Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 11
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Jeremia

      • Juda verbreek verbond met God (1-17)

        • Daar is net soveel gode as stede (13)

      • Jeremia soos lammetjie wat geslag gaan word (18-20)

      • Teenstand van Jeremia se tuisdorp (21-23)

Jeremia 11:2

Voetnote

  • *

    Blykbaar aan Jeremia gerig.

Jeremia 11:3

Kruisverwysings

  • +De 27:26; 28:15

Jeremia 11:4

Kruisverwysings

  • +Eks 24:3
  • +Eks 13:3; De 4:20
  • +Le 26:3, 12

Jeremia 11:5

Voetnote

  • *

    Of “Laat dit so wees”.

Kruisverwysings

  • +Ge 15:18; Eks 3:8; Le 20:24; De 6:3

Jeremia 11:7

Voetnote

  • *

    Lett. “deur vroeg op te staan en te vermaan”.

Kruisverwysings

  • +Jer 7:13; 25:4; 35:15

Jeremia 11:8

Kruisverwysings

  • +Jes 65:2; Jer 7:24, 26; Ese 20:8; Sag 7:11, 12

Jeremia 11:10

Kruisverwysings

  • +Rig 2:11, 17; 1Sa 8:8; 2Kn 22:17
  • +2Kr 28:22, 23
  • +De 31:16; 2Kn 17:6, 7; Ho 6:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/3/15, bl. 9

Jeremia 11:11

Kruisverwysings

  • +2Kn 22:16; Jer 6:19; Ese 7:5
  • +Jes 1:15; Jer 14:12; Ese 8:18; Mi 3:4

Jeremia 11:12

Voetnote

  • *

    Of “offerrook laat opgaan”.

Kruisverwysings

  • +De 32:37, 38; Jer 2:28

Jeremia 11:13

Voetnote

  • *

    Of “die skandelike god”.

Kruisverwysings

  • +Jer 7:9, 10

Jeremia 11:14

Voetnote

  • *

    D.w.s. Jeremia.

Kruisverwysings

  • +Jer 7:16; 14:11

Jeremia 11:15

Voetnote

  • *

    D.w.s. offerandes wat in die tempel geoffer is.

Jeremia 11:17

Kruisverwysings

  • +Jes 5:2; Jer 2:21
  • +Jer 19:5, 15

Jeremia 11:19

Kruisverwysings

  • +Jer 18:18

Jeremia 11:20

Voetnote

  • *

    Of “diepste emosies”. Lett. “niere”.

Kruisverwysings

  • +1Kr 28:9; Jer 17:10; 20:12

Jeremia 11:21

Kruisverwysings

  • +Jer 1:1
  • +Jes 30:10; Am 2:12; 7:16

Jeremia 11:22

Kruisverwysings

  • +2Kr 36:17; Klg 2:21
  • +Jer 18:21

Jeremia 11:23

Kruisverwysings

  • +Jos 21:8, 18

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Jer. 11:3De 27:26; 28:15
Jer. 11:4Eks 24:3
Jer. 11:4Eks 13:3; De 4:20
Jer. 11:4Le 26:3, 12
Jer. 11:5Ge 15:18; Eks 3:8; Le 20:24; De 6:3
Jer. 11:7Jer 7:13; 25:4; 35:15
Jer. 11:8Jes 65:2; Jer 7:24, 26; Ese 20:8; Sag 7:11, 12
Jer. 11:10Rig 2:11, 17; 1Sa 8:8; 2Kn 22:17
Jer. 11:102Kr 28:22, 23
Jer. 11:10De 31:16; 2Kn 17:6, 7; Ho 6:7
Jer. 11:112Kn 22:16; Jer 6:19; Ese 7:5
Jer. 11:11Jes 1:15; Jer 14:12; Ese 8:18; Mi 3:4
Jer. 11:12De 32:37, 38; Jer 2:28
Jer. 11:13Jer 7:9, 10
Jer. 11:14Jer 7:16; 14:11
Jer. 11:17Jes 5:2; Jer 2:21
Jer. 11:17Jer 19:5, 15
Jer. 11:19Jer 18:18
Jer. 11:201Kr 28:9; Jer 17:10; 20:12
Jer. 11:21Jer 1:1
Jer. 11:21Jes 30:10; Am 2:12; 7:16
Jer. 11:222Kr 36:17; Klg 2:21
Jer. 11:22Jer 18:21
Jer. 11:23Jos 21:8, 18
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Jeremia 11:1-23

Jeremia

11 Dít is die boodskap wat Jeremia van Jehovah ontvang het: 2 “Hoor die woorde van hierdie verbond, o volk!

“Dra dit oor* aan die manne van Juda en aan die inwoners van Jerusalem 3 en sê vir hulle: ‘Dít is wat Jehovah, die God van Israel, sê: “Vervloek is die man wat weier om die woorde van hierdie verbond te gehoorsaam,+ 4 die verbond wat ek met julle voorvaders gemaak het op die dag toe ek hulle uit Egipte,+ uit die ystersmeltoond, uitgelei het.+ Ek het toe gesê: ‘Gehoorsaam my stem en doen alles wat ek julle beveel, en julle sal my volk word, en ek sal julle God word.+ 5 Dan sal ek die eed kan nakom wat ek aan julle voorvaders gesweer het om aan hulle die land te gee wat oorloop van melk en heuning,+ soos vandag die geval is.’”’”

En ek het geantwoord: “Amen,* o Jehovah.”

6 Jehovah het toe vir my gesê: “Verkondig al hierdie woorde in die stede van Juda en in die strate van Jerusalem: ‘Hoor die woorde van hierdie verbond en voer dit uit. 7 Want ek het julle voorvaders ernstig gewaarsku vanaf die dag toe ek hulle uit Egipte uitgelei het tot vandag toe deur herhaaldelik vir hulle te sê:* “Gehoorsaam my stem.”+ 8 Maar hulle het nie geluister of aandag geskenk nie. Elkeen van hulle was eerder hardkoppig en het sy eie slegte hart bly volg.+ Daarom het ek al die woorde van hierdie verbond oor hulle gebring wat ek hulle beveel het om te doen en wat hulle geweier het om te gehoorsaam.’”

9 Jehovah het toe vir my gesê: “Daar is ’n sameswering onder die manne van Juda en die inwoners van Jerusalem. 10 Hulle het hulle skuldig gemaak aan dieselfde oortredings as hulle voorvaders, wat geweier het om my woorde te gehoorsaam.+ Hulle het ook ander gode gevolg en hulle gedien.+ Die huis van Israel en die huis van Juda het my verbond verbreek wat ek met hulle voorvaders gemaak het.+ 11 Daarom sê Jehovah: ‘Kyk, ek bring rampspoed oor hulle+ waarvan hulle nie sal kan wegkom nie. Wanneer hulle tot my om hulp roep, sal ek nie na hulle luister nie.+ 12 Dan sal die stede van Juda en die inwoners van Jerusalem na die gode toe gaan vir wie hulle offerandes bring* en om hulp roep,+ maar hierdie gode sal hulle beslis nie in die tyd van hulle rampspoed red nie. 13 Want jou gode het net soveel soos jou stede geword, o Juda, en julle het net soveel altare vir die skandelike ding* opgerig as wat daar strate in Jerusalem is, altare om vir Baäl offerandes te bring.’+

14 “En jy* moenie vir hierdie volk bid nie. Moenie om hulle onthalwe uitroep of ’n gebed vir hulle doen nie,+ want ek sal nie luister wanneer hulle na my toe uitroep as gevolg van hulle rampspoed nie.

15 “Watter reg het my geliefde om in my huis te wees

wanneer so baie van die volk goddelose planne uitgevoer het?

Sal hulle met heilige vleis* die rampspoed kan keer wanneer dit oor jou kom?

Sal jy in daardie tyd bly wees?

16 Jehovah het jou eenkeer ’n gesonde olyfboom genoem,

mooi met goeie vrugte.

Maar daar was ’n harde geluid, en hy het haar aan die brand gesteek,

en hulle het haar takke gebreek.

17 “Jehovah van die leërmagte, wat jou geplant het,+ het gesê dat rampspoed oor jou sal kom as gevolg van die goddeloosheid van die huis van Israel en die huis van Juda, wat my aanstoot gegee het deur offerandes vir Baäl te bring.”+

18 Jehovah het my ingelig sodat ek sal weet,

en toe het u my laat sien wat hulle besig is om te doen.

19 Ek was soos ’n mak lammetjie wat gelei word om geslag te word.

Ek het nie geweet dat hulle planne teen my beraam nie:+

“Laat ons die boom met sy vrugte vernietig,

en laat ons hom uit die land van die lewendes verwyder,

sodat sy naam nie meer onthou sal word nie.”

20 Maar Jehovah van die leërmagte oordeel met regverdigheid.

Hy ondersoek die diepste gedagtes* en die hart.+

Laat my sien hoe u op hulle wraak neem,

want ek het my regsaak aan u toevertrou.

21 Daarom is dít wat Jehovah sê teen die manne van Aʹnatot+ wat jou wil doodmaak en wat sê: “Jy moenie in die naam van Jehovah profeteer nie,+ of anders sal ons jou doodmaak” – 22 daarom is dít wat Jehovah van die leërmagte sê: “Kyk, ek gaan hulle straf. Die jong manne sal deur die swaard sterf,+ en hulle seuns en hulle dogters sal deur die hongersnood sterf.+ 23 Daar sal nie eers ’n oorblyfsel van hulle oorbly nie, want ek sal rampspoed oor die manne van Aʹnatot+ bring in die jaar dat hulle gestraf sal word.”

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel