Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Handelinge 6
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Handelinge

      • Sewe manne gekies om te dien (1-7)

      • Stefanus aangekla van laster (8-15)

Handelinge 6:1

Kruisverwysings

  • +Han 4:34, 35; 1Ti 5:3; Jak 1:27

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 41-42

    Die Wagtoring,

    2006/7/15, bl. 16

Handelinge 6:2

Kruisverwysings

  • +Eks 18:17, 18

Handelinge 6:3

Kruisverwysings

  • +Han 16:1, 2; 1Ti 3:7
  • +Han 6:8, 10
  • +De 1:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/11/15, bl. 28

    Koninkryksbediening,

    2013/7, bl. 3

    Getuig, bl. 42

Handelinge 6:5

Kruisverwysings

  • +Han 21:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/10, bl. 9

    Die Wagtoring,

    2007/11/15, bl. 18

Handelinge 6:6

Kruisverwysings

  • +De 34:9; Han 8:14, 17; 13:2, 3; 1Ti 4:14; 5:22; 2Ti 1:6

Handelinge 6:7

Kruisverwysings

  • +Han 12:24; 19:20
  • +Han 2:47
  • +Joh 12:42; Han 15:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2001/4/1, bl. 10-11

Handelinge 6:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 45-47

Handelinge 6:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 47

Handelinge 6:10

Kruisverwysings

  • +Jes 54:17; Lu 21:15; Han 6:3

Handelinge 6:11

Voetnote

  • *

    Lett. “lasterlike woorde teen . . . sê”.

Handelinge 6:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 47

Handelinge 6:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 47

Handelinge 6:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2004/8/1, bl. 8

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Hand. 6:1Han 4:34, 35; 1Ti 5:3; Jak 1:27
Hand. 6:2Eks 18:17, 18
Hand. 6:3Han 16:1, 2; 1Ti 3:7
Hand. 6:3Han 6:8, 10
Hand. 6:3De 1:13
Hand. 6:5Han 21:8
Hand. 6:6De 34:9; Han 8:14, 17; 13:2, 3; 1Ti 4:14; 5:22; 2Ti 1:6
Hand. 6:7Han 12:24; 19:20
Hand. 6:7Han 2:47
Hand. 6:7Joh 12:42; Han 15:5
Hand. 6:10Jes 54:17; Lu 21:15; Han 6:3
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Handelinge 6:1-15

Die handelinge van die apostels

6 En in daardie dae, toe die dissipels vermeerder het, het die Griekssprekende Jode begin kla teen die Hebreeussprekende Jode omdat hulle weduwees nie van die kos ontvang het wat elke dag uitgedeel is nie.+ 2 Toe het die Twaalf die groep dissipels bymekaargeroep en gesê: “Dit is nie reg dat ons ophou om die woord van God aan ander te leer sodat ons kos aan tafels kan uitdeel nie.+ 3 Broers, daarom moet julle sewe manne onder julle kies wat ’n goeie reputasie het,+ vol gees en wysheid,+ sodat ons hulle oor hierdie nodige saak kan aanstel,+ 4 maar ons sal ons tyd en energie gebruik om te bid en om die woord aan ander te leer.” 5 Wat hulle gesê het, het goed geklink vir die hele groep, en hulle het Stefaʹnus gekies, ’n man vol geloof en heilige gees, sowel as Filippus,+ Proʹgorus, Nikaʹnor, Timon, Parʹmenas en Nikolaʹus, ’n proseliet van Antioʹgië. 6 Hulle het hulle na die apostels toe gebring, en nadat hulle gebid het, het die apostels hulle hande op hulle gelê.+

7 So het die woord van God aanhou versprei,+ en die aantal dissipels in Jerusalem het grootliks toegeneem,+ en ’n groot groep priesters het gelowiges geword.+

8 En Stefaʹnus, wat God se goedkeuring en krag gehad het, het groot wonderwerke en tekens onder die volk gedoen. 9 Maar party lede van die sogenaamde Sinagoge van die Vrygelatenes, asook party van die Sireneʹërs en Aleksandryne en van dié wat uit Siliʹsië en Asië was, het na Stefaʹnus toe gekom om met hom te redeneer. 10 Maar hulle kon niks teen hom sê nie, want hy het met wysheid en gees gepraat.+ 11 Toe het hulle in die geheim manne oorreed om te sê: “Ons het gehoor hoe hy Moses en God beledig.”* 12 Toe het hulle die volk, die ouermanne en die skrifgeleerdes opgesteek, en hulle het skielik op hom afgestorm, hom met geweld gegryp en hom na die Sanheʹdrin gelei. 13 En hulle het valse getuies gebring, wat gesê het: “Hierdie man hou nie op om dinge teen hierdie heilige plek en teen die Wet te sê nie. 14 Ons het hom byvoorbeeld hoor sê dat hierdie Jesus die Nasarener hierdie plek sal afbreek en die tradisies sal verander wat Moses aan ons gegee het.”

15 Almal wat in die Sanheʹdrin gesit het, het na hom gestaar en gesien dat sy gesig soos die gesig van ’n engel is.

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel