Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 28
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Matteus

      • Jesus word opgewek (1-10)

      • Soldate omgekoop om te lieg (11-15)

      • Opdrag om dissipels te maak (16-20)

Matteus 28:1

Kruisverwysings

  • +Mr 16:1; Lu 24:1, 10; Joh 20:1

Matteus 28:2

Voetnote

  • *

    Sien Aanh. A5.

Kruisverwysings

  • +Mr 16:4, 5; Lu 24:2, 4

Matteus 28:3

Kruisverwysings

  • +Han 1:10

Matteus 28:5

Kruisverwysings

  • +Mr 16:6

Matteus 28:6

Kruisverwysings

  • +Mt 16:21; 17:22, 23; 1Kor 15:3, 4

Matteus 28:7

Kruisverwysings

  • +Mt 26:32; 28:16; Mr 14:28
  • +Mr 16:7

Matteus 28:8

Voetnote

  • *

    Of “gedenkgraf”.

Kruisverwysings

  • +Mr 16:8; Lu 24:9

Matteus 28:9

Voetnote

  • *

    Of “voor hom neergebuig”.

Matteus 28:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Ontwaak!,

    2013/8, bl. 13

    2008/1, bl. 5

    “My volgeling”, bl. 168

    Die Wagtoring,

    2004/7/1, bl. 17-18

Matteus 28:11

Kruisverwysings

  • +Mt 27:65

Matteus 28:13

Kruisverwysings

  • +Mt 27:64

Matteus 28:14

Voetnote

  • *

    Lett. “sal ons hom oorreed”.

Indekse

  • Navorsingsgids

    Grootste mens, hfst. 128

Matteus 28:16

Kruisverwysings

  • +Mt 26:32
  • +1Kor 15:6

Matteus 28:17

Voetnote

  • *

    Of “voor hom neergebuig”.

Matteus 28:18

Kruisverwysings

  • +Ef 1:20, 21; Flp 2:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/4/15, bl. 9-14

    2004/7/1, bl. 8-9, 18

    Nader aan Jehovah, bl. 88-89

    “My volgeling”, bl. 94-95

Matteus 28:19

Kruisverwysings

  • +Han 1:8; Ro 10:18; 11:13; Op 14:6
  • +Han 2:38; 8:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/5, bl. 10

    Die Wagtoring,

    2012/6/1, bl. 15

    2012/3/1, bl. 23

    2010/3/15, bl. 10-14

    2006/2/1, bl. 23

    2004/7/1, bl. 8-13, 14-19

    2004/1/1, bl. 13

    2002/7/15, bl. 19

    2002/4/1, bl. 11-12

    2001/1/15, bl. 12

    “My volgeling”, bl. 87-88, 94, 95-96

    Ontwaak!,

    2004/5/8, bl. 14

Matteus 28:20

Voetnote

  • *

    Of “die voleinding van die stelsel van dinge”. Sien Woordelys.

Kruisverwysings

  • +Han 20:20; 1Kor 11:23; 2Pe 3:1, 2; 1Jo 3:23
  • +Mt 13:39, 49; 24:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/11/15, bl. 27-28

    2013/7/15, bl. 10

    2006/3/1, bl. 4, 7

    2004/7/1, bl. 14-19

    “My volgeling”, bl. 87-88, 94, 96-97

    Grootste mens, hfst. 131

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Matt. 28:1Mr 16:1; Lu 24:1, 10; Joh 20:1
Matt. 28:2Mr 16:4, 5; Lu 24:2, 4
Matt. 28:3Han 1:10
Matt. 28:5Mr 16:6
Matt. 28:6Mt 16:21; 17:22, 23; 1Kor 15:3, 4
Matt. 28:7Mt 26:32; 28:16; Mr 14:28
Matt. 28:7Mr 16:7
Matt. 28:8Mr 16:8; Lu 24:9
Matt. 28:11Mt 27:65
Matt. 28:13Mt 27:64
Matt. 28:16Mt 26:32
Matt. 28:161Kor 15:6
Matt. 28:18Ef 1:20, 21; Flp 2:9
Matt. 28:19Han 1:8; Ro 10:18; 11:13; Op 14:6
Matt. 28:19Han 2:38; 8:12
Matt. 28:20Han 20:20; 1Kor 11:23; 2Pe 3:1, 2; 1Jo 3:23
Matt. 28:20Mt 13:39, 49; 24:3
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Matteus 28:1-20

Volgens Matteus

28 Ná die Sabbat, toe dit begin lig word op die eerste dag van die week, het Maria Magdaleʹna en die ander Maria na die graf kom kyk.+

2 Daar was ’n groot aardbewing, want Jehovah* se engel het uit die hemel neergedaal en gekom en die klip weggerol, en hy het daarop gesit.+ 3 Sy voorkoms was soos weerlig en sy klere was so wit soos sneeu.+ 4 Die wagte het so groot geskrik toe hulle hom sien dat hulle gebewe het en soos dooie mans geword het.

5 Maar die engel het vir die vrouens gesê: “Moenie bang wees nie, want ek weet dat julle na Jesus soek, wat aan ’n paal gehang is.+ 6 Hy is nie hier nie, want hy is opgewek, soos hy gesê het.+ Kom kyk na die plek waar hy gelê het. 7 Gaan gou en sê vir sy dissipels dat hy uit die dood opgewek is, want hy gaan voor julle uit na Galileʹa,+ en julle sal hom daar sien. Dit is wat ek vir julle gesê het.”+

8 Toe het hulle met vrees en groot vreugde vinnig van die graf* af weggegaan en gehardloop om vir sy dissipels te gaan vertel.+ 9 Jesus het hulle ontmoet en gesê: “Goeiedag!” Hulle het nader gegaan en hom aan sy voete gegryp en aan hom eer bewys.* 10 Toe het Jesus vir hulle gesê: “Moenie bang wees nie! Gaan vertel my broers, sodat hulle na Galileʹa kan gaan, en daar sal hulle my sien.”

11 Terwyl hulle op pad was, het party van die wagte+ in die stad ingegaan en vir die hoofpriesters alles vertel wat gebeur het. 12 Nadat hierdie manne saam met die ouermanne bymekaargekom het en die saak bespreek het, het hulle vir die soldate baie silwerstukke gegee 13 en gesê: “Julle moet sê: ‘Sy dissipels het in die nag gekom en hom gesteel terwyl ons geslaap het.’+ 14 En as die goewerneur daarvan hoor, sal ons die saak aan hom verduidelik,* en julle sal nie bekommerd hoef te wees nie.” 15 Toe het hulle die silwerstukke geneem en gedoen wat vir hulle gesê is, en hierdie storie word tot vandag toe onder die Jode versprei.

16 Die 11 dissipels het egter na Galileʹa gegaan,+ na die berg waar Jesus met hulle afgespreek het om hulle te ontmoet.+ 17 Toe hulle hom sien, het hulle aan hom eer bewys,* maar party het getwyfel. 18 Jesus het nader gekom en vir hulle gesê: “Alle gesag in die hemel en op die aarde is aan my gegee.+ 19 Gaan dus en maak dissipels van mense van al die nasies,+ en doop hulle+ in die naam van die Vader en van die Seun en van die heilige gees, 20 en leer hulle om alles te gehoorsaam wat ek julle beveel het.+ En wees verseker: Ek is met julle al die dae tot aan die einde van die wêreldstelsel.”*+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel