Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Romeine 12
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Romeine

      • Julle liggame ’n lewende offerande (1, 2)

      • Verskillende vermoëns, een liggaam (3-8)

      • Hoe om as ware Christene te lewe (9-21)

Romeine 12:1

Kantlynverwysings

  • +Ro 6:13
  • +2Kor 7:1; 1Pe 1:15
  • +2Ti 1:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    ‘God se liefde’, bl. 63-64

    Die Wagtoring,

    2012/1/15, bl. 21

    2011/2/15, bl. 15

    2009/10/15, bl. 3

    2008/10/15, bl. 27

    2008/6/15, bl. 30-31

    2007/7/1, bl. 22-23

    2000/12/1, bl. 31

    Ontwaak!,

    2011/1, bl. 28

Romeine 12:2

Voetnote

  • *

    Of “stelsel van dinge”. Sien Woordelys.

Kantlynverwysings

  • +Ef 4:23, 24
  • +1Ti 4:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/5, bl. 24-25

    Die Wagtoring,

    2013/9/15, bl. 17-21

    2009/10/15, bl. 3

    2007/7/1, bl. 23

    2005/2/15, bl. 19

    2001/8/1, bl. 10

    Jeremia, bl. 45-46

    “Hele Skrif”, bl. 209

Romeine 12:3

Voetnote

  • *

    Of “’n gesonde verstand het”.

Kantlynverwysings

  • +Spr 16:18; Ga 6:3; 1Pe 5:5
  • +Ef 2:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Nader aan Jehovah, bl. 248-249

    Die Wagtoring,

    2009/10/15, bl. 4-5

    2005/8/1, bl. 5

    Ontwaak!,

    2002/12/22, bl. 26-27

Romeine 12:4

Kantlynverwysings

  • +1Kor 12:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/10/15, bl. 5

Romeine 12:5

Kantlynverwysings

  • +1Kor 12:25

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/10/15, bl. 5

Romeine 12:6

Voetnote

  • *

    Of “gawes”.

Kantlynverwysings

  • +Ef 3:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/10/15, bl. 3

Romeine 12:7

Kantlynverwysings

  • +1Ti 5:17; 1Pe 4:10, 11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/10/15, bl. 3-4

Romeine 12:8

Voetnote

  • *

    Of “vermaan”.

  • *

    Of “vermaan”.

  • *

    Of “bydra”.

  • *

    Of “in alle erns”.

Kantlynverwysings

  • +2Ti 4:2
  • +De 15:11; 2Kor 8:2
  • +1Te 5:12; 1Pe 5:2
  • +Ef 4:32

Romeine 12:9

Kantlynverwysings

  • +1Ti 1:5; Jak 3:17; 1Pe 1:22
  • +Ps 97:10; Spr 8:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/10, bl. 8-9

    Die Wagtoring,

    2009/10/15, bl. 5

    2009/7/15, bl. 14

    2007/7/1, bl. 23-24

Romeine 12:10

Voetnote

  • *

    Of “inisiatief”.

Kantlynverwysings

  • +Flp 2:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/10/15, bl. 16-20

    2009/10/15, bl. 5

    2009/7/15, bl. 14

    2008/10/15, bl. 22

    2004/10/1, bl. 14-19

    2000/8/15, bl. 24

    2000/6/15, bl. 21-22

Romeine 12:11

Voetnote

  • *

    Of “ywerig”.

  • *

    Sien Aanh. A5.

Kantlynverwysings

  • +Spr 13:4
  • +Han 18:24, 25
  • +Ro 6:22

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2013/10/15, bl. 12

    2010/12/15, bl. 14-15

    2009/10/15, bl. 4

    2008/5/1, bl. 19

    2000/7/1, bl. 9

Romeine 12:12

Kantlynverwysings

  • +Han 14:22
  • +Flp 4:6; 1Te 5:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/10/15, bl. 11

    2006/10/1, bl. 28

    2001/5/1, bl. 14-15

    “My volgeling”, bl. 74

    Ontwaak!,

    2006/4, bl. 8-9

Romeine 12:13

Kantlynverwysings

  • +Spr 3:27; 1Jo 3:17
  • +1Pe 4:9; 3Jo 8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/10/15, bl. 5-6, 18-19

    2005/1/15, bl. 22

Romeine 12:14

Kantlynverwysings

  • +Mt 5:44; Lu 6:27, 28
  • +Jak 3:9, 10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/10/15, bl. 10-11

    2007/7/1, bl. 24

Romeine 12:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/7, bl. 15-16

    Die Wagtoring,

    2015/2/15, bl. 3-8

    2013/9/15, bl. 32

    2009/10/15, bl. 6-7

Romeine 12:16

Voetnote

  • *

    Of “hoë dinge bedink”.

Kantlynverwysings

  • +Lu 14:10; 22:24-26; Joh 13:14; Flp 2:3
  • +Job 37:24; Spr 3:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/10/15, bl. 4-5

Romeine 12:17

Kantlynverwysings

  • +1Te 5:15; 1Pe 2:23; 3:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/10/15, bl. 8

    2007/7/1, bl. 22-26

    2003/10/1, bl. 17-18

    Ontwaak!,

    2001/10/22, bl. 14

Romeine 12:18

Kantlynverwysings

  • +2Ti 2:24; Heb 12:14; Jak 3:18

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/10/15, bl. 9-10

    2007/7/1, bl. 25

    2001/9/1, bl. 9

Romeine 12:19

Voetnote

  • *

    Sien Aanh. A5.

Kantlynverwysings

  • +Le 19:18; Mt 5:39
  • +De 32:35; Heb 10:30

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/11/1, bl. 6-7

    2009/10/15, bl. 10

    2008/3/15, bl. 4

    2007/7/1, bl. 25-26, 28-29

    2003/11/15, bl. 25

    2000/3/15, bl. 29

    Ontwaak!,

    2001/10/22, bl. 14

Romeine 12:20

Voetnote

  • *

    D.w.s. om iemand se hart sag te maak en sy hardheid te laat wegsmelt.

Kantlynverwysings

  • +Spr 25:21, 22

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/11/15, bl. 29

    2010/6/15, bl. 17

    2009/10/15, bl. 8-9

    2009/5/1, bl. 15

    2008/6/15, bl. 31

    2007/7/1, bl. 26

Romeine 12:21

Kantlynverwysings

  • +Eks 23:4; Mt 5:44; Lu 6:27

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/8, bl. 15

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/9, bl. 9

    Die Wagtoring,

    2010/6/15, bl. 17-19

    2009/10/15, bl. 10-11

    2008/6/15, bl. 31

    2007/7/1, bl. 27-31

Parallelle vertalings

Klik op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Rom. 12:1Ro 6:13
Rom. 12:12Kor 7:1; 1Pe 1:15
Rom. 12:12Ti 1:7
Rom. 12:2Ef 4:23, 24
Rom. 12:21Ti 4:15
Rom. 12:3Spr 16:18; Ga 6:3; 1Pe 5:5
Rom. 12:3Ef 2:8
Rom. 12:41Kor 12:12
Rom. 12:51Kor 12:25
Rom. 12:6Ef 3:7
Rom. 12:71Ti 5:17; 1Pe 4:10, 11
Rom. 12:82Ti 4:2
Rom. 12:8De 15:11; 2Kor 8:2
Rom. 12:81Te 5:12; 1Pe 5:2
Rom. 12:8Ef 4:32
Rom. 12:91Ti 1:5; Jak 3:17; 1Pe 1:22
Rom. 12:9Ps 97:10; Spr 8:13
Rom. 12:10Flp 2:3
Rom. 12:11Spr 13:4
Rom. 12:11Han 18:24, 25
Rom. 12:11Ro 6:22
Rom. 12:12Han 14:22
Rom. 12:12Flp 4:6; 1Te 5:17
Rom. 12:13Spr 3:27; 1Jo 3:17
Rom. 12:131Pe 4:9; 3Jo 8
Rom. 12:14Mt 5:44; Lu 6:27, 28
Rom. 12:14Jak 3:9, 10
Rom. 12:16Lu 14:10; 22:24-26; Joh 13:14; Flp 2:3
Rom. 12:16Job 37:24; Spr 3:7
Rom. 12:171Te 5:15; 1Pe 2:23; 3:9
Rom. 12:182Ti 2:24; Heb 12:14; Jak 3:18
Rom. 12:19Le 19:18; Mt 5:39
Rom. 12:19De 32:35; Heb 10:30
Rom. 12:20Spr 25:21, 22
Rom. 12:21Eks 23:4; Mt 5:44; Lu 6:27
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Romeine 12:1-21

Aan die Romeine

12 Broers, aangesien God genadig teenoor ons is, smeek ek julle om julle liggame aan te bied+ as ’n offerande wat lewend, heilig+ en vir God aanvaarbaar is. So doen julle heilige diens met julle denkvermoë.+ 2 En moenie langer toelaat dat hierdie wêreld* julle vorm nie, maar verander julle denkwyse+ sodat julle aan julleself kan bewys+ wat die goeie en aanvaarbare en volmaakte wil van God is.

3 Want deur die onverdiende goedheid wat aan my gegee is, sê ek vir elkeen van julle om nie meer van homself te dink as wat nodig is nie,+ maar om op ’n manier te dink wat toon dat hy verstandig is,* elkeen volgens die geloof wat God hom gegee het.+ 4 Ons liggaam bestaan uit baie ledemate,+ maar die ledemate het nie almal dieselfde funksie nie. 5 Net so is ons, al is ons baie, een liggaam in eenheid met Christus, maar afsonderlik is ons ledemate wat aan mekaar behoort.+ 6 Ons het verskillende vermoëns* volgens die onverdiende goedheid wat aan ons gegee is.+ As ons kan profeteer, laat ons profeteer volgens die geloof wat aan ons gegee is. 7 As ons ander kan dien, laat ons dien. As iemand die vermoë het om ander te leer, laat hy aanhou onderrig.+ 8 As iemand ander kan aanmoedig,* laat hy hulle aanmoedig.*+ As iemand kan gee,* laat hy dit vryelik doen.+ As iemand die leiding neem, laat hy dit ywerig* doen.+ As iemand genade kan betoon, laat hy dit vreugdevol doen.+

9 Laat julle liefde sonder skynheiligheid wees.+ Haat wat goddeloos is,+ hou vas aan wat goed is. 10 Betoon hartlike broederliefde teenoor mekaar. Neem die leiding* om eer aan mekaar te betoon.+ 11 Wees hardwerkend,* nie lui nie.+ Gloei van die gees.+ Dien Jehovah* as slawe.+ 12 Wees bly oor die hoop wat julle het. Volhard wanneer julle moeilike tye deurmaak.+ Hou vol met gebed.+ 13 Deel met die heiliges volgens wat hulle nodig het.+ Wees altyd gasvry.+ 14 Hou aan om dié te seën wat julle vervolg.+ Seën en moenie vervloek nie.+ 15 Wees bly saam met mense wat bly is. Huil saam met mense wat huil. 16 Beskou ander soos julle julleself beskou. Moenie hoogmoedig wees* nie, maar laat julle deur nederigheid lei.+ Moenie in julle eie oë wys word nie.+

17 Moenie slegte dinge aan mense doen wanneer hulle slegte dinge aan julle doen nie.+ Doen dinge wat alle mense as goed sal beskou. 18 Doen julle bes, sover dit van julle afhang, om in vrede met alle mense te lewe.+ 19 Moenie self wraak neem nie, geliefde vriende, maar laat die woede aan God oor,+ want daar staan geskryf: “‘Die wraak is myne. Ek sal terugbetaal,’ sê Jehovah.”*+ 20 Maar “as jou vyand honger is, gee hom iets om te eet, en as hy dors is, gee hom iets om te drink, want as jy dit doen, sal dit wees asof jy gloeiende kole op sy kop sit”.*+ 21 Moenie toelaat dat die slegte jou oorwin nie, maar hou aan om die slegte met die goeie te oorwin.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel