Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 2
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Levitikus

      • Die graanoffer (1-16)

Levitikus 2:1

Kruisverwysings

  • +Le 9:17; Nu 15:2-4
  • +Eks 29:1-3; Le 6:14, 15; Nu 7:13

Levitikus 2:2

Voetnote

  • *

    Of “kalmerende”. Lett. “rustige”.

Kruisverwysings

  • +Nu 5:25, 26

Levitikus 2:3

Kruisverwysings

  • +Le 7:9, 10
  • +Le 10:12; Nu 18:9

Levitikus 2:4

Kruisverwysings

  • +Le 8:26, 28; Nu 6:13, 19

Levitikus 2:5

Kruisverwysings

  • +Le 6:20, 21

Levitikus 2:6

Kruisverwysings

  • +Nu 28:9

Levitikus 2:9

Voetnote

  • *

    Of “kalmerende”. Lett. “rustige”.

Kruisverwysings

  • +Le 2:2; 5:11, 12
  • +Eks 29:38-41; Nu 28:4-6

Levitikus 2:10

Kruisverwysings

  • +Nu 18:9

Levitikus 2:11

Kruisverwysings

  • +Le 6:14, 17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2004/5/15, bl. 21-22

Levitikus 2:12

Voetnote

  • *

    Of “die eerstelinge”. Sien Woordelys.

  • *

    Of “kalmerende”. Lett. “rustige”.

Kruisverwysings

  • +Eks 23:19; Nu 15:20; 2Kr 31:5; Spr 3:9

Levitikus 2:13

Kruisverwysings

  • +Ese 43:23, 24

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2004/5/15, bl. 22

Levitikus 2:14

Voetnote

  • *

    Of “groen are”.

Kruisverwysings

  • +Eks 23:16; 34:22; Nu 28:26

Levitikus 2:16

Kruisverwysings

  • +Le 5:11, 12; 6:14, 15

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Lev. 2:1Le 9:17; Nu 15:2-4
Lev. 2:1Eks 29:1-3; Le 6:14, 15; Nu 7:13
Lev. 2:2Nu 5:25, 26
Lev. 2:3Le 7:9, 10
Lev. 2:3Le 10:12; Nu 18:9
Lev. 2:4Le 8:26, 28; Nu 6:13, 19
Lev. 2:5Le 6:20, 21
Lev. 2:6Nu 28:9
Lev. 2:9Le 2:2; 5:11, 12
Lev. 2:9Eks 29:38-41; Nu 28:4-6
Lev. 2:10Nu 18:9
Lev. 2:11Le 6:14, 17
Lev. 2:12Eks 23:19; Nu 15:20; 2Kr 31:5; Spr 3:9
Lev. 2:13Ese 43:23, 24
Lev. 2:14Eks 23:16; 34:22; Nu 28:26
Lev. 2:16Le 5:11, 12; 6:14, 15
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Levitikus 2:1-16

Levitikus

2 “‘En as iemand ’n graanoffer+ vir Jehovah aanbied, moet sy offer fynmeel wees, en hy moet olie daarop gooi en wierook daarop sit.+ 2 Dan moet hy dit na die seuns van Aäron, die priesters, bring, en die priester moet ’n hand vol van die fynmeel en olie neem, en al die wierook, en hy moet dit as ’n simbool van die hele offer+ op die altaar laat rook, ’n vuuroffer met ’n aangename* geur vir Jehovah. 3 Wat van die graanoffer oorbly, behoort aan Aäron en sy seuns+ as iets besonder heiligs+ van die vuuroffers wat aan Jehovah gebring word.

4 “‘As jy ’n graanoffer aanbied wat in die oond gebak is, moet dit van fynmeel wees, ongesuurde ringvormige brode wat met olie gemaak is of ongesuurde platbrode wat met olie gesmeer is.+

5 “‘As jou offer ’n graanoffer is wat op die bakplaat gebak is,+ moet dit van ongesuurde fynmeel wees wat met olie gemeng is. 6 Dit moet in stukkies gebreek word, en jy moet olie daarop gooi.+ Dit is ’n graanoffer.

7 “‘As jou offer ’n graanoffer is wat in ’n pan voorberei is, moet dit van fynmeel en olie gemaak word. 8 Jy moet die graanoffer wat hiervan gemaak is, na Jehovah toe bring. Dit moet vir die priester aangebied word, wat dit na die altaar moet bring. 9 En die priester moet ’n deel van die graanoffer neem as ’n simbool van die hele offer+ en dit op die altaar laat rook as ’n vuuroffer met ’n aangename* geur vir Jehovah.+ 10 Wat van die graanoffer oorbly, behoort aan Aäron en sy seuns as iets besonder heiligs van die vuuroffers+ wat aan Jehovah gebring word.

11 “‘Geen graanoffer wat julle vir Jehovah aanbied, mag met suurdeeg gemaak word nie,+ want julle mag geen suurdeeg of heuning as ’n vuuroffer aan Jehovah laat rook nie.

12 “‘Julle mag dit vir Jehovah aanbied as ’n offer van die eerste opbrengs,*+ maar dit mag nie na die altaar gebring word as ’n aangename* geur nie.

13 “‘Voeg sout by elke graanoffer wat jy bring. Jy mag nie die sout van die verbond van jou God weglaat wanneer jy jou graanoffer bring nie. Saam met al jou offers moet jy sout aanbied.+

14 “‘As jy die graanoffer van die eerste opbrengs vir Jehovah aanbied, moet jy jong graan* wat oor die vuur gerooster is, grofgestampte jong graankorrels, as die graanoffer van jou eerste opbrengs+ aanbied. 15 Jy moet olie daarop gooi en wierook daarop sit. Dit is ’n graanoffer. 16 Die priester moet ’n deel van die growwe graankorrels en olie saam met al die wierook laat rook as ’n simbool van die hele offer,+ as ’n vuuroffer aan Jehovah.

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel