Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 22
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Spreuke

    • SPREUKE VAN SALOMO (10:1–24:34)

        • Goeie naam beter as baie rykdom (1)

        • “Lei ’n kind op” (6)

        • Luiaard bang vir leeu buite (13)

        • Dissipline verwyder dwaasheid (15)

        • Goeie werker sal voor konings staan (29)

Spreuke 22:1

Voetnote

  • *

    Of “’n Goeie reputasie”. Lett. “’n Naam”.

Kruisverwysings

  • +Pr 7:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Ontwaak!,

    nr. 4 2017 bl. 9

Spreuke 22:2

Kruisverwysings

  • +Han 17:26

Spreuke 22:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Ontwaak!,

    nr. 4 2016 bl. 5

Spreuke 22:4

Kruisverwysings

  • +Ps 34:9; Spr 18:12

Spreuke 22:5

Kruisverwysings

  • +Spr 4:14, 15

Spreuke 22:6

Voetnote

  • *

    Lett. “seun”. Of “jongmens”.

Kruisverwysings

  • +Ge 18:19; De 6:6, 7; Ef 6:4
  • +2Ti 3:14, 15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/4/1, bl. 16

    2007/6/1, bl. 31

    Gesinsgeluk, bl. 74-75, 85

Spreuke 22:7

Kruisverwysings

  • +2Kn 4:1; Mt 18:25

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/7, bl. 10

Spreuke 22:8

Voetnote

  • *

    Lett. “die stok van sy woede”.

Kruisverwysings

  • +Ga 6:7, 8
  • +Ps 125:3

Spreuke 22:9

Kruisverwysings

  • +De 15:7, 8; Spr 11:25; Heb 6:10

Spreuke 22:10

Voetnote

  • *

    Of “geskille”.

Spreuke 22:11

Voetnote

  • *

    Lett. “wat ’n rein hart liefhet”.

Kruisverwysings

  • +Ps 45:2; Spr 16:13; Mt 5:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/3/15, bl. 30

Spreuke 22:12

Kruisverwysings

  • +Han 13:8-10

Spreuke 22:13

Kruisverwysings

  • +Spr 26:13-15

Spreuke 22:14

Voetnote

  • *

    Lett. “vreemde”. Sien Spr 2:16.

Kruisverwysings

  • +Spr 5:3; Pr 7:26

Spreuke 22:15

Voetnote

  • *

    Lett. “seun”. Of “jongmens”.

Kruisverwysings

  • +Ge 8:21
  • +Spr 13:24; 19:18

Indekse

  • Navorsingsgids

    Ontwaak!,

    2015/4, bl. 6

    Nader aan Jehovah, bl. 100-101

    Die Wagtoring,

    2008/6/15, bl. 10-11

Spreuke 22:16

Kruisverwysings

  • +Ps 12:5; Spr 14:31

Spreuke 22:17

Kruisverwysings

  • +Spr 13:20
  • +Spr 15:14

Spreuke 22:18

Kruisverwysings

  • +Spr 2:10; 24:14
  • +Spr 15:7

Spreuke 22:22

Kruisverwysings

  • +Spr 23:10
  • +Eks 23:6; Am 5:12

Spreuke 22:23

Kruisverwysings

  • +1Sa 24:12; Ps 12:5

Spreuke 22:25

Kruisverwysings

  • +Spr 13:20

Spreuke 22:26

Kruisverwysings

  • +Spr 6:1-3

Spreuke 22:28

Kruisverwysings

  • +De 19:14; Spr 23:10; Ho 5:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Ontwaak!,

    2002/6/8, bl. 21

Spreuke 22:29

Kruisverwysings

  • +1Sa 16:18, 19; 1Kn 7:13, 14

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Spr. 22:1Pr 7:1
Spr. 22:2Han 17:26
Spr. 22:4Ps 34:9; Spr 18:12
Spr. 22:5Spr 4:14, 15
Spr. 22:6Ge 18:19; De 6:6, 7; Ef 6:4
Spr. 22:62Ti 3:14, 15
Spr. 22:72Kn 4:1; Mt 18:25
Spr. 22:8Ga 6:7, 8
Spr. 22:8Ps 125:3
Spr. 22:9De 15:7, 8; Spr 11:25; Heb 6:10
Spr. 22:11Ps 45:2; Spr 16:13; Mt 5:8
Spr. 22:12Han 13:8-10
Spr. 22:13Spr 26:13-15
Spr. 22:14Spr 5:3; Pr 7:26
Spr. 22:15Ge 8:21
Spr. 22:15Spr 13:24; 19:18
Spr. 22:16Ps 12:5; Spr 14:31
Spr. 22:17Spr 13:20
Spr. 22:17Spr 15:14
Spr. 22:18Spr 2:10; 24:14
Spr. 22:18Spr 15:7
Spr. 22:22Spr 23:10
Spr. 22:22Eks 23:6; Am 5:12
Spr. 22:231Sa 24:12; Ps 12:5
Spr. 22:25Spr 13:20
Spr. 22:26Spr 6:1-3
Spr. 22:28De 19:14; Spr 23:10; Ho 5:10
Spr. 22:291Sa 16:18, 19; 1Kn 7:13, 14
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Spreuke 22:1-29

Spreuke

22 ’n Goeie naam* is beter as baie rykdom.+

Dit is beter om gerespekteer te word as om silwer en goud te hê.

 2 Die ryke en die arme het die volgende in gemeen:

Jehovah het hulle albei gemaak.+

 3 Die verstandige sien die gevaar en vermy dit,

maar die onervarene gaan voort en moet die gevolge dra.

 4 Nederigheid en vrees vir Jehovah

lei tot rykdom en eer en die lewe.+

 5 Daar is dorings en strikke op die weg van die slegte man,

maar die een wat sy lewe liefhet, bly ver weg daarvan.+

 6 Lei ’n kind* op in die weg wat hy moet volg.+

Selfs as hy oud word, sal hy dit nie verlaat nie.+

 7 Die ryke heers oor die armes,

en die lener is ’n slaaf van die man by wie hy leen.+

 8 Die een wat onregverdigheid saai, sal rampspoed oes,+

en sy oorheersing van ander* sal tot ’n einde kom.+

 9 Die vrygewige persoon sal geseën word,

want hy deel sy kos met die armes.+

10 Jaag die spotter weg,

dan sal stryery verdwyn,

en regsake* en beledigings sal ophou.

11 Die een wie se hart rein is* en wie se woorde aangenaam is,

sal die koning as sy vriend hê.+

12 Jehovah bewaar kennis,

maar hy laat die woorde van bedrieglike mense misluk.+

13 Die luiaard sê: “Daar is ’n leeu buite!

Ek sal op die openbare plein doodgemaak word!”+

14 Die woorde van slegte* vrouens is soos ’n diep gat.+

Die een wat deur Jehovah veroordeel word, sal daarin val.

15 Dwaasheid sit vas in die hart van ’n kind,*+

maar die lat van dissipline sal dit ver van hom af verwyder.+

16 Die een wat die armes uitbuit sodat hy ryker kan word+

en die een wat geskenke aan die rykes gee,

sal arm word.

17 Skenk aandag aan die woorde van die wyses,+

sodat jy my kennis in jou hart kan laat insink.+

18 Want dit is goed om dit diep binne-in jou te bewaar,+

sodat jy altyd oor al hierdie dinge sal praat.+

19 Ek gee jou vandag kennis,

sodat jy op Jehovah sal vertrou.

20 Het ek nie reeds aan jou geskryf

en jou raad en kennis gegee nie?

21 Ek het jou ware en betroubare woorde geleer,

sodat jy ’n akkurate verslag kan terugneem na die een wat jou gestuur het.

22 Moenie die arm man beroof omdat hy arm is nie,+

en moenie die hulpelose in die stadspoort onderdruk nie,+

23 want Jehovah sal hulle verdedig,+

en hy sal die lewe neem van dié wat hulle uitbuit.

24 Moenie assosieer met iemand wat gou kwaad word nie,

en moenie betrokke raak by iemand wat geneig is om woedend te word nie,

25 sodat jy nooit sy weë sal aanleer

en so in ’n strik beland nie.+

26 Moenie onder dié wees wat ’n ooreenkoms maak

om borg te staan vir ’n lening nie.+

27 As jy nie kan betaal nie,

sal jou bed onder jou uit geneem word!

28 Moenie ’n grensbaken verskuif

wat jou voorvaders lank gelede daar gesit het nie.+

29 Het jy ’n man gesien wat sy werk goed kan doen?

Hy sal voor konings staan.+

Hy sal nie voor gewone mense staan nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel