Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esegiël 30
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Esegiël

      • Profesie teen Egipte (1-19)

        • Nebukadnesar se aanval voorspel (10)

      • Farao se mag gebreek (20-26)

Esegiël 30:3

Kruisverwysings

  • +Ob 15
  • +Ese 32:7
  • +Ps 110:6

Esegiël 30:4

Kruisverwysings

  • +Ese 32:11, 12

Esegiël 30:5

Voetnote

  • *

    Of “en die hele gemengde bevolking”.

  • *

    Verwys dalk na die Israeliete wat bondgenote van Egipte was.

Kruisverwysings

  • +Sef 2:12
  • +Na 3:8, 9

Esegiël 30:6

Kruisverwysings

  • +Ese 30:18
  • +Jer 44:1
  • +Ese 29:10

Esegiël 30:7

Kruisverwysings

  • +Jer 46:19; Ese 29:12; 32:18

Esegiël 30:10

Voetnote

  • *

    Lett. “Nebukadresar”, ’n wisselvorm van die naam.

Kruisverwysings

  • +Ese 29:19; 32:11

Esegiël 30:11

Kruisverwysings

  • +Hab 1:6
  • +Ese 29:5

Esegiël 30:12

Kruisverwysings

  • +Ese 29:3
  • +Ese 31:12

Esegiël 30:13

Voetnote

  • *

    Die Hebreeuse uitdrukking vir “walglike afgode” is moontlik verwant aan ’n woord vir “ontlasting” en word gebruik om veragting aan te dui.

  • *

    Of “Memfis”.

  • *

    Of “hoofman”.

Kruisverwysings

  • +Jer 43:12; 46:14
  • +Jer 46:5

Esegiël 30:14

Voetnote

  • *

    D.w.s. Tebe.

Kruisverwysings

  • +Ge 10:13, 14; Jer 44:1
  • +Jer 46:25

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2003/7/1, bl. 32

Esegiël 30:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2003/7/1, bl. 32

Esegiël 30:16

Voetnote

  • *

    Of “Memfis”.

Esegiël 30:17

Voetnote

  • *

    D.w.s. Heliopolis.

Esegiël 30:18

Kruisverwysings

  • +Ese 30:8
  • +Jer 46:20; Ese 31:18
  • +Jer 46:19

Esegiël 30:22

Kruisverwysings

  • +Jer 46:25; Ese 29:3
  • +2Kn 24:7; Jer 46:2
  • +Jer 46:21

Esegiël 30:23

Kruisverwysings

  • +Ese 29:12

Esegiël 30:24

Voetnote

  • *

    Of “krag”.

  • *

    D.w.s. voor die koning van Babilon.

Kruisverwysings

  • +Jer 27:6
  • +Ese 32:11, 12

Esegiël 30:25

Kruisverwysings

  • +Ese 29:19, 20

Esegiël 30:26

Kruisverwysings

  • +Ese 29:12

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Eseg. 30:3Ob 15
Eseg. 30:3Ese 32:7
Eseg. 30:3Ps 110:6
Eseg. 30:4Ese 32:11, 12
Eseg. 30:5Sef 2:12
Eseg. 30:5Na 3:8, 9
Eseg. 30:6Ese 30:18
Eseg. 30:6Jer 44:1
Eseg. 30:6Ese 29:10
Eseg. 30:7Jer 46:19; Ese 29:12; 32:18
Eseg. 30:10Ese 29:19; 32:11
Eseg. 30:11Hab 1:6
Eseg. 30:11Ese 29:5
Eseg. 30:12Ese 29:3
Eseg. 30:12Ese 31:12
Eseg. 30:13Jer 43:12; 46:14
Eseg. 30:13Jer 46:5
Eseg. 30:14Ge 10:13, 14; Jer 44:1
Eseg. 30:14Jer 46:25
Eseg. 30:18Ese 30:8
Eseg. 30:18Jer 46:20; Ese 31:18
Eseg. 30:18Jer 46:19
Eseg. 30:22Jer 46:25; Ese 29:3
Eseg. 30:222Kn 24:7; Jer 46:2
Eseg. 30:22Jer 46:21
Eseg. 30:23Ese 29:12
Eseg. 30:24Jer 27:6
Eseg. 30:24Ese 32:11, 12
Eseg. 30:25Ese 29:19, 20
Eseg. 30:26Ese 29:12
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Esegiël 30:1-26

Esegiël

30 En Jehovah het weer met my gepraat en gesê: 2 “Mensekind, profeteer en sê: ‘Dít is wat die Soewereine Heer Jehovah sê:

“Huil en sê: ‘Ag, die dag kom!’

 3 Want die dag is naby, ja, ’n dag van Jehovah is naby.+

Dit sal ’n dag van wolke wees,+ ’n vasgestelde tyd van die nasies.+

 4 ’n Swaard sal teen Egipte kom, en Etiopië sal paniekbevange wees wanneer die mense in Egipte doodgemaak word.

Haar rykdom is gevat en haar fondamente is afgebreek.+

 5 Etiopië,+ Put,+ Lud en al die mense van die ander nasies*

en Kub, saam met die kinders van die land van die verbond,*

sal almal met die swaard doodgemaak word.”’

 6 Dít is wat Jehovah sê:

‘Die ondersteuners van Egipte sal ook val,

en haar trots en sterkte sal afgebring word.’+

“‘Van Migdol+ af tot by Siëne+ sal hulle in die land met die swaard doodgemaak word,’ sê die Soewereine Heer Jehovah. 7 ‘Hulle sal die mees verlate van al die lande gemaak word, en haar stede sal die mees verwoeste stede wees.+ 8 En hulle sal moet weet dat ek Jehovah is wanneer ek Egipte aan die brand steek en wanneer al haar helpers vernietig word. 9 Op daardie dag sal ek boodskappers in skepe stuur om die selfversekerde Etiopië te laat bewe. Hulle sal paniekbevange wees op die dag wat oor Egipte kom, want dit sal beslis kom.’

10 “Dít is wat die Soewereine Heer Jehovah sê: ‘Ek sal ’n einde maak aan die skares van Egipte deur die hand van koning Nebukadneʹsar* van Babilon.+ 11 Hy en sy soldate, die wreedste manne van die nasies,+ sal ingebring word om die land te vernietig. Hulle sal hulle swaarde teen Egipte uittrek en die land vol lyke maak.+ 12 Ek sal die kanale van die Nyl+ droë grond maak en die land aan slegte mense verkoop. Ek sal die land en alles daarin verlate maak deur die hand van uitlanders.+ Ek, Jehovah, het dit gesê.’

13 “Dít is wat die Soewereine Heer Jehovah sê: ‘Ek sal ook die walglike afgode* vernietig en ’n einde maak aan die waardelose gode van Nof.*+ Daar sal nie meer ’n leier* uit Egipte wees nie, en ek sal Egipte met vrees vul.+ 14 Ek sal Patros+ verwoes en Soan aan die brand steek en die mense in No* oordeel en straf.+ 15 Ek sal met woede teen Sin optree, die vesting van Egipte, en die bevolking van No uitroei. 16 Ek sal Egipte aan die brand steek, en Sin sal deur vrees oorval word, en No sal oopgebreek word, en Nof* sal helder oordag aangeval word! 17 Die jong manne van On* en Pibeʹset sal met die swaard doodgemaak word, en die inwoners van die stede sal gevange geneem word. 18 In Tehafʹnehes sal die dag donker word wanneer ek die jukke van Egipte daar breek.+ Haar trots en krag sal tot ’n einde kom,+ wolke sal haar bedek, en die inwoners van haar dorpe sal gevange geneem word.+ 19 Ek sal Egipte oordeel en straf, en hulle sal moet weet dat ek Jehovah is.’”

20 In die 11de jaar, in die eerste maand, op die sewende dag van die maand, het Jehovah vir my gesê: 21 “Mensekind, ek het die arm van Farao, die koning van Egipte, gebreek. Dit sal nie met ’n verband toegedraai word sodat dit gesond kan word of sterk genoeg kan word om die swaard vas te hou nie.”

22 “Daarom sê die Soewereine Heer Jehovah: ‘Ek is teen Farao, die koning van Egipte,+ en ek sal sy arms breek, die sterk arm en die gebreekte arm,+ en ek sal die swaard uit sy hand laat val.+ 23 Dan sal ek die Egiptenare onder die nasies verstrooi en hulle in die lande versprei.+ 24 Ek sal die arms* van die koning van Babilon versterk+ en my swaard in sy hand sit,+ en ek sal die arms van Farao breek, en hy sal hard kreun soos ’n man wat besig is om voor hom* dood te gaan. 25 Ek sal die arms van die koning van Babilon versterk, maar die arms van Farao sal slap hang. Hulle sal moet weet dat ek Jehovah is wanneer ek my swaard in die hand van die koning van Babilon sit en hy dit teen Egipte gebruik.+ 26 En ek sal die Egiptenare onder die nasies verstrooi en hulle in die lande versprei,+ en hulle sal moet weet dat ek Jehovah is.’”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel