Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esegiël 7
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Esegiël

      • Einde het gekom (1-27)

        • Unieke ramp (5)

        • Geld op strate gegooi (19)

        • Tempel sal ontheilig word (22)

Esegiël 7:4

Voetnote

  • *

    Lett. “My oog”.

  • *

    Sien Woordelys.

Kruisverwysings

  • +Ese 5:11
  • +Jer 16:18; Ese 16:43
  • +Ese 6:13

Esegiël 7:5

Kruisverwysings

  • +2Kn 21:12; Da 9:12

Esegiël 7:6

Voetnote

  • *

    Lett. “wakker word”.

Esegiël 7:7

Voetnote

  • *

    Of moontlik “Die sierkrans”.

Kruisverwysings

  • +Sef 1:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/7/1, bl. 11

Esegiël 7:8

Kruisverwysings

  • +2Kr 34:21
  • +Jer 7:20; Ese 5:13

Esegiël 7:9

Voetnote

  • *

    Lett. “My oog”.

  • *

    Sien Woordelys.

Kruisverwysings

  • +Jer 13:14
  • +Jes 66:6; Ese 33:29

Esegiël 7:10

Voetnote

  • *

    Of moontlik “Die sierkrans”.

  • *

    Iemand is vermetel as hy iets doen wat hy nie die reg of gesag het om te doen nie.

Kruisverwysings

  • +Sef 1:14

Esegiël 7:11

Kruisverwysings

  • +Jes 59:6; Jer 6:7; Mi 6:12

Esegiël 7:12

Voetnote

  • *

    D.w.s., nie dié wat eiendom koop of verkoop sal daarby baat vind nie, want die vernietiging sal oor almal kom.

Kruisverwysings

  • +Sef 1:18

Esegiël 7:13

Voetnote

  • *

    Of moontlik “deur”.

Esegiël 7:14

Kruisverwysings

  • +Jer 4:5
  • +Jer 7:20; 12:12

Esegiël 7:15

Kruisverwysings

  • +Le 26:25
  • +Jer 14:18; Ese 5:12

Esegiël 7:16

Kruisverwysings

  • +Jes 59:11

Esegiël 7:17

Voetnote

  • *

    D.w.s., hulle sal uit vrees urineer.

Kruisverwysings

  • +Ese 21:7

Esegiël 7:18

Voetnote

  • *

    D.w.s., hulle koppe sal geskeer wees omdat hulle treur.

Kruisverwysings

  • +Jes 3:24
  • +Jes 22:12

Esegiël 7:19

Voetnote

  • *

    D.w.s. hulle silwer en goud.

Kruisverwysings

  • +Spr 11:4; Sef 1:18

Esegiël 7:20

Voetnote

  • *

    D.w.s. hulle voorwerpe van silwer en goud.

Kruisverwysings

  • +2Kn 21:1, 7; Jer 7:30

Esegiël 7:21

Voetnote

  • *

    D.w.s. hulle silwer en goud wat gebruik is om afgode mee te maak.

Esegiël 7:22

Voetnote

  • *

    Of “verborge plek”, waarskynlik die binneste deel van Jehovah se heiligdom.

Kruisverwysings

  • +Jer 18:17
  • +2Kr 36:19; Klg 1:10

Esegiël 7:23

Voetnote

  • *

    D.w.s. kettings van gevangenskap.

Kruisverwysings

  • +Jer 39:6, 7; Klg 3:7
  • +2Kn 21:16; 24:3, 4; Jer 2:34; Ese 9:9
  • +Jes 59:6; Mi 2:2

Esegiël 7:24

Kruisverwysings

  • +De 28:48-51; Ese 21:31; Hab 1:6
  • +Jer 6:12; Klg 5:2
  • +Ese 21:2

Esegiël 7:25

Kruisverwysings

  • +Jes 57:21; Jer 8:15

Esegiël 7:26

Voetnote

  • *

    Of “onderrigting”.

Kruisverwysings

  • +Jer 21:1, 2; 37:17
  • +Ps 74:9; Klg 2:9; Ese 20:3

Esegiël 7:27

Voetnote

  • *

    Lett. “hom met verlatenheid beklee”.

Kruisverwysings

  • +Jer 52:10
  • +Ese 6:13

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Eseg. 7:4Ese 5:11
Eseg. 7:4Jer 16:18; Ese 16:43
Eseg. 7:4Ese 6:13
Eseg. 7:52Kn 21:12; Da 9:12
Eseg. 7:7Sef 1:14
Eseg. 7:82Kr 34:21
Eseg. 7:8Jer 7:20; Ese 5:13
Eseg. 7:9Jer 13:14
Eseg. 7:9Jes 66:6; Ese 33:29
Eseg. 7:10Sef 1:14
Eseg. 7:11Jes 59:6; Jer 6:7; Mi 6:12
Eseg. 7:12Sef 1:18
Eseg. 7:14Jer 4:5
Eseg. 7:14Jer 7:20; 12:12
Eseg. 7:15Le 26:25
Eseg. 7:15Jer 14:18; Ese 5:12
Eseg. 7:16Jes 59:11
Eseg. 7:17Ese 21:7
Eseg. 7:18Jes 3:24
Eseg. 7:18Jes 22:12
Eseg. 7:19Spr 11:4; Sef 1:18
Eseg. 7:202Kn 21:1, 7; Jer 7:30
Eseg. 7:22Jer 18:17
Eseg. 7:222Kr 36:19; Klg 1:10
Eseg. 7:23Jer 39:6, 7; Klg 3:7
Eseg. 7:232Kn 21:16; 24:3, 4; Jer 2:34; Ese 9:9
Eseg. 7:23Jes 59:6; Mi 2:2
Eseg. 7:24De 28:48-51; Ese 21:31; Hab 1:6
Eseg. 7:24Jer 6:12; Klg 5:2
Eseg. 7:24Ese 21:2
Eseg. 7:25Jes 57:21; Jer 8:15
Eseg. 7:26Jer 21:1, 2; 37:17
Eseg. 7:26Ps 74:9; Klg 2:9; Ese 20:3
Eseg. 7:27Jer 52:10
Eseg. 7:27Ese 6:13
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Esegiël 7:1-27

Esegiël

7 Jehovah het weer met my gepraat en vir my gesê: 2 “Mensekind, dít is wat die Soewereine Heer Jehovah vir die land van Israel sê: ‘’n Einde! Die einde het oor die vier uithoeke van die land gekom. 3 Die einde het nou vir jou aangebreek, en ek sal my woede teen jou loslaat, en ek sal jou volgens jou dade oordeel en jou verantwoordelik hou vir al die afskuwelike dinge wat jy gedoen het. 4 Ek* sal nie vir jou jammer voel nie, en ek sal ook nie medelye* betoon nie,+ want ek sal die gevolge van jou dade oor jou bring, en jy sal die gevolge dra vir die afskuwelike dinge wat jy gedoen het.+ En jy sal moet weet dat ek Jehovah is.’+

5 “Dít is wat die Soewereine Heer Jehovah sê: ‘Kyk! Daar kom ’n ramp, ’n ramp soos nog nooit tevore nie.+ 6 ’n Einde kom. Die einde moet kom. Dit sal teen jou opstaan.* Kyk! Dit kom. 7 Jou beurt* het gekom, jy wat in die land woon. Die tyd het gekom, die dag is naby.+ Daar is verwarring in plaas van vreugdevolle uitroepe op die berge.

8 “‘Binnekort sal ek met woede teenoor jou optree,+ en ek sal my woede heeltemal teen jou loslaat,+ en ek sal jou volgens jou dade oordeel en jou verantwoordelik hou vir al die afskuwelike dinge wat jy gedoen het. 9 Ek* sal nie jammer voel nie, en ek sal ook nie medelye* betoon nie.+ Ek sal die gevolge van jou dade oor jou bring, en jy sal die gevolge dra vir die afskuwelike dinge wat jy gedoen het. En jy sal moet weet dat ek, Jehovah, jou straf.+

10 “‘Kyk, die dag! Kyk, dit kom!+ Jou beurt* het gekom. Die staf het bloeisels gekry, en vermetelheid* het uitgespruit. 11 Geweld het gegroei tot ’n staf van goddeloosheid.+ Nie hulle of hulle rykdom of hulle skares of hulle belangrikheid sal oorbly nie. 12 Die tyd sal kom, die dag sal aanbreek. Laat die een wat koop, nie bly wees nie, en laat die een wat verkoop, nie treur nie, want daar is woede teen hulle hele skare.*+ 13 Want die een wat verkoop, sal nie terugkeer na wat verkoop is nie, al word sy lewe gespaar, want die visioen is teen hulle almal. Niemand sal terugkeer nie, en as gevolg van* sy sonde sal niemand sy lewe bewaar nie.

14 “‘Hulle het op die trompet geblaas,+ en almal is gereed, maar niemand gaan oorlog toe nie, want my woede is teen die hele skare.+ 15 Die swaard is buite,+ en die vreeslike siektes en die hongersnood is binne. Elkeen wat in die veld is, sal deur die swaard doodgemaak word, en almal in die stad sal deur die hongersnood en die vreeslike siektes sterf.+ 16 Die oorlewendes wat dit regkry om te ontsnap, sal na die berge gaan, en soos die duiwe van die valleie sal elkeen oor sy sonde kla.+ 17 Al hulle hande sal slap hang, en al hulle knieë sal van water drup.*+ 18 Hulle het saklinne aangetrek,+ en hulle almal bewe verskriklik. Almal sal skaam kry, en almal se koppe sal kaal wees.*+

19 “‘Hulle sal hulle silwer op die strate gooi, en hulle goud sal vir hulle iets walgliks word. Nie hulle silwer of hulle goud sal hulle op die dag van Jehovah se woede kan red nie.+ Hulle sal nie versadig word nie, en hulle mae sal ook nie vol wees nie, want dit* het ’n struikelblok geword en die oorsaak van hulle sonde. 20 Hulle was trots op hoe mooi hulle versierings was, en hulle het hulle afskuwelike beelde daarmee* gemaak, hulle walglike afgode.+ Daarom sal ek dit vir hulle iets afskuweliks maak. 21 Ek sal dit* in die hand van die uitlanders gee, en vir die goddeloses van die aarde, en hulle sal dit ontheilig.

22 “‘Ek sal my gesig van hulle af wegdraai,+ en hulle sal my kosbare plek* ontheilig, en rowers sal daar ingaan en dit ontheilig.+

23 “‘Maak die kettings,*+ want die land is vol bloedbevlekte oordeel+ en die stad is vol geweld.+ 24 Ek sal die ergstes van die nasies inbring,+ en hulle sal hulle huise vat,+ en ek sal ’n einde maak aan die trots van die sterkes, en hulle heiligdomme sal ontheilig word.+ 25 Wanneer hulle angs kom, sal hulle vrede soek, maar dit sal nie daar wees nie.+ 26 Daar sal ramp ná ramp kom, en die een berig ná die ander, en mense sal ’n visioen by ’n profeet soek,+ maar die wet* sal nie meer by ’n priester wees nie, en raad nie meer by die ouermanne nie.+ 27 Die koning sal treur,+ en die hoofman sal alle moed verloor,* en die hande van die volk van die land sal bewe van vrees. Ek sal hulle behandel volgens hulle dade, en ek sal hulle oordeel soos hulle geoordeel het. En hulle sal moet weet dat ek Jehovah is.’”+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel