Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Korintiërs 10
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van 1 Korintiërs

      • Waarskuwende voorbeelde uit Israel se geskiedenis (1-13)

      • Waarskuwing teen afgodediens (14-22)

        • Tafel van Jehovah, tafel van demone (21)

      • Vryheid en gewetens van ander (23-33)

        • “Doen alles tot eer van God” (31)

1 Korintiërs 10:1

Kruisverwysings

  • +Eks 13:21
  • +Eks 14:21, 22

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2001/6/15, bl. 14

1 Korintiërs 10:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2001/6/15, bl. 14

1 Korintiërs 10:3

Kruisverwysings

  • +Eks 16:14, 15

1 Korintiërs 10:4

Voetnote

  • *

    Of “was die Christus”.

Kruisverwysings

  • +Eks 17:6
  • +Nu 20:11; Joh 4:10, 25

1 Korintiërs 10:5

Kruisverwysings

  • +Nu 14:29, 35

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2001/6/15, bl. 14

1 Korintiërs 10:6

Kruisverwysings

  • +Nu 11:4, 34

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/11/15, bl. 27

    2001/6/15, bl. 14-15

    “Hele Skrif”, bl. 30

1 Korintiërs 10:7

Kruisverwysings

  • +Eks 32:4, 6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/11/15, bl. 27

    2001/6/15, bl. 15-16

1 Korintiërs 10:8

Voetnote

  • *

    Sien Woordelys.

  • *

    Sien Woordelys.

Kruisverwysings

  • +Nu 25:1, 9

Indekse

  • Navorsingsgids

    ‘God se liefde’, bl. 97-98

    Die Wagtoring,

    2010/11/15, bl. 27

    2004/4/1, bl. 29

    2001/6/15, bl. 16-17

1 Korintiërs 10:9

Voetnote

  • *

    Sien Aanh. A5.

Kruisverwysings

  • +De 6:16
  • +Nu 21:5, 6; Mt 4:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/11/15, bl. 27

    2001/6/15, bl. 17

1 Korintiërs 10:10

Kruisverwysings

  • +Nu 14:2
  • +Nu 14:36, 37

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/11/15, bl. 27

    2001/6/15, bl. 17

1 Korintiërs 10:11

Voetnote

  • *

    Of “die eindes van die stelsels van dinge”. Sien Woordelys.

Kruisverwysings

  • +Ro 15:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    “Hele Skrif”, bl. 213

1 Korintiërs 10:12

Kruisverwysings

  • +Spr 28:14; Lu 22:33, 34; Ga 6:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2001/3/15, bl. 11

1 Korintiërs 10:13

Kruisverwysings

  • +1Pe 5:8, 9
  • +Lu 22:31, 32; 2Pe 2:9
  • +Jes 40:29; Flp 4:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/2, bl. 29-30

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/4, bl. 10-11

    Die Wagtoring,

    2015/4/15, bl. 21-26

    2014/4/15, bl. 21

    2012/4/15, bl. 27

    2010/11/15, bl. 27-28

    2009/5/15, bl. 22

    2008/3/15, bl. 13

    2001/3/15, bl. 11-12, 13-14

    Waak!, bl. 26

1 Korintiërs 10:14

Kruisverwysings

  • +De 4:25, 26; 2Kor 6:17; 1Jo 5:21

1 Korintiërs 10:16

Kruisverwysings

  • +Mt 26:27, 28
  • +Mt 26:26; Lu 22:19; 1Kor 12:18

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/2/15, bl. 23-24

1 Korintiërs 10:17

Kruisverwysings

  • +Ro 12:5

1 Korintiërs 10:18

Kruisverwysings

  • +Le 7:15

1 Korintiërs 10:20

Kruisverwysings

  • +De 32:17
  • +Jud 6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2004/2/15, bl. 5

1 Korintiërs 10:21

Voetnote

  • *

    Sien Aanh. A5.

  • *

    Sien Aanh. A5.

Kruisverwysings

  • +Ese 41:22; Mal 1:12

1 Korintiërs 10:22

Voetnote

  • *

    Sien Aanh. A5.

Kruisverwysings

  • +Eks 34:14; De 32:21

1 Korintiërs 10:23

Voetnote

  • *

    Of “my geoorloof”.

Kruisverwysings

  • +Ro 14:19; 15:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    ‘God se liefde’, bl. 72-73

1 Korintiërs 10:24

Kruisverwysings

  • +1Kor 10:32, 33; 13:4, 5; Flp 2:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/10, bl. 11

    ‘God se liefde’, bl. 72-73

1 Korintiërs 10:25

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/10/1, bl. 12

1 Korintiërs 10:26

Voetnote

  • *

    Sien Aanh. A5.

Kruisverwysings

  • +Ps 24:1; 1Ti 4:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    “Hele Skrif”, bl. 213

1 Korintiërs 10:28

Kruisverwysings

  • +1Kor 8:7, 10

1 Korintiërs 10:29

Kruisverwysings

  • +Ro 14:15, 16; 1Kor 8:12

1 Korintiërs 10:30

Kruisverwysings

  • +Ro 14:6; 1Ti 4:3

1 Korintiërs 10:31

Kruisverwysings

  • +Mt 5:16; Kol 3:17

1 Korintiërs 10:32

Kruisverwysings

  • +Ro 14:13; 1Kor 8:13; 2Kor 6:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/4/15, bl. 22

1 Korintiërs 10:33

Kruisverwysings

  • +Ro 15:2; Flp 2:4
  • +1Kor 9:22

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Kor. 10:1Eks 13:21
1 Kor. 10:1Eks 14:21, 22
1 Kor. 10:3Eks 16:14, 15
1 Kor. 10:4Eks 17:6
1 Kor. 10:4Nu 20:11; Joh 4:10, 25
1 Kor. 10:5Nu 14:29, 35
1 Kor. 10:6Nu 11:4, 34
1 Kor. 10:7Eks 32:4, 6
1 Kor. 10:8Nu 25:1, 9
1 Kor. 10:9De 6:16
1 Kor. 10:9Nu 21:5, 6; Mt 4:7
1 Kor. 10:10Nu 14:2
1 Kor. 10:10Nu 14:36, 37
1 Kor. 10:11Ro 15:4
1 Kor. 10:12Spr 28:14; Lu 22:33, 34; Ga 6:1
1 Kor. 10:131Pe 5:8, 9
1 Kor. 10:13Lu 22:31, 32; 2Pe 2:9
1 Kor. 10:13Jes 40:29; Flp 4:13
1 Kor. 10:14De 4:25, 26; 2Kor 6:17; 1Jo 5:21
1 Kor. 10:16Mt 26:27, 28
1 Kor. 10:16Mt 26:26; Lu 22:19; 1Kor 12:18
1 Kor. 10:17Ro 12:5
1 Kor. 10:18Le 7:15
1 Kor. 10:20De 32:17
1 Kor. 10:20Jud 6
1 Kor. 10:21Ese 41:22; Mal 1:12
1 Kor. 10:22Eks 34:14; De 32:21
1 Kor. 10:23Ro 14:19; 15:2
1 Kor. 10:241Kor 10:32, 33; 13:4, 5; Flp 2:4
1 Kor. 10:26Ps 24:1; 1Ti 4:4
1 Kor. 10:281Kor 8:7, 10
1 Kor. 10:29Ro 14:15, 16; 1Kor 8:12
1 Kor. 10:30Ro 14:6; 1Ti 4:3
1 Kor. 10:31Mt 5:16; Kol 3:17
1 Kor. 10:32Ro 14:13; 1Kor 8:13; 2Kor 6:3
1 Kor. 10:33Ro 15:2; Flp 2:4
1 Kor. 10:331Kor 9:22
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
  • 32
  • 33
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
1 Korintiërs 10:1-33

Die eerste brief aan die Korintiërs

10 Ek wil hê dat julle moet weet, broers, dat ons voorvaders almal onder die wolk was+ en almal deur die see getrek het+ 2 en almal in Moses gedoop is deur middel van die wolk en van die see 3 en almal dieselfde geestelike voedsel geëet het+ 4 en almal dieselfde geestelike drank gedrink het.+ Want hulle het uit die geestelike rots gedrink wat saam met hulle gegaan het, en daardie rots het die Christus beteken.*+ 5 En tog het die meeste van hulle nie God se goedkeuring gehad nie, want hulle is in die wildernis doodgemaak.+

6 En hierdie dinge het voorbeelde vir ons geword, sodat ons nie skadelike dinge moet begeer net soos hulle dit begeer het nie.+ 7 Moet ook nie afgodedienaars word, soos party van hulle geword het nie, net soos daar geskryf is: “Die volk het gaan sit om te eet en te drink. Toe het hulle opgestaan om fees te vier.”+ 8 En laat ons ook nie seksuele onsedelikheid* beoefen, soos party van hulle seksuele onsedelikheid* beoefen het en daar 23 000 van hulle op een dag gesterf het nie.+ 9 Laat ons Jehovah* ook nie toets,+ soos party van hulle hom getoets het en toe deur die slange doodgemaak is nie.+ 10 Moet ook nie mense wees wat kla, net soos party van hulle gekla het+ en toe deur die vernietiger doodgemaak is nie.+ 11 En hierdie dinge het met hulle gebeur as voorbeelde, en dit is opgeskryf as ’n waarskuwing vir ons+ wat aan die einde van die tydperke* lewe.

12 Die een wat dink dat hy staan, moet dus oppas dat hy nie val nie.+ 13 Die versoekings wat julle deurmaak, is iets wat ander mense ook deurmaak.+ Maar God is getrou, en hy sal nie toelaat dat julle ’n versoeking deurmaak wat julle nie kan hanteer nie,+ maar saam met die versoeking sal hy ook die uitweg gee, sodat julle dit sal kan verduur.+

14 Daarom, my geliefdes, vlug vir afgodediens.+ 15 Ek praat asof ek met mense praat wat tussen goed en sleg kan onderskei. Oordeel self wat ek sê. 16 Deel ons nie in die bloed van die Christus met die beker van seëning wat ons seën nie?+ Deel ons nie in die liggaam van die Christus met die brood wat ons breek nie?+ 17 Omdat daar een brood is, is ons, al is ons baie, een liggaam,+ want ons almal eet daardie een brood.

18 Kyk na vleeslike Israel: Het dié wat die offerandes eet, dan nie deel aan die aanbidding by die altaar nie?+ 19 Wat sê ek dan? Dat ’n afgodsoffer iets is, of dat ’n afgod iets is? 20 Nee, maar ek sê dat die nasies hulle offers aan demone offer en nie aan God nie,+ en ek wil nie hê dat julle by die demone moet aansluit nie.+ 21 Julle kan nie die beker van Jehovah* en die beker van demone drink nie. Julle kan nie aan “die tafel van Jehovah”*+ en aan die tafel van demone eet nie. 22 Of ‘maak ons Jehovah* jaloers’?+ Ons is tog nie sterker as hy nie, of hoe?

23 Alles is toelaatbaar,* maar nie alles is voordelig nie. Alles is toelaatbaar, maar nie alles bou op nie.+ 24 Laat elkeen nie sy eie voordeel bly soek nie, maar dié van die ander persoon.+

25 Eet alles wat by ’n vleismark verkoop word, sonder om navraag te doen as gevolg van julle gewete, 26 want “aan Jehovah* behoort die aarde en alles daarop”.+ 27 As ’n ongelowige julle nooi en julle wil gaan, eet dan alles wat vir julle bedien word, sonder om as gevolg van julle gewete navraag te doen. 28 Maar as iemand vir julle sê: “Dit is iets wat geoffer is,” moet julle dit nie eet nie, as gevolg van die een wat dit vir julle gesê het en as gevolg van die gewete.+ 29 Ek praat nie van julle eie gewete nie, maar van die ander persoon se gewete. Want hoekom moet my vryheid deur ’n ander persoon se gewete geoordeel word?+ 30 Hoekom sou ek iets eet en God daarvoor bedank as ek dan gekritiseer sou word vir iets waarvoor ek God bedank het?+

31 Of julle dan nou eet of drink of enigiets anders doen, doen alles tot eer van God.+ 32 Sorg dat julle nie vir Jode of vir Grieke of vir die gemeente van God struikelblokke word nie.+ 33 Ek probeer ook om alle mense in alle dinge in ag te neem. Ek soek nie my eie voordeel nie,+ maar dié van die meerderheid, sodat hulle gered kan word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privacy Settings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel