Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 10
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Jeremia

      • Gode van nasies teenoor lewende God (1-16)

      • Vernietiging en ballingskap naby (17, 18)

      • Jeremia treur (19-22)

      • Profeet se gebed (23-25)

        • Mens kan nie sy voetstappe rig nie (23)

Jeremia 10:2

Kruisverwysings

  • +Le 18:3, 30; 20:23; De 12:30
  • +Jes 47:13

Jeremia 10:3

Voetnote

  • *

    Of “’n bedrogspul”.

  • *

    Of “kapmes”.

Kruisverwysings

  • +Jes 40:20; 44:14, 15; 45:20; Hab 2:18

Jeremia 10:4

Kruisverwysings

  • +Ps 115:4; Jes 40:19
  • +Jes 41:7

Jeremia 10:5

Kruisverwysings

  • +Hab 2:19
  • +Jes 46:7
  • +Jes 41:23; 44:9; 1Kor 8:4

Jeremia 10:6

Kruisverwysings

  • +Eks 15:11; 2Sa 7:22; Ps 86:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Nader aan Jehovah, bl. 38

Jeremia 10:7

Kruisverwysings

  • +Ps 22:28
  • +Ps 89:6; Da 4:35

Jeremia 10:8

Kruisverwysings

  • +Jer 51:17; Hab 2:18
  • +Jes 44:19

Jeremia 10:9

Kruisverwysings

  • +1Kn 10:22

Jeremia 10:10

Kruisverwysings

  • +Jos 3:10; Da 6:26
  • +Da 4:3; Hab 1:12; Op 15:3
  • +Na 1:5

Jeremia 10:11

Voetnote

  • *

    Vs. 11 is oorspronklik in Aramees geskryf.

Kruisverwysings

  • +Jes 2:18; Jer 51:17, 18; Sef 2:11

Jeremia 10:12

Kruisverwysings

  • +Spr 3:19; Jes 45:18
  • +Ps 136:3, 5; Jes 40:22; Jer 51:15, 16

Indekse

  • Navorsingsgids

    Nader aan Jehovah, bl. 51-53

Jeremia 10:13

Voetnote

  • *

    Of “dampe”.

  • *

    Of moontlik “sluise”.

Kruisverwysings

  • +Job 37:2; 38:34
  • +Job 36:27; Ps 135:7
  • +Ge 8:1; Eks 14:21; Nu 11:31; Jon 1:4

Jeremia 10:14

Voetnote

  • *

    Of “asem”.

Kruisverwysings

  • +Jes 42:17; 44:11
  • +Jer 51:17; Hab 2:18, 19

Jeremia 10:15

Voetnote

  • *

    Of “’n bedrogspul”.

Kruisverwysings

  • +Jes 41:29

Jeremia 10:16

Kruisverwysings

  • +De 32:9; Ps 135:4
  • +Jes 47:4

Jeremia 10:18

Voetnote

  • *

    Of “slinger”.

Kruisverwysings

  • +De 28:63; Jer 16:13

Jeremia 10:19

Voetnote

  • *

    Of “breuk”.

Kruisverwysings

  • +Jer 8:21

Jeremia 10:20

Kruisverwysings

  • +Jer 4:20
  • +Jer 31:15

Jeremia 10:21

Kruisverwysings

  • +Jer 5:31
  • +Jer 2:8; 8:9
  • +Jer 23:1; Ese 34:5, 6

Jeremia 10:22

Kruisverwysings

  • +Jer 1:15; 4:6; 6:22; Hab 1:6
  • +Jer 9:11

Jeremia 10:23

Kruisverwysings

  • +Ps 17:5; 37:23; Spr 16:3; 20:24

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/5/1, bl. 6

    2011/12/15, bl. 14

    2008/4/15, bl. 9-10

    2005/11/1, bl. 22

    2000/10/15, bl. 13

Jeremia 10:24

Kruisverwysings

  • +Ps 6:1; 38:1
  • +Jer 30:11

Jeremia 10:25

Kruisverwysings

  • +Jes 34:2
  • +Jer 51:34
  • +Jes 10:22
  • +Ps 79:6, 7; Jer 8:16; Klg 2:22

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Jer. 10:2Le 18:3, 30; 20:23; De 12:30
Jer. 10:2Jes 47:13
Jer. 10:3Jes 40:20; 44:14, 15; 45:20; Hab 2:18
Jer. 10:4Ps 115:4; Jes 40:19
Jer. 10:4Jes 41:7
Jer. 10:5Hab 2:19
Jer. 10:5Jes 46:7
Jer. 10:5Jes 41:23; 44:9; 1Kor 8:4
Jer. 10:6Eks 15:11; 2Sa 7:22; Ps 86:8
Jer. 10:7Ps 22:28
Jer. 10:7Ps 89:6; Da 4:35
Jer. 10:8Jer 51:17; Hab 2:18
Jer. 10:8Jes 44:19
Jer. 10:91Kn 10:22
Jer. 10:10Jos 3:10; Da 6:26
Jer. 10:10Da 4:3; Hab 1:12; Op 15:3
Jer. 10:10Na 1:5
Jer. 10:11Jes 2:18; Jer 51:17, 18; Sef 2:11
Jer. 10:12Spr 3:19; Jes 45:18
Jer. 10:12Ps 136:3, 5; Jes 40:22; Jer 51:15, 16
Jer. 10:13Job 37:2; 38:34
Jer. 10:13Job 36:27; Ps 135:7
Jer. 10:13Ge 8:1; Eks 14:21; Nu 11:31; Jon 1:4
Jer. 10:14Jes 42:17; 44:11
Jer. 10:14Jer 51:17; Hab 2:18, 19
Jer. 10:15Jes 41:29
Jer. 10:16De 32:9; Ps 135:4
Jer. 10:16Jes 47:4
Jer. 10:18De 28:63; Jer 16:13
Jer. 10:19Jer 8:21
Jer. 10:20Jer 4:20
Jer. 10:20Jer 31:15
Jer. 10:21Jer 5:31
Jer. 10:21Jer 2:8; 8:9
Jer. 10:21Jer 23:1; Ese 34:5, 6
Jer. 10:22Jer 1:15; 4:6; 6:22; Hab 1:6
Jer. 10:22Jer 9:11
Jer. 10:23Ps 17:5; 37:23; Spr 16:3; 20:24
Jer. 10:24Ps 6:1; 38:1
Jer. 10:24Jer 30:11
Jer. 10:25Jes 34:2
Jer. 10:25Jer 51:34
Jer. 10:25Jes 10:22
Jer. 10:25Ps 79:6, 7; Jer 8:16; Klg 2:22
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Jeremia 10:1-25

Jeremia

10 Hoor die woord wat Jehovah teen julle gespreek het, o huis van Israel. 2 Dít is wat Jehovah sê:

“Moenie die weg van die nasies leer nie,+

en moenie bang word as gevolg van die tekens van die hemel

net omdat die nasies baie bang is as gevolg daarvan nie.+

 3 Want die gebruike van die volke is nutteloos.*

Dit is net ’n boom van die woud wat afgekap is,

wat die ambagsman met sy hande en gereedskap* bewerk het.+

 4 Hulle versier dit met silwer en goud+

en slaan dit vas met ’n hamer en spykers sodat dit nie sal omval nie.+

 5 Soos ’n voëlverskrikker in ’n komkommerland kan hulle nie praat nie.+

Hulle moet gedra word, want hulle kan nie loop nie.+

Moenie vir hulle bang wees nie, want hulle kan niemand seermaak nie,

en hulle kan ook niks goeds doen nie.”+

 6 Niemand is soos u nie, o Jehovah.+

U is groot, en u naam is groot en magtig.

 7 Wie sal nie die Koning van die nasies vrees nie?+ Dit is gepas om dit te doen,

want onder al die wyses van die nasies en onder al hulle koninkryke

is daar hoegenaamd niemand soos u nie.+

 8 Hulle is almal onverstandig en dom.+

Die onderrigting van ’n boom is heeltemal nutteloos.+

 9 Silwerplate word van Tarsis+ ingevoer, en goud van Ufas,

die werk van ’n ambagsman, van die hande van ’n metaalwerker.

Die afgode se klere is van blou garing en pers wol.

Hulle word almal deur ambagsmanne gemaak.

10 Maar Jehovah is waarlik God.

Hy is die lewende God+ en die ewige Koning.+

As gevolg van sy woede sal die aarde bewe,+

en geen nasie sal sy veroordeling kan verduur nie.

11 * Dít is wat julle vir hulle moet sê:

“Die gode wat nie die hemel en die aarde gemaak het nie

sal van die aarde af en van onder hierdie hemel verdwyn.”+

12 Hy is die Maker van die aarde deur sy krag,

die Een wat die vrugbare land gevestig het deur sy wysheid+

en wat die hemel uitgespan het deur sy verstand.+

13 Wanneer hy sy stem laat hoor,

is die water in die hemel onstuimig,+

en hy laat wolke* van die eindes van die aarde af opstyg.+

Hy maak weerlig* vir die reën,

en hy bring die wind uit sy stoorkamers uit.+

14 Elke mens tree onverstandig en sonder kennis op.

Elke metaalwerker sal verneder word as gevolg van sy beeld,+

want sy metaalbeeld is ’n leuen,

en daar is geen gees* in hulle nie.+

15 Hulle is nutteloos,* werke wat ’n bespotting is.+

Wanneer hulle dag van afrekening kom, sal hulle verdwyn.

16 Die Deel van Jakob is nie soos hierdie dinge nie,

want hy is die Een wat alles gemaak het,

en Israel is die staf van sy erfdeel.+

Jehovah van die leërmagte is sy naam.+

17 Tel jou bondel van die grond af op,

o vrou wat deur die vyand omring is.

18 Want dít is wat Jehovah sê:

“Kyk, ek gooi* die bewoners nou uit die land uit,+

en ek sal hulle laat swaarkry.”

19 Dit is verby met my as gevolg van my ineenstorting!*+

My wond is ongeneeslik.

Ek het gesê: “Dit is tog sekerlik my siekte, en ek moet dit verduur.

20 My tent is verniel, en al my tenttoue is stukkend geskeur.+

My kinders het my verlaat en is nie meer daar nie.+

Daar bly niemand oor wat my tent kan uitspan of my tentdoeke kan oprig nie.

21 Want die herders het sonder verstand opgetree,+

en hulle het Jehovah nie vir leiding gevra nie.+

Daarom het hulle nie met insig opgetree nie,

en al hulle kuddes is verstrooi.”+

22 Luister! ’n Berig! Dit kom!

’n Groot gedreun uit die land van die noorde,+

om die stede van Juda verlate te maak, ’n lêplek van jakkalse.+

23 Ek weet goed, o Jehovah, dat die mens se weg nie aan hom behoort nie.

Dit behoort nie aan die mens wat loop om sy voetstappe te rig nie.+

24 Wys my tereg met geregtigheid, o Jehovah,

maar nie in u woede nie,+ sodat u my nie vernietig nie.+

25 Stort u woede uit oor die nasies wat u ignoreer+

en oor die families wat u naam nie aanroep nie.

Want hulle het Jakob verslind,+

ja, hulle het hom verslind totdat hy amper uitgewis is,+

en hulle het sy tuisland verwoes.+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privacy Settings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel