Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Korintiërs 13
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van 1 Korintiërs

      • Liefde – ’n Weg wat ver beter is as enigiets anders (1-13)

1 Korintiërs 13:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/12/15, bl. 3

    Nader aan Jehovah, bl. 301

1 Korintiërs 13:2

Voetnote

  • *

    Of “nutteloos”.

Kruisverwysings

  • +1Kor 12:8
  • +1Jo 4:20

Indekse

  • Navorsingsgids

    Nader aan Jehovah, bl. 301

1 Korintiërs 13:3

Kruisverwysings

  • +Mt 6:2
  • +2Kor 9:7

1 Korintiërs 13:4

Voetnote

  • *

    Of “lankmoedig”.

  • *

    Lett. “opgeblase”.

Kruisverwysings

  • +1Jo 4:8
  • +1Te 5:14
  • +Ro 13:10; Ef 4:32
  • +Ga 5:26
  • +1Pe 5:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/6/15, bl. 20

    2002/10/15, bl. 28

    2001/11/1, bl. 15-16

    Nader aan Jehovah, bl. 302-303, 305-306

    “My volgeling”, bl. 162-163

1 Korintiërs 13:5

Voetnote

  • *

    Of “is nie onbeskof”.

  • *

    Of “van die kwaad”.

Kruisverwysings

  • +Ro 13:13; 1Kor 14:40
  • +1Kor 10:24; Flp 2:4
  • +Mt 5:39; Jak 1:19
  • +Ef 4:32; Kol 3:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/1, bl. 21-26

    Die Wagtoring,

    2014/6/15, bl. 20-21

    2008/8/1, bl. 15

    Nader aan Jehovah, bl. 306-307

    “My volgeling”, bl. 163-169

1 Korintiërs 13:6

Kruisverwysings

  • +Ro 12:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/6/15, bl. 20-21

    Nader aan Jehovah, bl. 303, 307-308

    Ontwaak!,

    2008/11, bl. 8-9

1 Korintiërs 13:7

Kruisverwysings

  • +1Pe 4:8
  • +Han 17:11
  • +Ro 8:25; 12:12
  • +1Te 1:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/6/15, bl. 21

    2009/12/15, bl. 27-28

    2000/7/15, bl. 23

    Nader aan Jehovah, bl. 303-305

    “My volgeling”, bl. 169-171

1 Korintiërs 13:8

Voetnote

  • *

    Of “vergaan”.

  • *

    D.w.s. om wonderdadig in ander tale te praat.

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/6/15, bl. 21

    2009/12/15, bl. 27-28

    2003/7/1, bl. 7

    Nader aan Jehovah, bl. 308-309

1 Korintiërs 13:9

Kruisverwysings

  • +Spr 4:18

1 Korintiërs 13:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Ontwaak!,

    2011/10, bl. 5

    Die Wagtoring,

    2007/9/1, bl. 22

1 Korintiërs 13:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/4/1, bl. 15

    2000/3/15, bl. 12

1 Korintiërs 13:13

Kruisverwysings

  • +Mt 22:37; Ro 13:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/10, bl. 30

    Die Wagtoring,

    2008/7/15, bl. 27

    Gesinsgeluk, bl. 28-29

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Kor. 13:21Kor 12:8
1 Kor. 13:21Jo 4:20
1 Kor. 13:3Mt 6:2
1 Kor. 13:32Kor 9:7
1 Kor. 13:41Jo 4:8
1 Kor. 13:41Te 5:14
1 Kor. 13:4Ro 13:10; Ef 4:32
1 Kor. 13:4Ga 5:26
1 Kor. 13:41Pe 5:5
1 Kor. 13:5Ro 13:13; 1Kor 14:40
1 Kor. 13:51Kor 10:24; Flp 2:4
1 Kor. 13:5Mt 5:39; Jak 1:19
1 Kor. 13:5Ef 4:32; Kol 3:13
1 Kor. 13:6Ro 12:9
1 Kor. 13:71Pe 4:8
1 Kor. 13:7Han 17:11
1 Kor. 13:7Ro 8:25; 12:12
1 Kor. 13:71Te 1:3
1 Kor. 13:9Spr 4:18
1 Kor. 13:13Mt 22:37; Ro 13:10
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
1 Korintiërs 13:1-13

Die eerste brief aan die Korintiërs

13 As ek in die tale van mense en van engele praat, maar geen liefde het nie, het ek ’n klinkende metaal of simbaal geword. 2 As ek die gawe van profesie het, al die heilige geheime verstaan, alle kennis ontvang het+ en soveel geloof het dat ek berge kan verskuif, maar geen liefde het nie, is ek niks.*+ 3 En as ek al my besittings gee sodat ander iets kan hê om te eet+ en ek my liggaam oorgee sodat ek daaroor kan spog, maar geen liefde het nie,+ help dit my niks.

4 Liefde+ is geduldig*+ en goedhartig.+ Liefde is nie jaloers nie.+ Dit praat nie groot nie, word nie trots* nie,+ 5 gedra hom nie ongepas* nie,+ soek nie sy eie belang nie,+ raak nie gou kwaad nie.+ Dit hou nie boek van slegte dinge wat aan hom gedoen is* nie.+ 6 Dit is nie bly oor onregverdigheid nie,+ maar is bly saam met die waarheid. 7 Dit verdra alles,+ glo alles,+ hoop alles,+ verduur alles.+

8 Liefde faal* nooit nie. Maar as daar gawes van profesie is, sal hulle verwyder word. As daar tale* is, sal hulle ophou. As daar kennis is, sal dit verdwyn. 9 Want ons het gedeeltelike kennis+ en ons profeteer gedeeltelik, 10 maar wanneer dit kom wat volledig is, sal wat gedeeltelik is, verwyder word. 11 Toe ek ’n kind was, het ek soos ’n kind gepraat, soos ’n kind gedink en soos ’n kind geredeneer, maar noudat ek ’n man geword het, het ek die eienskappe van ’n kind agtergelaat. 12 Want nou sien ons ’n onduidelike beeld in ’n metaalspieël, maar dan sal dit van aangesig tot aangesig wees. Nou het ek gedeeltelike kennis van God, maar dan sal ek volledige kennis van hom hê, net soos hy my ten volle ken. 13 Maar nou bly hierdie drie dinge oor: geloof, hoop, liefde. Maar die grootste hiervan is liefde.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel