Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 17
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Jeremia

      • Juda se sonde is ingegraveer (1-4)

      • Vertroue in Jehovah bring seëninge (5-8)

      • Bedrieglike hart (9-11)

      • Jehovah, die hoop van Israel (12, 13)

      • Jeremia se gebed (14-18)

      • Sabbat moet gehou word (19-27)

Jeremia 17:1

Voetnote

  • *

    Of “op die tafel van”.

Jeremia 17:2

Voetnote

  • *

    Sien Woordelys.

Kantlynverwysings

  • +Rig 3:7; 2Kr 24:18; 33:1, 3
  • +Jes 1:29; Ese 6:13

Jeremia 17:3

Kantlynverwysings

  • +2Kn 24:11, 13; Jer 15:13
  • +Le 26:30; Ese 6:3

Jeremia 17:4

Voetnote

  • *

    Of moontlik “want soos ’n vuur is jy in my woede aangesteek”.

Kantlynverwysings

  • +Klg 5:2
  • +De 28:48; Jer 16:13
  • +Jes 5:25; Jer 15:14

Jeremia 17:5

Voetnote

  • *

    Of “sterk man”.

  • *

    Lett. “wat vlees sy arm maak”.

Kantlynverwysings

  • +Jes 30:1, 2
  • +2Kn 16:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/3/15, bl. 10

Jeremia 17:7

Voetnote

  • *

    Of “sterk man”.

Kantlynverwysings

  • +Ps 34:8; 146:5; Jes 26:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/3/15, bl. 10

Jeremia 17:8

Kantlynverwysings

  • +Ps 1:3; 92:12, 13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2011/4/15, bl. 28

    2011/3/15, bl. 14

    2009/3/1, bl. 16-17

Jeremia 17:9

Voetnote

  • *

    Of “verraderliker”.

  • *

    Of moontlik “ongeneeslik”.

Kantlynverwysings

  • +Ge 6:5; 8:21; Spr 28:26

Indekse

  • Navorsingsgids

    Jeremia, bl. 43-45

    Die Wagtoring,

    2004/2/15, bl. 10-11

    2001/10/15, bl. 25

    2001/8/1, bl. 9

    2000/3/1, bl. 30

Jeremia 17:10

Voetnote

  • *

    Of “diepste emosies”. Lett. “niere”.

Kantlynverwysings

  • +1Sa 16:7; 1Kr 28:9; Spr 17:3; 21:2
  • +Ro 2:6; Ga 6:7; Op 2:23; 22:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2013/3/15, bl. 9

Jeremia 17:11

Voetnote

  • *

    Of “wat rykdom verkry, maar nie deur geregtigheid nie”.

Kantlynverwysings

  • +Spr 28:20; Jes 1:23; Jak 5:4

Jeremia 17:12

Kantlynverwysings

  • +2Kr 2:5; Jes 6:1

Jeremia 17:13

Voetnote

  • *

    Lett. “van my”. Verwys blykbaar na Jehovah.

Kantlynverwysings

  • +Ps 73:27; Jes 1:28
  • +Jer 2:13; Op 22:1

Jeremia 17:14

Kantlynverwysings

  • +Jer 15:20

Jeremia 17:15

Kantlynverwysings

  • +Jes 5:19; 2Pe 3:4

Jeremia 17:18

Voetnote

  • *

    Of “vernietig hulle twee keer”.

Kantlynverwysings

  • +Jer 15:15; 20:11
  • +Jer 18:23

Jeremia 17:19

Kantlynverwysings

  • +Jer 7:2

Jeremia 17:21

Kantlynverwysings

  • +Ne 13:19

Jeremia 17:22

Kantlynverwysings

  • +Eks 20:9, 10; Le 23:3
  • +Eks 31:13

Jeremia 17:23

Voetnote

  • *

    Lett. “hulle het hulle nek verhard”.

Kantlynverwysings

  • +Jes 48:4; Ese 20:13

Jeremia 17:24

Kantlynverwysings

  • +De 5:12-14

Jeremia 17:25

Kantlynverwysings

  • +Ps 132:11
  • +Jer 22:4

Jeremia 17:26

Voetnote

  • *

    Of “suide”.

Kantlynverwysings

  • +Jer 32:44
  • +Jer 33:13
  • +Le 1:3
  • +Esr 3:3
  • +Le 2:1, 2
  • +Ps 107:22; 116:17; Jer 33:10, 11

Jeremia 17:27

Kantlynverwysings

  • +2Kn 25:9, 10; Jer 39:8
  • +2Kn 22:16, 17; Klg 4:11

Parallelle vertalings

Klik op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Jer. 17:2Rig 3:7; 2Kr 24:18; 33:1, 3
Jer. 17:2Jes 1:29; Ese 6:13
Jer. 17:32Kn 24:11, 13; Jer 15:13
Jer. 17:3Le 26:30; Ese 6:3
Jer. 17:4Klg 5:2
Jer. 17:4De 28:48; Jer 16:13
Jer. 17:4Jes 5:25; Jer 15:14
Jer. 17:5Jes 30:1, 2
Jer. 17:52Kn 16:7
Jer. 17:7Ps 34:8; 146:5; Jes 26:3
Jer. 17:8Ps 1:3; 92:12, 13
Jer. 17:9Ge 6:5; 8:21; Spr 28:26
Jer. 17:101Sa 16:7; 1Kr 28:9; Spr 17:3; 21:2
Jer. 17:10Ro 2:6; Ga 6:7; Op 2:23; 22:12
Jer. 17:11Spr 28:20; Jes 1:23; Jak 5:4
Jer. 17:122Kr 2:5; Jes 6:1
Jer. 17:13Ps 73:27; Jes 1:28
Jer. 17:13Jer 2:13; Op 22:1
Jer. 17:14Jer 15:20
Jer. 17:15Jes 5:19; 2Pe 3:4
Jer. 17:18Jer 15:15; 20:11
Jer. 17:18Jer 18:23
Jer. 17:19Jer 7:2
Jer. 17:21Ne 13:19
Jer. 17:22Eks 20:9, 10; Le 23:3
Jer. 17:22Eks 31:13
Jer. 17:23Jes 48:4; Ese 20:13
Jer. 17:24De 5:12-14
Jer. 17:25Ps 132:11
Jer. 17:25Jer 22:4
Jer. 17:26Jer 32:44
Jer. 17:26Jer 33:13
Jer. 17:26Le 1:3
Jer. 17:26Esr 3:3
Jer. 17:26Le 2:1, 2
Jer. 17:26Ps 107:22; 116:17; Jer 33:10, 11
Jer. 17:272Kn 25:9, 10; Jer 39:8
Jer. 17:272Kn 22:16, 17; Klg 4:11
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Jeremia 17:1-27

Jeremia

17 “Die sonde van Juda is met ’n ysterpen neergeskryf.

Dit is met ’n diamantpunt gegraveer op* hulle hart

en op die horings van hulle altare,

 2 terwyl hulle kinders dink aan hulle altare en hulle heilige pale*+

langs ’n groot boom, op die hoë heuwels,+

 3 op die berge in die oop veld.

Ek sal jou rykdom, al jou skatte, aan jou vyande gee+

– ja, jou offerhoogtes, weens die sonde in al jou gebiede.+

 4 Uit jou eie sal jy jou erfdeel afstaan wat ek aan jou gegee het.+

En ek sal maak dat jy jou vyande dien in ’n land wat jy nie ken nie,+

want jy het my woede soos ’n vuur aangesteek.*+

Dit sal vir altyd brand.”

 5 Dít is wat Jehovah sê:

“Vervloek is die man* wat op mense vertrou,+

wat op die krag van mense staatmaak*+

en wie se hart van Jehovah af wegdraai.

 6 Hy sal soos ’n eensame boom in die woestyn word.

Hy sal nie sien wanneer die goeie kom nie,

maar hy sal in dorre plekke in die wildernis woon,

in ’n soutland waar niemand kan woon nie.

 7 Geseënd is die man* wat op Jehovah vertrou,

wie se vertroue in Jehovah is.+

 8 Hy sal soos ’n boom word wat by die water geplant is,

wat sy wortels na die stroom uitstoot.

Hy sal nie opmerk wanneer daar hitte kom nie,

maar sy blare sal altyd floreer.+

En in die jaar van droogte sal hy nie angstig wees nie,

en hy sal ook nie ophou om vrugte voort te bring nie.

 9 Die hart is bedriegliker* as enigiets anders en is desperaat.*+

Wie kan dit ken?

10 Ek, Jehovah, deursoek die hart+

en ondersoek die diepste gedagtes*

om aan elkeen te gee volgens sy dade,

volgens die vrug van sy werke.+

11 Soos ’n patrys wat bymekaarmaak wat sy nie gelê het nie,

so is hy wat rykdom verkry deur oneerlik te wees.*+

Dit sal hom verlaat wanneer hy middeljarig is,

en op die ou end sal hy verstandeloos wees.”

12 ’n Glorieryke troon, wat van die begin af verheerlik is,

is die plek van ons heiligdom.+

13 O Jehovah, die hoop van Israel,

almal wat u verlaat, sal verneder word.

Dié wat van u* afvallig word, sal in die stof geskryf word,+

want hulle het Jehovah, die bron van lewende water, verlaat.+

14 Maak my gesond, o Jehovah, en ek sal gesond wees.

Red my, en ek sal gered wees,+

want u is die een wat ek loof.

15 Kyk! Daar is dié wat vir my sê:

“Waar is die woord van Jehovah?+

Laat dit asseblief kom!”

16 Maar wat my betref, ek het nie opgehou om ’n herder te wees wat u volg nie,

en ek het ook nie gesmag na die dag van rampspoed nie.

U weet goed wat my lippe alles gesê het.

Dit het alles voor u plaasgevind!

17 Moenie vir my iets skrikwekkends word nie.

U is my skuilplek in die dag van rampspoed.

18 Laat my vervolgers verneder word,+

maar moenie toelaat dat ek verneder word nie.

Laat hulle baie bang word,

maar moenie toelaat dat ek baie bang word nie.

Bring die dag van rampspoed oor hulle,+

en verpletter hulle en vernietig hulle heeltemal.*

19 Dít is wat Jehovah vir my gesê het: “Gaan staan in die poort van die kinders van die volk waardeur die konings van Juda in- en uitgaan en in al die poorte van Jerusalem.+ 20 Jy moet vir hulle sê: ‘Hoor die woord van Jehovah, o konings van Juda, die hele volk van Juda en al die inwoners van Jerusalem, wat deur hierdie poorte ingaan. 21 Dít is wat Jehovah sê: “Sorg dat julle nie op die Sabbatdag enige vrag dra of dit deur die poorte van Jerusalem inbring nie.+ 22 Julle mag geen vrag op die Sabbatdag uit julle huise bring nie, en julle mag geen werk doen nie.+ Hou die Sabbatdag sodat dit heilig sal wees, net soos ek julle voorvaders beveel het.+ 23 Maar hulle het nie geluister of aandag geskenk nie, en hulle was hardkoppig en het geweier* om gehoorsaam te wees of om dissipline te aanvaar.”’+

24 “‘“Maar as julle my streng gehoorsaam,” sê Jehovah, “moet julle nie enige vrag deur die poorte van hierdie stad op die Sabbatdag inbring nie en moet julle die Sabbatdag hou sodat dit heilig sal wees deur nie werk daarop te doen nie.+ 25 Dan sal konings en leiers wat op die troon van Dawid sit,+ deur die poorte van hierdie stad inkom. Hulle en hulle leiers, die manne van Juda en die inwoners van Jerusalem sal in strydwaens en op perde ry,+ en hierdie stad sal vir altyd bewoon word. 26 Mense sal uit die stede van Juda, uit die plekke om Jerusalem, uit die land van Benjamin,+ uit die laagland,+ uit die bergstreek en uit die Negeb* kom en heelbrandoffers,+ offerandes,+ graanoffers,+ wierook en dankoffers na die huis van Jehovah bring.+

27 “‘“Maar as julle my nie gehoorsaam nie en nie die Sabbatdag hou sodat dit heilig kan wees nie en julle op die Sabbatdag vragte dra en dit deur die poorte van Jerusalem inbring, dan sal ek haar poorte aan die brand steek, en die vuur sal die versterkte torings van Jerusalem beslis verteer,+ en dit sal nie geblus word nie.”’”+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel