Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Prediker 9
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Prediker

      • Dieselfde uiteinde vir almal (1-3)

      • Geniet lewe voordat jy sterf (4-12)

        • Dooies weet niks (5)

        • Geen bedrywighede in Graf nie (10)

        • Tyd en onverwagse gebeure (11)

      • Wysheid nie altyd waardeer nie (13-18)

Prediker 9:1

Kruisverwysings

  • +De 33:3; 1Sa 2:9; Ps 37:5

Prediker 9:2

Kruisverwysings

  • +Pr 5:15
  • +Pr 8:10

Prediker 9:3

Kruisverwysings

  • +Job 3:17-19; Pr 2:15

Prediker 9:4

Kruisverwysings

  • +Jes 38:19

Indekse

  • Navorsingsgids

    Ontwaak!,

    2014/10, bl. 6

Prediker 9:5

Voetnote

  • *

    Of “loon”.

  • *

    Of “elke herinnering aan hulle gaan verlore”.

Kruisverwysings

  • +Ge 3:19; Ro 5:12
  • +Ps 88:10; 115:17; 146:4; Jes 38:18; Joh 11:11
  • +Job 7:9, 10; Pr 2:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2005/8/15, bl. 3

Prediker 9:6

Kruisverwysings

  • +Pr 9:10

Prediker 9:7

Kruisverwysings

  • +De 12:7; Ps 104:15; Pr 2:24
  • +De 16:15; Han 14:17

Prediker 9:8

Voetnote

  • *

    D.w.s. klere wat ’n vreugdevolle gemoedstemming weerspieël, nie rouklere nie.

Kruisverwysings

  • +Da 10:2, 3

Prediker 9:9

Voetnote

  • *

    Of “nuttelose”.

  • *

    Of “van jou nutteloosheid”.

  • *

    Of “deel”.

Kruisverwysings

  • +Spr 5:18
  • +Pr 5:18

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/9/15, bl. 27-28

Prediker 9:10

Voetnote

  • *

    Of “Sjeool”. Sien Woordelys.

Kruisverwysings

  • +Ps 115:17; 146:3, 4; Jes 38:18

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/6/15, bl. 5

Prediker 9:11

Voetnote

  • *

    Of “onvoorsiene”.

Kruisverwysings

  • +1Sa 17:50; Ps 33:16
  • +Pr 2:15
  • +2Sa 17:23

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/2, bl. 29

    Ontwaak!,

    nr. 3 2017 bl. 6

    Die Wagtoring,

    2009/3/1, bl. 4-5

    2007/9/15, bl. 5

    2003/9/1, bl. 9-10

    2001/10/15, bl. 13-14

Prediker 9:12

Kruisverwysings

  • +Pr 8:8; Jak 4:13, 14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2005/11/1, bl. 3-4

Prediker 9:14

Voetnote

  • *

    Of “groot beleëringswerke daarteen gebou”.

Prediker 9:15

Kruisverwysings

  • +Pr 9:11

Prediker 9:16

Kruisverwysings

  • +Spr 21:22; 24:5; Pr 7:12, 19; 9:18
  • +Mr 6:3; 1Kor 2:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2000/8/1, bl. 32

Prediker 9:18

Kruisverwysings

  • +Jos 22:20; 1Kor 5:6; Heb 12:15

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Pred. 9:1De 33:3; 1Sa 2:9; Ps 37:5
Pred. 9:2Pr 5:15
Pred. 9:2Pr 8:10
Pred. 9:3Job 3:17-19; Pr 2:15
Pred. 9:4Jes 38:19
Pred. 9:5Ge 3:19; Ro 5:12
Pred. 9:5Ps 88:10; 115:17; 146:4; Jes 38:18; Joh 11:11
Pred. 9:5Job 7:9, 10; Pr 2:16
Pred. 9:6Pr 9:10
Pred. 9:7De 12:7; Ps 104:15; Pr 2:24
Pred. 9:7De 16:15; Han 14:17
Pred. 9:8Da 10:2, 3
Pred. 9:9Spr 5:18
Pred. 9:9Pr 5:18
Pred. 9:10Ps 115:17; 146:3, 4; Jes 38:18
Pred. 9:111Sa 17:50; Ps 33:16
Pred. 9:11Pr 2:15
Pred. 9:112Sa 17:23
Pred. 9:12Pr 8:8; Jak 4:13, 14
Pred. 9:15Pr 9:11
Pred. 9:16Spr 21:22; 24:5; Pr 7:12, 19; 9:18
Pred. 9:16Mr 6:3; 1Kor 2:8
Pred. 9:18Jos 22:20; 1Kor 5:6; Heb 12:15
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Prediker 9:1-18

Prediker

9 Toe het ek oor dit alles nagedink en tot die slotsom gekom dat die regverdiges en die wyses, sowel as hulle werke, in die hande van die ware God is.+ Mense is nie bewus van die liefde en die haat wat voor hulle daar was nie. 2 Almal het presies dieselfde uiteinde,+ die regverdige en die goddelose,+ die goeie, die reine en die onreine, dié wat offerandes bring en dié wat nie offerandes bring nie. Die goeie mens is dieselfde as die sondaar. Die een wat ’n eed sweer, is dieselfde as die een wat bang is om ’n eed te sweer. 3 Daar is iets ontstellends wat onder die son gebeur: Omdat almal dieselfde uiteinde het,+ is die hart van mense vol slegtheid. En daar is dwaasheid in hulle hart gedurende hulle lewe, en dan sterf hulle!

4 Daar is hoop vir dié wat onder die lewendes is, want ’n lewende hond is beter af as ’n dooie leeu.+ 5 Want die lewendes weet dat hulle sal sterf,+ maar die dooies weet absoluut niks nie.+ En hulle het ook nie meer ’n beloning* nie, want hulle word heeltemal vergeet.*+ 6 Ook hulle liefde en hulle haat en hulle jaloesie het reeds verdwyn, en hulle het nie meer ’n deel aan wat op hierdie aarde gedoen word nie.+

7 Gaan, eet jou kos met blydskap, en drink jou wyn met ’n vrolike hart,+ want die ware God is reeds tevrede met wat jy doen.+ 8 Mag jou klere altyd wit* wees, en moenie vergeet om olie op jou kop te sit nie.+ 9 Geniet die lewe met jou geliefde vrou+ al die dae van jou kort* lewe, wat Hy jou onder die son gegee het, al die dae van jou lewe wat gou verbygaan.* Want dit is jou lot* in die lewe en jou beloning vir jou harde werk op hierdie aarde.+ 10 Doen alles wat jou hand vind om te doen met al jou mag, want daar is geen werk of beplanning of kennis of wysheid in die Graf,*+ waarheen jy gaan nie.

11 Ek het nog iets onder die son gesien: Die vinniges wen nie altyd die wedloop nie en die sterkes wen nie altyd die geveg nie,+ die wyses het nie altyd die kos nie en die slimmes het nie altyd die rykdom nie,+ en dié wat kennis het, is nie altyd suksesvol nie,+ want tyd en onverwagse* gebeure tref hulle almal. 12 Want die mens ken nie sy tyd nie.+ Soos visse in ’n dodelike net gevang word en voëls in ’n strik gevang word, so word mense gevang wanneer rampspoed hulle skielik tref.

13 Ek het ook die volgende omtrent wysheid onder die son gesien – en dit het ’n indruk op my gemaak: 14 Daar was ’n klein stad met ’n paar manne daarin. ’n Magtige koning het daarteen opgetrek en dit omsingel en dit beleër.* 15 Daar was ’n arm maar wyse man in die stad, en hy het die stad deur sy wysheid gered. Maar niemand het daardie arm man onthou nie.+ 16 En ek het vir myself gesê: “Wysheid is beter as krag,+ maar ’n arm man se wysheid word verag, en daar word nie na sy woorde geluister nie.”+

17 Dit is beter om te luister na die kalm woorde van ’n wyse mens as na die uitroepe van die een wat oor dwase heers.

18 Wysheid is beter as oorlogswapens, maar net een sondaar kan baie goeie dinge vernietig.+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privacy Settings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel