Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Prediker 12
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Prediker

      • Dink aan Skepper voordat jy oud word (1-8)

      • Byeenbringer se slotsom (9-14)

        • Wyse woorde soos osprikkels (11)

        • Vrees ware God (13)

Prediker 12:1

Kruisverwysings

  • +Ps 71:17; 148:7, 12; Lu 2:48, 49; 2Ti 3:15
  • +Ps 90:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/7/15, bl. 12-13

    2014/1/15, bl. 18, 22-23

    2011/7/1, bl. 8-9

    2010/4/15, bl. 3-4

    2008/4/15, bl. 12-16

    2005/6/15, bl. 28

    2004/5/1, bl. 14

    Jongmense vra, Deel 2, bl. 312-313

    Ontwaak!,

    2004/7/8, bl. 8-9

Prediker 12:2

Voetnote

  • *

    Of moontlik “met”.

Kruisverwysings

  • +1Sa 4:15

Prediker 12:3

Kruisverwysings

  • +Ge 48:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Lewe en Bediening-vergaderingwerkboek,

    2016/11, bl. 6

    Die Wagtoring,

    2008/11/15, bl. 23

Prediker 12:4

Kruisverwysings

  • +2Sa 19:34, 35

Indekse

  • Navorsingsgids

    Lewe en Bediening-vergaderingwerkboek,

    2016/11, bl. 6

Prediker 12:5

Voetnote

  • *

    Verwys na ’n bessie wat gebruik is om eetlus te stimuleer.

Kruisverwysings

  • +Spr 16:31
  • +Job 30:23; Pr 9:10
  • +Ge 50:7, 10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Lewe en Bediening-vergaderingwerkboek,

    2016/11, bl. 6

    Die Wagtoring,

    2005/11/1, bl. 22-23

Prediker 12:7

Voetnote

  • *

    Of “lewenskrag”.

Kruisverwysings

  • +Ge 3:19; Ps 146:4
  • +Ge 2:7; Job 27:3; 34:14, 15; Ps 104:29; Jes 42:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Leer Bybel, bl. 211

    Die Wagtoring,

    2001/7/15, bl. 5-6

Prediker 12:8

Kruisverwysings

  • +1Kn 8:1
  • +Pr 1:2, 14

Prediker 12:9

Voetnote

  • *

    Of “in volgorde kon rangskik”.

Kruisverwysings

  • +1Kn 10:1, 3, 6, 8
  • +1Kn 4:29, 32; Spr 1:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    “Hele Skrif”, bl. 107

Prediker 12:10

Kruisverwysings

  • +Spr 16:24; 25:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/1/1, bl. 10-11

Prediker 12:11

Voetnote

  • *

    Sien Woordelys, “Prikkel”.

Kruisverwysings

  • +Han 2:37; Heb 4:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/3/15, bl. 9

    2006/11/1, bl. 16

    2004/12/1, bl. 32

Prediker 12:12

Kruisverwysings

  • +Pr 1:18

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2004/12/1, bl. 32

    2000/10/1, bl. 10

Prediker 12:13

Kruisverwysings

  • +Job 28:28; Ps 111:10; Spr 1:7
  • +1Jo 5:3
  • +De 6:1, 2; 10:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Publieke uitgawe),

    nr. 1 2017 bl. 14

    Die Wagtoring,

    2011/11/1, bl. 21

Prediker 12:14

Kruisverwysings

  • +Ps 62:12; Pr 11:9; Mt 12:36, 37; Han 17:31; 2Kor 5:10; 1Ti 5:24

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Pred. 12:1Ps 71:17; 148:7, 12; Lu 2:48, 49; 2Ti 3:15
Pred. 12:1Ps 90:10
Pred. 12:21Sa 4:15
Pred. 12:3Ge 48:10
Pred. 12:42Sa 19:34, 35
Pred. 12:5Spr 16:31
Pred. 12:5Job 30:23; Pr 9:10
Pred. 12:5Ge 50:7, 10
Pred. 12:7Ge 3:19; Ps 146:4
Pred. 12:7Ge 2:7; Job 27:3; 34:14, 15; Ps 104:29; Jes 42:5
Pred. 12:81Kn 8:1
Pred. 12:8Pr 1:2, 14
Pred. 12:91Kn 10:1, 3, 6, 8
Pred. 12:91Kn 4:29, 32; Spr 1:1
Pred. 12:10Spr 16:24; 25:11
Pred. 12:11Han 2:37; Heb 4:12
Pred. 12:12Pr 1:18
Pred. 12:13Job 28:28; Ps 111:10; Spr 1:7
Pred. 12:131Jo 5:3
Pred. 12:13De 6:1, 2; 10:12
Pred. 12:14Ps 62:12; Pr 11:9; Mt 12:36, 37; Han 17:31; 2Kor 5:10; 1Ti 5:24
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Prediker 12:1-14

Prediker

12 Dink aan jou Groot Skepper terwyl jy jonk is,+ voordat die moeilike dae kom+ en die jare aanbreek wanneer jy sal sê: “Ek geniet dit nie meer nie”; 2 voordat die son en die lig en die maan en die sterre donker word+ en die wolke terugkeer ná* die stortreën; 3 die dag wanneer die wagte van die huis begin bewe, en die sterk manne krom word, en die vrouens ophou maal omdat hulle min geword het, en die vrouens wat deur die vensters kyk, vind dat dit donker is;+ 4 wanneer die deure na die straat toegemaak is, wanneer die geluid van die meul dof word, wanneer jy opstaan as die voëltjies begin sing en wanneer al die dogters van die lied dof raak.+ 5 Jy is ook bang vir hoogtes en gevare op straat. En die amandelboom dra bloeisels,+ en die sprinkaan sleep hom voort, en die kapperbessie* bars oop, want die mens gaan na sy permanente huis,+ en die treurendes loop in die straat;+ 6 voordat die silwerdraad verwyder word en die goue bak stukkend breek en die kruik by die fontein breek en die waterwiel van die reënput stukkend val. 7 Dan keer die stof terug na die aarde,+ net soos dit was, en die gees* keer terug na die ware God wat dit gegee het.+

8 “Dit is heeltemal nutteloos!” sê die byeenbringer.+ “Alles is nutteloos.”+

9 Die byeenbringer het nie net wys geword nie, maar hy het ook wat hy weet, vir die volk bly leer,+ en hy het nagedink en deeglik ondersoek ingestel sodat hy baie spreuke kon saamstel.*+ 10 Die byeenbringer het probeer om aangename woorde+ te vind en om akkurate woorde van waarheid neer te skryf.

11 Die woorde van die wyses is soos osprikkels,*+ en die spreuke wat hulle versamel het, is soos spykers wat diep ingeslaan is; hulle is deur een herder gegee. 12 Wat enigiets anders betref, my seun, wees gewaarsku: Daar kom geen einde aan die maak van baie boeke nie, en groot toewyding daaraan maak ’n mens moeg.+

13 Nadat alles gehoor is, is dít die slotsom: Vrees die ware God+ en gehoorsaam sy gebooie,+ want dit is die hele verpligting van die mens.+ 14 Want die ware God sal elke daad oordeel, insluitende alles wat in die geheim gedoen word, en hy sal besluit of dit goed of sleg is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privacy Settings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel