Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 29
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Spreuke

    • SPREUKE VAN SALOMO WAT KONING HISKIA SE MANNE OPGESKRYF HET (25:1–29:27)

        • Kind aan homself oorgelaat, bring skande (15)

        • Sonder God se leiding ruk volk handuit (18)

        • Man wat gou kwaad word, maak moeilikheid (22)

        • Nederige verkry eer (23)

        • Mensevrees ’n strik (25)

Spreuke 29:1

Kruisverwysings

  • +Eks 11:10; 2Kr 36:11-13
  • +1Sa 2:22-25; 2Kr 36:15, 16

Spreuke 29:2

Kruisverwysings

  • +Est 3:13, 15

Spreuke 29:3

Kruisverwysings

  • +Spr 27:11
  • +Spr 5:8-10; 6:26; Lu 15:13, 14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/11/15, bl. 23

Spreuke 29:4

Kruisverwysings

  • +2Sa 8:15; Ps 89:14; Jes 9:7

Spreuke 29:5

Kruisverwysings

  • +Spr 26:28; Ro 16:18

Spreuke 29:6

Kruisverwysings

  • +Spr 5:22
  • +Ps 97:11

Spreuke 29:7

Kruisverwysings

  • +Ps 41:1
  • +Jer 5:28

Spreuke 29:8

Kruisverwysings

  • +Jak 3:6
  • +Han 19:29, 35

Spreuke 29:9

Kruisverwysings

  • +Spr 26:4

Spreuke 29:10

Voetnote

  • *

    Of “onberispelike”.

  • *

    Of moontlik “maar dié wat reg lewe, wil hulleself beskerm”.

Kruisverwysings

  • +Ge 27:41; 1Sa 20:31; 1Jo 3:11, 12

Spreuke 29:11

Kruisverwysings

  • +Spr 12:16; 25:28
  • +Spr 14:29

Indekse

  • Navorsingsgids

    Ontwaak!,

    2002/2/8, bl. 24

    Gesinsgeluk, bl. 149-150

Spreuke 29:12

Kruisverwysings

  • +1Kn 21:8-11; Jer 38:4, 5

Spreuke 29:13

Voetnote

  • *

    Lett. “verlig albei se oë”.

Spreuke 29:14

Kruisverwysings

  • +Ps 72:1, 2
  • +Spr 20:28; 25:5; Jes 9:7

Spreuke 29:15

Voetnote

  • *

    Of “Dissipline; Straf”.

Kruisverwysings

  • +Spr 22:6, 15; 23:13; Ef 6:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Nader aan Jehovah, bl. 100-101

Spreuke 29:16

Kruisverwysings

  • +Ps 37:34; Op 18:20

Spreuke 29:17

Voetnote

  • *

    Of “jou siel”.

Kruisverwysings

  • +Heb 12:11

Spreuke 29:18

Voetnote

  • *

    Of “’n profetiese visioen; ’n openbaring”.

Kruisverwysings

  • +Ho 4:6
  • +Spr 19:16; Joh 13:17; Jak 1:25

Spreuke 29:19

Kruisverwysings

  • +Spr 26:3

Spreuke 29:20

Voetnote

  • *

    Of “wat haastig is met sy woorde”.

Kruisverwysings

  • +Pr 5:2; Jak 1:19
  • +Spr 14:29; 21:5

Spreuke 29:21

Indekse

  • Navorsingsgids

    Gesinsgeluk, bl. 72

Spreuke 29:22

Kruisverwysings

  • +Spr 15:18
  • +1Sa 18:8, 9; Jak 3:16

Spreuke 29:23

Kruisverwysings

  • +Est 6:6, 10; Jak 4:6
  • +Spr 18:12; Mt 18:4; Flp 2:8, 9

Spreuke 29:24

Voetnote

  • *

    Of “’n eed wat met ’n vloek gepaardgaan”.

Kruisverwysings

  • +Le 5:1

Spreuke 29:25

Kruisverwysings

  • +Mt 10:28; 26:75
  • +2Kr 14:11; Spr 18:10

Spreuke 29:26

Voetnote

  • *

    Of moontlik “die goedkeuring van ’n heerser verkry”.

Kruisverwysings

  • +Ps 62:12; Lu 18:6, 7

Spreuke 29:27

Kruisverwysings

  • +Ps 119:115; 139:21
  • +Joh 7:7; 1Jo 3:13

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Spr. 29:1Eks 11:10; 2Kr 36:11-13
Spr. 29:11Sa 2:22-25; 2Kr 36:15, 16
Spr. 29:2Est 3:13, 15
Spr. 29:3Spr 27:11
Spr. 29:3Spr 5:8-10; 6:26; Lu 15:13, 14
Spr. 29:42Sa 8:15; Ps 89:14; Jes 9:7
Spr. 29:5Spr 26:28; Ro 16:18
Spr. 29:6Spr 5:22
Spr. 29:6Ps 97:11
Spr. 29:7Ps 41:1
Spr. 29:7Jer 5:28
Spr. 29:8Jak 3:6
Spr. 29:8Han 19:29, 35
Spr. 29:9Spr 26:4
Spr. 29:10Ge 27:41; 1Sa 20:31; 1Jo 3:11, 12
Spr. 29:11Spr 12:16; 25:28
Spr. 29:11Spr 14:29
Spr. 29:121Kn 21:8-11; Jer 38:4, 5
Spr. 29:14Ps 72:1, 2
Spr. 29:14Spr 20:28; 25:5; Jes 9:7
Spr. 29:15Spr 22:6, 15; 23:13; Ef 6:4
Spr. 29:16Ps 37:34; Op 18:20
Spr. 29:17Heb 12:11
Spr. 29:18Ho 4:6
Spr. 29:18Spr 19:16; Joh 13:17; Jak 1:25
Spr. 29:19Spr 26:3
Spr. 29:20Pr 5:2; Jak 1:19
Spr. 29:20Spr 14:29; 21:5
Spr. 29:22Spr 15:18
Spr. 29:221Sa 18:8, 9; Jak 3:16
Spr. 29:23Est 6:6, 10; Jak 4:6
Spr. 29:23Spr 18:12; Mt 18:4; Flp 2:8, 9
Spr. 29:24Le 5:1
Spr. 29:25Mt 10:28; 26:75
Spr. 29:252Kr 14:11; Spr 18:10
Spr. 29:26Ps 62:12; Lu 18:6, 7
Spr. 29:27Ps 119:115; 139:21
Spr. 29:27Joh 7:7; 1Jo 3:13
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Spreuke 29:1-27

Spreuke

29 ’n Man wat hardkoppig bly nadat hy herhaaldelik tereggewys is,+

sal skielik tot ’n val kom en geen hoop op genesing hê nie.+

 2 Wanneer die regverdiges baie is, is die volk bly,

maar wanneer ’n goddelose regeer, sug die volk.+

 3 ’n Man wat wysheid liefhet, maak sy pa bly,+

maar die een wat met prostitute assosieer, vermors sy rykdom.+

 4 Deur geregtigheid bring ’n koning stabiliteit in ’n land,+

maar ’n man wat omkoopgeskenke wil hê, verwoes dit.

 5 ’n Man wat sy medemens vlei,

lei hom in ’n strik.+

 6 ’n Slegte man se oortreding verstrik hom,+

maar die regverdige roep vreugdevol uit en is bly.+

 7 Die regverdige is besorg oor die regte van die armes,+

maar die goddelose is glad nie besorg daaroor nie.+

 8 Grootpraters veroorsaak oproerigheid in ’n stad,+

maar die wyses laat woede bedaar.+

 9 Wanneer ’n wyse man ’n saak maak teen ’n dwaas,

sal daar ’n geskree en ’n gespot wees, maar daar sal geen oplossing wees nie.+

10 Bloeddorstige manne haat onskuldige* mense,+

en hulle wil dié doodmaak wat reg lewe.*

11 ’n Dwaas beheer nie sy woede nie,+

maar die wyse man bly kalm.+

12 As ’n heerser hom aan leuens steur,

sal al sy knegte goddeloos wees.+

13 Die arm man en die onderdrukker het die volgende in gemeen:

Jehovah gee hulle albei lewe.*

14 Wanneer ’n koning die armes regverdig oordeel,+

sal sy troon nooit in gevaar wees nie.+

15 Die lat* en teregwysing gee wysheid,+

maar ’n kind wat aan homself oorgelaat word, steek sy ma in die skande.

16 Hoe meer goddeloses daar is, hoe meer oortredings is daar,

maar die regverdiges sal die ondergang van die goddeloses sien.+

17 Dissiplineer jou seun, en jy sal rus hê,

en hy sal vir jou* groot vreugde bring.+

18 Sonder God se leiding* ruk die volk handuit,+

maar dié wat die wet gehoorsaam, is gelukkig.+

19 Dit help nie om ’n kneg met woorde tereg te wys nie,

want al verstaan hy, luister hy nie.+

20 Het jy ’n man gesien wat praat sonder om te dink?*+

Daar is meer hoop vir ’n dwaas as vir hom.+

21 As ’n kneg van jongs af bederf word,

sal hy later ondankbaar word.

22 ’n Man wat gou kwaad word, maak moeilikheid,+

en iemand wat geneig is om woedend te word, begaan baie oortredings.+

23 Hoogmoed lei tot vernedering,+

maar die een wat nederig is, sal eer verkry.+

24 Die handlanger van ’n dief haat homself.

Al hoor hy dat getuies geroep word,* sê hy niks.+

25 Om vir mense bang te wees, is ’n strik,+

maar die een wat op Jehovah vertrou, sal beskerm word.+

26 Baie wil hulle saak aan ’n heerser stel,*

maar Jehovah sorg dat ’n mens geregtigheid kry.+

27 ’n Onregverdige man is vir die regverdiges afskuwelik,+

maar die een wat die regte weg volg, is vir die goddeloses afskuwelik.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel