Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 19
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Levitikus

      • Verskeie wette oor heiligheid (1-37)

        • Oesoorblyfsels vir armes en uitlanders (9, 10)

        • Neem dowes en blindes in ag (14)

        • Laster (16)

        • Moenie wrok koester nie (18)

        • Toorkuns en spiritisme verbied (26, 31)

        • Tatoeëermerke verbied (28)

        • Respek vir bejaardes (32)

        • Hoe om uitlanders te behandel (33, 34)

Levitikus 19:2

Kruisverwysings

  • +Le 11:44; Jes 6:3; 1Pe 1:15, 16; Op 4:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/7/1, bl. 9

Levitikus 19:3

Voetnote

  • *

    Lett. “vrees”.

Kruisverwysings

  • +Eks 20:12; Ef 6:2; Heb 12:9
  • +Eks 20:8, 11; 31:13; Lu 6:5

Levitikus 19:4

Kruisverwysings

  • +Le 26:1; Ps 96:5; Hab 2:18; 1Kor 10:14
  • +Eks 20:4, 23; De 27:15

Levitikus 19:5

Voetnote

  • *

    Of “gemeenskapsoffer”.

Kruisverwysings

  • +Le 3:1
  • +Le 7:11, 12

Levitikus 19:6

Kruisverwysings

  • +Le 7:17, 18

Levitikus 19:8

Voetnote

  • *

    Of “siel”.

Levitikus 19:9

Kruisverwysings

  • +Le 23:22; De 24:19

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/6/15, bl. 22-23

    2003/12/1, bl. 17

Levitikus 19:10

Voetnote

  • *

    Of “geteisterde”.

Kruisverwysings

  • +De 15:7

Levitikus 19:11

Kruisverwysings

  • +Eks 20:15; Ef 4:28
  • +Le 6:2; Spr 12:22; Ef 4:25

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/12, bl. 11-12

Levitikus 19:12

Kruisverwysings

  • +Eks 20:7; Mt 5:33, 37; Jak 5:12

Levitikus 19:13

Kruisverwysings

  • +Spr 22:16; Mr 10:19
  • +Spr 22:22
  • +De 24:15; Jer 22:13; Jak 5:4

Levitikus 19:14

Kruisverwysings

  • +De 27:18
  • +Le 25:17; Ne 5:15; Spr 1:7; 8:13; 1Pe 2:17

Levitikus 19:15

Kruisverwysings

  • +Eks 23:3; De 1:16, 17; 16:19; 2Kr 19:6; Ro 2:11; Jak 2:9

Levitikus 19:16

Voetnote

  • *

    Lett. “bloed”.

  • *

    Of moontlik “Jy mag nie net staan en kyk as jou medemens se lewe in gevaar is nie”.

Kruisverwysings

  • +Ps 15:1, 3
  • +Eks 20:16; 1Kn 21:13

Levitikus 19:17

Voetnote

  • *

    Of “teregwys”.

Kruisverwysings

  • +Spr 10:18; 1Jo 2:9; 3:15
  • +Ps 141:5; Spr 9:8; Mt 18:15

Levitikus 19:18

Kruisverwysings

  • +Spr 20:22; Ro 12:19
  • +Mt 5:43, 44; 22:39; Ro 13:9; Ga 5:14; Jak 2:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2011/4/15, bl. 22

    2006/12/1, bl. 26-27

    “Hele Skrif”, bl. 29

Levitikus 19:19

Kruisverwysings

  • +De 22:9
  • +De 22:11

Levitikus 19:21

Kruisverwysings

  • +Le 6:6, 7

Levitikus 19:23

Voetnote

  • *

    Lett. “as die voorhuid daarvan”.

  • *

    Lett. “onbesnede”.

Levitikus 19:24

Kruisverwysings

  • +De 26:1, 2; Spr 3:9

Levitikus 19:26

Voetnote

  • *

    Of “voortekens”.

Kruisverwysings

  • +Le 3:17; 17:13; De 12:23; Han 15:20, 29
  • +Eks 8:7; De 18:10-12; Ga 5:19, 20; Op 21:8

Levitikus 19:27

Voetnote

  • *

    Of “sylokke”.

  • *

    Of “knip; afsny”.

Kruisverwysings

  • +Le 21:1, 5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2004/5/15, bl. 24

    Ontwaak!,

    2000/1/22, bl. 22-24

Levitikus 19:28

Voetnote

  • *

    Of “vir ’n siel”. Die Hebreeuse woord neʹfesj verwys hier na ’n dooie persoon.

Kruisverwysings

  • +De 14:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2003/7/15, bl. 27

    Ontwaak!,

    2000/8/8, bl. 18

Levitikus 19:29

Kruisverwysings

  • +De 23:17
  • +Heb 13:4; 1Pe 4:3

Levitikus 19:30

Voetnote

  • *

    Of “ontsag”. Lett. “vrees”.

Kruisverwysings

  • +Eks 20:10; 31:13

Levitikus 19:31

Voetnote

  • *

    Of “by spiritistiese mediums”.

Kruisverwysings

  • +Le 20:6; De 18:10-12; 1Kr 10:13; Jes 8:19
  • +Le 20:27; Han 16:16

Levitikus 19:32

Kruisverwysings

  • +Spr 16:31; 20:29
  • +Job 32:6; Spr 23:22; 1Ti 5:1
  • +Job 28:28; Spr 1:7; 8:13; 1Pe 2:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/10/15, bl. 21

    2000/6/15, bl. 21

    Ontwaak!,

    2004/10/8, bl. 22-23

    Gesinsgeluk, bl. 149

Levitikus 19:33

Kruisverwysings

  • +Eks 23:9

Levitikus 19:34

Kruisverwysings

  • +Eks 12:49
  • +Eks 22:21

Levitikus 19:35

Kruisverwysings

  • +De 25:13, 15; Spr 20:10

Levitikus 19:36

Voetnote

  • *

    Lett. “’n akkurate efa”. Sien Aanh. B14.

  • *

    Lett. “’n akkurate hin”. Sien Aanh. B14.

Kruisverwysings

  • +Spr 11:1

Levitikus 19:37

Kruisverwysings

  • +Le 18:5; De 4:6

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Lev. 19:2Le 11:44; Jes 6:3; 1Pe 1:15, 16; Op 4:8
Lev. 19:3Eks 20:12; Ef 6:2; Heb 12:9
Lev. 19:3Eks 20:8, 11; 31:13; Lu 6:5
Lev. 19:4Le 26:1; Ps 96:5; Hab 2:18; 1Kor 10:14
Lev. 19:4Eks 20:4, 23; De 27:15
Lev. 19:5Le 3:1
Lev. 19:5Le 7:11, 12
Lev. 19:6Le 7:17, 18
Lev. 19:9Le 23:22; De 24:19
Lev. 19:10De 15:7
Lev. 19:11Eks 20:15; Ef 4:28
Lev. 19:11Le 6:2; Spr 12:22; Ef 4:25
Lev. 19:12Eks 20:7; Mt 5:33, 37; Jak 5:12
Lev. 19:13Spr 22:16; Mr 10:19
Lev. 19:13Spr 22:22
Lev. 19:13De 24:15; Jer 22:13; Jak 5:4
Lev. 19:14De 27:18
Lev. 19:14Le 25:17; Ne 5:15; Spr 1:7; 8:13; 1Pe 2:17
Lev. 19:15Eks 23:3; De 1:16, 17; 16:19; 2Kr 19:6; Ro 2:11; Jak 2:9
Lev. 19:16Ps 15:1, 3
Lev. 19:16Eks 20:16; 1Kn 21:13
Lev. 19:17Spr 10:18; 1Jo 2:9; 3:15
Lev. 19:17Ps 141:5; Spr 9:8; Mt 18:15
Lev. 19:18Spr 20:22; Ro 12:19
Lev. 19:18Mt 5:43, 44; 22:39; Ro 13:9; Ga 5:14; Jak 2:8
Lev. 19:19De 22:9
Lev. 19:19De 22:11
Lev. 19:21Le 6:6, 7
Lev. 19:24De 26:1, 2; Spr 3:9
Lev. 19:26Le 3:17; 17:13; De 12:23; Han 15:20, 29
Lev. 19:26Eks 8:7; De 18:10-12; Ga 5:19, 20; Op 21:8
Lev. 19:27Le 21:1, 5
Lev. 19:28De 14:1
Lev. 19:29De 23:17
Lev. 19:29Heb 13:4; 1Pe 4:3
Lev. 19:30Eks 20:10; 31:13
Lev. 19:31Le 20:6; De 18:10-12; 1Kr 10:13; Jes 8:19
Lev. 19:31Le 20:27; Han 16:16
Lev. 19:32Spr 16:31; 20:29
Lev. 19:32Job 32:6; Spr 23:22; 1Ti 5:1
Lev. 19:32Job 28:28; Spr 1:7; 8:13; 1Pe 2:17
Lev. 19:33Eks 23:9
Lev. 19:34Eks 12:49
Lev. 19:34Eks 22:21
Lev. 19:35De 25:13, 15; Spr 20:10
Lev. 19:36Spr 11:1
Lev. 19:37Le 18:5; De 4:6
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
  • 32
  • 33
  • 34
  • 35
  • 36
  • 37
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Levitikus 19:1-37

Levitikus

19 Jehovah het verder vir Moses gesê: 2 “Sê vir die hele gemeenskap van Israel: ‘Julle moet heilig wees, want ek, Jehovah julle God, is heilig.+

3 “‘Elkeen van julle moet sy ma en sy pa respekteer,*+ en julle moet my sabbatte hou.+ Ek is Jehovah julle God. 4 Moenie op waardelose gode vertrou+ of gode van gegote metaal vir julle maak nie.+ Ek is Jehovah julle God.

5 “‘En as julle ’n vrede-offer* aan Jehovah offer,+ moet julle dit op so ’n manier offer dat julle goedkeuring vir julleself verkry.+ 6 Dit moet op die dag van julle offerande en die volgende dag geëet word, maar wat tot die derde dag oorbly, moet met vuur verbrand word.+ 7 Maar as enige deel daarvan op die derde dag geëet word, is dit iets afstootliks wat nie aanvaar sal word nie. 8 Die persoon wat dit eet, sal die gevolge dra van sy oortreding, want hy het iets ontheilig wat vir Jehovah heilig is, en dié persoon* moet doodgemaak word en so uit sy volk verwyder word.

9 “‘Wanneer jy die oes van jou land insamel, moet jy nie die rand van jou landery heeltemal afoes nie en moet jy nie die oorblyfsels van jou oes optel nie.+ 10 Jy moet ook nie die oorblyfsels van jou wingerd insamel of die druiwe wat van jou wingerd afgeval het, optel nie. Jy moet dit los vir die arme*+ en die uitlander wat onder julle woon. Ek is Jehovah julle God.

11 “‘Julle mag nie steel nie,+ julle mag nie bedrieg nie+ en julle mag nie oneerlik met mekaar wees nie. 12 Julle mag nie valslik by my naam sweer+ en sodoende die naam van julle God ontheilig nie. Ek is Jehovah. 13 Jy mag nie bedrog teenoor jou medemens pleeg nie,+ en jy mag niemand beroof nie.+ Jy mag nie die loon van ’n gehuurde werker die hele nag tot die oggend toe terughou nie.+

14 “‘Jy mag nie ’n dowe persoon vervloek of iets voor ’n blinde persoon sit wat hom kan laat struikel nie,+ en jy moet jou God vrees.+ Ek is Jehovah.

15 “‘Jy mag nie onregverdig wees wanneer jy oordeel nie. Jy mag nie die armes begunstig of die rykes voortrek nie.+ Met geregtigheid moet jy jou medemens oordeel.

16 “‘Jy mag nie rondgaan en laster onder jou volk versprei nie.+ Jy mag nie jou medemens se lewe* in gevaar stel nie.*+ Ek is Jehovah.

17 “‘Jy mag nie jou broer in jou hart haat nie.+ Jy moet jou medemens beslis reghelp*+ sodat jy nie in sy sonde deel nie.

18 “‘Jy mag nie wraak neem+ of ’n wrok koester teen die kinders van jou volk nie, en jy moet jou medemens liefhê soos jouself.+ Ek is Jehovah.

19 “‘Julle moet my wetsbepalings onderhou: Jy mag nie twee soorte vee kruis nie. Jy mag nie twee soorte saad op jou landery saai nie,+ en jy mag nie ’n kleed dra van materiaal wat van ’n kombinasie van twee soorte garing gemaak is nie.+

20 “‘As ’n man by ’n vrou gaan lê en seksuele omgang met haar het en sy ’n slavin is wat vir ’n ander man belowe is, maar sy nog nie losgekoop is of haar vryheid gegee is nie, moet hulle gestraf word. Maar hulle moenie doodgemaak word nie, want sy was nog nie vrygelaat nie. 21 Hy moet sy skuldoffer vir Jehovah na die ingang van die tent van samekoms bring, ’n skaapram as ’n skuldoffer.+ 22 Die priester moet hiermee vir hom versoening doen voor Jehovah vir die sonde wat hy gepleeg het, en hy sal vergewe word vir die sonde wat hy gepleeg het.

23 “‘Wanneer julle in die land kom en julle enige vrugteboom plant, moet julle die vrugte daarvan as onrein en verbode* beskou. Drie jaar lank sal dit vir julle verbode* wees. Dit mag nie geëet word nie. 24 Maar in die vierde jaar sal al die vrugte daarvan heilig wees, en dit sal ’n tyd van vreugde wees voor Jehovah.+ 25 Dan, in die vyfde jaar, mag julle die vrugte daarvan eet, en dit sal vir julle ’n groot opbrengs lewer. Ek is Jehovah julle God.

26 “‘Julle mag niks eet wat bloed bevat nie.+

“‘Julle mag nie na tekens* soek of toorkuns beoefen nie.+

27 “‘Julle mag nie die hare aan die kant van julle kop* skeer* of die rand van julle baard so sny dat julle dit misvorm nie.+

28 “‘Julle mag geen snye in julle vlees maak vir ’n dooie persoon* nie,+ en julle mag geen tatoeëermerke op julle maak nie. Ek is Jehovah.

29 “‘Moenie jou dogter onteer deur haar ’n prostituut te maak nie,+ sodat die land nie prostitusie pleeg en met los sedes gevul word nie.+

30 “‘Julle moet my sabbatte hou,+ en julle moet diep respek* vir my heiligdom hê. Ek is Jehovah.

31 “‘Moenie hulp gaan soek by mense wat geeste oproep* nie,+ en moenie fortuinvertellers gaan sien+ en julle onrein maak deur middel van hulle nie. Ek is Jehovah julle God.

32 “‘Voor grys hare moet jy opstaan,+ en jy moet aan ’n ouer persoon eer betoon,+ en jy moet jou God vrees.+ Ek is Jehovah.

33 “‘As ’n uitlander by julle in julle land woon, mag julle hom nie mishandel nie.+ 34 Die uitlander wat by julle woon, moet vir julle soos ’n mede-Israeliet word.+ Julle moet hom liefhê soos julleself, want julle het as uitlanders in Egipte gewoon.+ Ek is Jehovah julle God.

35 “‘Julle mag nie oneerlik wees wanneer julle lengtes, gewigte of hoeveelhede meet nie.+ 36 Julle moet ’n akkurate weegskaal, akkurate gewigte, ’n akkurate droëmaat* en ’n akkurate vloeistofmaat* hê.+ Ek is Jehovah julle God wat julle uit Egipte uitgelei het. 37 Julle moet al my wetsbepalings en al my regterlike bevele onderhou, en julle moet dit volg.+ Ek is Jehovah.’”

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel