Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Korintiërs 1
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van 1 Korintiërs

      • Groete (1-3)

      • Paulus dank God vir Korintiërs (4-9)

      • Aansporing om verenig te wees (10-17)

      • Christus, die krag en wysheid van God (18-25)

      • Spog net oor Jehovah (26-31)

1 Korintiërs 1:1

Kruisverwysings

  • +Han 9:15

1 Korintiërs 1:2

Kruisverwysings

  • +Han 18:1
  • +1Kor 6:11; Heb 9:13, 14
  • +Mt 12:18, 21; Han 4:12

1 Korintiërs 1:5

Kruisverwysings

  • +Kol 1:9

1 Korintiërs 1:6

Kruisverwysings

  • +Han 18:5

1 Korintiërs 1:7

Kruisverwysings

  • +Lu 17:29, 30; 2Te 1:7; 1Pe 1:7

1 Korintiërs 1:8

Kruisverwysings

  • +1Kor 4:5; 5:5; Op 1:10

1 Korintiërs 1:9

Voetnote

  • *

    Of “deelgenootskap te hê”.

Kruisverwysings

  • +De 7:9

1 Korintiërs 1:10

Kruisverwysings

  • +Ro 16:17
  • +Ro 15:5, 6; 2Kor 13:11; Ef 4:1, 3; Flp 2:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Ontwaak!,

    2003/5/8, bl. 26-27

1 Korintiërs 1:12

Voetnote

  • *

    D.w.s. Petrus.

Kruisverwysings

  • +Han 18:24; 1Kor 3:4, 5, 21-23

1 Korintiërs 1:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    “Hele Skrif”, bl. 211

1 Korintiërs 1:14

Kruisverwysings

  • +Han 18:8
  • +Ro 16:23

1 Korintiërs 1:16

Kruisverwysings

  • +1Kor 16:15

1 Korintiërs 1:17

Voetnote

  • *

    Of “slim praatjies”.

  • *

    Sien Woordelys.

Kruisverwysings

  • +Han 9:15

1 Korintiërs 1:18

Voetnote

  • *

    Sien Woordelys.

Kruisverwysings

  • +Han 17:18; 1Kor 2:14
  • +Ro 1:16

1 Korintiërs 1:19

Voetnote

  • *

    Lett. “intellektuele”.

Kruisverwysings

  • +Jes 29:14

1 Korintiërs 1:20

Voetnote

  • *

    Of “stelsel van dinge”. Sien Woordelys.

1 Korintiërs 1:21

Kruisverwysings

  • +Kol 2:8
  • +Lu 10:21
  • +1Kor 2:14; 3:18

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/7/15, bl. 26

1 Korintiërs 1:22

Kruisverwysings

  • +Mt 12:38; Lu 11:29

1 Korintiërs 1:23

Kruisverwysings

  • +Han 17:32

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/5/1, bl. 23

    2010/8/15, bl. 4

    2003/6/15, bl. 6

1 Korintiërs 1:24

Kruisverwysings

  • +Kol 2:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/6/15, bl. 3-8

    Nader aan Jehovah, bl. 87-96

1 Korintiërs 1:25

Kruisverwysings

  • +2Kor 13:4

1 Korintiërs 1:26

Voetnote

  • *

    Lett. “volgens die vlees”.

  • *

    Of “van adellike geboorte”.

Kruisverwysings

  • +Han 4:13
  • +Joh 7:48; Jak 2:5

1 Korintiërs 1:27

Kruisverwysings

  • +Mt 11:25

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/6/15, bl. 24

1 Korintiërs 1:28

Kruisverwysings

  • +1Kor 2:6

1 Korintiërs 1:29

Voetnote

  • *

    Lett. “geen vlees”.

1 Korintiërs 1:30

Kruisverwysings

  • +Ro 10:4; 2Kor 5:21
  • +Joh 17:19; Heb 10:10
  • +Ro 3:24; Kol 1:13, 14

1 Korintiërs 1:31

Voetnote

  • *

    Sien Aanh. A5.

Kruisverwysings

  • +Jer 9:24; 2Kor 10:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2005/2/15, bl. 13

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Kor. 1:1Han 9:15
1 Kor. 1:2Han 18:1
1 Kor. 1:21Kor 6:11; Heb 9:13, 14
1 Kor. 1:2Mt 12:18, 21; Han 4:12
1 Kor. 1:5Kol 1:9
1 Kor. 1:6Han 18:5
1 Kor. 1:7Lu 17:29, 30; 2Te 1:7; 1Pe 1:7
1 Kor. 1:81Kor 4:5; 5:5; Op 1:10
1 Kor. 1:9De 7:9
1 Kor. 1:10Ro 15:5, 6; 2Kor 13:11; Ef 4:1, 3; Flp 2:2
1 Kor. 1:10Ro 16:17
1 Kor. 1:12Han 18:24; 1Kor 3:4, 5, 21-23
1 Kor. 1:14Han 18:8
1 Kor. 1:14Ro 16:23
1 Kor. 1:161Kor 16:15
1 Kor. 1:17Han 9:15
1 Kor. 1:18Han 17:18; 1Kor 2:14
1 Kor. 1:18Ro 1:16
1 Kor. 1:19Jes 29:14
1 Kor. 1:21Kol 2:8
1 Kor. 1:21Lu 10:21
1 Kor. 1:211Kor 2:14; 3:18
1 Kor. 1:22Mt 12:38; Lu 11:29
1 Kor. 1:23Han 17:32
1 Kor. 1:24Kol 2:3
1 Kor. 1:252Kor 13:4
1 Kor. 1:26Han 4:13
1 Kor. 1:26Joh 7:48; Jak 2:5
1 Kor. 1:27Mt 11:25
1 Kor. 1:281Kor 2:6
1 Kor. 1:30Ro 10:4; 2Kor 5:21
1 Kor. 1:30Joh 17:19; Heb 10:10
1 Kor. 1:30Ro 3:24; Kol 1:13, 14
1 Kor. 1:31Jer 9:24; 2Kor 10:17
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
1 Korintiërs 1:1-31

Die eerste brief aan die Korintiërs

1 Van Paulus, wat deur God se wil geroep is om ’n apostel van Christus Jesus te wees,+ en van ons broer Sosʹtenes. 2 Aan die gemeente van God wat in Korinte+ is, aan julle wat in eenheid met Christus Jesus geheilig is,+ en wat geroep is om heiliges te wees, saam met almal wat oral die naam aanroep van ons Here Jesus Christus,+ hulle Here en ons s’n:

3 Mag julle onverdiende goedheid en vrede hê van God, ons Vader, en die Here Jesus Christus.

4 Ek dank my God altyd vir julle omdat God sy onverdiende goedheid deur Christus Jesus aan julle gegee het. 5 Deur hom het God julle in elke opsig ryk gemaak, in die volle vermoë om te praat en in alle kennis.+ 6 Net so is die getuienis oor die Christus+ onder julle bevestig, 7 sodat julle alles sal hê wat julle nodig het terwyl julle gretig wag dat ons Here Jesus Christus geopenbaar word.+ 8 Hy sal julle ook tot die einde toe standvastig maak, sodat niemand julle van enigiets kan beskuldig in die dag van ons Here Jesus Christus nie.+ 9 God is getrou,+ en hy het julle geroep om met sy Seun Jesus Christus, ons Here, verenig te wees.*

10 Ek spoor julle dan nou almal aan, broers, deur die naam van ons Here Jesus Christus, om verenig te wees in wat julle sê en om nie enige verdeeldhede onder julle te hê nie,+ maar om heeltemal verenig te wees in dieselfde denke en in dieselfde opinie.+ 11 Want party van Chloë se huismense het vir my gesê dat daar onenighede onder julle is, my broers. 12 Ek noem dit omdat party van julle sê: “Ek behoort aan Paulus,” “Maar ek aan Apolʹlos,”+ “Maar ek aan Sefas,”* “Maar ek aan Christus”. 13 Is die Christus verdeeld? Paulus is tog nie vir julle aan die paal gehang nie, of hoe? Of is julle in die naam van Paulus gedoop? 14 Ek dank God dat ek nie een van julle gedoop het nie, behalwe Krispus+ en Gajus,+ 15 sodat niemand kan sê dat julle in my naam gedoop is nie. 16 Ja, ek het ook die huismense van Steʹfanas+ gedoop. Verder weet ek nie of ek enigiemand anders gedoop het nie. 17 Want Christus het my nie gestuur om te doop nie, maar om die goeie nuus bekend te maak+ – en nie met wysheid van woorde* nie, sodat die folterpaal* van die Christus nie nutteloos gemaak sou word nie.

18 Want die boodskap oor die folterpaal* is belaglik vir dié wat vernietig gaan word,+ maar vir ons wat gered gaan word, is dit God se krag.+ 19 Want daar is geskryf: “Ek sal die wysheid van die wyse mense laat verdwyn, en ek sal die intelligensie van die geleerde* mense verwerp.”+ 20 Waar is die wyse mense? Waar is die skrifgeleerdes? Waar is die debatteerders van hierdie wêreld?* Het God nie die wysheid van die wêreld belaglik gemaak nie? 21 Die wêreld vertrou op hulle eie wysheid,+ en daarom het hulle God nie leer ken nie.+ Baie dink dat die boodskap wat ons verkondig, belaglik is,+ maar God het sy wysheid getoon deur dié te red wat as gevolg van hierdie boodskap glo.

22 Want die Jode vra vir wonderwerke+ en die Grieke soek na wysheid, 23 maar ons verkondig Christus, wat aan die paal gehang is. Vir die Jode is dit ’n struikelblok, maar vir die nasies iets belagliks.+ 24 Maar vir dié wat geroep is, Jode sowel as Grieke, is Christus die krag van God en die wysheid van God.+ 25 Want iets belagliks wat van God af kom, is wyser as mense, en iets swaks wat van God af kom, is sterker as mense.+

26 Broers, dink aan die tyd toe julle geroep is. Nie baie van julle was wys in die oë van mense* nie,+ nie baie was magtig nie, nie baie was uit ’n belangrike familie* nie.+ 27 God het eerder die belaglike dinge van die wêreld uitgekies sodat hy die wyse mense kan laat skaam word, en hy het die swak dinge van die wêreld uitgekies sodat hy die sterk dinge kan laat skaam word.+ 28 God het ook die onbelangrike dinge van die wêreld uitgekies en die dinge waarop daar neergekyk word, die dinge wat nie is nie, sodat hy die dinge wat is, kan vernietig,+ 29 sodat niemand* voor God kan spog nie. 30 Maar dit is deur God dat julle in eenheid is met Christus Jesus, die een wat God se wysheid en regverdigheid+ aan ons openbaar en wat ons kan heilig+ en deur ’n losprys kan bevry,+ 31 sodat dit kan wees net soos daar geskryf is: “Laat hy wat spog, oor Jehovah* spog.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel