Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 20
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Jeremia

      • Pasgur slaan Jeremia (1-6)

      • Jeremia kan nie ophou preek nie (7-13)

        • God se boodskap soos brandende vuur (9)

        • Jehovah soos skrikwekkende vegter (11)

      • Jeremia se klagte (14-18)

Jeremia 20:2

Kantlynverwysings

  • +2Kr 16:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Jeremia, bl. 57-58, 83-84

Jeremia 20:3

Kantlynverwysings

  • +Jer 6:25

Jeremia 20:4

Kantlynverwysings

  • +De 28:32
  • +Jer 25:9; 39:9

Jeremia 20:5

Kantlynverwysings

  • +2Kn 20:17; 24:11, 13; 25:13-15; Klg 1:10
  • +2Kr 36:10; Jer 15:13

Jeremia 20:6

Kantlynverwysings

  • +Jer 14:14; 28:15; 29:21

Jeremia 20:7

Kantlynverwysings

  • +Ese 3:14; Mi 3:8
  • +Ps 22:7; Jer 15:10, 15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Jeremia, bl. 36-37

    Die Wagtoring,

    2007/3/15, bl. 9

Jeremia 20:8

Kantlynverwysings

  • +2Kr 36:16; Jer 6:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Jeremia, bl. 118

Jeremia 20:9

Kantlynverwysings

  • +1Kn 19:2, 4; Jon 1:3
  • +Jer 6:11; Am 3:8; Han 4:19, 20

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/7/15, bl. 9

    2010/2/15, bl. 7

    2000/7/1, bl. 9-10

    2000/3/1, bl. 17

    Jeremia, bl. 118

Jeremia 20:10

Kantlynverwysings

  • +Ps 31:13
  • +Ps 38:16

Jeremia 20:11

Kantlynverwysings

  • +Jer 1:8; Ro 8:31
  • +Ps 27:2; Jer 15:15, 20; 17:18
  • +Ps 6:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2011/3/15, bl. 30

    Jeremia, bl. 36-37

Jeremia 20:12

Voetnote

  • *

    Of “diepste emosies”. Lett. “niere”.

Kantlynverwysings

  • +Jer 17:10
  • +Ps 59:10; Jer 17:18
  • +Jer 11:20; 1Pe 2:23

Indekse

  • Navorsingsgids

    Jeremia, bl. 148-149

Jeremia 20:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Jeremia, bl. 86

Jeremia 20:14

Kantlynverwysings

  • +Job 3:3; Jer 15:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Jeremia, bl. 9-10

Jeremia 20:17

Kantlynverwysings

  • +Job 10:18

Jeremia 20:18

Kantlynverwysings

  • +Job 3:20

Parallelle vertalings

Klik op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Jer. 20:22Kr 16:10
Jer. 20:3Jer 6:25
Jer. 20:4De 28:32
Jer. 20:4Jer 25:9; 39:9
Jer. 20:52Kn 20:17; 24:11, 13; 25:13-15; Klg 1:10
Jer. 20:52Kr 36:10; Jer 15:13
Jer. 20:6Jer 14:14; 28:15; 29:21
Jer. 20:7Ese 3:14; Mi 3:8
Jer. 20:7Ps 22:7; Jer 15:10, 15
Jer. 20:82Kr 36:16; Jer 6:10
Jer. 20:91Kn 19:2, 4; Jon 1:3
Jer. 20:9Jer 6:11; Am 3:8; Han 4:19, 20
Jer. 20:10Ps 31:13
Jer. 20:10Ps 38:16
Jer. 20:11Jer 1:8; Ro 8:31
Jer. 20:11Ps 27:2; Jer 15:15, 20; 17:18
Jer. 20:11Ps 6:10
Jer. 20:12Jer 17:10
Jer. 20:12Ps 59:10; Jer 17:18
Jer. 20:12Jer 11:20; 1Pe 2:23
Jer. 20:14Job 3:3; Jer 15:10
Jer. 20:17Job 10:18
Jer. 20:18Job 3:20
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Jeremia 20:1-18

Jeremia

20 En Pasgur, die seun van Immer, die priester, wat ook die hoofopsigter in die huis van Jehovah was, het geluister toe Jeremia hierdie dinge geprofeteer het. 2 Toe het Pasgur die profeet Jeremia geslaan en hom in die blok gesit by+ die Boonste Benjamin-poort, wat in die huis van Jehovah was. 3 Maar die volgende dag toe Pasgur Jeremia uit die blok vrygelaat het, het Jeremia vir hom gesê:

“Jehovah het jou nie Pasgur genoem nie, maar Vrees Reg Rondom.+ 4 Want dít is wat Jehovah sê: ‘Ek sal jou en al jou vriende vol vrees laat word, en hulle sal deur die swaard van hulle vyande val, en jou eie oë sal dit sien,+ en ek sal die hele Juda in die hand van die koning van Babilon gee, en hy sal hulle in ballingskap na Babilon wegneem en hulle met die swaard doodmaak.+ 5 En ek sal al die rykdom van hierdie stad, al sy middele, al sy kosbare dinge en al die skatte van die konings van Juda in die hand van hulle vyande gee.+ En hulle sal hulle stroop en hulle gevange neem en hulle na Babilon bring.+ 6 En jy, Pasgur, en almal wat in jou huis woon, julle sal in gevangenskap gaan. Jy sal na Babilon gaan en daar sterf, en daar sal jy saam met jou vriende begrawe word omdat jy leuens vir hulle geprofeteer het.’”+

 7 U het my geflous, o Jehovah, en ek is geflous.

U het u krag teen my gebruik, en u het die oorhand oor my gekry.+

Ek het die hele dag ’n bespotting geword.

Almal bespot my.+

 8 Want elke keer as ek praat, moet ek uitroep en verkondig:

“Geweld en vernietiging!”

Die woord van Jehovah het veroorsaak dat ek die hele dag lank beledig en bespot word.+

 9 Daarom het ek gesê: “Ek sal nie oor hom praat nie,

en ek sal nie meer in sy naam iets sê nie.”+

Maar in my hart was dit soos ’n brandende vuur, opgesluit in my gebeente,

en ek het moeg geword om dit in te hou.

Ek kon dit nie langer verduur nie.+

10 Want ek het talle slegte gerugte gehoor.

Vrees het my omring.+

“Beskuldig hom. Laat ons hom beskuldig!”

Elke mens wat my vrede toewens, het gewag vir my ondergang:+

“Miskien sal hy ’n dom fout maak,

en dan kan ons die oorhand oor hom kry en op hom wraak neem.”

11 Maar Jehovah was met my soos ’n skrikwekkende vegter.+

Daarom sal my vervolgers struikel en nie die oorhand kry nie.+

Hulle sal erg verneder word, want hulle sal nie suksesvol wees nie.

Hulle ewige vernedering sal nie vergeet word nie.+

12 Maar u, o Jehovah van die leërmagte, ondersoek die regverdige.

U sien die diepste gedagtes* en die hart.+

Laat my sien hoe u op hulle wraak neem,+

want ek het my regsaak aan u toevertrou.+

13 Sing vir Jehovah! Loof Jehovah!

Want hy het die arme uit die hand van slegte mense gered.

14 Mag die dag waarop ek gebore is, vervloek wees!

Mag die dag waarop my ma aan my geboorte gegee het, nie geseënd wees nie!+

15 Mag die man vervloek wees wat vir my pa goeie nuus gebring het

en hom baie bly gemaak het deur te sê:

“’n Seun is vir jou gebore!”

16 Mag daardie man soos stede word wat Jehovah verwoes het sonder om spyt te voel.

Mag hy ’n geskree in die oggend en ’n alarmsein in die middag hoor.

17 Hoekom het hy my nie in die baarmoeder doodgemaak,

sodat my ma my graf sou word

en haar baarmoeder altyd swanger sou bly nie?+

18 Hoekom moes ek uit die baarmoeder kom

om moeilikheid en hartseer te sien,

om my dae in skande te eindig?+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel