Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Johannes 1
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Johannes

      • Die Woord het vlees geword (1-18)

      • Getuienis van Johannes die Doper (19-28)

      • Jesus, die Lam van God (29-34)

      • Jesus se eerste dissipels (35-42)

      • Filippus en Natanael (43-51)

Johannes 1:1

Media

  • Die Woord was in die begin by God en was ’n god (gnj 1 00:00–00:43)

Voetnote

  • *

    Of “goddelik”.

Kruisverwysings

  • +Kol 1:15; Op 19:11, 13
  • +Spr 8:22, 30
  • +Jes 9:6; Joh 1:18; Flp 2:5, 6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Verduidelikings van Bybelverse, bl. 12

    Leer Bybel, bl. 202-203

    Die Wagtoring,

    2009/4/1, bl. 18-19

    2008/11/1, bl. 24-25

    1999/8/1, bl. 10

    1993/10/15, bl. 28

    1993/4/1, bl. 11

    1991/11/1, bl. 23

    1991/3/1, bl. 28

    1990/5/1, bl. 30

    1988/6/1, bl. 16-19

    1986/11/1, bl. 31

    1986/7/1, bl. 31

    1985/12/15, bl. 25

    Ontwaak!,

    2005/4/22, bl. 8-9

    Redenering, bl. 106-108, 233

    Drie-eenheid, bl. 26-28

Johannes 1:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2000/2/15, bl. 11

Johannes 1:3

Media

  • Die Woord was deur God gebruik om alle ander dinge te skep (gnj 1 00:44–01:00)
  • Lewe en lig het deur middel van die Woord ontstaan (gnj 1 01:01–02:11)

Kruisverwysings

  • +Joh 1:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1993/4/1, bl. 11

Johannes 1:4

Kruisverwysings

  • +Joh 8:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1993/4/1, bl. 11

Johannes 1:5

Media

  • Duisternis het die lig nie oorweldig nie (gnj 1 02:12–03:59)

Kruisverwysings

  • +Joh 3:19

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1993/4/1, bl. 11

Johannes 1:6

Kruisverwysings

  • +Mt 3:1; Lu 3:2

Johannes 1:7

Kruisverwysings

  • +Mt 3:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1995/5/15, bl. 30-31

    1993/4/1, bl. 11-12

Johannes 1:8

Kruisverwysings

  • +Joh 1:19, 20

Johannes 1:9

Media

  • Die ware lig het op die punt gestaan om in die wêreld in te kom (gnj 1 1:10:28–1:10:55)

Kruisverwysings

  • +Mt 4:16, 17; Joh 3:19; 12:46; 1Jo 2:8

Johannes 1:10

Kruisverwysings

  • +Joh 1:14
  • +Ge 1:26; 1Kor 8:6; Kol 1:16; Heb 1:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1993/4/1, bl. 12

Johannes 1:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1993/4/1, bl. 12

Johannes 1:12

Kruisverwysings

  • +Ro 8:14, 16; 2Kor 6:18; Ef 1:5; 1Jo 3:1
  • +Ga 3:26

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2001/4/1, bl. 5

    1993/4/1, bl. 12

    Redenering, bl. 197, 422

Johannes 1:13

Kruisverwysings

  • +Joh 3:3; 1Pe 1:23; 1Jo 3:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1993/4/1, bl. 12

    Redenering, bl. 197

Johannes 1:14

Voetnote

  • *

    Lett. “vlees”.

  • *

    Of “guns van God”.

Kruisverwysings

  • +Flp 2:7; 1Ti 3:16; Heb 2:14
  • +Joh 3:16; 1Jo 4:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 15

    Die Wagtoring,

    2005/1/15, bl. 13

    1993/4/1, bl. 12

    1992/1/15, bl. 20-21

    1991/9/15, bl. 23

    1989/9/1, bl. 11

    Drie-eenheid, bl. 15-16

Johannes 1:15

Kruisverwysings

  • +Joh 8:58

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1993/4/1, bl. 12

Johannes 1:16

Voetnote

  • *

    Lett. “onverdiende goedheid op onverdiende goedheid”.

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1993/4/1, bl. 12-13

Johannes 1:17

Kruisverwysings

  • +Eks 31:18
  • +Ro 3:23, 24; Ef 1:5, 6
  • +Joh 8:31, 32; 14:6; 18:37

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1991/9/15, bl. 12

Johannes 1:18

Voetnote

  • *

    Of “Die enigste Seun wat direk deur God gemaak is”.

  • *

    Of “in die boesemposisie by die Vader is”. Verwys na ’n posisie van spesiale guns.

Kruisverwysings

  • +Eks 33:17, 20; Joh 6:46
  • +Joh 1:1
  • +Spr 8:22, 30
  • +Mt 11:27

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/7/1, bl. 15

    2014/7/1, bl. 14-15

    2012/4/15, bl. 4

    1997/2/1, bl. 11-12

    1988/10/15, bl. 30

    1988/6/1, bl. 17

    1988/5/15, bl. 21-23

Johannes 1:19

Kruisverwysings

  • +Lu 3:15

Johannes 1:21

Kruisverwysings

  • +Mal 4:5
  • +De 18:15; Joh 6:14, 15; 7:37, 40; Han 3:22

Indekse

  • Navorsingsgids

    Jesus – Die weg, bl. 30

Johannes 1:23

Voetnote

  • *

    Sien Aanh. A5.

Kruisverwysings

  • +Jes 40:3
  • +Mt 3:1, 3; Mr 1:3; Lu 1:67, 76; 3:3, 4; 7:27, 28

Indekse

  • Navorsingsgids

    Jesaja se profesie I, bl. 399-401

    Redenering, bl. 104

Johannes 1:27

Kruisverwysings

  • +Mt 3:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1990/3/15, bl. 24

Johannes 1:28

Kruisverwysings

  • +Mt 3:1, 6

Johannes 1:29

Kruisverwysings

  • +Han 8:32, 35; 1Pe 1:18, 19; Op 5:6
  • +Jes 53:7, 11; 1Kor 15:3; Heb 9:13, 14; 1Pe 2:24; 1Jo 3:5
  • +Joh 6:51; 1Jo 2:1, 2; 4:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/7/15, bl. 6

    2001/4/1, bl. 4-5

Johannes 1:30

Kruisverwysings

  • +Joh 1:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Jesus – Die weg, bl. 38

Johannes 1:31

Kruisverwysings

  • +Han 19:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Jesus – Die weg, bl. 38

Johannes 1:32

Kruisverwysings

  • +Mt 3:16; Mr 1:10; Lu 3:22

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/12/1, bl. 26

Johannes 1:33

Kruisverwysings

  • +Mt 3:16
  • +Mt 3:11; Han 1:5; 2:1, 4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Jesus – Die weg, bl. 34

Johannes 1:34

Kruisverwysings

  • +Mt 3:17

Johannes 1:35

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/4/15, bl. 30

Johannes 1:36

Kruisverwysings

  • +Op 5:12

Johannes 1:37

Indekse

  • Navorsingsgids

    Jesus – Die weg, bl. 38

Johannes 1:39

Voetnote

  • *

    D.w.s. omtrent 16:00.

Indekse

  • Navorsingsgids

    Jesus – Die weg, bl. 38

Johannes 1:40

Kruisverwysings

  • +Mt 4:18

Johannes 1:41

Kruisverwysings

  • +Da 9:25

Indekse

  • Navorsingsgids

    Nuwe Wêreld-vertaling (nwt), bl. 1811

    Die Wagtoring,

    2006/2/15, bl. 4-5

    2005/9/15, bl. 4

    1992/10/1, bl. 9

    1990/10/15, bl. 10

Johannes 1:42

Kruisverwysings

  • +Mt 10:2; Han 15:14
  • +Mt 16:18

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/3/15, bl. 3-4

    2009/10/1, bl. 22

    2009/2/1, bl. 15

    Volg hulle geloof na, bl. 181-182

Johannes 1:43

Kruisverwysings

  • +Mt 10:2, 3

Johannes 1:44

Indekse

  • Navorsingsgids

    Jesus – Die weg, bl. 38-39

    Boek vir alle mense, bl. 17

Johannes 1:45

Kruisverwysings

  • +Mt 10:2, 3; Lu 6:13, 14
  • +Mt 1:16; 13:55; Lu 2:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/2/15, bl. 4-5

Johannes 1:46

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2021/5, bl. 3

    Die Wagtoring,

    2002/8/15, bl. 13

Johannes 1:47

Kruisverwysings

  • +Joh 2:24, 25

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2002/8/15, bl. 13

Johannes 1:49

Kruisverwysings

  • +Mt 27:11; Lu 1:31, 32; Joh 12:13

Johannes 1:51

Kruisverwysings

  • +Ge 28:10, 12; Ps 104:4; Da 7:13; Mt 4:11; Lu 22:43

Indekse

  • Navorsingsgids

    “Hele Skrif”, bl. 18

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Joh. 1:1Kol 1:15; Op 19:11, 13
Joh. 1:1Spr 8:22, 30
Joh. 1:1Jes 9:6; Joh 1:18; Flp 2:5, 6
Joh. 1:3Joh 1:10
Joh. 1:4Joh 8:12
Joh. 1:5Joh 3:19
Joh. 1:6Mt 3:1; Lu 3:2
Joh. 1:7Mt 3:11
Joh. 1:8Joh 1:19, 20
Joh. 1:9Mt 4:16, 17; Joh 3:19; 12:46; 1Jo 2:8
Joh. 1:10Joh 1:14
Joh. 1:10Ge 1:26; 1Kor 8:6; Kol 1:16; Heb 1:2
Joh. 1:12Ro 8:14, 16; 2Kor 6:18; Ef 1:5; 1Jo 3:1
Joh. 1:12Ga 3:26
Joh. 1:13Joh 3:3; 1Pe 1:23; 1Jo 3:9
Joh. 1:14Flp 2:7; 1Ti 3:16; Heb 2:14
Joh. 1:14Joh 3:16; 1Jo 4:9
Joh. 1:15Joh 8:58
Joh. 1:17Eks 31:18
Joh. 1:17Ro 3:23, 24; Ef 1:5, 6
Joh. 1:17Joh 8:31, 32; 14:6; 18:37
Joh. 1:18Eks 33:17, 20; Joh 6:46
Joh. 1:18Joh 1:1
Joh. 1:18Spr 8:22, 30
Joh. 1:18Mt 11:27
Joh. 1:19Lu 3:15
Joh. 1:21Mal 4:5
Joh. 1:21De 18:15; Joh 6:14, 15; 7:37, 40; Han 3:22
Joh. 1:23Jes 40:3
Joh. 1:23Mt 3:1, 3; Mr 1:3; Lu 1:67, 76; 3:3, 4; 7:27, 28
Joh. 1:27Mt 3:11
Joh. 1:28Mt 3:1, 6
Joh. 1:29Han 8:32, 35; 1Pe 1:18, 19; Op 5:6
Joh. 1:29Jes 53:7, 11; 1Kor 15:3; Heb 9:13, 14; 1Pe 2:24; 1Jo 3:5
Joh. 1:29Joh 6:51; 1Jo 2:1, 2; 4:14
Joh. 1:30Joh 1:15
Joh. 1:31Han 19:4
Joh. 1:32Mt 3:16; Mr 1:10; Lu 3:22
Joh. 1:33Mt 3:16
Joh. 1:33Mt 3:11; Han 1:5; 2:1, 4
Joh. 1:34Mt 3:17
Joh. 1:36Op 5:12
Joh. 1:40Mt 4:18
Joh. 1:41Da 9:25
Joh. 1:42Mt 10:2; Han 15:14
Joh. 1:42Mt 16:18
Joh. 1:43Mt 10:2, 3
Joh. 1:45Mt 10:2, 3; Lu 6:13, 14
Joh. 1:45Mt 1:16; 13:55; Lu 2:4
Joh. 1:47Joh 2:24, 25
Joh. 1:49Mt 27:11; Lu 1:31, 32; Joh 12:13
Joh. 1:51Ge 28:10, 12; Ps 104:4; Da 7:13; Mt 4:11; Lu 22:43
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
  • 32
  • 33
  • 34
  • 35
  • 36
  • 37
  • 38
  • 39
  • 40
  • 41
  • 42
  • 43
  • 44
  • 45
  • 46
  • 47
  • 48
  • 49
  • 50
  • 51
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Johannes 1:1-51

Volgens Johannes

1 In die begin was die Woord,+ en die Woord was by God,+ en die Woord was ’n god.*+ 2 Dié een was in die begin by God. 3 Alles het deur hom ontstaan,+ en sonder hom het nie ’n enkele ding ontstaan nie.

Wat ontstaan het 4 deur middel van hom, was lewe, en die lewe was die lig van die mense.+ 5 En die lig skyn in die duisternis,+ maar die duisternis het dit nie oorweldig nie.

6 Daar het ’n man gekom wat as ’n verteenwoordiger van God gestuur is. Sy naam was Johannes.+ 7 Hierdie man het gekom as ’n getuie om van die lig te getuig,+ sodat alle soorte mense deur middel van hom sou glo. 8 Hy was nie self daardie lig nie,+ maar hy moes van daardie lig getuig.

9 Die ware lig wat vir elke soort mens lig gee, het op die punt gestaan om in die wêreld in te kom.+ 10 Hy was in die wêreld+ en die wêreld het deur hom ontstaan,+ maar die wêreld het hom nie geken nie. 11 Hy het na sy mense toe gekom, maar hulle het hom nie aanvaar nie. 12 Maar aan almal wat hom wel aanvaar het, het hy die reg gegee om God se kinders te word,+ omdat hulle geloof in sy naam beoefen het.+ 13 En hulle is nie uit vlees of uit bloed of uit die wil van ’n man gebore nie, maar uit God.+

14 Die Woord het ’n mens* geword+ en onder ons gewoon. Ons het sy heerlikheid gesien, ’n heerlikheid soos dié van ’n eniggebore seun+ wat van ’n vader kom, en hy was vol onverdiende goedheid* en waarheid. 15 (Johannes het van hom getuig, en hy het uitgeroep: “Hy is die een van wie ek gesê het: ‘Die een wat ná my kom, het voor my uit gegaan, want hy het voor my bestaan.’”)+ 16 Uit sy oorvloed het ons ’n oorvloed onverdiende goedheid* ontvang. 17 Want die Wet is deur middel van Moses gegee,+ maar die onverdiende goedheid+ en die waarheid het deur middel van Jesus Christus gekom.+ 18 Geen mens het God al ooit gesien nie.+ Die eniggebore god*+ wat aan die Vader se sy is,*+ het duidelik gemaak wie Hy is.+

19 Die Jode het priesters en Leviete uit Jerusalem gestuur om vir Johannes te vra: “Wie is jy?”+ 20 Hy het die vraag beantwoord deur reguit te sê: “Ek is nie die Christus nie.” 21 Hulle het vir hom gevra: “Nou wat dan? Is jy Eliʹa?”+ Hy het geantwoord: “Ek is nie.” “Is jy die Profeet?”+ En hy het gesê: “Nee!” 22 Toe het hulle vir hom gesê: “Wie is jy? Sê vir ons sodat ons ’n antwoord kan gee aan die mense wat ons gestuur het. Wat het jy oor jouself te sê?” 23 Hy het gesê: “Ek is die een wat in die wildernis uitroep: ‘Maak die weg van Jehovah* reguit,’+ net soos die profeet Jesaja gesê het.”+ 24 Hierdie mense is deur die Fariseërs gestuur. 25 Daarom het hulle hom uitgevra en vir hom gesê: “Hoekom doop jy dan mense as jy self nie die Christus of Eliʹa of die Profeet is nie?” 26 Johannes het geantwoord: “Ek doop in water. Onder julle staan iemand wat julle nie ken nie, 27 die een wat ná my kom, en ek is nie waardig om die riem van sy sandaal los te maak nie.”+ 28 Dit het in Betaʹnië oorkant die Jordaanrivier gebeur, waar Johannes mense gedoop het.+

29 Die volgende dag het hy Jesus na hom toe sien kom, en hy het gesê: “Kyk, die Lam+ van God wat die sonde+ van die wêreld wegneem!+ 30 Hy is die een van wie ek gesê het: Ná my kom ’n man wat voor my uit gegaan het, want hy het voor my bestaan.+ 31 Selfs ek het hom nie geken nie, maar ek doop in water sodat hy aan Israel bekend gemaak kan word.”+ 32 Johannes het ook getuig en gesê: “Ek het die gees soos ’n duif uit die hemel sien neerdaal, en dit het op hom gebly.+ 33 Selfs ek het hom nie geken nie, maar Hy wat my gestuur het om in water te doop, het vir my gesê: ‘Die een op wie jy die gees sien neerdaal en op wie dit bly,+ dit is hy wat in heilige gees doop.’+ 34 Ek het dit gesien, en ek het getuig dat hy die Seun van God is.”+

35 Die volgende dag het Johannes weer daar gestaan met twee van sy dissipels, 36 en toe hy Jesus sien verbyloop, het hy gesê: “Kyk, die Lam+ van God!” 37 Toe die twee dissipels hoor wat hy sê, het hulle Jesus gevolg. 38 Jesus het omgedraai, en toe hy sien dat hulle hom volg, het hy vir hulle gevra: “Wat soek julle?” Hulle het vir hom gesê: “Rabbi, waar bly u?” (Rabbi beteken “leermeester”.) 39 Hy het vir hulle gesê: “Kom, en julle sal sien.” Toe het hulle saamgegaan en gesien waar hy bly. Dit was toe omtrent die tiende uur,* en hulle het vir die dag by hom gebly. 40 Andreʹas,+ die broer van Simon Petrus, was een van die twee wat gehoor het wat Johannes gesê het en Jesus gevolg het. 41 Hy het heel eerste na sy broer Simon gegaan en vir hom gesê: “Ons het die Messiʹas+ gevind.” (Messiʹas word as “Christus” vertaal.) 42 Toe het hy hom na Jesus toe geneem. Jesus het na hom gekyk en gesê: “Jy is Simon,+ die seun van Johannes. Van nou af sal jy Sefas genoem word.” (Sefas word as “Petrus” vertaal.)+

43 Die volgende dag wou Jesus na Galileʹa vertrek. Toe het hy Filippus+ gevind en vir hom gesê: “Word my volgeling.” 44 Filippus was van Betsaiʹda, die stad van Andreʹas en Petrus. 45 Filippus het Nataʹnael+ gevind en vir hom gesê: “Ons het die een gevind van wie daar in die Wet van Moses en die boeke van die profete geskryf is. Hy is Jesus, die seun van Josef,+ van Naʹsaret.” 46 Maar Nataʹnael het vir hom gevra: “Kan enigiets goeds uit Naʹsaret kom?” Filippus het vir hom gesê: “Kom kyk.” 47 Toe Jesus Nataʹnael na hom toe sien kom, het hy gesê: “Kyk, hier is beslis ’n Israeliet wat eerlik en opreg is.”+ 48 Nataʹnael het vir hom gevra: “Hoe is dit dat u my ken?” Jesus het geantwoord: “Ek het jou gesien nog voordat Filippus jou geroep het, terwyl jy onder die vyeboom was.” 49 Nataʹnael het vir hom gesê: “Rabbi, u is die Seun van God, u is Koning van Israel.”+ 50 Jesus het toe vir hom gesê: “Glo jy omdat ek vir jou gesê het dat ek jou onder die vyeboom gesien het? Jy sal groter dinge as dit sien.” 51 Hy het verder gesê: “Ek verseker julle: Julle sal die hemel oop sien en die engele van God sien opstyg en neerdaal na die Seun van die mens.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel