Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Johannes 16
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Johannes

      • Dissipels sal dalk doodgemaak word (1-4a)

      • Werk van die heilige gees (4b-16)

      • Dissipels se hartseer sal in vreugde verander (17-24)

      • Jesus het die wêreld oorwin (25-33)

Johannes 16:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2002/2/1, bl. 17

Johannes 16:2

Kruisverwysings

  • +Joh 9:22
  • +Mt 24:9; Han 8:1; 12:1, 2; 26:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Grootste mens, hfst. 116

Johannes 16:3

Kruisverwysings

  • +Joh 8:19; 15:20, 21; Ro 10:2; 1Kor 2:8

Johannes 16:4

Kruisverwysings

  • +Joh 13:19; 14:29

Indekse

  • Navorsingsgids

    Grootste mens, hfst. 116

Johannes 16:5

Kruisverwysings

  • +Joh 7:33; 13:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Grootste mens, hfst. 116

Johannes 16:6

Kruisverwysings

  • +Joh 16:22

Indekse

  • Navorsingsgids

    Grootste mens, hfst. 116

Johannes 16:7

Kruisverwysings

  • +Joh 14:16, 26; 15:26; Han 2:32, 33

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/4/15, bl. 32

    Grootste mens, hfst. 116

Johannes 16:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/4/15, bl. 32

    Grootste mens, hfst. 116

Johannes 16:9

Kruisverwysings

  • +Joh 15:22
  • +Joh 5:37, 38

Johannes 16:11

Kruisverwysings

  • +Joh 12:31; 14:30

Johannes 16:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    God se Koninkryk, bl. 49

    Die Wagtoring,

    2012/4/15, bl. 6-7

Johannes 16:13

Voetnote

  • *

    “Hy” in vs. 13 en 14 verwys na “die helper” in vs. 7. Jesus het “die helper” (’n woord wat in Grieks in die manlike geslag is) gebruik as ’n personifikasie van die heilige gees, ’n onpersoonlike krag, wat in Grieks nie manlik of vroulik is nie.

Kruisverwysings

  • +Joh 16:7
  • +Han 11:28; 21:10, 11; 1Ti 4:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    God se Koninkryk, bl. 49

    Die Wagtoring,

    2008/4/15, bl. 32

    2000/4/1, bl. 8-9

Johannes 16:14

Kruisverwysings

  • +1Jo 4:2
  • +Joh 15:26; 1Jo 2:27

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/4/15, bl. 32

Johannes 16:15

Kruisverwysings

  • +Joh 17:10

Johannes 16:16

Kruisverwysings

  • +Joh 7:33; 14:19

Johannes 16:20

Kruisverwysings

  • +Mt 28:8; Lu 24:39-41; Joh 20:19, 20

Indekse

  • Navorsingsgids

    Grootste mens, hfst. 116

Johannes 16:22

Kruisverwysings

  • +Lu 24:51, 52

Johannes 16:23

Kruisverwysings

  • +Flp 4:6
  • +Joh 14:13; 15:16; 1Jo 5:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    “Hele Skrif”, bl. 198

Johannes 16:24

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/2/1, bl. 11-14

Johannes 16:27

Kruisverwysings

  • +Joh 14:21
  • +Joh 17:7, 8

Johannes 16:28

Kruisverwysings

  • +Joh 13:3; Heb 9:24

Johannes 16:32

Kruisverwysings

  • +Sag 13:7; Mt 26:31; Mr 14:27
  • +Joh 8:29

Johannes 16:33

Kruisverwysings

  • +Joh 14:27; Ef 2:14
  • +Joh 14:30; Han 14:22; 1Jo 4:4; 5:4; Op 3:21

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/4, bl. 25-26

    Die Wagtoring,

    2003/3/15, bl. 4

    Grootste mens, hfst. 116

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Joh. 16:2Joh 9:22
Joh. 16:2Mt 24:9; Han 8:1; 12:1, 2; 26:11
Joh. 16:3Joh 8:19; 15:20, 21; Ro 10:2; 1Kor 2:8
Joh. 16:4Joh 13:19; 14:29
Joh. 16:5Joh 7:33; 13:3
Joh. 16:6Joh 16:22
Joh. 16:7Joh 14:16, 26; 15:26; Han 2:32, 33
Joh. 16:9Joh 15:22
Joh. 16:9Joh 5:37, 38
Joh. 16:11Joh 12:31; 14:30
Joh. 16:13Joh 16:7
Joh. 16:13Han 11:28; 21:10, 11; 1Ti 4:1
Joh. 16:141Jo 4:2
Joh. 16:14Joh 15:26; 1Jo 2:27
Joh. 16:15Joh 17:10
Joh. 16:16Joh 7:33; 14:19
Joh. 16:20Mt 28:8; Lu 24:39-41; Joh 20:19, 20
Joh. 16:22Lu 24:51, 52
Joh. 16:23Flp 4:6
Joh. 16:23Joh 14:13; 15:16; 1Jo 5:14
Joh. 16:27Joh 14:21
Joh. 16:27Joh 17:7, 8
Joh. 16:28Joh 13:3; Heb 9:24
Joh. 16:32Sag 13:7; Mt 26:31; Mr 14:27
Joh. 16:32Joh 8:29
Joh. 16:33Joh 14:27; Ef 2:14
Joh. 16:33Joh 14:30; Han 14:22; 1Jo 4:4; 5:4; Op 3:21
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
  • 32
  • 33
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Johannes 16:1-33

Volgens Johannes

16 “Ek het hierdie dinge vir julle gesê sodat julle nie sal struikel nie. 2 Die mense sal julle uit die sinagoge ban.+ Om die waarheid te sê, die uur kom wanneer elkeen wat julle doodmaak,+ sal dink dat hy ’n heilige diens aan God verrig. 3 Maar hulle sal hierdie dinge doen omdat hulle my nie leer ken het nie, en ook nie die Vader nie.+ 4 Tog het ek hierdie dinge vir julle gesê sodat julle sal onthou dat ek dit vir julle gesê het wanneer die uur daarvoor aanbreek.+

“Ek het hierdie dinge nie van die begin af vir julle gesê nie, omdat ek by julle was. 5 Maar nou gaan ek na die Een toe wat my gestuur het,+ maar nie een van julle vra my: ‘Waarheen gaan u?’ nie. 6 Omdat ek egter hierdie dinge vir julle gesê het, het julle baie hartseer geword.+ 7 Maar ek vertel julle die waarheid: Dit is vir julle eie beswil dat ek weggaan. Want as ek nie weggaan nie, sal die helper+ nie na julle toe kom nie, maar as ek gaan, sal ek hom na julle toe stuur. 8 En wanneer hy kom, sal hy vir die wêreld oortuigende bewyse gee in verband met sonde, regverdigheid en oordeel: 9 Eerstens in verband met sonde,+ omdat hulle nie geloof in my beoefen nie,+ 10 dan in verband met regverdigheid, omdat ek na die Vader toe gaan en julle my nie meer sal sien nie, 11 en dan in verband met oordeel, omdat die heerser van hierdie wêreld geoordeel is.+

12 “Ek het nog baie dinge om vir julle te sê, maar julle kan dit nie nou dra nie. 13 Maar wanneer hy,* die gees van die waarheid,+ kom, sal hy julle in die hele waarheid inlei, want hy sal nie uit sy eie praat nie, maar wat hy hoor, sal hy sê, en hy sal aan julle bekend maak wat nog moet gebeur.+ 14 Hy sal my verheerlik,+ want hy sal aan julle bekend maak wat hy van my ontvang.+ 15 Alles wat die Vader het, is myne.+ Daarom het ek gesê dat hy aan julle bekend maak wat hy van my ontvang. 16 Oor ’n klein rukkie sal julle my nie meer sien nie,+ en oor ’n klein rukkie sal julle my weer sien.”

17 Toe het party van sy dissipels vir mekaar gesê: “Wat bedoel hy wanneer hy vir ons sê: ‘Oor ’n klein rukkie sal julle my nie sien nie, en oor ’n klein rukkie sal julle my weer sien’, en: ‘omdat ek na die Vader toe gaan’?” 18 Hulle het gesê: “Wat bedoel hy wanneer hy sê: ‘’n klein rukkie’? Ons weet nie waarvan hy praat nie.” 19 Jesus het geweet dat hulle hom wou uitvra, en daarom het hy vir hulle gevra: “Vra julle dit vir mekaar omdat ek gesê het: ‘Oor ’n klein rukkie sal julle my nie sien nie, en oor ’n klein rukkie sal julle my weer sien’? 20 Ek verseker julle: Julle sal huil en treur, maar die wêreld sal bly wees. Julle sal hartseer wees, maar julle hartseer sal in vreugde verander word.+ 21 Wanneer ’n vrou geboorte gee, ervaar sy pyn omdat haar uur gekom het, maar wanneer sy aan die kind geboorte gegee het, onthou sy nie meer die pyn nie, omdat sy bly is dat ’n mens in die wêreld gebore is. 22 Nou is julle ook hartseer, maar ek sal julle weer sien en julle harte sal bly wees,+ en niemand sal julle vreugde wegneem nie. 23 Op daardie dag sal julle my nie ’n enkele vraag vra nie. Ek verseker julle: As julle die Vader enigiets vra,+ sal hy dit vir julle in my naam gee.+ 24 Tot nou toe het julle niks in my naam gevra nie. Vra en julle sal ontvang, sodat julle sal oorloop van vreugde.

25 “Ek het hierdie dinge in vergelykings vir julle gesê. Die uur kom wanneer ek nie meer in vergelykings met julle sal praat nie, maar wanneer ek julle reguit van die Vader sal vertel. 26 In daardie dag sal julle die Vader in my naam vra, maar dit beteken nie dat ek namens julle sal vra nie. 27 Want die Vader self is lief vir julle, omdat julle my liefgehad het+ en geglo het dat ek as God se verteenwoordiger gekom het.+ 28 Ek het as die Vader se verteenwoordiger gekom en in die wêreld ingekom. Nou verlaat ek die wêreld en gaan ek na die Vader toe.”+

29 Sy dissipels het gesê: “Kyk! Nou kan ons verstaan wat u sê omdat u geen vergelykings gebruik nie. 30 Nou weet ons dat u alles weet en dat niemand vir u enige vrae hoef te vra nie. Hierdeur glo ons dat u van God af gekom het.” 31 Jesus het vir hulle gevra: “Glo julle nou? 32 Kyk! Die uur kom – eintlik het dit alreeds gekom – wanneer julle verstrooi sal word en elkeen na sy eie huis sal gaan en my alleen sal laat. Maar ek is nie alleen nie,+ want die Vader is met my.+ 33 Ek het hierdie dinge vir julle gesê sodat julle deur middel van my vrede kan hê.+ In die wêreld sal julle moeilike tye deurmaak, maar moenie bang wees nie! Ek het die wêreld oorwin.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel