Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esegiël 17
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Esegiël

      • Raaisel van twee arende en wingerdstok (1-21)

      • Sagte takkie sal indrukwekkende sederboom word (22-24)

Esegiël 17:2

Voetnote

  • *

    Of “spreekwoord”.

Kruisverwysings

  • +Ho 12:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Rein aanbidding, bl. 85

Esegiël 17:3

Kruisverwysings

  • +De 28:49, 50; Jer 4:13; Klg 4:19
  • +Jer 22:23
  • +2Kn 24:12; 2Kr 36:9, 10; Jer 24:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Rein aanbidding, bl. 85

    Die Wagtoring,

    1988/9/15, bl. 17

Esegiël 17:4

Voetnote

  • *

    Lett. “land Kanaän”.

Kruisverwysings

  • +2Kn 24:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Rein aanbidding, bl. 85-86

    Die Wagtoring,

    2007/7/1, bl. 12-13

    1988/9/15, bl. 17

Esegiël 17:5

Kruisverwysings

  • +2Kn 24:17; Jer 37:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Rein aanbidding, bl. 85-86

    Die Wagtoring,

    1988/9/15, bl. 17

Esegiël 17:6

Kruisverwysings

  • +Ese 17:13, 14
  • +2Kr 36:11

Esegiël 17:7

Kruisverwysings

  • +Ese 17:15
  • +Jer 37:5, 7
  • +2Kn 24:20; 2Kr 36:11, 13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Rein aanbidding, bl. 85-86

    Die Wagtoring,

    1988/9/15, bl. 17

Esegiël 17:8

Kruisverwysings

  • +Jer 37:1

Esegiël 17:9

Kruisverwysings

  • +Jer 21:7
  • +2Kn 25:7

Esegiël 17:12

Kruisverwysings

  • +2Kn 24:12, 14; Jes 39:7; Jer 22:24, 25; 52:31, 32

Indekse

  • Navorsingsgids

    Rein aanbidding, bl. 85-86

Esegiël 17:13

Voetnote

  • *

    Lett. “saad”.

Kruisverwysings

  • +2Kn 24:17; Jer 37:1
  • +2Kr 36:11, 13
  • +2Kn 24:15; Jer 24:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Rein aanbidding, bl. 85-86

    Die Wagtoring,

    1988/9/15, bl. 17

Esegiël 17:14

Kruisverwysings

  • +Jer 27:12; 38:17

Esegiël 17:15

Kruisverwysings

  • +2Kn 24:20; 2Kr 36:11, 13
  • +De 17:16
  • +Jer 37:5
  • +Jer 32:3, 4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Rein aanbidding, bl. 85

Esegiël 17:16

Voetnote

  • *

    D.w.s. Nebukadnesar.

  • *

    D.w.s. Sedekia.

Kruisverwysings

  • +Jer 34:2, 3; 52:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Rein aanbidding, bl. 85

Esegiël 17:17

Kruisverwysings

  • +Jer 37:7, 8; Klg 4:17; Ese 29:6

Esegiël 17:18

Voetnote

  • *

    Lett. “sy hand gegee”.

Esegiël 17:19

Kruisverwysings

  • +De 5:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1988/9/15, bl. 17

Esegiël 17:20

Kruisverwysings

  • +Ese 12:13
  • +Ese 20:36

Esegiël 17:21

Voetnote

  • *

    Lett. “na elke wind”.

Kruisverwysings

  • +Ese 12:14
  • +Ese 6:13

Esegiël 17:22

Kruisverwysings

  • +Jes 11:1; Jer 23:5
  • +Jes 53:2
  • +Ps 2:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Rein aanbidding, bl. 86-87

    Die Wagtoring,

    2007/7/1, bl. 12-13

    1988/9/15, bl. 17-18

Esegiël 17:23

Indekse

  • Navorsingsgids

    Rein aanbidding, bl. 86-87

    Die Wagtoring,

    2007/7/1, bl. 12-13

    1988/9/15, bl. 17-18

Esegiël 17:24

Kruisverwysings

  • +Jes 9:6; Ese 21:26, 27; Da 4:17; Am 9:11
  • +1Sa 2:7, 8; Lu 1:52

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Eseg. 17:2Ho 12:10
Eseg. 17:3De 28:49, 50; Jer 4:13; Klg 4:19
Eseg. 17:3Jer 22:23
Eseg. 17:32Kn 24:12; 2Kr 36:9, 10; Jer 24:1
Eseg. 17:42Kn 24:15
Eseg. 17:52Kn 24:17; Jer 37:1
Eseg. 17:6Ese 17:13, 14
Eseg. 17:62Kr 36:11
Eseg. 17:7Ese 17:15
Eseg. 17:7Jer 37:5, 7
Eseg. 17:72Kn 24:20; 2Kr 36:11, 13
Eseg. 17:8Jer 37:1
Eseg. 17:9Jer 21:7
Eseg. 17:92Kn 25:7
Eseg. 17:122Kn 24:12, 14; Jes 39:7; Jer 22:24, 25; 52:31, 32
Eseg. 17:132Kn 24:17; Jer 37:1
Eseg. 17:132Kr 36:11, 13
Eseg. 17:132Kn 24:15; Jer 24:1
Eseg. 17:14Jer 27:12; 38:17
Eseg. 17:152Kn 24:20; 2Kr 36:11, 13
Eseg. 17:15De 17:16
Eseg. 17:15Jer 37:5
Eseg. 17:15Jer 32:3, 4
Eseg. 17:16Jer 34:2, 3; 52:11
Eseg. 17:17Jer 37:7, 8; Klg 4:17; Ese 29:6
Eseg. 17:19De 5:11
Eseg. 17:20Ese 12:13
Eseg. 17:20Ese 20:36
Eseg. 17:21Ese 12:14
Eseg. 17:21Ese 6:13
Eseg. 17:22Jes 11:1; Jer 23:5
Eseg. 17:22Jes 53:2
Eseg. 17:22Ps 2:6
Eseg. 17:24Jes 9:6; Ese 21:26, 27; Da 4:17; Am 9:11
Eseg. 17:241Sa 2:7, 8; Lu 1:52
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Esegiël 17:1-24

Esegiël

17 Jehovah het weer met my gepraat en gesê: 2 “Mensekind, vertel ’n raaisel en ’n verhaal* oor die huis van Israel.+ 3 Jy moet sê: ‘Dít is wat die Soewereine Heer Jehovah sê: “Die groot arend,+ met groot vlerke, lang vlerkvere, en wat vol kleurvolle vere is, het na die Liʹbanon-berge+ gekom en die top van die sederboom gevat.+ 4 Hy het die heel boonste takkie afgepluk en dit na die land van handelaars* gebring en dit in ’n stad van handelaars neergesit.+ 5 Hy het toe van die saad van die land geneem+ en dit in ’n vrugbare stuk grond gesit. Hy het dit soos ’n wilgerboom by baie waters geplant. 6 Dit het uitgespruit en ’n lae, welige wingerdstok geword.+ Sy blare was na binne gedraai, en sy wortels het onder hom gegroei. So het dit ’n wingerdstok geword en takke voortgebring en uitgestoot.+

7 “‘“En daar was nog ’n groot arend,+ met groot vlerke en groot vlerkvere.+ Hierdie wingerdstok het toe sy wortels gretig na hom toe uitgestrek, weg van die beddings waar dit geplant is, en dit het sy blare na hom toe uitgesteek om water by hom te kry.+ 8 Dit was reeds in ’n goeie stuk grond geplant naby oorgenoeg water om takke voort te bring, vrugte te dra en ’n indrukwekkende wingerdstok te word.”’+

9 “Sê: ‘Dít is wat die Soewereine Heer Jehovah sê: “Sal dit floreer? Sal iemand nie sy wortels uitruk+ en sy vrugte vrot laat word en sy takkies laat uitdroog nie?+ Dit sal so droog word dat dit nie nodig sal wees dat ’n sterk arm of baie mense sy wortels uittrek nie. 10 Dit is oorgeplant, maar sal dit floreer? Sal dit nie heeltemal uitdroog soos wanneer die oostewind daarop waai nie? Dit sal uitdroog in die bedding waar dit uitgespruit het.”’”

11 Jehovah het weer met my gepraat en gesê: 12 “Vra asseblief vir die opstandige huis: ‘Weet julle nie wat hierdie dinge beteken nie?’ Sê: ‘Kyk! Die koning van Babilon het na Jerusalem gekom en sy koning en sy leiers geneem en hulle saam met hom na Babilon toe geneem.+ 13 Verder het hy iemand van die koninklike nageslag*+ geneem en ’n verbond met hom gemaak en hom onder ’n eed geplaas.+ Toe het hy die belangrike manne van die land weggeneem,+ 14 sodat die koninkryk verlaag sou word en nie in staat sou wees om homself te verhoog nie en dat dit net sou aanhou bestaan deur by sy verbond te bly.+ 15 Maar die koning het uiteindelik teen hom in opstand gekom+ deur sy boodskappers na Egipte te stuur om perde+ en ’n groot leërmag by hulle te kry.+ Sal hy suksesvol wees? Sal die een wat hierdie dinge doen, straf vryspring? Kan hy die verbond verbreek en nog steeds wegkom?’+

16 “‘“So waar as wat ek lewe,” sê die Soewereine Heer Jehovah, “hy sal in Babilon sterf, in die woonplek van die koning* wat hom* koning gemaak het, die een vir wie se eed hy nie respek gehad het nie en wie se verbond hy verbreek het.+ 17 En Farao se groot leërmag en sy groot aantal soldate sal nie in die oorlog kan help+ wanneer beleëringswalle opgerig word en beleëringsmure gebou word om baie lewens te vernietig nie. 18 Hy het ’n eed verwerp en ’n verbond verbreek. Al het hy ’n belofte gemaak,* het hy al hierdie dinge gedoen, en hy sal nie wegkom nie.”’

19 “‘Daarom sê die Soewereine Heer Jehovah: “So waar as wat ek lewe, ek sal hom die gevolge laat dra omdat hy my eed verwerp het+ en my verbond verbreek het. 20 Ek sal my vangnet oor hom uitsprei, en hy sal in my net gevang word.+ Ek sal hom na Babilon bring en hom daar oordeel as gevolg van die ontrouheid wat hy teenoor my gepleeg het.+ 21 Al die vlugtelinge van sy soldate sal met die swaard doodgemaak word, en dié wat oorbly, sal in alle rigtings* verstrooi word.+ Dan sal julle moet weet dat ek, Jehovah, dit gesê het.”’+

22 “‘Dít is wat die Soewereine Heer Jehovah sê: “Ek sal ’n takkie van die top van die hoë sederboom+ vat en dit plant. Ek sal ’n sagte takkie+ van die boonste takkies afpluk, en ek sal dit op ’n hoë en verhewe berg plant.+ 23 Ek sal dit op ’n hoë berg van Israel plant, en sy takke sal groei, en dit sal vrugte voortbring en ’n indrukwekkende sederboom word. En elke soort voël sal daaronder woon, in die skaduwee van sy blare. 24 Al die bome van die veld sal moet weet dat ek, Jehovah, die boom wat hoog is, verlaag het, en die boom wat laag is, verhoog het.+ Ek het die boom wat groen is, laat uitdroog, en die boom wat droog is, laat bloeisels kry.+ Ek, Jehovah, het dit gesê en dit gedoen.”’”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel