Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 24
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Spreuke

    • SPREUKE VAN SALOMO (10:1–24:34)

        • “Moenie jaloers wees op goddelose mense nie” (1)

        • “Deur wysheid word ’n huis opgebou” (3)

        • Regverdige kan val, maar sal opstaan(16)

        • Moenie wraak neem nie (29)

        • Luiheid lei tot armoede (33, 34)

Spreuke 24:1

Kantlynverwysings

  • +Ps 26:5; Spr 1:10

Spreuke 24:2

Voetnote

  • *

    Lett. “hulle hart”.

Spreuke 24:3

Voetnote

  • *

    Of “huisgesin”.

Kantlynverwysings

  • +Spr 9:1; 14:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/9/15, bl. 27-28

    Bedieningskool, bl. 31-32

Spreuke 24:4

Kantlynverwysings

  • +1Kn 10:23; Spr 15:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    ‘God se liefde’, bl. 130-132

    Die Wagtoring,

    2006/9/15, bl. 27-28

Spreuke 24:5

Kantlynverwysings

  • +Spr 8:14; 21:22

Spreuke 24:6

Voetnote

  • *

    Of “suksesvol wees; redding kry”.

Kantlynverwysings

  • +Spr 20:18; Lu 14:31, 32
  • +Spr 11:14; 13:10; 15:22; Han 15:5, 6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/6/15, bl. 31

Spreuke 24:7

Kantlynverwysings

  • +Spr 14:6; 1Kor 2:14

Spreuke 24:8

Kantlynverwysings

  • +Spr 6:12-14

Spreuke 24:9

Voetnote

  • *

    Of “Dwase planne”.

Kantlynverwysings

  • +Spr 22:10

Spreuke 24:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Ontwaak!,

    nr. 1 2016 bl. 5

    Die Wagtoring,

    2005/8/1, bl. 4

Spreuke 24:11

Kantlynverwysings

  • +Ps 82:4

Spreuke 24:12

Voetnote

  • *

    Of “motiewe”.

Kantlynverwysings

  • +Spr 5:21; 17:3; 21:2
  • +Ps 62:12; Mt 16:27; Ro 2:5, 6

Spreuke 24:14

Kantlynverwysings

  • +Ps 19:9, 10; 119:103
  • +Spr 23:18

Spreuke 24:16

Kantlynverwysings

  • +Ps 34:19; 2Kor 1:10
  • +1Sa 26:9, 10; Est 7:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Ontwaak!,

    nr. 4 2016 bl. 6

    Die Wagtoring,

    2013/3/15, bl. 4-5

    2003/10/15, bl. 22

Spreuke 24:17

Kantlynverwysings

  • +Job 31:29; Spr 17:5; 25:21, 22

Spreuke 24:18

Kantlynverwysings

  • +Ese 26:2, 3; Sag 1:15

Spreuke 24:20

Kantlynverwysings

  • +Ps 73:18, 27; Spr 10:7
  • +Spr 13:9

Spreuke 24:21

Voetnote

  • *

    Of “wat ’n verandering wil hê”.

Kantlynverwysings

  • +1Sa 24:6, 7; 1Pe 2:17
  • +2Sa 15:12

Spreuke 24:22

Kantlynverwysings

  • +Nu 16:2, 31
  • +Spr 20:2

Spreuke 24:23

Kantlynverwysings

  • +Le 19:15; De 1:16, 17; 16:19; 2Kr 19:7; 1Ti 5:21

Spreuke 24:24

Kantlynverwysings

  • +Spr 17:15

Spreuke 24:25

Kantlynverwysings

  • +Le 19:17; 1Ti 5:20
  • +Spr 28:23

Spreuke 24:26

Voetnote

  • *

    Lett. “sal die lippe soen”.

  • *

    Of moontlik “Om ’n reguit antwoord te gee, is soos om ’n soen te gee”.

Kantlynverwysings

  • +Spr 27:5

Spreuke 24:27

Voetnote

  • *

    Of “huisgesin”.

Indekse

  • Navorsingsgids

    ‘God se liefde’, bl. 116

    Die Wagtoring,

    2009/12/15, bl. 3

    2009/10/15, bl. 12

Spreuke 24:28

Kantlynverwysings

  • +Eks 20:16
  • +Ef 4:25

Spreuke 24:29

Kantlynverwysings

  • +Spr 20:22; Ro 12:17, 19; 1Te 5:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Onderwyser, bl. 103

Spreuke 24:30

Kantlynverwysings

  • +Spr 6:10, 11

Spreuke 24:31

Kantlynverwysings

  • +Spr 20:4; 22:13; Pr 10:18

Spreuke 24:34

Kantlynverwysings

  • +Spr 10:4; 23:21

Parallelle vertalings

Klik op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Spr. 24:1Ps 26:5; Spr 1:10
Spr. 24:3Spr 9:1; 14:1
Spr. 24:41Kn 10:23; Spr 15:6
Spr. 24:5Spr 8:14; 21:22
Spr. 24:6Spr 20:18; Lu 14:31, 32
Spr. 24:6Spr 11:14; 13:10; 15:22; Han 15:5, 6
Spr. 24:7Spr 14:6; 1Kor 2:14
Spr. 24:8Spr 6:12-14
Spr. 24:9Spr 22:10
Spr. 24:11Ps 82:4
Spr. 24:12Spr 5:21; 17:3; 21:2
Spr. 24:12Ps 62:12; Mt 16:27; Ro 2:5, 6
Spr. 24:14Ps 19:9, 10; 119:103
Spr. 24:14Spr 23:18
Spr. 24:16Ps 34:19; 2Kor 1:10
Spr. 24:161Sa 26:9, 10; Est 7:10
Spr. 24:17Job 31:29; Spr 17:5; 25:21, 22
Spr. 24:18Ese 26:2, 3; Sag 1:15
Spr. 24:20Ps 73:18, 27; Spr 10:7
Spr. 24:20Spr 13:9
Spr. 24:211Sa 24:6, 7; 1Pe 2:17
Spr. 24:212Sa 15:12
Spr. 24:22Nu 16:2, 31
Spr. 24:22Spr 20:2
Spr. 24:23Le 19:15; De 1:16, 17; 16:19; 2Kr 19:7; 1Ti 5:21
Spr. 24:24Spr 17:15
Spr. 24:25Le 19:17; 1Ti 5:20
Spr. 24:25Spr 28:23
Spr. 24:26Spr 27:5
Spr. 24:28Eks 20:16
Spr. 24:28Ef 4:25
Spr. 24:29Spr 20:22; Ro 12:17, 19; 1Te 5:15
Spr. 24:30Spr 6:10, 11
Spr. 24:31Spr 20:4; 22:13; Pr 10:18
Spr. 24:34Spr 10:4; 23:21
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
  • 32
  • 33
  • 34
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Spreuke 24:1-34

Spreuke

24 Moenie jaloers wees op goddelose mense nie,

en moenie hulle geselskap begeer nie,+

 2 want hulle* dink heeltyd aan geweld,

en hulle praat net van moeilikheid maak.

 3 Deur wysheid word ’n huis* opgebou,+

en deur insig sal dit vasstaan.

 4 Deur kennis word die kamers gevul

met allerhande mooi en kosbare skatte.+

 5 ’n Wyse man is sterk,+

en deur kennis kry ’n man meer krag.

 6 Voer jou oorlog met wyse leiding.+

Met baie raadgewers sal jy oorwin.*+

 7 ’n Dwaas kan nie ware wysheid verkry nie.+

In die stadspoort het hy niks om te sê nie.

 8 Iemand wat beplan om goddelose dinge te doen,

kry ’n naam as ’n skelm.+

 9 Die planne van ’n dwaas* is sonde,

en mense hou niks van ’n spotter nie.+

10 As jy mismoedig word in moeilike tye,

sal jy min krag hê.

11 Red dié wat weggeneem word na die dood,

en hou dié terug wat op pad is na die slagting.+

12 As jy sê: “Maar ons het nie daarvan geweet nie,”

sal die Een wat harte* ondersoek, dit opmerk.+

Ja, die Een wat sy oog op jou hou, sal weet

en sal elkeen volgens sy dade terugbetaal.+

13 My seun, eet heuning, want dit is goed.

Heuning uit die heuningkoek is soet.

14 Net so moet jy weet dat wysheid goed is vir jou.+

As jy dit vind, sal jy ’n toekoms hê,

en jou hoop sal nie verdwyn nie.+

15 Moenie goddeloos wees en die regverdige naby sy huis gaan voorlê nie.

Moenie sy rusplek verwoes nie.

16 Want die regverdige kan sewe keer val, en hy sal weer opstaan,+

maar die goddelose sal weens rampspoed val en bly lê.+

17 Wanneer jou vyand val, moet jy nie bly wees nie,

en wanneer hy struikel, moet jou hart nie vreugdevol wees nie,+

18 anders sal Jehovah dit sien en ontevrede wees,

en Hy sal nie meer vir jou vyand kwaad wees nie.+

19 Moenie ontsteld wees oor slegte mense nie.

Moenie jaloers wees op goddelose mense nie.

20 Want daar is geen toekoms vir iemand wat sleg is nie.+

Die lamp van die goddeloses sal uitgedoof word.+

21 My seun, vrees Jehovah en die koning.+

Moenie assosieer met dié wat in opstand kom* nie,+

22 want hulle ondergang sal skielik kom.+

Wie weet watter rampspoed God en die koning oor hulle sal bring?+

23 Hierdie woorde behoort aan wyse mense:

Dit is nie goed om partydig te wees wanneer jy oordeel nie.+

24 Iemand wat vir die goddelose sê: “Jy is regverdig,”+

sal deur die volke vervloek word en deur die nasies veroordeel word.

25 Maar dit sal goed gaan met dié wat hom teregwys.+

Hulle sal geseën word met goeie dinge.+

26 Mense sal iemand respekteer* wat ’n eerlike antwoord gee.*+

27 Reël eers jou werk wat buite gedoen moet word, en maak alles op die landery gereed.

Daarna moet jy jou huis* bou.

28 Moenie sonder rede teen jou medemens getuig nie.+

Moenie jou lippe gebruik om ander te bedrieg nie.+

29 Moenie sê: “Ek gaan aan hom doen net soos hy aan my gedoen het.

Ek gaan hom terugbetaal vir wat hy gedoen het” nie.+

30 Ek het by die landery van die luiaard verbygegaan,+

by die wingerd van die onverstandige mens.

31 Ek het gesien dat dit toegegroei was van die onkruid.

Die grond was toe onder die brandnetels,

en sy klipmuur was afgebreek.+

32 Ek het daarna gekyk en daaroor nagedink.

Ek het dit gesien en hierdie les geleer:

33 Nog ’n bietjie slaap, nog ’n bietjie sluimer,

nog ’n bietjie handevou om te rus,

34 en jou armoede sal kom soos ’n dief,

en swaarkry sal jou oorval soos ’n gewapende man.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel