Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Sagaria 10
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Sagaria

      • Vra Jehovah, nie valse gode nie, vir reën (1, 2)

      • Jehovah verenig sy volk (3-12)

        • Sleutelpersoon uit huis van Juda (3, 4)

Sagaria 10:1

Kruisverwysings

  • +De 11:14; Jer 14:22; 51:16; Ese 34:26; Jl 2:23

Sagaria 10:2

Voetnote

  • *

    Of “huisgode; afgode”.

  • *

    Of “iets bonatuurliks”.

Sagaria 10:3

Voetnote

  • *

    Lett. “die bokramme”.

Kruisverwysings

  • +Ese 34:16, 17

Sagaria 10:4

Voetnote

  • *

    Lett. “die hoektoring”, beeldspraak wat verwys na ’n belangrike man; ’n leier.

  • *

    Lett. “die pen”, beeldspraak wat verwys na iemand wat ondersteun; ’n heerser.

  • *

    Of “taakgewer”.

Sagaria 10:5

Kruisverwysings

  • +De 20:1
  • +Hag 2:22

Sagaria 10:6

Kruisverwysings

  • +Jer 3:18; Ese 37:16, 19; Ho 1:10, 11
  • +Jer 31:9, 20
  • +Jer 30:18

Sagaria 10:7

Kruisverwysings

  • +Sag 9:15
  • +Jes 66:14; Sef 3:14

Sagaria 10:8

Kruisverwysings

  • +Jes 44:22; 51:11

Sagaria 10:10

Kruisverwysings

  • +Jes 11:11
  • +Jer 50:19; Mi 7:14
  • +Jes 49:19, 20; 54:1, 2

Sagaria 10:11

Kruisverwysings

  • +Jes 11:15
  • +Jes 19:1; Ese 30:13

Sagaria 10:12

Kruisverwysings

  • +Jes 41:10; 45:24
  • +Mi 4:5

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Sag. 10:1De 11:14; Jer 14:22; 51:16; Ese 34:26; Jl 2:23
Sag. 10:3Ese 34:16, 17
Sag. 10:5De 20:1
Sag. 10:5Hag 2:22
Sag. 10:6Jer 3:18; Ese 37:16, 19; Ho 1:10, 11
Sag. 10:6Jer 31:9, 20
Sag. 10:6Jer 30:18
Sag. 10:7Sag 9:15
Sag. 10:7Jes 66:14; Sef 3:14
Sag. 10:8Jes 44:22; 51:11
Sag. 10:10Jes 11:11
Sag. 10:10Jer 50:19; Mi 7:14
Sag. 10:10Jes 49:19, 20; 54:1, 2
Sag. 10:11Jes 11:15
Sag. 10:11Jes 19:1; Ese 30:13
Sag. 10:12Jes 41:10; 45:24
Sag. 10:12Mi 4:5
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Sagaria 10:1-12

Sagaria

10 “Vra Jehovah vir reën in die tyd van die lentereën.

Dit is Jehovah wat die onweerswolke maak,

wat reën gee aan die mense,+

en plante in die veld vir almal.

 2 Want die terafim-beelde* het iets bedriegliks* gesê,

en die waarsêers het ’n valse visioen gesien.

Hulle praat oor waardelose drome,

en hulle probeer tevergeefs om te vertroos.

Daarom sal hulle soos skape ronddwaal.

Hulle sal ly omdat daar geen herder is nie.

 3 Ek is woedend vir die herders,

en ek sal die onderdrukkende leiers* oordeel.

Want Jehovah van die leërmagte het sy aandag op sy kudde,+ die huis van Juda, gerig.

Hy het hulle soos sy trotse perd in die geveg gemaak.

 4 Uit hom kom die sleutelpersoon,*

uit hom kom die ondersteunende heerser,*

uit hom kom die boog,

uit hom kom elke opsiener,* hulle almal saam.

 5 En hulle sal soos vegters word

wat die modder van die strate in die geveg vertrap.

Hulle sal oorlog voer, want Jehovah is met hulle.+

Die perderuiters sal verneder word.+

 6 Ek sal die huis van Juda magtig maak,

en ek sal die huis van Josef red.+

Ek sal hulle na hulle land terugbring,

want ek sal genade aan hulle betoon.+

En dit sal wees asof ek hulle nooit verwerp het nie,+

want ek is Jehovah hulle God, en ek sal hulle antwoord.

 7 Eʹfraim sal soos ’n sterk vegter word,

en hulle harte sal vrolik wees asof hulle wyn gedrink het.+

Hulle kinders sal dit sien en bly wees.

Hulle harte sal vreugde vind in Jehovah.+

 8 ‘Ek sal vir hulle fluit en hulle bymekaarmaak,

want ek sal hulle loskoop,+ en hulle sal baie word,

en hulle sal altyd baie wees.

 9 Al verstrooi ek hulle soos saad onder die volke,

sal hulle in daardie ver plekke aan my dink.

Hulle sal saam met hulle kinders nuwe lewe kry en terugkeer.

10 Ek sal hulle uit Egipte terugbring,

en hulle uit Assiʹrië bymekaarmaak.+

Ek sal hulle na die land Giʹlead+ en na die Liʹbanon bring.

Daar sal nie genoeg plek vir hulle wees nie.+

11 Hy sal deur die see trek en dit versteur,

en in die see sal hy die golwe neerslaan.+

Al die dieptes van die Nyl sal opdroog.

Die trotse Assiʹrië sal verneder word,

en die septer van Egipte sal verdwyn.+

12 Ek, Jehovah, sal hulle verhef,+

en hulle sal in my naam wandel,’+ sê Jehovah.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel