Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Romeine 14
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Romeine

      • Moenie mekaar oordeel nie (1-12)

      • Moenie ander laat struikel nie (13-18)

      • Bevorder vrede en eenheid (19-23)

Romeine 14:1

Voetnote

  • *

    Of moontlik “innerlike twyfelvrae”.

Kruisverwysings

  • +Ro 15:1; 1Te 5:14

Romeine 14:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2004/9/1, bl. 9

Romeine 14:3

Kruisverwysings

  • +Kol 2:16

Romeine 14:4

Voetnote

  • *

    Sien Aanh. A5.

Kruisverwysings

  • +Mt 7:1; Jak 4:12
  • +1Kor 4:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/4/15, bl. 15

Romeine 14:5

Kruisverwysings

  • +Ga 4:10
  • +Kol 2:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/2/1, bl. 14

    2004/9/1, bl. 9-10

Romeine 14:6

Voetnote

  • *

    Sien Aanh. A5.

  • *

    Sien Aanh. A5.

  • *

    Sien Aanh. A5.

Kruisverwysings

  • +1Ti 4:4
  • +1Kor 10:31

Romeine 14:7

Kruisverwysings

  • +1Kor 6:19, 20

Romeine 14:8

Voetnote

  • *

    Sien Aanh. A5.

  • *

    Sien Aanh. A5.

  • *

    Sien Aanh. A5.

Kruisverwysings

  • +Ps 146:2; 1Pe 4:1, 2
  • +1Te 4:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2002/11/1, bl. 15

Romeine 14:9

Kruisverwysings

  • +1Te 5:10; Op 1:17, 18

Romeine 14:10

Kruisverwysings

  • +Lu 6:37; Ro 14:4
  • +Han 10:42; 2Kor 5:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2004/9/1, bl. 10

Romeine 14:11

Voetnote

  • *

    Sien Aanh. A5.

Kruisverwysings

  • +Jes 49:18
  • +Jes 45:23

Romeine 14:12

Kruisverwysings

  • +Pr 12:14; Mt 12:36; 2Kor 5:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2001/6/15, bl. 21-22

Romeine 14:13

Kruisverwysings

  • +Mt 7:1
  • +Mt 18:6; 1Kor 8:9; 10:32

Indekse

  • Navorsingsgids

    Ontwaak!,

    2005/10/8, bl. 27

Romeine 14:14

Kruisverwysings

  • +Mt 15:11; Han 10:15; 1Ti 4:4

Romeine 14:15

Kruisverwysings

  • +Ef 5:2
  • +1Kor 8:10, 11

Romeine 14:17

Kruisverwysings

  • +1Kor 8:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/6/15, bl. 31

    “Hele Skrif”, bl. 209

Romeine 14:19

Kruisverwysings

  • +Mt 5:9; Ro 12:18
  • +1Kor 14:12; Heb 10:24

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/11/15, bl. 17-19

Romeine 14:20

Voetnote

  • *

    Of “verkeerd”.

Kruisverwysings

  • +Ro 14:3; 1Kor 8:11
  • +1Kor 8:9

Romeine 14:21

Kruisverwysings

  • +Ro 14:13; 1Kor 8:13; 10:24

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2004/9/1, bl. 11-12

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Rom. 14:1Ro 15:1; 1Te 5:14
Rom. 14:3Kol 2:16
Rom. 14:4Mt 7:1; Jak 4:12
Rom. 14:41Kor 4:4
Rom. 14:5Ga 4:10
Rom. 14:5Kol 2:16
Rom. 14:61Ti 4:4
Rom. 14:61Kor 10:31
Rom. 14:71Kor 6:19, 20
Rom. 14:8Ps 146:2; 1Pe 4:1, 2
Rom. 14:81Te 4:14
Rom. 14:91Te 5:10; Op 1:17, 18
Rom. 14:10Lu 6:37; Ro 14:4
Rom. 14:10Han 10:42; 2Kor 5:10
Rom. 14:11Jes 49:18
Rom. 14:11Jes 45:23
Rom. 14:12Pr 12:14; Mt 12:36; 2Kor 5:10
Rom. 14:13Mt 7:1
Rom. 14:13Mt 18:6; 1Kor 8:9; 10:32
Rom. 14:14Mt 15:11; Han 10:15; 1Ti 4:4
Rom. 14:15Ef 5:2
Rom. 14:151Kor 8:10, 11
Rom. 14:171Kor 8:8
Rom. 14:19Mt 5:9; Ro 12:18
Rom. 14:191Kor 14:12; Heb 10:24
Rom. 14:20Ro 14:3; 1Kor 8:11
Rom. 14:201Kor 8:9
Rom. 14:21Ro 14:13; 1Kor 8:13; 10:24
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Romeine 14:1-23

Aan die Romeine

14 Verwelkom die persoon wat swakhede in sy geloof het,+ maar moenie iemand oordeel as hy ’n ander opinie* het nie. 2 Een persoon het geloof om alles te eet, maar die persoon wat swak is, eet net groente. 3 Die een wat eet, moenie neersien op die een wat nie eet nie, en die een wat nie eet nie, moenie die een wat eet, oordeel nie,+ want God het hom verwelkom. 4 Wie is jy om iemand anders se kneg te oordeel?+ Sy eie meester sal oordeel of hy staan of val.+ Maar hy sal beslis staan, want Jehovah* kan hom laat staan.

5 Vir een persoon is die een dag belangriker as die ander,+ terwyl alle dae weer vir iemand anders dieselfde is.+ Laat elkeen heeltemal oortuig wees in sy eie verstand. 6 Die een wat ’n spesifieke dag as belangrik beskou, doen dit vir Jehovah.* En die een wat eet, doen dit vir Jehovah,* want hy dank God,+ en selfs die een wat nie eet nie, doen dit vir Jehovah,* en tog dank hy God ook.+ 7 Om die waarheid te sê, nie een van ons lewe net vir homself nie,+ en niemand sterf net vir homself nie. 8 Want as ons lewe, lewe ons vir Jehovah,*+ en as ons sterf, sterf ons vir Jehovah.* Of ons dan nou lewe of sterf, ons behoort aan Jehovah.*+ 9 Want Christus het gesterf en weer lewend geword om Here oor die dooies sowel as die lewendes te wees.+

10 Maar hoekom oordeel jy jou broer?+ Of hoekom sien jy neer op jou broer? Want ons almal sal voor die regterstoel van God staan.+ 11 Want daar is geskryf: “‘So waar as wat ek lewe,’+ sê Jehovah,* ‘elke knie sal voor my buig, en elke tong sal God openlik erken.’”+ 12 God sal dus elkeen van ons volgens ons dade oordeel.+

13 Laat ons mekaar dus nie langer oordeel nie,+ maar laat ons eerder vasbeslote wees om nie iets in ’n broer se pad te sit wat hom kan laat struikel of laat val nie.+ 14 Ek weet en is daarvan oortuig in die Here Jesus dat niks op sigself onrein is nie.+ Net as iemand iets as onrein beskou, is dit vir hom onrein. 15 Want as jy jou broer aanstoot gee deur wat jy eet, laat jy jou nie meer deur liefde lei nie.+ Moenie jou broer se geloof vernietig deur wat jy eet nie, want Christus het vir hom gesterf.+ 16 Moet dus nie dat daar sleg gepraat word van die goeie dinge wat julle doen nie. 17 Want die Koninkryk van God gaan nie oor eet en drink nie,+ maar oor regverdigheid en vrede en vreugde met heilige gees. 18 Die een wat Christus op hierdie manier as ’n slaaf dien, het die goedkeuring van God en van mense.

19 Laat ons dan alles moontlik doen om vrede te bevorder+ en mekaar op te bou.+ 20 Hou op om die werk van God net ter wille van kos af te breek.+ Alles is nou wel rein, maar dit is skadelik* vir iemand om iets te eet wat iemand anders kan laat struikel.+ 21 Dit is beter om nie vleis te eet of wyn te drink of enigiets te doen wat jou broer laat struikel nie.+ 22 Laat die geloof wat jy het, iets wees wat tussen jou en God is. Gelukkig is die mens wat homself nie veroordeel deur wat hy goedkeur nie. 23 Maar as hy twyfel, is hy reeds veroordeel as hy eet, omdat hy nie uit geloof eet nie. Ja, alles wat nie uit geloof is nie, is sonde.

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel