Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 18
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Levitikus

      • Onwettige seksuele omgang (1-30)

        • Moenie Kanaäniete navolg nie (3)

        • Met bloedfamilie (6-18)

        • Gedurende menstruasie (19)

        • Homoseksuele dade (22)

        • Met diere (23)

        • ‘Bly rein of land sal julle uitbraak’ (24-30)

Levitikus 18:2

Kantlynverwysings

  • +Ge 17:7; Eks 6:7

Levitikus 18:3

Kantlynverwysings

  • +Eks 23:24; Le 20:23

Levitikus 18:4

Kantlynverwysings

  • +Le 20:22; De 4:1

Levitikus 18:5

Kantlynverwysings

  • +Lu 10:27, 28; Ro 10:5; Ga 3:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/8/15, bl. 6

Levitikus 18:6

Voetnote

  • *

    Lett. “die naaktheid ontbloot van”. (Ook waar die uitdrukking verder voorkom.)

Kantlynverwysings

  • +Le 20:17

Levitikus 18:8

Voetnote

  • *

    Lett. “Dit is jou pa se naaktheid”.

Kantlynverwysings

  • +Ge 35:22; 49:4; Le 20:11; De 27:20; 2Sa 16:21; 1Kor 5:1

Levitikus 18:9

Kantlynverwysings

  • +Le 20:17; De 27:22; 2Sa 13:10-12

Levitikus 18:12

Kantlynverwysings

  • +Le 20:19

Levitikus 18:14

Voetnote

  • *

    Lett. “die naaktheid van jou pa se broer ontbloot”.

Kantlynverwysings

  • +Le 20:20

Levitikus 18:15

Kantlynverwysings

  • +Le 20:12

Levitikus 18:16

Voetnote

  • *

    Lett. “dit is jou broer se naaktheid”.

Kantlynverwysings

  • +Le 20:21; De 25:5; Mr 6:17, 18

Levitikus 18:17

Voetnote

  • *

    Of “skandelike gedrag; wellustigheid”.

Kantlynverwysings

  • +Le 20:14; De 27:23

Levitikus 18:18

Voetnote

  • *

    Lett. “’n mededingster”.

Kantlynverwysings

  • +Ge 30:15

Levitikus 18:19

Kantlynverwysings

  • +Le 15:19, 24; 20:18

Levitikus 18:20

Voetnote

  • *

    Of “jou naaste; jou metgesel”.

Kantlynverwysings

  • +Eks 20:14; Le 20:10; De 22:22; Spr 6:29; Mt 5:27, 28; 1Kor 6:9, 10; Heb 13:4

Levitikus 18:21

Voetnote

  • *

    Of “gewy”.

Kantlynverwysings

  • +Le 20:2; De 18:10; 1Kn 11:7; 2Kn 23:10
  • +Le 20:3

Levitikus 18:22

Kantlynverwysings

  • +Ge 19:5; Le 20:13; Rig 19:22; Ro 1:26, 27; 1Kor 6:9, 10; Jud 7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Ontwaak!,

    2012/1, bl. 28

Levitikus 18:23

Kantlynverwysings

  • +Eks 22:19; Le 20:15, 16

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2003/7/15, bl. 27

Levitikus 18:24

Kantlynverwysings

  • +Le 20:23; De 18:12

Levitikus 18:25

Kantlynverwysings

  • +Ge 15:16

Levitikus 18:26

Kantlynverwysings

  • +Eks 12:49
  • +Le 20:22; De 4:1, 40

Levitikus 18:27

Kantlynverwysings

  • +De 20:17, 18; 2Kn 16:2, 3; 21:1, 2

Levitikus 18:30

Kantlynverwysings

  • +Le 18:3; 20:23; De 18:9

Parallelle vertalings

Klik op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Lev. 18:2Ge 17:7; Eks 6:7
Lev. 18:3Eks 23:24; Le 20:23
Lev. 18:4Le 20:22; De 4:1
Lev. 18:5Lu 10:27, 28; Ro 10:5; Ga 3:12
Lev. 18:6Le 20:17
Lev. 18:8Ge 35:22; 49:4; Le 20:11; De 27:20; 2Sa 16:21; 1Kor 5:1
Lev. 18:9Le 20:17; De 27:22; 2Sa 13:10-12
Lev. 18:12Le 20:19
Lev. 18:14Le 20:20
Lev. 18:15Le 20:12
Lev. 18:16Le 20:21; De 25:5; Mr 6:17, 18
Lev. 18:17Le 20:14; De 27:23
Lev. 18:18Ge 30:15
Lev. 18:19Le 15:19, 24; 20:18
Lev. 18:20Eks 20:14; Le 20:10; De 22:22; Spr 6:29; Mt 5:27, 28; 1Kor 6:9, 10; Heb 13:4
Lev. 18:21Le 20:2; De 18:10; 1Kn 11:7; 2Kn 23:10
Lev. 18:21Le 20:3
Lev. 18:22Ge 19:5; Le 20:13; Rig 19:22; Ro 1:26, 27; 1Kor 6:9, 10; Jud 7
Lev. 18:23Eks 22:19; Le 20:15, 16
Lev. 18:24Le 20:23; De 18:12
Lev. 18:25Ge 15:16
Lev. 18:26Eks 12:49
Lev. 18:26Le 20:22; De 4:1, 40
Lev. 18:27De 20:17, 18; 2Kn 16:2, 3; 21:1, 2
Lev. 18:30Le 18:3; 20:23; De 18:9
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Levitikus 18:1-30

Levitikus

18 Jehovah het verder vir Moses gesê: 2 “Sê vir die Israeliete: ‘Ek is Jehovah julle God.+ 3 Julle mag nie optree soos die mense in Egipte, waar julle gewoon het nie, en julle mag nie die dinge doen wat die mense in die land Kanaän doen, waarheen ek julle bring nie.+ En julle mag nie hulle wetsbepalings volg nie. 4 Julle moet my regterlike bevele uitvoer, en julle moet my wetsbepalings onderhou en volg.+ Ek is Jehovah julle God. 5 Julle moet my wetsbepalings en my regterlike bevele onderhou. Enigiemand wat dit doen, sal daardeur lewe.+ Ek is Jehovah.

6 “‘Niemand van julle mag seksuele omgang hê met* ’n nabye familielid nie.+ Ek is Jehovah. 7 Jy mag nie seksuele omgang met jou pa hê nie, en jy mag nie seksuele omgang met jou ma hê nie. Sy is jou ma, en jy mag nie seksuele omgang met haar hê nie.

8 “‘Jy mag nie seksuele omgang met jou pa se vrou hê nie.+ Dit sal skande oor jou pa bring.*

9 “‘Jy mag nie seksuele omgang met jou suster hê nie, of sy nou die dogter van jou pa of die dogter van jou ma is en of sy nou in dieselfde huisgesin gebore is of nie.+

10 “‘Jy mag nie seksuele omgang met die dogter van jou seun of die dogter van jou dogter hê nie, want dit sal skande oor jou bring.

11 “‘Jy mag nie seksuele omgang met die dogter van jou pa se vrou, die dogter van jou pa, hê nie, want sy is jou suster.

12 “‘Jy mag nie seksuele omgang met jou pa se suster hê nie. Sy is jou pa se bloedfamilie.+

13 “‘Jy mag nie seksuele omgang met jou ma se suster hê nie, want sy is jou ma se bloedfamilie.

14 “‘Jy mag nie skande oor jou pa se broer bring* deur seksuele omgang met sy vrou te hê nie. Sy is jou tante.+

15 “‘Jy mag nie seksuele omgang met jou skoondogter hê nie.+ Sy is jou seun se vrou, en jy mag nie omgang met haar hê nie.

16 “‘Jy mag nie seksuele omgang met jou broer se vrou hê nie,+ want dit sal skande oor jou broer bring.*

17 “‘Jy mag nie seksuele omgang met ’n vrou en haar dogter hê nie.+ Jy mag nie die dogter van haar seun en die dogter van haar dogter neem om omgang met hulle te hê nie. Hulle is haar nabye familielede. Dit is ’n afstootlike daad.*

18 “‘Jy mag nie jou vrou se suster as ’n tweede vrou*+ neem en seksuele omgang met haar hê terwyl jou vrou nog lewe nie.

19 “‘Jy mag nie seksuele omgang met ’n vrou gedurende haar menstruele onreinheid hê nie.+

20 “‘Jy mag nie seksuele omgang met die vrou van jou medemens* hê en jou daardeur onrein maak nie.+

21 “‘Jy mag nie toelaat dat enigeen van jou nageslag aan Molog geoffer* word nie.+ Jy mag nie die naam van jou God op dié manier ontheilig nie.+ Ek is Jehovah.

22 “‘Jy mag nie seksuele omgang met ’n man hê, soos jy met ’n vrou sou hê nie.+ Dit is iets afskuweliks.

23 “‘’n Man mag nie seksuele omgang met ’n dier hê en daardeur onrein word nie. En ’n vrou mag haar nie vir ’n dier aanbied om gemeenskap daarmee te hê nie.+ Dit is ’n skending van wat natuurlik is.

24 “‘Moet julle nie deur enige van hierdie dinge onrein maak nie, want die nasies wat ek voor julle uit verdryf, het hulle deur middel van al hierdie dinge onrein gemaak.+ 25 Daarom is die land onrein, en ek sal straf daaroor bring vir sy oortreding, en die land sal sy inwoners uitbraak.+ 26 Maar julle, die gebore Israeliete en die uitlanders wat onder julle woon,+ moet my wetsbepalings en my regterlike bevele onderhou,+ en julle mag nie enige van hierdie afskuwelike dinge doen nie. 27 Want al hierdie afskuwelike dinge is wat die mense gedoen het wat voor julle in die land gewoon het,+ en nou is die land onrein. 28 As julle die land nie onrein maak nie, dan hoef die land julle nie uit te braak soos dit die nasies sal uitbraak wat voor julle daar was nie. 29 As enigiemand enige van hierdie afskuwelike dinge doen, moet hy wat dit doen, doodgemaak word en so uit sy volk verwyder word. 30 Julle moet julle verpligting teenoor my nakom deur nie enige van die afskuwelike dinge te doen wat voor julle tyd gedoen is nie,+ sodat julle julle nie daardeur onrein maak nie. Ek is Jehovah julle God.’”

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel