Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Korintiërs 11
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van 1 Korintiërs

      • “Word navolgers van my” (1)

      • Hoofskap en hoofbedekkings (2-16)

      • Herdenking van Here se Aandmaal (17-34)

1 Korintiërs 11:1

Kantlynverwysings

  • +Flp 3:17; 2Te 3:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/12/15, bl. 12

1 Korintiërs 11:3

Kantlynverwysings

  • +Ro 14:9; Ef 4:15; Kol 2:10
  • +Ef 5:23; 1Pe 3:1
  • +1Kor 15:27, 28

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/11/15, bl. 22

    2010/5/15, bl. 8-16

    2009/5/15, bl. 20

    2007/2/15, bl. 13-17

    2007/1/15, bl. 6

    Ontwaak!,

    2004/7/8, bl. 26-27

    Gesinsgeluk, bl. 31-32

1 Korintiërs 11:5

Kantlynverwysings

  • +Jl 2:28; Han 21:8, 9

Indekse

  • Navorsingsgids

    ‘God se liefde’, bl. 209-210

    Die Wagtoring,

    2009/11/15, bl. 12-13

    2002/7/15, bl. 26-27

1 Korintiërs 11:7

Kantlynverwysings

  • +Ge 1:27

1 Korintiërs 11:8

Kantlynverwysings

  • +Ge 2:22, 23

1 Korintiërs 11:9

Kantlynverwysings

  • +Ge 2:18

1 Korintiërs 11:10

Kantlynverwysings

  • +1Kor 4:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    ‘God se liefde’, bl. 211-212

    Die Wagtoring,

    2009/5/15, bl. 24

    2002/7/15, bl. 27

1 Korintiërs 11:12

Kantlynverwysings

  • +Ge 2:21, 22
  • +1Kor 8:6

1 Korintiërs 11:19

Kantlynverwysings

  • +Han 20:29, 30; 1Kor 1:12; 1Ti 4:1; 2Pe 2:1

1 Korintiërs 11:20

Kantlynverwysings

  • +Lu 22:19, 20

1 Korintiërs 11:23

Kantlynverwysings

  • +Mt 26:20; Lu 22:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2004/3/15, bl. 4

    2003/2/15, bl. 12-13

1 Korintiërs 11:24

Kantlynverwysings

  • +Mt 26:26; Mr 14:22; Ro 7:4; 1Kor 10:17
  • +Lu 22:19

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2013/12/15, bl. 24-25

    2004/3/15, bl. 4

1 Korintiërs 11:25

Kantlynverwysings

  • +Mt 26:27; Mr 14:23; 1Kor 10:16
  • +Jer 31:31; Heb 8:8; 9:15
  • +Lu 22:20; Heb 9:13, 14; 1Pe 1:18, 19
  • +Eks 12:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2013/12/15, bl. 25

    2003/1/1, bl. 31

1 Korintiërs 11:26

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/3/15, bl. 27

    2008/7/15, bl. 27

    2004/3/15, bl. 6-7

    2003/4/1, bl. 5-6

    2003/2/15, bl. 13

    2003/1/1, bl. 31

1 Korintiërs 11:27

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/1, bl. 21-22

    Die Wagtoring,

    2015/1/15, bl. 15-16

    2003/2/15, bl. 17-19

1 Korintiërs 11:28

Kantlynverwysings

  • +2Kor 13:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/1/15, bl. 15-16

1 Korintiërs 11:30

Voetnote

  • *

    Verwys blykbaar na geestelike dood.

Kantlynverwysings

  • +1Te 5:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/1/15, bl. 15-16

1 Korintiërs 11:32

Voetnote

  • *

    Sien Aanh. A5.

Kantlynverwysings

  • +Heb 12:5
  • +2Pe 2:20; 3:7

1 Korintiërs 11:34

Kantlynverwysings

  • +1Kor 11:29

Parallelle vertalings

Klik op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Kor. 11:1Flp 3:17; 2Te 3:9
1 Kor. 11:3Ro 14:9; Ef 4:15; Kol 2:10
1 Kor. 11:3Ef 5:23; 1Pe 3:1
1 Kor. 11:31Kor 15:27, 28
1 Kor. 11:5Jl 2:28; Han 21:8, 9
1 Kor. 11:7Ge 1:27
1 Kor. 11:8Ge 2:22, 23
1 Kor. 11:9Ge 2:18
1 Kor. 11:101Kor 4:9
1 Kor. 11:12Ge 2:21, 22
1 Kor. 11:121Kor 8:6
1 Kor. 11:19Han 20:29, 30; 1Kor 1:12; 1Ti 4:1; 2Pe 2:1
1 Kor. 11:20Lu 22:19, 20
1 Kor. 11:23Mt 26:20; Lu 22:14
1 Kor. 11:24Mt 26:26; Mr 14:22; Ro 7:4; 1Kor 10:17
1 Kor. 11:24Lu 22:19
1 Kor. 11:25Mt 26:27; Mr 14:23; 1Kor 10:16
1 Kor. 11:25Jer 31:31; Heb 8:8; 9:15
1 Kor. 11:25Lu 22:20; Heb 9:13, 14; 1Pe 1:18, 19
1 Kor. 11:25Eks 12:14
1 Kor. 11:282Kor 13:5
1 Kor. 11:301Te 5:6
1 Kor. 11:32Heb 12:5
1 Kor. 11:322Pe 2:20; 3:7
1 Kor. 11:341Kor 11:29
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
  • 32
  • 33
  • 34
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
1 Korintiërs 11:1-34

Die eerste brief aan die Korintiërs

11 Word navolgers van my, net soos ek van Christus is.+

2 Ek prys julle, want in alles dink julle aan my, en julle bly by die tradisies wat ek aan julle geleer het. 3 Maar ek wil hê dat julle moet weet dat die Christus die hoof van elke man is,+ die man die hoof van die vrou+ is en God die hoof van die Christus is.+ 4 Elke man wat met iets op sy hoof bid of profeteer, bring skande oor sy hoof, 5 maar elke vrou wat met ’n onbedekte hoof bid of profeteer,+ bring skande oor haar hoof, want dan sal sy wees soos ’n vrou met ’n geskeerde hoof. 6 Want as ’n vrou nie haar hoof bedek nie, moet sy haar hare laat afsny. Maar as dit vir ’n vrou ’n skande is dat haar hare afgesny of afgeskeer word, moet sy haar hoof bedek.

7 ’n Man moenie sy hoof bedek nie, want hy is God se beeld+ en bring eer aan God, maar die vrou bring eer aan die man. 8 Want die man het nie uit die vrou gekom nie, maar die vrou uit die man.+ 9 Wat meer is, die man is nie vir die vrou geskep nie, maar die vrou vir die man.+ 10 Daarom moet die vrou ’n teken van gesag op haar hoof hê as gevolg van die engele.+

11 En onder die volgelinge van die Here bestaan die vrou nie sonder die man nie en die man ook nie sonder die vrou nie. 12 Want net soos die vrou uit die man is,+ so is die man ook deur middel van die vrou, maar alles kom van God.+ 13 Oordeel self: Is dit gepas dat ’n vrou tot God bid as haar kop nie bedek is nie? 14 Dit is nie vir ’n man natuurlik om lang hare te hê nie – dit is ’n skande – 15 maar as ’n vrou lang hare het, bring dit vir haar eer. Want haar hare is vir haar gegee in die plek van ’n bedekking. 16 As enigiemand egter nie hiermee saamstem nie, moet julle vir hom sê dat ons geen ander gewoonte het nie, en die gemeentes van God het ook nie.

17 Maar terwyl ek hierdie instruksies gee, prys ek julle nie, want julle vergaderinge doen meer skade as goed. 18 Want in die eerste plek hoor ek dat daar verdeeldhede onder julle is wanneer julle in ’n gemeente bymekaarkom, en tot ’n mate glo ek dit. 19 Want daar sal beslis ook sektes onder julle wees,+ sodat dit duidelik kan word wie van julle deur God goedgekeur is.

20 Wanneer julle op een plek bymekaarkom, is dit nie regtig omdat julle die Here se Aandmaal+ wil eet nie. 21 Want wanneer julle dit eet, het elkeen reeds sy eie aandmaal geëet, en dan is die een honger terwyl die ander een dronk is. 22 Het julle nie huise waar julle kan eet en drink nie? Of dink julle dat die gemeente van God nie belangrik is nie, en laat julle dié wat niks het nie, skaam voel? Wat kan ek vir julle sê? Moet ek julle prys? In hierdie geval prys ek julle nie.

23 Want ek het van die Here ontvang wat ek ook aan julle oorgedra het, dat die Here Jesus die aand+ waarop hy verraai sou word, ’n brood geneem het, 24 en nadat hy ’n dankgebed gedoen het, het hy dit gebreek en gesê: “Dit beteken my liggaam,+ wat vir julle is. Hou aan om dit te doen as ’n herinnering aan my.”+ 25 Nadat hulle die aandmaal geëet het, het hy ook dieselfde met die beker gedoen+ en gesê: “Hierdie beker beteken die nuwe verbond+ wat bevestig word deur my bloed.+ Hou aan om dit as ’n herinnering aan my te doen wanneer julle daaruit drink.”+ 26 Want wanneer julle hierdie brood eet en uit hierdie beker drink, hou julle aan om die dood van die Here te verkondig, totdat hy kom.

27 Daarom sal enigeen wat op ’n onwaardige manier die brood eet of uit die beker van die Here drink, skuldig wees omdat hy nie die liggaam en die bloed van die Here waardeer nie. 28 Laat ’n mens homself eers goed ondersoek en dan goedkeur,+ en laat hy eers daarna van die brood eet en uit die beker drink. 29 Want hy wat eet en drink sonder om te onderskei wat die liggaam beteken, eet en drink ’n oordeel oor homself. 30 Daarom is baie onder julle swak en sieklik, en ’n hele paar slaap in die dood.*+ 31 Maar as ons onderskei wat ons is, sal ons nie geoordeel word nie. 32 Wanneer ons egter geoordeel word, word ons deur Jehovah* gedissiplineer,+ sodat ons nie saam met die wêreld veroordeel sal word nie.+ 33 Daarom, my broers, wanneer julle bymekaarkom om dit te eet, moet julle vir mekaar wag. 34 As iemand honger is, moet hy by die huis eet, sodat julle nie geoordeel word wanneer julle bymekaarkom nie.+ Maar die oorblywende sake sal ek regstel wanneer ek daar kom.

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel