Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 21
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Spreuke

    • SPREUKE VAN SALOMO (10:1–24:34)

        • Jehovah kan koning se hart lei (1)

        • Om te doen wat reg is, beter as offerande (3)

        • Harde werk lei tot sukses (5)

        • Een wat armes ignoreer, sal nie gehoor word nie (13)

        • Geen wysheid teen Jehovah nie (30)

Spreuke 21:1

Kantlynverwysings

  • +Eks 14:4; Esr 7:27
  • +Ne 2:7, 8; Jes 44:28; Op 17:17

Spreuke 21:2

Voetnote

  • *

    Of “motiewe”.

Kantlynverwysings

  • +Ps 36:1, 2; Spr 16:2
  • +1Sa 16:6, 7; Spr 24:12; Jer 17:10

Spreuke 21:3

Kantlynverwysings

  • +1Sa 15:22, 23; Ho 6:6; Mi 6:7, 8; Mt 12:7

Spreuke 21:4

Kantlynverwysings

  • +Ps 10:4

Spreuke 21:5

Voetnote

  • *

    Of “voordeel”.

Kantlynverwysings

  • +Spr 13:4
  • +Spr 14:29

Spreuke 21:6

Voetnote

  • *

    Of moontlik “vir dié wat die dood soek”.

Kantlynverwysings

  • +Spr 1:19; 20:21

Spreuke 21:7

Kantlynverwysings

  • +Ps 7:14-16

Spreuke 21:8

Kantlynverwysings

  • +Ps 37:37; Spr 16:17; 1Pe 1:22

Spreuke 21:9

Voetnote

  • *

    Of “neulerige”.

Kantlynverwysings

  • +Spr 17:1; 21:19; 25:24; 27:15

Spreuke 21:10

Kantlynverwysings

  • +Ge 6:5; Ps 36:1, 4
  • +1Sa 25:10, 11

Spreuke 21:11

Voetnote

  • *

    Of “verkry hy kennis”.

Kantlynverwysings

  • +Spr 9:9; 19:25

Spreuke 21:12

Kantlynverwysings

  • +Ge 19:29; Ps 37:10, 20; 2Pe 2:4; 3:5, 6

Spreuke 21:13

Kantlynverwysings

  • +De 15:9; Spr 28:27; Jak 5:4

Spreuke 21:14

Kantlynverwysings

  • +Spr 18:16

Spreuke 21:15

Kantlynverwysings

  • +Ps 106:3

Spreuke 21:16

Kantlynverwysings

  • +Jak 1:15; 2Pe 2:21

Spreuke 21:17

Kantlynverwysings

  • +Pr 7:4; Lu 15:13, 14

Spreuke 21:18

Kantlynverwysings

  • +Est 7:10

Spreuke 21:19

Voetnote

  • *

    Of “neulerige”.

Kantlynverwysings

  • +Spr 17:1; 21:9; 25:24; 27:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/9/15, bl. 28

Spreuke 21:20

Kantlynverwysings

  • +Spr 15:6; Pr 5:19
  • +Lu 15:13, 14

Spreuke 21:21

Kantlynverwysings

  • +Spr 15:9; 22:4; Mt 5:6; Ro 2:6, 7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/8/15, bl. 25

Spreuke 21:22

Voetnote

  • *

    Of “kan die stad van die magtiges verower”.

  • *

    Lett. “die krag”.

Kantlynverwysings

  • +Pr 7:19; 2Kor 10:4

Spreuke 21:23

Kantlynverwysings

  • +Ps 141:3; Spr 10:19; Pr 10:20

Spreuke 21:24

Voetnote

  • *

    Iemand is vermetel as hy iets doen wat hy nie die reg of gesag het om te doen nie.

Kantlynverwysings

  • +Nu 14:44; Est 6:4

Spreuke 21:25

Kantlynverwysings

  • +Spr 6:6-11; 13:4; 19:24

Spreuke 21:26

Kantlynverwysings

  • +Ps 37:25, 26; 112:9; Lu 6:30

Spreuke 21:27

Voetnote

  • *

    Of “saam met skandelike gedrag”.

Kantlynverwysings

  • +1Sa 15:22, 23; Spr 15:8; Jes 1:11

Spreuke 21:28

Kantlynverwysings

  • +De 19:18, 19; Spr 19:5

Spreuke 21:29

Kantlynverwysings

  • +Spr 28:14; 29:1
  • +Spr 11:5

Spreuke 21:30

Kantlynverwysings

  • +Nu 23:7, 8; Spr 19:21; Han 5:38, 39

Spreuke 21:31

Kantlynverwysings

  • +Ps 20:7; 33:17; Jes 31:1
  • +2Kr 20:15, 17; Ps 68:20; Op 7:10

Parallelle vertalings

Klik op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Spr. 21:1Eks 14:4; Esr 7:27
Spr. 21:1Ne 2:7, 8; Jes 44:28; Op 17:17
Spr. 21:2Ps 36:1, 2; Spr 16:2
Spr. 21:21Sa 16:6, 7; Spr 24:12; Jer 17:10
Spr. 21:31Sa 15:22, 23; Ho 6:6; Mi 6:7, 8; Mt 12:7
Spr. 21:4Ps 10:4
Spr. 21:5Spr 13:4
Spr. 21:5Spr 14:29
Spr. 21:6Spr 1:19; 20:21
Spr. 21:7Ps 7:14-16
Spr. 21:8Ps 37:37; Spr 16:17; 1Pe 1:22
Spr. 21:9Spr 17:1; 21:19; 25:24; 27:15
Spr. 21:10Ge 6:5; Ps 36:1, 4
Spr. 21:101Sa 25:10, 11
Spr. 21:11Spr 9:9; 19:25
Spr. 21:12Ge 19:29; Ps 37:10, 20; 2Pe 2:4; 3:5, 6
Spr. 21:13De 15:9; Spr 28:27; Jak 5:4
Spr. 21:14Spr 18:16
Spr. 21:15Ps 106:3
Spr. 21:16Jak 1:15; 2Pe 2:21
Spr. 21:17Pr 7:4; Lu 15:13, 14
Spr. 21:18Est 7:10
Spr. 21:19Spr 17:1; 21:9; 25:24; 27:15
Spr. 21:20Spr 15:6; Pr 5:19
Spr. 21:20Lu 15:13, 14
Spr. 21:21Spr 15:9; 22:4; Mt 5:6; Ro 2:6, 7
Spr. 21:22Pr 7:19; 2Kor 10:4
Spr. 21:23Ps 141:3; Spr 10:19; Pr 10:20
Spr. 21:24Nu 14:44; Est 6:4
Spr. 21:25Spr 6:6-11; 13:4; 19:24
Spr. 21:26Ps 37:25, 26; 112:9; Lu 6:30
Spr. 21:271Sa 15:22, 23; Spr 15:8; Jes 1:11
Spr. 21:28De 19:18, 19; Spr 19:5
Spr. 21:29Spr 28:14; 29:1
Spr. 21:29Spr 11:5
Spr. 21:30Nu 23:7, 8; Spr 19:21; Han 5:38, 39
Spr. 21:31Ps 20:7; 33:17; Jes 31:1
Spr. 21:312Kr 20:15, 17; Ps 68:20; Op 7:10
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Spreuke 21:1-31

Spreuke

21 ’n Koning se hart is soos waterstrome in Jehovah se hand.+

Hy lei dit waarheen Hy wil.+

 2 ’n Mens dink dat alles wat hy doen, reg is,+

maar Jehovah ondersoek die hart.*+

 3 Om te doen wat goed en reg is,

is vir Jehovah beter as ’n offerande.+

 4 Hoogmoedige oë en ’n trotse hart

– die lamp wat die goddeloses lei – is sonde.+

 5 Die planne van hardwerkende mense lei tot sukses,*+

maar almal wat oorhaastig is, sal arm word.+

 6 Om skatte deur leuens te verkry,

is soos mis wat verdwyn, ’n dodelike strik.*+

 7 Die geweld van die goddeloses sal hulle vernietig,+

want hulle weier om te doen wat reg is.

 8 Die weg van ’n skuldige man is sleg,

maar ’n onskuldige man doen wat reg is.+

 9 Dit is beter om op ’n hoek van die dak te woon

as in dieselfde huis saam met ’n stryerige* vrou.+

10 Die goddelose man smag na wat sleg is.+

Hy gee nie om vir ander mense nie.+

11 Wanneer ’n spotter gestraf word, word die onervarenes wyser,

en wanneer ’n wyse persoon insig kry, weet hy wat om te doen.*+

12 Die Regverdige hou die huis van die goddelose dop.

Hy veroorsaak die ondergang van die goddeloses.+

13 Die een wat nie wil luister wanneer die armes om hulp roep nie,

sal geen antwoord kry wanneer hy self roep nie.+

14 ’n Geskenk wat in die geheim gegee word, laat woede afkoel,+

en ’n geheime omkoopgeskenk laat groot woede bedaar.

15 Dit is vir die regverdige ’n vreugde om te doen wat reg is,+

maar dit is iets verskrikliks vir die een wat goddelose dinge doen.

16 Die man wat afdwaal van die weg van insig,

sal beland by dié wat magteloos is in die dood.+

17 Die een wat agter plesier aanloop, sal arm word.+

Die een wat wyn en olie liefhet, sal nie ryk word nie.

18 Die goddelose is ’n losprys vir die regverdige,

en die een wat bedrieglik is, vir die een wat reg lewe.+

19 Dit is beter om in die wildernis te woon

as saam met ’n stryerige* en moeilike vrou.+

20 Daar is kosbare skatte en olie in die huis van die wyse,+

maar die dwase man vermors wat hy het.+

21 Die een wat regverdigheid en lojale liefde nastreef,

sal die lewe, regverdigheid en eer vind.+

22 ’n Wyse man kan teen die stadsmuur van die magtiges opklim*

en die dinge* afbreek waarop hulle vertrou.+

23 Die een wat sy mond en sy tong beheer,

bly uit die moeilikheid.+

24 Iemand word ’n vermetele,* trotse grootprater genoem

as sy vermetele optrede geen perke het nie.+

25 Die begeerte van die luiaard sal sy dood veroorsaak,

want sy hande weier om te werk.+

26 Die hele dag lank wil die luiaard net meer hê,

maar die regverdige gee en hou niks terug nie.+

27 Die offerande van die goddelose is afskuwelik.+

Hoeveel te meer wanneer hy dit met slegte bedoelings* offer!

28 ’n Getuie wat leuens vertel, sal sterf,+

maar die getuienis van die man wat luister, sal suksesvol wees.

29 ’n Goddelose man maak asof hy baie selfvertroue het,+

maar die weg van die getroues is seker.+

30 Daar is geen wysheid, geen insig en geen raad teen Jehovah nie.+

31 Die perd word vir die dag van oorlog gereedgemaak,+

maar redding behoort aan Jehovah.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel