Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 23
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Spreuke

    • SPREUKE VAN SALOMO (10:1–24:34)

        • Wees beskeie as jy gasvryheid geniet (2)

        • Moenie rykdom najaag nie (4)

        • Rykdom kan wegvlieg (5)

        • Bly weg van dié wat te veel drink (20)

        • Alkohol sal soos slang byt (32)

Spreuke 23:2

Voetnote

  • *

    Of “Hou jou in”.

  • *

    Of “siel vol verlange”.

Spreuke 23:4

Voetnote

  • *

    Of moontlik “Hou op om op jou eie begrip te vertrou”.

Kruisverwysings

  • +Spr 28:20; Joh 6:27; 1Ti 6:9, 10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Ontwaak!,

    2015/9, bl. 4

    Die Wagtoring,

    2000/7/15, bl. 4

Spreuke 23:5

Kruisverwysings

  • +1Jo 2:16, 17
  • +Spr 27:24

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2000/7/15, bl. 4

Spreuke 23:7

Voetnote

  • *

    Of “wat in sy siel berekeninge maak”.

Spreuke 23:9

Kruisverwysings

  • +Spr 9:7; 26:4
  • +Mt 7:6

Spreuke 23:10

Kruisverwysings

  • +De 19:14; Spr 22:28

Spreuke 23:11

Voetnote

  • *

    Of “Verdediger”.

Kruisverwysings

  • +Eks 22:22, 23; Ps 10:14

Spreuke 23:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/7/1, bl. 13

Spreuke 23:13

Voetnote

  • *

    Lett. “seun”. Of “jongmens”.

  • *

    Lett. “met die lat slaan”. Kan verwys na dissipline of straf.

Kruisverwysings

  • +Spr 13:24; 19:18; Ef 6:4

Spreuke 23:14

Voetnote

  • *

    Lett. “met die lat slaan”. Kan verwys na dissipline of straf.

  • *

    Of “Sjeool”. Sien Woordelys.

Spreuke 23:15

Kruisverwysings

  • +Spr 27:11; 3Jo 4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/4, bl. 32

Spreuke 23:16

Voetnote

  • *

    Lett. “My niere sal”.

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/4, bl. 32

Spreuke 23:17

Voetnote

  • *

    Lett. “Laat jou hart nie”.

Kruisverwysings

  • +Ps 37:1
  • +Ps 111:10; 2Kor 7:1

Spreuke 23:18

Kruisverwysings

  • +Ps 37:37; Spr 24:14

Spreuke 23:20

Kruisverwysings

  • +Spr 20:1; Jes 5:11; Ro 13:13; 1Pe 4:3
  • +Spr 28:7; 1Kor 10:31

Spreuke 23:21

Kruisverwysings

  • +De 21:20, 21; Spr 21:17

Spreuke 23:22

Kruisverwysings

  • +Eks 20:12; 21:17; Mt 15:5, 6; Ef 6:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2004/6/15, bl. 14

    2000/6/15, bl. 21

    Ontwaak!,

    2003/10/22, bl. 27

Spreuke 23:23

Voetnote

  • *

    Of “Verkry”.

Kruisverwysings

  • +Flp 3:7, 8
  • +Spr 4:5; 16:16

Spreuke 23:26

Kruisverwysings

  • +Ps 107:43

Spreuke 23:27

Voetnote

  • *

    Lett. “uitlandse”. Sien Spr 2:16.

Kruisverwysings

  • +Spr 22:14

Spreuke 23:28

Kruisverwysings

  • +Spr 7:10, 12; Pr 7:26

Spreuke 23:30

Voetnote

  • *

    Of “bymekaarkom om gemengde wyn te drink”.

Kruisverwysings

  • +Spr 20:1; Ef 5:18

Spreuke 23:32

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/1/1, bl. 5

    2004/12/1, bl. 19

Spreuke 23:33

Kruisverwysings

  • +Ho 4:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2004/12/1, bl. 19

Spreuke 23:35

Voetnote

  • *

    Of “geen pyn”.

Kruisverwysings

  • +Ge 19:33

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/1/1, bl. 6

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Spr. 23:4Spr 28:20; Joh 6:27; 1Ti 6:9, 10
Spr. 23:51Jo 2:16, 17
Spr. 23:5Spr 27:24
Spr. 23:9Spr 9:7; 26:4
Spr. 23:9Mt 7:6
Spr. 23:10De 19:14; Spr 22:28
Spr. 23:11Eks 22:22, 23; Ps 10:14
Spr. 23:13Spr 13:24; 19:18; Ef 6:4
Spr. 23:15Spr 27:11; 3Jo 4
Spr. 23:17Ps 37:1
Spr. 23:17Ps 111:10; 2Kor 7:1
Spr. 23:18Ps 37:37; Spr 24:14
Spr. 23:20Spr 20:1; Jes 5:11; Ro 13:13; 1Pe 4:3
Spr. 23:20Spr 28:7; 1Kor 10:31
Spr. 23:21De 21:20, 21; Spr 21:17
Spr. 23:22Eks 20:12; 21:17; Mt 15:5, 6; Ef 6:1
Spr. 23:23Flp 3:7, 8
Spr. 23:23Spr 4:5; 16:16
Spr. 23:26Ps 107:43
Spr. 23:27Spr 22:14
Spr. 23:28Spr 7:10, 12; Pr 7:26
Spr. 23:30Spr 20:1; Ef 5:18
Spr. 23:33Ho 4:11
Spr. 23:35Ge 19:33
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
  • 32
  • 33
  • 34
  • 35
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Spreuke 23:1-35

Spreuke

23 As jy by ’n koning gaan eet,

moet jy mooi kyk na wat voor jou is.

 2 Sit ’n mes teen jou keel*

as jy ’n groot eetlus* het.

 3 Moenie sy lekker kos begeer nie,

want dit kan jou bedrieg.

 4 Moenie jouself uitput om rykdom te verkry nie.+

Hou op en wees eerder verstandig.*

 5 Terwyl jy nog daarna kyk, verdwyn dit,+

want dit sal vlerke kry soos dié van ’n arend en wegvlieg.+

 6 Moenie ’n suinige persoon se kos eet nie.

Moenie sy lekker kos begeer nie.

 7 Want hy is soos iemand wat boekhou van alles.*

“Eet en drink,” sê hy vir jou, maar hy bedoel dit nie.

 8 Wat jy geëet het, sal jy opgooi,

en jou komplimente sou verniet gewees het.

 9 Moenie met die dwaas praat nie,+

want hy sal jou wyse woorde verag.+

10 Moenie ’n grensbaken verskuif wat lank gelede daar gesit is nie+

of grond van weeskinders neem nie.

11 Want hulle Verlosser* is sterk.

Hy sal hulle saak teen jou verdedig.+

12 Maak jou hart oop vir dissipline,

en skenk aandag aan die woorde van kennis.

13 Moenie dissipline terughou van ’n kind* nie.+

As jy hom slaan,* sal hy nie sterf nie.

14 Jy moet hom slaan*

om hom van die Graf* te red.

15 My seun, as jou hart wys word,

dan sal my hart bly wees.+

16 Diep binne my sal ek* vreugdevol wees

wanneer dit wat reg is, uit jou mond kom.

17 Moenie* jaloers wees op sondaars nie,+

maar vrees Jehovah die hele dag lank,+

18 want dan sal jy ’n toekoms hê,+

en jou hoop sal nie verdwyn nie.

19 Luister, my seun, en word wys,

en laat jou hart die regte weg volg.

20 Bly weg van mense wat te veel wyn drink+

of wat hulle ooreet aan vleis,+

21 want ’n dronkaard en ’n vraat sal arm word,+

en slaperigheid sal ’n mens stukkende klere laat dra.

22 Luister na jou pa wat jou geboorte veroorsaak het,

en moenie neersien op jou ma net omdat sy oud geword het nie.+

23 Koop* waarheid en moet dit nooit verkoop nie,+

ook wysheid en dissipline en verstandigheid.+

24 Die pa van ’n regverdige sal vir seker vreugdevol wees.

Die pa van ’n wyse seun sal bly wees oor hom.

25 Jou pa en jou ma sal vreugdevol wees,

en sy wat aan jou geboorte gegee het, sal bly wees.

26 My seun, gee tog jou hart aan my,

en mag jy vreugde vind in my weë.+

27 Want ’n prostituut is soos ’n diep gat,

en ’n onsedelike* vrou is soos ’n nou put.+

28 Sy lê en wag soos ’n rower.+

Sy laat die een man ná die ander ontrou word.

29 Wie kla en kerm? Wie voel onrustig?

Wie stry heeltyd? Wie het klagtes?

Wie het wonde sonder rede? Wie het dowwe oë?

30 Dié wat lank by die wyn bly,+

dié wat gemengde wyn soek.*

31 Moenie na die wyn se rooi kleur kyk,

terwyl dit in die beker vonkel en glad afgly nie,

32 want op die ou end byt dit soos ’n slang

en skei dit gif af soos ’n adder.

33 Jou oë sal vreemde dinge sien,

en jou hart sal jou verkeerde dinge laat sê.+

34 En jy sal soos iemand wees wat op die oop see lê,

soos iemand wat bo-op ’n skip se mas lê.

35 Jy sal sê: “Hulle het my geslaan, maar ek het dit nie* gevoel nie.

Hulle het my hard geslaan, maar ek het dit nie geweet nie.

Wanneer sal ek wakker word?+

Ek het nog ’n drankie nodig.”

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel