Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esegiël 22
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Esegiël

      • Jerusalem, bloedskuldige stad (1-16)

      • Israel soos waardelose metaalskuim (17-22)

      • Leiers en volk van Israel veroordeel (23-31)

Esegiël 22:2

Kantlynverwysings

  • +2Kn 21:16; Jer 2:34; Mt 23:37
  • +Ese 16:51

Esegiël 22:3

Voetnote

  • *

    Die Hebreeuse uitdrukking vir “walglike afgode” is moontlik verwant aan ’n woord vir “ontlasting” en word gebruik om veragting aan te dui.

Kantlynverwysings

  • +Ese 24:6
  • +Ese 12:25
  • +2Kn 21:11

Esegiël 22:4

Kantlynverwysings

  • +Ge 9:6
  • +Le 26:30; Ese 23:37
  • +De 28:37; 1Kn 9:7; Ps 80:6; Ese 23:32; Da 9:16

Esegiël 22:5

Kantlynverwysings

  • +Ps 79:4

Esegiël 22:6

Kantlynverwysings

  • +Jes 1:23; Mi 3:1-3; Sef 3:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/8/1, bl. 27

Esegiël 22:7

Voetnote

  • *

    Lett. “vaderlose seun”.

Kantlynverwysings

  • +De 27:16
  • +Eks 22:21, 22; Ps 82:3; Jes 1:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/8/1, bl. 27

Esegiël 22:8

Kantlynverwysings

  • +Le 19:30

Esegiël 22:9

Kantlynverwysings

  • +Eks 23:1; Le 19:16
  • +Jer 13:27

Esegiël 22:10

Voetnote

  • *

    Lett. “ontbloot die naaktheid van hulle pa”.

Kantlynverwysings

  • +Le 18:7; 20:11
  • +Le 18:19; 20:18

Esegiël 22:11

Kantlynverwysings

  • +Le 18:20; 20:10; Jer 5:8
  • +Le 18:15
  • +Le 20:17

Esegiël 22:12

Voetnote

  • *

    Of “onregverdige wins”.

Kantlynverwysings

  • +Eks 23:8; De 27:25; Jes 1:23
  • +De 23:19
  • +Eks 22:25; Le 6:4, 5

Esegiël 22:14

Voetnote

  • *

    Lett. “Sal jou hart uithou”.

Kantlynverwysings

  • +Ese 21:7

Esegiël 22:15

Kantlynverwysings

  • +De 4:27; 28:25
  • +Jes 1:25; Ese 23:27

Esegiël 22:16

Kantlynverwysings

  • +Ese 6:13

Esegiël 22:18

Kantlynverwysings

  • +Spr 17:3; Jer 6:28-30

Esegiël 22:19

Kantlynverwysings

  • +Ps 119:119; Spr 25:4

Esegiël 22:20

Kantlynverwysings

  • +Ese 21:31

Esegiël 22:21

Kantlynverwysings

  • +De 4:24; Ps 21:9; Jer 21:12
  • +Ps 68:2

Esegiël 22:25

Kantlynverwysings

  • +Jer 5:31; 6:13, 14
  • +Mi 3:5

Esegiël 22:26

Kantlynverwysings

  • +Jer 2:8; Klg 4:13; Mi 3:11
  • +Le 20:3; 22:2
  • +Le 10:10
  • +Le 11:46, 47

Esegiël 22:27

Kantlynverwysings

  • +Mi 3:1-3; Sef 3:3

Esegiël 22:28

Kantlynverwysings

  • +Jes 30:10; Jer 23:25; Klg 2:14; Ese 13:9, 10

Esegiël 22:29

Kantlynverwysings

  • +Jes 1:23; 3:14; Jer 21:12; Mi 2:2

Esegiël 22:30

Kantlynverwysings

  • +Eks 32:11; Ps 106:23

Parallelle vertalings

Klik op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Eseg. 22:22Kn 21:16; Jer 2:34; Mt 23:37
Eseg. 22:2Ese 16:51
Eseg. 22:3Ese 24:6
Eseg. 22:3Ese 12:25
Eseg. 22:32Kn 21:11
Eseg. 22:4Ge 9:6
Eseg. 22:4Le 26:30; Ese 23:37
Eseg. 22:4De 28:37; 1Kn 9:7; Ps 80:6; Ese 23:32; Da 9:16
Eseg. 22:5Ps 79:4
Eseg. 22:6Jes 1:23; Mi 3:1-3; Sef 3:3
Eseg. 22:7De 27:16
Eseg. 22:7Eks 22:21, 22; Ps 82:3; Jes 1:17
Eseg. 22:8Le 19:30
Eseg. 22:9Eks 23:1; Le 19:16
Eseg. 22:9Jer 13:27
Eseg. 22:10Le 18:7; 20:11
Eseg. 22:10Le 18:19; 20:18
Eseg. 22:11Le 18:20; 20:10; Jer 5:8
Eseg. 22:11Le 18:15
Eseg. 22:11Le 20:17
Eseg. 22:12Eks 23:8; De 27:25; Jes 1:23
Eseg. 22:12De 23:19
Eseg. 22:12Eks 22:25; Le 6:4, 5
Eseg. 22:14Ese 21:7
Eseg. 22:15De 4:27; 28:25
Eseg. 22:15Jes 1:25; Ese 23:27
Eseg. 22:16Ese 6:13
Eseg. 22:18Spr 17:3; Jer 6:28-30
Eseg. 22:19Ps 119:119; Spr 25:4
Eseg. 22:20Ese 21:31
Eseg. 22:21De 4:24; Ps 21:9; Jer 21:12
Eseg. 22:21Ps 68:2
Eseg. 22:25Jer 5:31; 6:13, 14
Eseg. 22:25Mi 3:5
Eseg. 22:26Jer 2:8; Klg 4:13; Mi 3:11
Eseg. 22:26Le 20:3; 22:2
Eseg. 22:26Le 10:10
Eseg. 22:26Le 11:46, 47
Eseg. 22:27Mi 3:1-3; Sef 3:3
Eseg. 22:28Jes 30:10; Jer 23:25; Klg 2:14; Ese 13:9, 10
Eseg. 22:29Jes 1:23; 3:14; Jer 21:12; Mi 2:2
Eseg. 22:30Eks 32:11; Ps 106:23
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Esegiël 22:1-31

Esegiël

22 Jehovah het weer met my gepraat en gesê: 2 “Mensekind, is jy bereid om oordeel uit te spreek oor die bloedskuldige stad+ en om al haar afskuwelike dinge aan haar bekend te maak?+ 3 Jy moet sê: ‘Dít is wat die Soewereine Heer Jehovah sê: “O stad wat bloed uitstort,+ wie se tyd kom,+ wat walglike afgode* maak om haarself onrein te maak,+ 4 die bloed wat jy uitgestort het, het jou skuldig gemaak,+ en jou walglike afgode het jou onrein gemaak.+ Jy het die einde van jou dae vinniger laat nader kom, en die einde van jou jare het gekom. Daarom sal ek van jou iets maak wat deur die nasies bespot word en deur al die lande uitgelag word.+ 5 Die lande wat naby is en die lande wat ver van jou af is, sal jou bespot.+ Jou naam is onrein, en jy is vol verwarring. 6 Kyk! In jou gebruik elkeen van die hoofmanne van Israel sy gesag om mense dood te maak.+ 7 In jou behandel hulle hulle pa en ma sonder respek.+ Hulle buit die uitlander uit en behandel die weeskind* en die weduwee sleg.”’”+

8 “‘Jy het geen respek vir my heiligdomme nie, en jy ontheilig my sabbatte.+ 9 In jou is daar lasteraars wat daarop uit is om mense dood te maak.+ Mense eet offerandes op die berge en gedra hulle op ’n afstootlike manier.+ 10 Hulle onteer hulle pa se bed*+ en slaap by ’n vrou wat onrein is omdat sy menstrueer.+ 11 In jou doen een man iets afskuweliks met sy buurman se vrou,+ ’n ander maak sy skoondogter onrein deur afstootlike gedrag,+ en ’n ander slaap by sy suster, die dogter van sy pa.+ 12 In jou aanvaar hulle ’n omkoopgeskenk om mense dood te maak.+ Jy vra rente of maak wins* wanneer jy geld uitleen,+ en jy pers jou bure af vir geld.+ Ja, jy het my heeltemal vergeet,’ sê die Soewereine Heer Jehovah.

13 “‘Kyk! Ek klap my hande omdat jy vir my walglik is as gevolg van die oneerlike wins wat jy gemaak het en die dade van bloedskuld in jou. 14 Sal jy moedig bly,* en sal jou hande sterk bly wanneer ek teen jou optree?+ Ek, Jehovah, het gepraat en sal optree. 15 Ek sal jou onder die nasies verstrooi en jou in die lande versprei,+ en ek sal ’n einde maak aan jou onreinheid.+ 16 Jy sal onteer word voor die nasies, en jy sal moet weet dat ek Jehovah is.’”+

17 Jehovah het weer met my gepraat en gesê: 18 “Mensekind, die huis van Israel het vir my soos waardelose metaalskuim geword. Hulle almal is koper en tin en yster en lood in ’n smeltoond. Hulle het die metaalskuim van silwer geword.+

19 “Daarom sê die Soewereine Heer Jehovah: ‘Omdat julle almal soos waardelose metaalskuim geword het,+ maak ek julle in Jerusalem bymekaar. 20 Net soos silwer en koper en yster en lood en tin in ’n smeltoond bymekaargemaak word sodat vuur daarop geblaas kan word en dit gesmelt kan word, so sal ek julle in my groot woede bymekaarmaak, en ek sal op julle blaas en julle laat smelt.+ 21 Ek sal julle bymekaarbring en met die vuur van my woede op julle blaas,+ en julle sal gesmelt word in die stad.+ 22 Net soos silwer in ’n smeltoond gesmelt word, so sal julle in die stad gesmelt word, en julle sal moet weet dat ek, Jehovah, my woede oor julle uitgestort het.’”

23 Jehovah het weer met my gepraat en gesê: 24 “Mensekind, sê vir Jerusalem: ‘Jy is ’n land wat nie gereinig sal word nie, waarop geen reën in die dag van woede sal val nie. 25 Haar profete het planne in haar beraam,+ soos ’n brullende leeu wat prooi verskeur.+ Hulle verslind mense. Hulle vat skatte en kosbare dinge. Hulle het baie weduwees in haar gemaak. 26 Haar priesters het my wet oortree,+ en hulle bly my heiligdomme ontheilig.+ Hulle maak nie ’n onderskeid tussen wat heilig is en wat nie heilig is nie,+ en hulle maak nie bekend wat onrein is en wat rein is nie,+ en hulle weier om my sabbatte te hou, en ek word onder hulle ontheilig. 27 Die leiers in haar is soos wolwe wat prooi verskeur. Hulle stort bloed uit en maak mense dood om onregverdige wins te maak.+ 28 Maar haar profete het hulle dade met witkalk toegepleister. Hulle sien valse visioene en maak bedrieglike voorspellings,+ en hulle sê: “Dit is wat die Soewereine Heer Jehovah sê,” terwyl Jehovah dit nie gesê het nie. 29 Die volk van die land het ander uitgebuit en beroof,+ en hulle het dié wat hulpeloos en arm is, sleg behandel, en hulle het die uitlander uitgebuit en gekeer dat hy regverdig behandel word.’

30 “‘Ek het bly soek na ’n man onder hulle wat die klipmuur sou herstel of wat voor my oë in die opening sou staan om die land te beskerm sodat dit nie vernietig sou word nie,+ maar ek het niemand gevind nie. 31 Daarom sal ek met woede teen hulle optree en hulle met die vuur van my woede vernietig. Ek sal hulle die gevolge van hulle dade laat dra,’ sê die Soewereine Heer Jehovah.”

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel