Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 24
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Matteus

      • TEKEN VAN CHRISTUS SE TEENWOORDIGHEID (1-51)

        • Oorloë, voedseltekorte, aardbewings (7)

        • Goeie nuus sal verkondig word (14)

        • Groot verdrukking (21, 22)

        • Teken van Seun van die mens (30)

        • Die vyeboom (32-34)

        • Soos Noag se dag (37-39)

        • Hou aan waak (42-44)

        • Getroue slaaf en slegte slaaf (45-51)

Matteus 24:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Grootste mens, hfst. 110

Matteus 24:2

Kruisverwysings

  • +Mr 13:1, 2; Lu 19:44; 21:5, 6

Matteus 24:3

Voetnote

  • *

    Sien Woordelys.

  • *

    Of “en van die voleinding van die stelsel van dinge”. Sien Woordelys.

Kruisverwysings

  • +Mt 24:27, 37-39
  • +Mt 13:39; 28:20; Mr 13:3, 4; Lu 21:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/2/15, bl. 21-22

    Grootste mens, hfst. 111

Matteus 24:4

Kruisverwysings

  • +Mr 13:5, 6; Lu 21:8

Matteus 24:5

Kruisverwysings

  • +Mt 24:24

Matteus 24:6

Kruisverwysings

  • +Mr 13:7; Lu 21:9

Matteus 24:7

Kruisverwysings

  • +Op 6:4
  • +Han 11:28; Op 6:6
  • +Mr 13:8; Lu 21:10, 11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Leer Bybel, bl. 88-89

    Ontwaak!,

    2012/10, bl. 26-27

    2002/3/22, bl. 9

    Die Wagtoring,

    2008/10/1, bl. 6-7

    2006/9/15, bl. 4-5

    2005/10/1, bl. 4-5

    Gee God om, bl. 19-20

    Jesaja se profesie I, bl. 201-202

Matteus 24:8

Voetnote

  • *

    Lett. “van geboortepyne”.

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2005/1/15, bl. 17

    Gee God om, bl. 20

Matteus 24:9

Kruisverwysings

  • +Joh 15:20; Han 11:19; Op 2:10
  • +Joh 16:2; Han 7:59; 12:1, 2; Op 6:11
  • +Mt 10:17, 22; Mr 13:9, 13; Lu 21:12, 13, 17; Joh 15:21; 2Ti 3:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2002/3/1, bl. 14

Matteus 24:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Jaarboek vir 2016, bl. 2-3

    Ontwaak!,

    2012/10, bl. 27-28

Matteus 24:11

Kruisverwysings

  • +Mt 7:15; 1Ti 4:1; 2Pe 2:1

Matteus 24:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/5, bl. 17-18

    Jaarboek vir 2016, bl. 2-3

Matteus 24:13

Kruisverwysings

  • +Mt 10:22; Mr 13:13; Lu 21:19; Heb 10:36

Matteus 24:14

Kruisverwysings

  • +Mt 9:35; 28:19, 20; Mr 13:10; Op 14:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/5, bl. 9-14

    Die Wagtoring,

    2015/5/1, bl. 3, 7

    2013/4/15, bl. 22-26

    2012/3/1, bl. 8

    2011/3/1, bl. 3, 4-6, 7-9

    2009/5/1, bl. 16

    2009/3/15, bl. 16-18

    2008/5/15, bl. 12-13

    2006/9/15, bl. 6

    2006/5/1, bl. 27

    2006/2/1, bl. 22-26

    2005/7/1, bl. 24-25

    Leer Bybel, bl. 92-94

    God se Koninkryk, bl. 60-61, 67, 92-95

    Bedieningskool, bl. 279-281

Matteus 24:15

Kruisverwysings

  • +Da 9:27; 11:31; 12:11; Mr 13:14-18; Lu 21:20

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2013/7/15, bl. 4-5

    2012/4/15, bl. 25-26

    2009/5/15, bl. 9, 13

    2007/4/1, bl. 9-10

    Grootste mens, hfst. 111

Matteus 24:16

Kruisverwysings

  • +Lu 21:21-23

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/7/15, bl. 11

    2012/4/15, bl. 24-26

    2009/5/15, bl. 9, 13

    2007/4/1, bl. 9-10

Matteus 24:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2013/4/1, bl. 10

    2012/4/15, bl. 26

    2006/12/15, bl. 17-18

Matteus 24:18

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/4/15, bl. 26

    2006/12/15, bl. 17-18

Matteus 24:20

Indekse

  • Navorsingsgids

    Onderwyser, bl. 248-249

Matteus 24:21

Kruisverwysings

  • +Lu 21:23; Op 7:14
  • +Da 12:1; Mr 13:19

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/3/15, bl. 18-19

    2008/5/15, bl. 15-16

Matteus 24:22

Voetnote

  • *

    Lett. “geen vlees”.

Kruisverwysings

  • +Mr 13:20

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/7/15, bl. 11

    2013/7/15, bl. 5

    God se Koninkryk, bl. 223-226

    Grootste mens, hfst. 111

Matteus 24:23

Kruisverwysings

  • +Mt 24:5
  • +Mr 13:21-23

Matteus 24:24

Kruisverwysings

  • +Mt 7:15; 2Pe 2:1
  • +Mt 7:22, 23; 2Te 2:9

Matteus 24:26

Kruisverwysings

  • +Lu 17:23

Matteus 24:27

Voetnote

  • *

    Sien Woordelys.

Kruisverwysings

  • +Lu 17:24

Matteus 24:28

Kruisverwysings

  • +Lu 17:37

Matteus 24:29

Kruisverwysings

  • +Jl 2:31
  • +Mr 13:24, 25; Lu 21:25, 26

Indekse

  • Navorsingsgids

    God se Koninkryk, bl. 226

    Grootste mens, hfst. 111

    “Hele Skrif”, bl. 147-148

Matteus 24:30

Kruisverwysings

  • +Op 1:7
  • +Da 7:13
  • +Mt 26:64; Mr 13:26; Lu 21:27

Indekse

  • Navorsingsgids

    God se Koninkryk, bl. 226

    Grootste mens, hfst. 111

    “Hele Skrif”, bl. 142

Matteus 24:31

Kruisverwysings

  • +Mr 13:27

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/1, bl. 24

    Die Wagtoring,

    2015/7/15, bl. 14

    2013/7/15, bl. 5

    God se Koninkryk, bl. 227-228

Matteus 24:32

Kruisverwysings

  • +Mr 13:28-31; Lu 21:29-33

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2003/5/15, bl. 26

    Grootste mens, hfst. 111

Matteus 24:33

Kruisverwysings

  • +Jak 5:8, 9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2003/5/15, bl. 26

    Grootste mens, hfst. 111

Matteus 24:34

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/1/15, bl. 31

    2010/6/15, bl. 5

    2010/4/15, bl. 10-11

    God se Koninkryk, bl. 11-12

    Grootste mens, hfst. 111

Matteus 24:35

Kruisverwysings

  • +Lu 21:33

Matteus 24:36

Kruisverwysings

  • +1Te 5:1, 2
  • +Mr 13:32; Han 1:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/7, bl. 14

    Leer Bybel, bl. 203-204

    Die Wagtoring,

    2012/2/15, bl. 4

Matteus 24:37

Voetnote

  • *

    Sien Woordelys.

Kruisverwysings

  • +Ge 6:11-13
  • +Lu 17:26, 27

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/5/15, bl. 21-23

    2003/12/15, bl. 14-19

    2003/5/15, bl. 6-7

Matteus 24:38

Kruisverwysings

  • +Ge 7:7; Heb 11:7; 1Pe 3:19, 20; 2Pe 2:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2005/9/1, bl. 18-19

    2000/2/15, bl. 6-7

Matteus 24:39

Kruisverwysings

  • +Ge 7:23; 2Pe 3:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/6/1, bl. 6-7

    2005/9/1, bl. 18-19

    2000/2/15, bl. 6-7

Matteus 24:40

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2005/10/1, bl. 22

    2003/12/15, bl. 20

Matteus 24:41

Kruisverwysings

  • +Lu 17:35

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2005/10/1, bl. 22

    2003/12/15, bl. 20

Matteus 24:42

Kruisverwysings

  • +Mt 25:13; Mr 13:33; Lu 21:36

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2005/10/1, bl. 21-23, 25

    2003/12/15, bl. 14

Matteus 24:43

Voetnote

  • *

    Of “in watter nagwaak”.

Kruisverwysings

  • +1Te 5:2; 2Pe 3:10
  • +Lu 12:39, 40

Matteus 24:44

Kruisverwysings

  • +Mr 13:35

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2011/10/15, bl. 5

    Jehovah se dag, bl. 156-157

    Koninkryksbediening,

    2003/11, bl. 1

Matteus 24:45

Voetnote

  • *

    Of “wyse”.

Kruisverwysings

  • +Lu 12:42-44

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/2, bl. 26-28

    Georganiseer, bl. 18-19

    Die Wagtoring,

    2014/8/15, bl. 3-5

    2013/7/15, bl. 20, 21-23

    2002/12/1, bl. 17

    2002/3/1, bl. 15

    2001/7/1, bl. 11

    Jehovah se wil, bl. 22

Matteus 24:46

Kruisverwysings

  • +Op 16:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2013/7/15, bl. 7-8, 24

    2007/4/1, bl. 22

Matteus 24:47

Indekse

  • Navorsingsgids

    Georganiseer, bl. 19-20

    Die Wagtoring,

    2013/7/15, bl. 7-8, 24-25

Matteus 24:48

Kruisverwysings

  • +Lu 12:45, 46

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2013/7/15, bl. 24

Matteus 24:50

Kruisverwysings

  • +Mt 25:13

Matteus 24:51

Kruisverwysings

  • +Mt 13:42

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Matt. 24:2Mr 13:1, 2; Lu 19:44; 21:5, 6
Matt. 24:3Mt 24:27, 37-39
Matt. 24:3Mt 13:39; 28:20; Mr 13:3, 4; Lu 21:7
Matt. 24:4Mr 13:5, 6; Lu 21:8
Matt. 24:5Mt 24:24
Matt. 24:6Mr 13:7; Lu 21:9
Matt. 24:7Op 6:4
Matt. 24:7Han 11:28; Op 6:6
Matt. 24:7Mr 13:8; Lu 21:10, 11
Matt. 24:9Joh 15:20; Han 11:19; Op 2:10
Matt. 24:9Joh 16:2; Han 7:59; 12:1, 2; Op 6:11
Matt. 24:9Mt 10:17, 22; Mr 13:9, 13; Lu 21:12, 13, 17; Joh 15:21; 2Ti 3:12
Matt. 24:11Mt 7:15; 1Ti 4:1; 2Pe 2:1
Matt. 24:13Mt 10:22; Mr 13:13; Lu 21:19; Heb 10:36
Matt. 24:14Mt 9:35; 28:19, 20; Mr 13:10; Op 14:6
Matt. 24:15Da 9:27; 11:31; 12:11; Mr 13:14-18; Lu 21:20
Matt. 24:16Lu 21:21-23
Matt. 24:21Lu 21:23; Op 7:14
Matt. 24:21Da 12:1; Mr 13:19
Matt. 24:22Mr 13:20
Matt. 24:23Mt 24:5
Matt. 24:23Mr 13:21-23
Matt. 24:24Mt 7:15; 2Pe 2:1
Matt. 24:24Mt 7:22, 23; 2Te 2:9
Matt. 24:26Lu 17:23
Matt. 24:27Lu 17:24
Matt. 24:28Lu 17:37
Matt. 24:29Jl 2:31
Matt. 24:29Mr 13:24, 25; Lu 21:25, 26
Matt. 24:30Op 1:7
Matt. 24:30Da 7:13
Matt. 24:30Mt 26:64; Mr 13:26; Lu 21:27
Matt. 24:31Mr 13:27
Matt. 24:32Mr 13:28-31; Lu 21:29-33
Matt. 24:33Jak 5:8, 9
Matt. 24:35Lu 21:33
Matt. 24:361Te 5:1, 2
Matt. 24:36Mr 13:32; Han 1:7
Matt. 24:37Ge 6:11-13
Matt. 24:37Lu 17:26, 27
Matt. 24:38Ge 7:7; Heb 11:7; 1Pe 3:19, 20; 2Pe 2:5
Matt. 24:39Ge 7:23; 2Pe 3:6
Matt. 24:41Lu 17:35
Matt. 24:42Mt 25:13; Mr 13:33; Lu 21:36
Matt. 24:431Te 5:2; 2Pe 3:10
Matt. 24:43Lu 12:39, 40
Matt. 24:44Mr 13:35
Matt. 24:45Lu 12:42-44
Matt. 24:46Op 16:15
Matt. 24:48Lu 12:45, 46
Matt. 24:50Mt 25:13
Matt. 24:51Mt 13:42
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
  • 32
  • 33
  • 34
  • 35
  • 36
  • 37
  • 38
  • 39
  • 40
  • 41
  • 42
  • 43
  • 44
  • 45
  • 46
  • 47
  • 48
  • 49
  • 50
  • 51
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Matteus 24:1-51

Volgens Matteus

24 Terwyl Jesus van die tempel af weggegaan het, het sy dissipels na hom toe gekom om die tempelgeboue vir hom te wys. 2 Toe het hy vir hulle gesê: “Sien julle nie al hierdie dinge nie? Ek verseker julle: Hier sal beslis nie ’n klip op ’n klip gelos word wat nie afgebreek sal word nie.”+

3 Terwyl hy op die Olyfberg gesit het, het die dissipels alleen na hom toe gekom en gevra: “Sê vir ons: Wanneer sal hierdie dinge gebeur, en wat sal die teken wees van u teenwoordigheid*+ en dat die einde van die wêreldstelsel naby is?”*+

4 Jesus het hulle geantwoord en gesê: “Pasop dat niemand julle mislei nie,+ 5 want baie sal kom en my naam gebruik en sê: ‘Ek is die Christus,’ en hulle sal baie mense mislei.+ 6 Julle sal van oorloë en berigte van oorloë hoor. Moenie bang wees nie, want hierdie dinge moet gebeur, maar dit is nog nie die einde nie.+

7 “Want nasie sal teen nasie opstaan en koninkryk teen koninkryk,+ en daar sal voedseltekorte+ en aardbewings op die een plek ná die ander wees.+ 8 Al hierdie dinge is die begin van ’n baie moeilike tyd.*

9 “Dan sal mense julle vervolg+ en julle doodmaak,+ en julle sal deur al die nasies gehaat word as gevolg van my naam.+ 10 Baie sal dan ook gestruikel word en mekaar verraai en mekaar haat. 11 Baie valse profete sal verskyn, en hulle sal baie mense mislei.+ 12 En omdat daar al hoe meer wetteloosheid sal wees, sal die liefde van die meeste mense afkoel. 13 Maar die een wat tot die einde toe volhard, sal gered word.+ 14 Hierdie goeie nuus van die Koninkryk sal oor die hele bewoonde aarde verkondig word as ’n getuienis vir al die nasies,+ en dan sal die einde kom.

15 “Wanneer julle dan die walglike ding wat verwoesting veroorsaak, waarvan die profeet Daniël gepraat het, in ’n heilige plek sien staan+ (hier het die leser insig nodig), 16 moet die mense wat in Judeʹa is, na die berge begin vlug.+ 17 Laat die man wat op die dak is, nie afkom om die goed uit sy huis te gaan haal nie, 18 en laat die man wat op die landery is, nie teruggaan om sy bo-kleed te gaan haal nie. 19 Dit sal ’n verskriklike tyd wees vir die swanger vrouens en vir dié wat in daardie dae ’n baba borsvoed! 20 Hou aan bid dat julle nie in die winter of op die Sabbatdag moet vlug nie, 21 want dan sal daar groot verdrukking+ wees soos daar van die begin van die wêreld af tot nou toe nie plaasgevind het nie, en ook nie weer sal plaasvind nie.+ 22 Om die waarheid te sê, as daardie dae nie verkort word nie, sal niemand* gered word nie, maar weens dié wat uitgekies is, sal daardie dae verkort word.+

23 “As iemand dan vir julle sê: ‘Kyk! Hier is die Christus,’+ of: ‘Daar is hy!’ moet julle dit nie glo nie.+ 24 Want valse christusse en valse profete+ sal verskyn en sal groot tekens en wonderwerke doen om selfs dié wat uitgekies is, te probeer mislei.+ 25 Maar onthou, ek het julle vooraf gewaarsku. 26 As mense dan vir julle sê: ‘Kyk! Hy is in die wildernis,’ moet julle nie uitgaan nie. Of as hulle sê: ‘Kyk! Hy is in die binnekamers,’ moet julle dit nie glo nie.+ 27 Want net soos die weerlig uit die ooste kom en tot in die weste skyn, so sal die teenwoordigheid* van die Seun van die mens wees.+ 28 Waar die karkas ook al is, daar sal die arende bymekaarkom.+

29 “Onmiddellik ná die verdrukking van daardie dae sal die son donker word,+ en die maan sal nie sy lig gee nie, en die sterre sal uit die hemel val, en die kragte van die hemel sal geskud word.+ 30 Dan sal die teken van die Seun van die mens in die hemel verskyn, en al die stamme van die aarde sal treur,+ en hulle sal die Seun van die mens+ met krag en groot heerlikheid op die wolke van die hemel sien kom.+ 31 Hy sal sy engele uitstuur met ’n harde trompetgeluid, en hulle sal dié wat vir hom uitgekies is, bymekaarmaak uit die vier windrigtings, van die een einde van die hemel af tot by die ander einde daarvan.+

32 “Leer nou uit die volgende illustrasie van die vyeboom: Sodra sy jong takkies uitloop en die boom blare kry, weet julle dat die somer naby is.+ 33 Net so moet julle, wanneer julle al hierdie dinge sien, ook weet dat hy naby is, voor die deur.+ 34 Ek verseker julle: Hierdie geslag sal beslis nie tot ’n einde kom voordat al hierdie dinge gebeur nie. 35 Hemel en aarde sal verdwyn, maar my woorde sal nooit verdwyn nie.+

36 “Niemand weet wanneer daardie dag en uur sal kom nie,+ nie die engele van die hemel nie en ook nie die Seun nie, maar net die Vader.+ 37 Net soos die dae van Noag was,+ so sal die teenwoordigheid* van die Seun van die mens wees.+ 38 Want in die dae voor die Vloed het mense geëet en gedrink, en mans het getrou en vrouens is in die huwelik gegee, tot die dag dat Noag in die ark ingegaan het.+ 39 Hulle het geen aandag geskenk totdat die Vloed gekom het en hulle almal weggespoel het nie.+ Die teenwoordigheid van die Seun van die mens sal net so wees. 40 Dan sal twee manne op die landery wees. Die een sal saamgeneem word en die ander een sal agtergelaat word. 41 Twee vrouens sal by die handmeul maal. Die een sal saamgeneem word en die ander een sal agtergelaat word.+ 42 Hou dus aan waak, want julle weet nie op watter dag julle Here kom nie.+

43 “Maar een ding moet julle weet: As die huiseienaar geweet het hoe laat in die nag* die dief kom,+ sou hy wakker gebly het en nie toegelaat het dat daar by sy huis ingebreek word nie.+ 44 Daarom moet julle ook gereed wees,+ want die Seun van die mens kom op ’n uur wanneer julle dit nie verwag nie.

45 “Wie is werklik die getroue en verstandige* slaaf wat deur sy meester oor sy huisknegte aangestel is om hulle hulle voedsel op die regte tyd te gee?+ 46 Gelukkig is daardie slaaf as sy meester hom daarmee besig vind wanneer hy kom!+ 47 Ek verseker julle: Sy meester sal hom oor al sy besittings aanstel.

48 “Maar as daardie slegte slaaf ooit in sy hart sê: ‘My meester vat lank om te kom,’+ 49 en hy sy medeslawe begin slaan en saam met die dronkaards eet en drink, 50 sal die meester van daardie slaaf op ’n dag en ’n uur kom wanneer hy dit nie verwag nie+ 51 en hy sal hom baie swaar straf en hom ’n plek by die skynheiliges gee. Daar sal hy huil en op sy tande kners.+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privacy Settings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel