Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Handelinge 1
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Handelinge

      • Aan Teofilus (1-5)

      • Getuies tot aan die eindes van die aarde (6-8)

      • Jesus vaar op na die hemel (9-11)

      • Dissipels kom in eenheid bymekaar (12-14)

      • Mattias gekies om Judas te vervang (15-26)

Handelinge 1:1

Kantlynverwysings

  • +Lu 1:3; 3:23

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 15

    Die Wagtoring,

    2007/11/15, bl. 19

    “Hele Skrif”, bl. 187

Handelinge 1:2

Kantlynverwysings

  • +1Ti 3:16
  • +Joh 15:16

Handelinge 1:3

Kantlynverwysings

  • +Mt 28:9; Joh 20:19; 1Kor 15:4-7
  • +Lu 24:27

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 15-16

Handelinge 1:4

Kantlynverwysings

  • +Lu 24:49
  • +Joh 14:16, 17; Han 2:33

Handelinge 1:5

Kantlynverwysings

  • +Jl 2:28; Mt 3:11; Mr 1:8

Handelinge 1:6

Kantlynverwysings

  • +Lu 19:11; 24:21

Indekse

  • Navorsingsgids

    God se Koninkryk, bl. 35-36

    Getuig, bl. 16

    Grootste mens, hfst. 131

Handelinge 1:7

Voetnote

  • *

    Of “onder sy gesag geplaas”.

Kantlynverwysings

  • +Da 2:20, 21; Mt 24:36

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 16

Handelinge 1:8

Voetnote

  • *

    Of “tot aan die eindes”.

Kantlynverwysings

  • +Han 4:33
  • +Jes 43:10; Lu 24:48; Joh 15:26, 27
  • +Han 5:27, 28
  • +Han 8:14
  • +Kol 1:23

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/7/15, bl. 29

    2011/1/15, bl. 22

    2010/4/15, bl. 11

    2010/2/1, bl. 30

    2008/5/15, bl. 31

    2005/7/1, bl. 25

    2001/4/1, bl. 9, 13-14

    2000/4/1, bl. 10-11

    Ontwaak!,

    2012/9, bl. 13-14

    Getuig, bl. 2, 16-17, 85, 218-220

    ‘Goeie land’, bl. 32-33

    Bedieningskool, bl. 275-278

    “Hele Skrif”, bl. 205

Handelinge 1:9

Kantlynverwysings

  • +Lu 24:51; Joh 6:62

Handelinge 1:10

Kantlynverwysings

  • +Mt 28:2, 3

Handelinge 1:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 17

    Die Wagtoring,

    2005/1/15, bl. 14-15

    Grootste mens, hfst. 131

Handelinge 1:12

Voetnote

  • *

    Lett. “’n sabbatsreis”, d.w.s. die afstand wat ’n Jood toegelaat is om op die Sabbat te reis.

Kantlynverwysings

  • +Lu 24:52

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/10/1, bl. 11

Handelinge 1:13

Kantlynverwysings

  • +Mt 10:2-4; Mr 3:16-19

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 18

Handelinge 1:14

Kantlynverwysings

  • +Lu 23:49
  • +Mt 13:55; Joh 7:5; Ga 1:19

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 18

Handelinge 1:16

Kantlynverwysings

  • +Ps 41:9; 55:12; Joh 13:18
  • +Lu 22:47; Joh 18:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    “Hele Skrif”, bl. 204

Handelinge 1:17

Kantlynverwysings

  • +Mt 10:2, 4; Lu 6:12-16; Joh 6:70, 71

Handelinge 1:18

Voetnote

  • *

    Of “hy het binne-in oopgebars”.

Kantlynverwysings

  • +Sag 11:12; Mt 26:14, 15
  • +Mt 27:5-8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Grootste mens, hfst. 121

Handelinge 1:20

Kantlynverwysings

  • +Ps 69:25
  • +Ps 109:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 18-19

    “Hele Skrif”, bl. 204

Handelinge 1:21

Voetnote

  • *

    Lett. “in- en uitgegaan het”.

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 18-19

Handelinge 1:22

Kantlynverwysings

  • +Mt 3:13
  • +Lu 24:51; Han 1:9
  • +Mt 28:5, 6; Mr 16:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 18-19

Handelinge 1:24

Voetnote

  • *

    Sien Aanh. A5.

Kantlynverwysings

  • +1Sa 16:7; 1Kr 28:9; Jer 11:20

Handelinge 1:25

Kantlynverwysings

  • +Joh 6:70

Handelinge 1:26

Voetnote

  • *

    Of “saam met . . . gereken”, d.w.s. soos die ander 11 beskou.

Kantlynverwysings

  • +Spr 16:33

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 19

Parallelle vertalings

Klik op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Hand. 1:1Lu 1:3; 3:23
Hand. 1:21Ti 3:16
Hand. 1:2Joh 15:16
Hand. 1:3Mt 28:9; Joh 20:19; 1Kor 15:4-7
Hand. 1:3Lu 24:27
Hand. 1:4Lu 24:49
Hand. 1:4Joh 14:16, 17; Han 2:33
Hand. 1:5Jl 2:28; Mt 3:11; Mr 1:8
Hand. 1:6Lu 19:11; 24:21
Hand. 1:7Da 2:20, 21; Mt 24:36
Hand. 1:8Han 4:33
Hand. 1:8Jes 43:10; Lu 24:48; Joh 15:26, 27
Hand. 1:8Han 5:27, 28
Hand. 1:8Han 8:14
Hand. 1:8Kol 1:23
Hand. 1:9Lu 24:51; Joh 6:62
Hand. 1:10Mt 28:2, 3
Hand. 1:12Lu 24:52
Hand. 1:13Mt 10:2-4; Mr 3:16-19
Hand. 1:14Lu 23:49
Hand. 1:14Mt 13:55; Joh 7:5; Ga 1:19
Hand. 1:16Ps 41:9; 55:12; Joh 13:18
Hand. 1:16Lu 22:47; Joh 18:3
Hand. 1:17Mt 10:2, 4; Lu 6:12-16; Joh 6:70, 71
Hand. 1:18Sag 11:12; Mt 26:14, 15
Hand. 1:18Mt 27:5-8
Hand. 1:20Ps 69:25
Hand. 1:20Ps 109:8
Hand. 1:22Mt 3:13
Hand. 1:22Lu 24:51; Han 1:9
Hand. 1:22Mt 28:5, 6; Mr 16:6
Hand. 1:241Sa 16:7; 1Kr 28:9; Jer 11:20
Hand. 1:25Joh 6:70
Hand. 1:26Spr 16:33
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Handelinge 1:1-26

Die handelinge van die apostels

1 O Teoʹfilus, ek het die eerste verslag geskryf oor alles wat Jesus gedoen het en aan ander geleer het+ 2 tot op die dag dat hy in die hemel opgeneem is,+ nadat hy deur heilige gees instruksies gegee het aan die apostels wat hy gekies het.+ 3 Nadat hy gely het, het hy baie kere aan hulle verskyn op maniere wat bewys het dat hy regtig lewe.+ Hulle het hom oor ’n tydperk van 40 dae gesien, en hy het oor die Koninkryk van God gepraat.+ 4 Terwyl hy saam met hulle vergader het, het hy hulle beveel: “Moenie Jerusalem verlaat nie,+ maar hou aan om te wag vir die dinge wat die Vader belowe het,+ waarvan julle by my gehoor het, 5 want Johannes het met water gedoop, maar oor net ’n paar dae sal julle met heilige gees gedoop word.”+

6 Toe hulle bymekaargekom het, het hulle vir hom gevra: “Here, herstel u in hierdie tyd die koninkryk vir Israel?”+ 7 Hy het vir hulle gesê: “Die Vader het tye en tydperke volgens sy wil vasgestel,* en dit is nie vir julle om daarvan te weet nie.+ 8 Maar julle sal krag ontvang wanneer die heilige gees op julle kom,+ en julle sal getuies+ van my wees in Jerusalem,+ in die hele Judeʹa en Samariʹa+ en tot in die mees afgeleë deel* van die aarde.”+ 9 Nadat hy hierdie dinge gesê het, is hy voor hulle oë van die aarde af opgelig, en ’n wolk het hom bedek, en hulle kon hom nie meer sien nie.+ 10 En terwyl hulle gekyk het hoe hy in die lug opvaar, het daar skielik twee mans in wit klere+ langs hulle gestaan 11 en vir hulle gesê: “Manne van Galileʹa, hoekom staan en kyk julle in die lug in? Hierdie Jesus wat van julle af in die lug opgeneem is, sal op dieselfde manier kom as wat julle hom na die hemel sien gaan het.”

12 Toe het hulle van die Olyfberg af na Jerusalem teruggegaan.+ Hierdie berg is naby Jerusalem, omtrent ’n kilometer* daarvandaan. 13 Toe hulle daar aankom, het hulle opgegaan na die bo-kamer waar hulle gebly het. Petrus was daar, sowel as Johannes en Jakobus en Andreʹas, Filippus en Tomas, Bartolomeʹus en Matteʹus, Jakobus, die seun van Alfeʹus, Simon die ywerige en Judas, die seun van Jakobus.+ 14 Hulle almal het met een doel aanhou bid. Hulle het saam met ’n aantal vrouens,+ Jesus se ma, Maria, en sy broers+ gebid.

15 Gedurende daardie dae, toe daar omtrent 120 mense bymekaar was, het Petrus opgestaan en gesê: 16 “Manne, broers, die heilige gees het deur Dawid ’n profesie uitgespreek oor Judas,+ wat diegene wat Jesus gearresteer het, na hom toe gelei het.+ Daardie Skrifgedeelte moes vervul word. 17 Want hy was een van ons+ en is gekies om aan hierdie bediening deel te neem. 18 (Hierdie selfde man het ’n stuk grond gekoop met die geld wat hy vir sy onregverdigheid gekry het.+ Daar het hy kop eerste geval, sy liggaam het oopgebars* en al sy binnegoed het uitgekom.+ 19 Al die inwoners van Jerusalem het hiervan gehoor, en daarom is die stuk grond in hulle taal Akeldaʹma genoem, wat “bloedgrond” beteken.) 20 Want daar is in die boek van die Psalms geskryf: ‘Laat sy woonplek verlate word, en laat daar geen inwoner daarin wees nie’,+ en: ‘Laat iemand anders sy opsienersamp neem.’+ 21 Dit is dus nodig dat ons een van die manne kies wat saam met ons was gedurende die hele tyd dat die Here Jesus by ons was,* 22 vandat hy deur Johannes+ gedoop is tot op die dag dat hy van ons af na die hemel opgeneem is.+ Hy moet ook saam met ons ’n getuie van Jesus se opstanding wees.”+

23 Toe het hulle twee voorgestel: Josef, wat Barʹsabbas en ook Justus genoem is, en Mattiʹas. 24 Toe het hulle gebid en gesê: “U, o Jehovah,* wat die harte van almal ken,+ wys watter een van hierdie twee manne u gekies het 25 om die plek van hierdie bediening en apostelskap in te neem, wat Judas verlaat het om na sy eie plek te gaan.”+ 26 Toe het hulle die lot oor hulle gewerp,+ en die lot het op Mattiʹas geval, en hy is by die 11 apostels gevoeg.*

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel