Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Korintiërs 16
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van 1 Korintiërs

      • Insameling vir Christene in Jerusalem (1-4)

      • Paulus se reisplanne (5-9)

      • Timoteus en Apollos se beplande besoeke (10-12)

      • Aansporing en groete (13-24)

1 Korintiërs 16:1

Kruisverwysings

  • +Han 24:17; Ro 15:26; 2Kor 8:3, 4

1 Korintiërs 16:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2013/12/15, bl. 14

    2008/7/15, bl. 28

    2002/12/1, bl. 5

    2002/11/1, bl. 26-30

    Koninkryksbediening,

    2002/1, bl. 2

1 Korintiërs 16:3

Kruisverwysings

  • +2Kor 8:19

1 Korintiërs 16:5

Kruisverwysings

  • +Han 19:21; 2Kor 1:15, 16

1 Korintiërs 16:7

Voetnote

  • *

    Sien Aanh. A5.

Kruisverwysings

  • +Han 20:2

1 Korintiërs 16:8

Kruisverwysings

  • +Han 19:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    “Hele Skrif”, bl. 210

1 Korintiërs 16:9

Kruisverwysings

  • +Han 19:10, 11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/12/15, bl. 18-19

1 Korintiërs 16:10

Voetnote

  • *

    Sien Aanh. A5.

Kruisverwysings

  • +Han 16:1, 2
  • +Flp 2:19, 20

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/5/15, bl. 15

1 Korintiërs 16:12

Kruisverwysings

  • +Han 18:24, 25

1 Korintiërs 16:13

Voetnote

  • *

    Of “gedra julle soos manne”.

Kruisverwysings

  • +1Te 5:6
  • +1Kor 15:58; Flp 1:27
  • +Han 4:29
  • +Ef 6:10; Kol 1:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/9/15, bl. 15-20

    2003/1/1, bl. 18-19

    2002/4/1, bl. 15, 27-28

    Ontwaak!,

    2000/4/22, bl. 15

    Koninkryksbediening,

    2000/2, bl. 8

1 Korintiërs 16:14

Kruisverwysings

  • +1Kor 13:4; 1Pe 4:8

1 Korintiërs 16:15

Voetnote

  • *

    Of “die eerstelinge”.

1 Korintiërs 16:16

Kruisverwysings

  • +Flp 2:29, 30; 1Te 5:12; 1Ti 5:17

1 Korintiërs 16:17

Kruisverwysings

  • +1Kor 1:16

1 Korintiërs 16:18

Voetnote

  • *

    Of “my gees en julle s’n verkwik”.

1 Korintiërs 16:19

Kruisverwysings

  • +Ro 16:3, 5; Flm 2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/8/15, bl. 10

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Kor. 16:1Han 24:17; Ro 15:26; 2Kor 8:3, 4
1 Kor. 16:32Kor 8:19
1 Kor. 16:5Han 19:21; 2Kor 1:15, 16
1 Kor. 16:7Han 20:2
1 Kor. 16:8Han 19:1
1 Kor. 16:9Han 19:10, 11
1 Kor. 16:10Han 16:1, 2
1 Kor. 16:10Flp 2:19, 20
1 Kor. 16:12Han 18:24, 25
1 Kor. 16:131Te 5:6
1 Kor. 16:131Kor 15:58; Flp 1:27
1 Kor. 16:13Han 4:29
1 Kor. 16:13Ef 6:10; Kol 1:11
1 Kor. 16:141Kor 13:4; 1Pe 4:8
1 Kor. 16:16Flp 2:29, 30; 1Te 5:12; 1Ti 5:17
1 Kor. 16:171Kor 1:16
1 Kor. 16:19Ro 16:3, 5; Flm 2
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
1 Korintiërs 16:1-24

Die eerste brief aan die Korintiërs

16 Nou wil ek die volgende vir julle sê oor die insameling vir die heiliges.+ Volg die riglyne wat ek aan die gemeentes van Galaʹsië gegee het. 2 Op elke eerste dag van elke week moet elkeen van julle iets opsysit volgens wat hy kan bekostig, sodat julle niks hoef in te samel wanneer ek daar aankom nie. 3 En wanneer ek daar aankom, sal ek die manne stuur wat julle in julle briewe goedkeur+ om julle geskenk wat uit liefde gegee is, na Jerusalem te neem. 4 Maar as dit lyk asof dit vir my ook nodig is om daarheen te gaan, sal hulle saam met my gaan.

5 Ek sal egter na julle toe kom wanneer ek deur Masedoʹnië gegaan het. Ek is van plan om deur Masedoʹnië+ te gaan, 6 en miskien sal ek by julle bly of selfs die winter saam met julle deurbring. Dan kan julle ’n ent saam met my gaan na waarheen ek ook al op pad is. 7 Ek wil julle nie net vir ’n rukkie sien terwyl ek reis nie, want ek wil graag ’n tyd lank by julle bly,+ as Jehovah* dit toelaat. 8 Maar ek gaan tot die Pinksterfees hier in Efeʹse+ bly, 9 want ’n groot deur wat tot bedrywigheid lei, is vir my oopgemaak,+ maar daar is baie teenstanders.

10 As Timoʹteus+ daar aankom, moet julle sorg dat hy geen rede het om bang te wees terwyl hy by julle is nie, want hy doen die werk van Jehovah,*+ net soos ek. 11 Laat niemand dus op hom neersien nie. Stuur hom in vrede weg, sodat hy na my toe kan kom, want ek wag vir hom saam met die broers.

12 Ek het ons broer Apolʹlos+ dringend gevra om saam met die broers na julle toe te kom. Hy was nie van plan om nou te kom nie, maar hy sal kom wanneer hy die geleentheid het.

13 Bly wakker,+ staan vas in die geloof,+ wees moedig,*+ word sterk.+ 14 Doen alles wat julle doen met liefde.+

15 Ek spoor julle dan nou aan, broers: Julle weet dat Steʹfanas en sy huismense die eerste dissipels* van Agaʹje is en dat hulle altyd gereed is om die heiliges te bedien. 16 Mag julle ook aanhou om onderdanig te wees aan sulke mense, en aan almal wat saamwerk en wat hard werk.+ 17 Maar ek is bly dat Steʹfanas+ en Fortunaʹtus en Agaʹïkus hier is omdat hulle my baie gehelp het toe julle nie hier was nie. 18 Want hulle het my opgebou, en ook vir julle.* Julle moet dus sulke manne waardeer.

19 Die gemeentes van Asië stuur vir julle groete. Aʹquila en Prisca saam met die gemeente wat in hulle huis is,+ stuur vir julle hartlike groete in die Here. 20 Al die broers groet julle. Groet mekaar met ’n heilige soen.

21 Hier is my groete, Paulus s’n, wat ek met my eie hand skryf.

22 As iemand nie liefde vir die Here het nie, laat hom vervloek wees. O ons Here, kom! 23 Mag die onverdiende goedheid van die Here Jesus met julle wees. 24 Mag my liefde met julle almal wees in eenheid met Christus Jesus.

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel