n mens ’n strik om oorhaastig te belowe om iets aan God te gee+

en eers later te dink aan wat hy belowe het.+

26 ’n Wyse koning sif die goddeloses uit+

soos kaf van die koring geskei word.+

27 Die asem van die mens is die lamp van Jehovah.

Dit openbaar wat diep binne hom is.

28 Lojale liefde en getrouheid beskerm ’n koning.+

Deur lojale liefde staan sy troon vas.+

29 Die prag van jong manne is hulle krag,+

en die versiering van ou manne is hulle grys hare.+

30 Kneusplekke en wonde verwyder goddeloosheid,+

en ’n pak slae maak ’n mens se innerlike skoon.

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel