Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Korintiërs 14
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van 1 Korintiërs

      • Gawes van profesie en om in tale te praat (1-25)

      • Ordelike Christelike vergaderinge (26-40)

        • Vroue se plek in gemeente (34, 35)

1 Korintiërs 14:1

Voetnote

  • *

    Of “maar streef ywerig daarna”.

Kruisverwysings

  • +1Te 5:20

1 Korintiërs 14:2

Kruisverwysings

  • +1Kor 14:5
  • +1Kor 13:2

1 Korintiërs 14:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/10/15, bl. 24-25

1 Korintiërs 14:5

Voetnote

  • *

    Of “dit uitlê”.

Kruisverwysings

  • +1Kor 12:30
  • +Jl 2:28; Han 2:17; 21:8, 9

1 Korintiërs 14:6

Kruisverwysings

  • +Ga 1:11, 12; 2:2
  • +1Kor 12:8

1 Korintiërs 14:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/12/15, bl. 20

1 Korintiërs 14:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/12/15, bl. 20

1 Korintiërs 14:12

Kruisverwysings

  • +1Kor 12:7; 14:4, 26

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/4/15, bl. 23-24

1 Korintiërs 14:13

Voetnote

  • *

    Of “dit kan uitlê”.

Kruisverwysings

  • +1Kor 12:8, 10; 14:5

1 Korintiërs 14:19

Voetnote

  • *

    Of “mondeling kan leer”.

Kruisverwysings

  • +1Kor 14:4

1 Korintiërs 14:20

Kruisverwysings

  • +Ef 4:14
  • +Ro 16:19
  • +Heb 5:13, 14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/2/1, bl. 11

1 Korintiërs 14:21

Voetnote

  • *

    Sien Aanh. A5.

Kruisverwysings

  • +Jes 28:11, 12

1 Korintiërs 14:22

Kruisverwysings

  • +Han 2:4, 13

1 Korintiërs 14:25

Kruisverwysings

  • +Jes 45:14; Sag 8:23

1 Korintiërs 14:26

Voetnote

  • *

    Of “uitlegging”.

Kruisverwysings

  • +1Kor 12:8, 10

1 Korintiërs 14:27

Voetnote

  • *

    Of “dit uitlê”.

Kruisverwysings

  • +1Kor 14:5

1 Korintiërs 14:28

Voetnote

  • *

    Of “dit uit te lê”.

1 Korintiërs 14:29

Kruisverwysings

  • +Han 13:1

1 Korintiërs 14:31

Kruisverwysings

  • +Heb 10:24, 25

1 Korintiërs 14:33

Kruisverwysings

  • +1Kor 14:40; Kol 2:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    God se Koninkryk, bl. 120

1 Korintiërs 14:34

Kruisverwysings

  • +1Ti 2:11, 12
  • +1Kor 11:3; Ef 5:22; Kol 3:18; Tit 2:5; 1Pe 3:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/9/1, bl. 9

    2006/3/1, bl. 28-29

1 Korintiërs 14:36

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2011/6/1, bl. 14

1 Korintiërs 14:38

Voetnote

  • *

    Of moontlik “as iemand onkundig is, sal hy onkundig bly”.

1 Korintiërs 14:39

Voetnote

  • *

    Of “streef ywerig daarna”.

Kruisverwysings

  • +1Te 5:20
  • +1Kor 14:27

1 Korintiërs 14:40

Voetnote

  • *

    Of “volgens reëling”.

Kruisverwysings

  • +1Kor 14:33; Kol 2:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    ‘God se liefde’, bl. 49

    “Hele Skrif”,

    bl. 212-214

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Kor. 14:11Te 5:20
1 Kor. 14:21Kor 14:5
1 Kor. 14:21Kor 13:2
1 Kor. 14:51Kor 12:30
1 Kor. 14:5Jl 2:28; Han 2:17; 21:8, 9
1 Kor. 14:6Ga 1:11, 12; 2:2
1 Kor. 14:61Kor 12:8
1 Kor. 14:121Kor 12:7; 14:4, 26
1 Kor. 14:131Kor 12:8, 10; 14:5
1 Kor. 14:191Kor 14:4
1 Kor. 14:20Ef 4:14
1 Kor. 14:20Ro 16:19
1 Kor. 14:20Heb 5:13, 14
1 Kor. 14:21Jes 28:11, 12
1 Kor. 14:22Han 2:4, 13
1 Kor. 14:25Jes 45:14; Sag 8:23
1 Kor. 14:261Kor 12:8, 10
1 Kor. 14:271Kor 14:5
1 Kor. 14:29Han 13:1
1 Kor. 14:31Heb 10:24, 25
1 Kor. 14:331Kor 14:40; Kol 2:5
1 Kor. 14:341Ti 2:11, 12
1 Kor. 14:341Kor 11:3; Ef 5:22; Kol 3:18; Tit 2:5; 1Pe 3:1
1 Kor. 14:391Te 5:20
1 Kor. 14:391Kor 14:27
1 Kor. 14:401Kor 14:33; Kol 2:5
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
  • 32
  • 33
  • 34
  • 35
  • 36
  • 37
  • 38
  • 39
  • 40
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
1 Korintiërs 14:1-40

Die eerste brief aan die Korintiërs

14 Streef liefde na, maar hou aan om hard te werk* om die geestelike gawes te verkry, maar veral om te profeteer.+ 2 Want die een wat in ’n taal praat, praat nie met mense nie, maar met God. Niemand verstaan egter wat hy sê nie,+ al praat hy oor heilige geheime+ deur middel van die gees. 3 Maar die een wat profeteer, bou mense op en moedig hulle aan en vertroos hulle deur sy woorde. 4 Die een wat in ’n taal praat, bou homself op, maar die een wat profeteer, bou ’n gemeente op. 5 Ek sou graag wou hê dat julle almal in tale moet praat,+ maar ek verkies dat julle profeteer.+ Ja, die een wat profeteer, is groter as die een wat in tale praat, tensy hy dit ook vertaal* sodat die gemeente opgebou kan word. 6 Maar as ek nou met julle in tale kom praat, broers, van watter nut sou ek dan vir julle wees as ek nie met ’n openbaring+ of met kennis+ of met ’n profesie of met ’n lering met julle praat nie?

7 Dit is dieselfde met lewelose dinge wat ’n geluid maak, soos ’n fluit of ’n harp. As dieselfde noot die hele tyd gespeel word, hoe sal ’n mens kan uitmaak watter musiek daarop gespeel word? 8 Want as die trompet ’n onduidelike geluid maak, wie sal gereedmaak vir die geveg? 9 Dit is dieselfde as julle nie met julle tong woorde gebruik wat maklik verstaan kan word nie. Hoe sal enigiemand weet wat julle sê? Julle sal in werklikheid in die lug praat. 10 Daar is baie soorte tale in die wêreld, en al daardie tale word verstaan. 11 As ek dan nie die taal verstaan nie, sal ek ’n uitlander wees vir die een wat praat, en die een wat praat, sal vir my ’n uitlander wees. 12 Aangesien julle graag die gawes van die gees wil hê, moet julle hierdie gawes soveel as moontlik probeer gebruik om die gemeente op te bou.+

13 Laat die een wat in ’n taal praat, dus bid dat hy kan vertaal.*+ 14 Want as ek in ’n taal bid, is dit my gawe van die gees wat bid, maar my verstand is onproduktief. 15 Wat moet dan gedoen word? Ek sal met die gawe van die gees bid, maar ek sal ook met my verstand bid. Ek sal met die gawe van die gees lofliedere sing, maar ek sal ook met my verstand lofliedere sing. 16 As jy God met ’n gawe van die gees loof, hoe kan die gewone persoon onder julle “Amen” sê op jou dankgebed, aangesien hy nie weet wat jy sê nie? 17 Jy doen nou wel ’n goeie dankgebed, maar die ander persoon word nie opgebou nie. 18 Ek dank God dat ek in meer tale as julle almal praat. 19 Maar ek sal liewer vyf verstaanbare woorde in ’n gemeente sê, sodat ek ander ook kan leer,* as dat ek tienduisend woorde in ’n taal sê.+

20 Broers, moenie jong kinders in julle denke word nie,+ maar wees jong kinders wanneer dit by slegte dinge kom,+ en word volwasse in julle denke.+ 21 In die Wet is daar geskryf: “‘Met die taal van uitlanders en met die woorde van vreemdelinge sal ek met hierdie volk praat, en selfs dan sal hulle weier om na my te luister,’ sê Jehovah.”*+ 22 Daarom is tale nie ’n teken vir die gelowiges nie, maar vir die ongelowiges,+ terwyl profesie nie vir die ongelowiges is nie, maar vir die gelowiges. 23 As die hele gemeente dan op een plek bymekaarkom en hulle almal in tale praat, maar daar gewone mense of ongelowiges inkom, sal hulle dan nie sê dat julle mal geword het nie? 24 Maar as julle almal profeteer en daar ’n ongelowige of ’n gewone persoon inkom, sal hy deur almal tereggewys en noukeurig ondersoek word. 25 Die geheime van sy hart sal dan bekend word, en hy sal met sy gesig na die grond toe neerval en God aanbid en sê: “God is werklik onder julle.”+

26 Wat moet dan gedoen word, broers? Wanneer julle bymekaarkom, het die een ’n psalm, ’n ander ’n lering, ’n ander ’n openbaring, ’n ander ’n taal en ’n ander ’n vertaling* daarvan.+ Doen alles sodat julle mekaar kan opbou. 27 En as mense in ’n taal praat, moet daar net twee of drie praat, nie meer as dit nie. Hulle moet beurte maak, en iemand moet vertaal.*+ 28 Maar as daar niemand is om te vertaal* nie, moet die persoon wat praat, stilbly in die gemeente en met homself en met God praat. 29 Laat twee of drie profete+ praat, en laat die ander vasstel wat dit beteken. 30 Maar as iemand anders ’n openbaring kry terwyl hy daar sit, moet die een wat eerste begin praat het, stilbly. 31 Want julle kan almal een vir een profeteer, sodat almal kan leer en almal aangemoedig kan word.+ 32 En die profete moet beheer hê oor die manier waarop hulle die gawes van die gees gebruik. 33 Want God is nie ’n God van wanorde nie, maar van vrede.+

Soos in al die gemeentes van die heiliges: 34 Laat die vrouens stilbly in die gemeentes, want hulle word nie toegelaat om te praat nie.+ Laat hulle eerder onderdanig wees,+ soos die Wet ook sê. 35 As hulle dan iets wil weet, moet hulle hulle mans by die huis vra, want dit is ’n skande vir ’n vrou om in die gemeente te praat.

36 Het die woord van God by julle ontstaan, of het dit net by julle uitgekom?

37 As iemand dink dat hy ’n profeet is of ’n gawe van die gees ontvang het, moet hy erken dat die dinge wat ek aan julle skryf, die Here se gebod is. 38 Maar as iemand dit nie erken nie, sal hy nie erken word nie.* 39 Daarom, my broers, span julle in* om te profeteer,+ maar moenie verbied dat daar in tale gepraat word nie.+ 40 Maar laat alles reg en ordelik* plaasvind.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel