Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 19
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Matteus

      • Huwelik en egskeiding (1-9)

      • Gawe van ongetroude lewe (10-12)

      • Jesus seën die kinders (13-15)

      • Ryk jong man se vraag (16-24)

      • Opofferings vir die Koninkryk (25-30)

Matteus 19:1

Kruisverwysings

  • +Mr 10:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Grootste mens, hfst. 95

Matteus 19:3

Kruisverwysings

  • +De 24:1; Mr 10:2-12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Grootste mens, hfst. 95

Matteus 19:4

Kruisverwysings

  • +Ge 1:27; 5:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Ontwaak!,

    2006/9, bl. 9

    “Hele Skrif”, bl. 18

Matteus 19:5

Kruisverwysings

  • +Ge 2:24; Ef 5:31

Indekse

  • Navorsingsgids

    Ontwaak!,

    2015/4, bl. 7

    2006/9, bl. 9

    “Hele Skrif”, bl. 18

Matteus 19:6

Kruisverwysings

  • +Mr 10:9; 1Kor 7:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/8, bl. 15-16

    Ontwaak!,

    2013/11, bl. 14

    2008/7, bl. 6

    Die Wagtoring,

    2012/5/15, bl. 7

    2009/7/15, bl. 14

    2007/5/1, bl. 19-23

    2003/9/15, bl. 5

    Grootste mens, hfst. 95

Matteus 19:7

Kruisverwysings

  • +De 24:1; Mt 5:31

Indekse

  • Navorsingsgids

    “My volgeling”, bl. 104-105

Matteus 19:8

Kruisverwysings

  • +Mr 10:5
  • +Ge 2:24

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/8, bl. 11-12

    Grootste mens, hfst. 95

Matteus 19:9

Voetnote

  • *

    Grieks: por·neiʹa. Sien Woordelys.

Kruisverwysings

  • +Mal 2:14; Mt 5:32; Mr 10:11, 12; Lu 16:18; Ro 7:3; 1Kor 7:10; Heb 13:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/5/15, bl. 9

    Grootste mens, hfst. 95

Matteus 19:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Grootste mens, hfst. 95

Matteus 19:11

Kruisverwysings

  • +1Kor 7:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/11/15, bl. 20

Matteus 19:12

Kruisverwysings

  • +1Kor 7:32, 38; 9:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/11/15, bl. 20

    Grootste mens, hfst. 95

Matteus 19:13

Voetnote

  • *

    Of “sy hande op hulle kan lê”.

Kruisverwysings

  • +Mr 10:13-16; Lu 18:15-17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Grootste mens, hfst. 95

Matteus 19:14

Kruisverwysings

  • +Mt 18:3; Mr 10:14; Lu 18:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    Grootste mens, hfst. 95

Matteus 19:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Grootste mens, hfst. 95

Matteus 19:16

Kruisverwysings

  • +Mr 10:17-22; Lu 18:18-23

Matteus 19:17

Kruisverwysings

  • +Mr 10:18
  • +Le 18:5; Lu 10:25-28

Matteus 19:18

Kruisverwysings

  • +Eks 20:13; De 5:17
  • +Eks 20:14; De 5:18
  • +Eks 20:15; De 5:19
  • +Eks 20:16; De 5:20

Matteus 19:19

Voetnote

  • *

    Of “respekteer”.

Kruisverwysings

  • +Eks 20:12; De 5:16
  • +Le 19:18; Mt 22:39; Mr 12:31; Lu 10:27; Ro 13:9

Matteus 19:21

Voetnote

  • *

    Of “volkome”.

Kruisverwysings

  • +Mt 6:20
  • +Lu 12:33; 18:22; Flp 3:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/10/1, bl. 3-4

    2003/6/1, bl. 7

    Grootste mens, hfst. 96

Matteus 19:22

Kruisverwysings

  • +Lu 18:23

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/10/1, bl. 3-4

    Grootste mens, hfst. 96

Matteus 19:23

Kruisverwysings

  • +Mr 10:23; Lu 18:24; 1Ti 6:10

Matteus 19:24

Kruisverwysings

  • +Mr 10:25; Lu 18:25

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/1/1, bl. 22

    2004/5/15, bl. 30-31

Matteus 19:25

Kruisverwysings

  • +Mr 10:26, 27; Lu 18:26, 27

Matteus 19:26

Kruisverwysings

  • +Job 42:2

Matteus 19:27

Kruisverwysings

  • +Mr 10:28; Lu 5:11; 18:28; Flp 3:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/12, bl. 25-26

    Die Wagtoring,

    2008/2/15, bl. 16-18

Matteus 19:28

Kruisverwysings

  • +Da 7:14; Mt 20:21; Lu 22:28-30; 1Kor 6:2; Op 20:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/5/15, bl. 15-20

    2011/9/15, bl. 11

    2010/3/15, bl. 24-25

    2009/8/15, bl. 8

    2009/8/1, bl. 22

    2008/9/1, bl. 29

    2008/1/15, bl. 30

    Ontwaak!,

    2008/9, bl. 7

    2006/12, bl. 8

    2000/2/22, bl. 8

    Grootste mens, hfst. 96

Matteus 19:29

Kruisverwysings

  • +Mr 10:29, 30; Lu 18:29, 30; Heb 10:34

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/12, bl. 25-26

    Die Wagtoring,

    2009/8/15, bl. 8

    Grootste mens, hfst. 96

Matteus 19:30

Kruisverwysings

  • +Mt 20:16; Mr 10:31; Lu 13:30

Indekse

  • Navorsingsgids

    Grootste mens, hfst. 96-97

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Matt. 19:1Mr 10:1
Matt. 19:3De 24:1; Mr 10:2-12
Matt. 19:4Ge 1:27; 5:2
Matt. 19:5Ge 2:24; Ef 5:31
Matt. 19:6Mr 10:9; 1Kor 7:11
Matt. 19:7De 24:1; Mt 5:31
Matt. 19:8Mr 10:5
Matt. 19:8Ge 2:24
Matt. 19:9Mal 2:14; Mt 5:32; Mr 10:11, 12; Lu 16:18; Ro 7:3; 1Kor 7:10; Heb 13:4
Matt. 19:111Kor 7:7
Matt. 19:121Kor 7:32, 38; 9:5
Matt. 19:13Mr 10:13-16; Lu 18:15-17
Matt. 19:14Mt 18:3; Mr 10:14; Lu 18:16
Matt. 19:16Mr 10:17-22; Lu 18:18-23
Matt. 19:17Mr 10:18
Matt. 19:17Le 18:5; Lu 10:25-28
Matt. 19:18Eks 20:13; De 5:17
Matt. 19:18Eks 20:14; De 5:18
Matt. 19:18Eks 20:15; De 5:19
Matt. 19:18Eks 20:16; De 5:20
Matt. 19:19Eks 20:12; De 5:16
Matt. 19:19Le 19:18; Mt 22:39; Mr 12:31; Lu 10:27; Ro 13:9
Matt. 19:21Mt 6:20
Matt. 19:21Lu 12:33; 18:22; Flp 3:7
Matt. 19:22Lu 18:23
Matt. 19:23Mr 10:23; Lu 18:24; 1Ti 6:10
Matt. 19:24Mr 10:25; Lu 18:25
Matt. 19:25Mr 10:26, 27; Lu 18:26, 27
Matt. 19:26Job 42:2
Matt. 19:27Mr 10:28; Lu 5:11; 18:28; Flp 3:8
Matt. 19:28Da 7:14; Mt 20:21; Lu 22:28-30; 1Kor 6:2; Op 20:4
Matt. 19:29Mr 10:29, 30; Lu 18:29, 30; Heb 10:34
Matt. 19:30Mt 20:16; Mr 10:31; Lu 13:30
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Matteus 19:1-30

Volgens Matteus

19 Nadat Jesus hierdie dinge gesê het, het hy uit Galileʹa vertrek en by die grens van Judeʹa oorkant die Jordaanrivier gekom.+ 2 En groot groepe mense het hom gevolg, en hy het hulle daar genees.

3 En Fariseërs het na hom toe gekom om hom te toets, en hulle het gevra: “Mag ’n man sommer om enige rede van sy vrou skei?”+ 4 Hy het geantwoord: “Het julle nie gelees dat die Een wat mense geskep het, hulle van die begin af man en vrou gemaak het nie?+ 5 Hy het gesê: ‘Daarom sal ’n man sy pa en sy ma verlaat en sy vrou aankleef, en die twee sal een vlees wees.’+ 6 Hulle is dus nie meer twee nie, maar een vlees. Wat God dan onder een juk saamgevoeg het, mag geen mens skei nie.”+ 7 Hulle het vir hom gevra: “Hoekom het Moses dan gesê dat ’n skeibrief gegee kan word en dat hy van haar kan skei?”+ 8 Hy het vir hulle gesê: “Moses het die toegewing gemaak dat julle van julle vrouens kan skei omdat julle harte so ongevoelig is,+ maar dit was nie van die begin af so nie.+ 9 Ek sê vir julle dat elkeen wat van sy vrou skei, behalwe op grond van seksuele onsedelikheid,* en met iemand anders trou, egbreuk pleeg.”+

10 Die dissipels het vir hom gesê: “As dít die situasie is met ’n man en sy vrou, is dit beter om nie te trou nie.” 11 Hy het vir hulle gesê: “Nie almal kan hiervoor plek maak nie, maar net dié wat die gawe het.+ 12 Want daar is eunugs wat so gebore is, en daar is eunugs wat deur mense eunugs gemaak is, en daar is eunugs wat hulleself eunugs gemaak het ter wille van die Koninkryk van die hemel. Laat die een wat daarvoor kan plek maak, daarvoor plek maak.”+

13 Toe is jong kinders na hom toe gebring sodat hy hulle kan seën* en vir hulle kan bid, maar die dissipels het streng met hulle gepraat.+ 14 Jesus het egter gesê: “Los die jong kinders, en moet hulle nie probeer keer om na my toe te kom nie, want die Koninkryk van die hemel behoort aan mense wat soos hulle is.”+ 15 En hy het sy hande op hulle gelê en daarvandaan weggegaan.

16 En iemand het na hom toe gekom en gevra: “Leermeester, watter goeie dinge moet ek doen om die ewige lewe te ontvang?”+ 17 Hy het vir hom gesê: “Hoekom vra jy my oor wat goed is? Daar is net Een wat goed is.+ As jy egter die lewe wil ingaan, moet jy aanhou om die gebooie te gehoorsaam.”+ 18 Hy het vir hom gevra: “Watter gebooie?” Jesus het gesê: “Jy mag nie moord pleeg nie,+ jy mag nie egbreuk pleeg nie,+ jy mag nie steel nie,+ jy mag nie valslik getuig nie,+ 19 eer* jou pa en jou ma+ en jy moet jou naaste liefhê soos jouself.”+ 20 Die jong man het vir hom gesê: “Ek was gehoorsaam aan al hierdie dinge. Wat moet ek nog doen?” 21 Jesus het vir hom gesê: “As jy volmaak* wil wees, gaan verkoop jou besittings en gee die geld vir die armes, en jy sal ’n skat in die hemel hê.+ En kom word my volgeling.”+ 22 Toe die jong man dit hoor, het hy hartseer weggegaan, want hy het baie besittings gehad.+ 23 Toe het Jesus vir sy dissipels gesê: “Ek verseker julle: Dit sal vir ’n ryk man moeilik wees om in die Koninkryk van die hemel in te gaan.+ 24 Ek sê weer vir julle dat dit makliker is vir ’n kameel om deur die oog van ’n naald te gaan as vir ’n ryk man om in die Koninkryk van God in te gaan.”+

25 Toe die dissipels dit hoor, was hulle baie verbaas, en hulle het gevra: “Wie kan dan eintlik gered word?”+ 26 Jesus het reguit na hulle gekyk en gesê: “Vir mense is dit onmoontlik, maar vir God is alles moontlik.”+

27 Toe het Petrus hom geantwoord: “Ons het alles agtergelaat en u gevolg. Wat sal daar dan vir ons wees?”+ 28 Jesus het vir hulle gesê: “Ek verseker julle: In die herskepping, wanneer die Seun van die mens op sy glorieryke troon gaan sit, sal julle wat my gevolg het, op 12 trone sit en die 12 stamme van Israel oordeel.+ 29 En elkeen wat huise of broers of susters of pa of ma of kinders of landerye ter wille van my naam verlaat het, sal 100 keer soveel kry en die ewige lewe ontvang.+

30 “Maar baie wat eerste is, sal laaste wees, en baie wat laaste is, sal eerste wees.+

Afrikaanse publikasies (1975-2024)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel