Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esegiël 21
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Esegiël

      • God se swaard van oordeel uitgetrek (1-17)

      • Koning van Babilon sal Jerusalem aanval (18-24)

      • Goddelose hoofman van Israel sal verwyder word (25-27)

        • “Haal die kroon af” (26)

        • “Totdat die een kom wat die wetlike reg het” (27)

      • Swaard teen Ammoniete (28-32)

Esegiël 21:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Rein aanbidding, bl. 53

Esegiël 21:3

Kruisverwysings

  • +Le 26:33

Indekse

  • Navorsingsgids

    Rein aanbidding, bl. 53

    Die Wagtoring,

    2007/7/1, bl. 14

    1988/9/15, bl. 19

Esegiël 21:4

Voetnote

  • *

    Lett. “vlees”.

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1988/9/15, bl. 19

Esegiël 21:5

Kruisverwysings

  • +Jer 23:20

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1988/9/15, bl. 16, 19

Esegiël 21:6

Voetnote

  • *

    Lett. “jou heupe”.

Kruisverwysings

  • +Jes 22:4; Jer 4:19; Ese 9:8

Esegiël 21:7

Voetnote

  • *

    D.w.s., hulle sal uit vrees urineer.

Kruisverwysings

  • +Ese 7:15-17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1997/5/1, bl. 22

Esegiël 21:9

Kruisverwysings

  • +Jes 66:16; Jer 12:12; Am 9:4

Esegiël 21:10

Voetnote

  • *

    D.w.s. Jehovah se swaard.

Kruisverwysings

  • +Ge 49:10; 2Sa 7:12, 14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1988/9/15, bl. 19

Esegiël 21:11

Kruisverwysings

  • +Jer 25:9; 51:20

Esegiël 21:12

Kruisverwysings

  • +Ese 9:8; Mi 1:8
  • +Ese 19:1

Esegiël 21:13

Kruisverwysings

  • +Jer 6:27
  • +2Kn 25:7; Ese 19:14; 21:26

Esegiël 21:14

Kruisverwysings

  • +2Kn 25:1, 2

Esegiël 21:15

Kruisverwysings

  • +Ese 21:7

Esegiël 21:17

Kruisverwysings

  • +Jes 1:24; Ese 5:13; 16:42

Esegiël 21:19

Voetnote

  • *

    Lett. “hand”.

Esegiël 21:20

Kruisverwysings

  • +Jer 49:2; Ese 25:5; Am 1:14
  • +2Sa 5:9; 2Kr 26:9; 32:2, 5; 33:1, 14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1988/9/15, bl. 19

Esegiël 21:21

Voetnote

  • *

    Lett. “die terafim”.

Indekse

  • Navorsingsgids

    Ontwaak!,

    2011/1, bl. 11

    Die Wagtoring,

    1988/9/15, bl. 19

Esegiël 21:22

Kruisverwysings

  • +Jer 32:24; 52:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/7/1, bl. 14

    1988/9/15, bl. 19

Esegiël 21:23

Voetnote

  • *

    D.w.s. die inwoners van Jerusalem.

Kruisverwysings

  • +2Kr 36:11, 13; Ese 17:13
  • +2Kn 25:6, 7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1988/9/15, bl. 19

Esegiël 21:24

Voetnote

  • *

    Lett. “hand”.

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1988/9/15, bl. 19

Esegiël 21:25

Kruisverwysings

  • +2Kr 36:11, 13; Jer 24:8; 52:1, 2; Ese 17:19

Indekse

  • Navorsingsgids

    Rein aanbidding, bl. 80

    Die Wagtoring,

    1988/9/15, bl. 19-20

    Wêreldwye veiligheid, bl. 25

Esegiël 21:26

Kruisverwysings

  • +2Kn 25:5-7; Jer 52:8, 11; Ese 12:12, 13
  • +Ese 21:13
  • +Ps 75:7; Da 4:17
  • +Da 4:37; Lu 21:24

Indekse

  • Navorsingsgids

    Rein aanbidding, bl. 89-90

    Die Wagtoring,

    1988/9/15, bl. 19-20

    Wêreldwye veiligheid, bl. 24-25

Esegiël 21:27

Voetnote

  • *

    Of “’n Puinhoop, ’n puinhoop, ’n puinhoop sal ek dit maak”.

Kruisverwysings

  • +Ge 49:10; Ps 89:3, 4; 110:1; Jes 9:6; 11:10; Lu 1:32, 33; Op 5:5
  • +Ps 2:6, 8; Da 7:13, 14; Lu 22:29

Indekse

  • Navorsingsgids

    Rein aanbidding, bl. 88, 89-90

    Die Wagtoring,

    2007/8/1, bl. 11

    1988/9/15, bl. 19-20

    Openbaring se klimaks, bl. 59-60

    Wêreldwye veiligheid, bl. 25-26

Esegiël 21:28

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1988/9/15, bl. 20

Esegiël 21:29

Voetnote

  • *

    Lett. “op die nekke van dié”.

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1988/9/15, bl. 20

Esegiël 21:31

Kruisverwysings

  • +Ese 25:5

Esegiël 21:32

Kruisverwysings

  • +Jer 49:2, 3

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Eseg. 21:3Le 26:33
Eseg. 21:5Jer 23:20
Eseg. 21:6Jes 22:4; Jer 4:19; Ese 9:8
Eseg. 21:7Ese 7:15-17
Eseg. 21:9Jes 66:16; Jer 12:12; Am 9:4
Eseg. 21:10Ge 49:10; 2Sa 7:12, 14
Eseg. 21:11Jer 25:9; 51:20
Eseg. 21:12Ese 9:8; Mi 1:8
Eseg. 21:12Ese 19:1
Eseg. 21:13Jer 6:27
Eseg. 21:132Kn 25:7; Ese 19:14; 21:26
Eseg. 21:142Kn 25:1, 2
Eseg. 21:15Ese 21:7
Eseg. 21:17Jes 1:24; Ese 5:13; 16:42
Eseg. 21:20Jer 49:2; Ese 25:5; Am 1:14
Eseg. 21:202Sa 5:9; 2Kr 26:9; 32:2, 5; 33:1, 14
Eseg. 21:22Jer 32:24; 52:4
Eseg. 21:232Kr 36:11, 13; Ese 17:13
Eseg. 21:232Kn 25:6, 7
Eseg. 21:252Kr 36:11, 13; Jer 24:8; 52:1, 2; Ese 17:19
Eseg. 21:262Kn 25:5-7; Jer 52:8, 11; Ese 12:12, 13
Eseg. 21:26Ese 21:13
Eseg. 21:26Ps 75:7; Da 4:17
Eseg. 21:26Da 4:37; Lu 21:24
Eseg. 21:27Ge 49:10; Ps 89:3, 4; 110:1; Jes 9:6; 11:10; Lu 1:32, 33; Op 5:5
Eseg. 21:27Ps 2:6, 8; Da 7:13, 14; Lu 22:29
Eseg. 21:31Ese 25:5
Eseg. 21:32Jer 49:2, 3
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
  • 32
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Esegiël 21:1-32

Esegiël

21 Jehovah het weer met my gepraat en gesê: 2 “Mensekind, draai jou gesig na Jerusalem en getuig teen die heilige plekke en profeteer teen die land van Israel. 3 Sê vir die land van Israel: ‘Dít is wat Jehovah sê: “Ek is teen jou, en ek sal my swaard uittrek+ en die regverdige sowel as die goddelose uit jou uitroei. 4 Omdat ek die regverdige en die goddelose uit jou sal uitroei, sal my swaard uitgetrek word teen alle mense,* van die suide tot die noorde. 5 Alle mense sal moet weet dat ek, Jehovah, my swaard uitgetrek het. Dit sal nie weer teruggesit word nie.”’+

6 “En jy, mensekind, sug terwyl jy* bewe, ja, sug met bitterheid voor hulle.+ 7 En as hulle vir jou vra: ‘Hoekom sug jy?’ sal jy sê: ‘Weens ’n berig.’ Want dit sal beslis kom, en elke hart sal smelt van vrees, elke hand sal slap hang, elke gees sal terneergedruk raak, en elke knie sal van water drup.*+ ‘Kyk! Dit sal beslis kom – dit sal gebeur,’ sê die Soewereine Heer Jehovah.”

8 Jehovah het weer met my gepraat en gesê: 9 “Mensekind, profeteer en sê: ‘Dít is wat Jehovah sê: “Sê: ‘’n Swaard! ’n Swaard+ is skerp gemaak, en dit is blink gevryf. 10 Dit is skerp gemaak vir ’n groot slagting. Dit is blink gevryf om soos weerlig te flits.’”’”

“Moet ons nie bly wees nie?”

“‘Sal dit* die septer van my seun verwerp,+ soos dit elke boom verwerp?

11 “‘Dit word gegee om blink gevryf te word en om met die hand geswaai te word. Hierdie swaard is skerp gemaak en blink gevryf, om dit in die hand te gee van iemand wat doodmaak.+

12 “‘Roep uit en treur,+ mensekind, want dit het teen my volk gekom. Dit is teen al die hoofmanne van Israel.+ Hulle sal saam met my volk slagoffers van die swaard wees. Slaan dus op jou bobeen omdat jy treur. 13 Want daar is ondersoek ingestel.+ En wat sal gebeur as die swaard die septer verwerp? Die septer sal nie meer bestaan nie,’+ sê die Soewereine Heer Jehovah.

14 “En jy, mensekind – profeteer en klap jou hande en herhaal drie keer: ‘’n Swaard!’ Dit is die swaard van die slagoffers, die swaard van ’n groot slagting, wat hulle omsingel.+ 15 Hulle harte sal smelt van vrees,+ en baie sal by hulle stadspoorte val. Ek sal ’n slagting met die swaard veroorsaak. Ja, dit flits soos weerlig en is blink gevryf vir ’n slagting! 16 Kap na regs! Swaai na links! Volg die rigting van jou lem! 17 Ek sal ook my hande klap en my woede laat bedaar.+ Ek, Jehovah, het gepraat.”

18 Jehovah het weer met my gepraat en gesê: 19 “Mensekind, merk twee paaie af waarlangs die swaard van die koning van Babilon kan kom. Albei sal uit dieselfde land kom, en ’n padteken* moet opgestel word waar die pad na die twee stede afdraai. 20 Jy moet een pad merk waarlangs die swaard kan kom teen Rabba+ van die Ammoniete, en die ander een teen die versterkte stad Jerusalem+ in Juda. 21 Want die koning van Babilon gaan staan by die vurk in die pad, waar die twee paaie skei, om deur middel van voorspellings uit te vind wat hy moet doen. Hy skud die pyle. Hy raadpleeg sy afgode.* Hy ondersoek die lewer. 22 Die antwoord in sy regterhand, wat hy deur middel van die voorspellings kry, wys na Jerusalem. Dit sê dat hy stormramme moet opstel, die teken vir die slagting moet gee, die oorlogskreet moet laat hoor, stormramme teen die poorte moet opstel, ’n beleëringswal moet oprig, ’n beleëringsmuur moet bou.+ 23 Maar dit sal soos valse voorspellings lyk vir die mense* wat ’n eed aan hulle gesweer het.+ Hy onthou egter hulle skuld en sal hulle gevange neem.+

24 “Daarom sê die Soewereine Heer Jehovah: ‘Julle het self veroorsaak dat julle skuld onthou word deur julle sondes te openbaar en sigbaar te maak in alles wat julle doen. Noudat julle onthou word, sal julle deur die vyand* gegryp word.’

25 “Maar jou dag het gekom, o dodelik gewonde, goddelose hoofman van Israel,+ die tyd van jou laaste straf. 26 Dít is wat die Soewereine Heer Jehovah sê: ‘Verwyder die tulband en haal die kroon af.+ Dit sal nie dieselfde bly nie.+ Verhoog die een wat laag is+ en verlaag die een wat hoog is.+ 27 Ek sal dit verwoes, ek sal dit verwoes, ek sal dit verwoes.* En dit sal aan niemand behoort nie totdat die een kom wat die wetlike reg het,+ en ek sal dit aan hom gee.’+

28 “En jy, mensekind, profeteer en sê: ‘Dít is wat die Soewereine Heer Jehovah sê oor die Ammoniete en oor hulle beledigings.’ Sê: ‘’n Swaard! ’n Swaard word vir ’n slagting uitgetrek. Dit is blink gevryf om te verslind en om soos weerlig te flits. 29 Ten spyte van die valse visioene en voorspellings oor jou, sal jy opgestapel word op dié* wat doodgemaak is, die goddeloses wie se dag gekom het, die tyd van hulle laaste straf. 30 Sit jou swaard terug. Ek sal jou oordeel in die plek waar jy geskep is, in die land waarvandaan jy kom. 31 Ek sal met woede teen jou optree. Ek sal jou vernietig met my brandende woede, en ek sal jou in die hand van wrede mense gee, mense wat vernietiging veroorsaak.+ 32 Jy sal deur die vuur verbrand word.+ Jou eie bloed sal in die land uitgestort word. Jy sal nie meer onthou word nie, want ek, Jehovah, het gepraat.’”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel