Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Korintiërs 4
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van 1 Korintiërs

      • Bestuurders moet getrou wees (1-5)

      • Nederigheid van Christenbedienaars (6-13)

        • ‘Moenie verder gaan as wat geskryf is nie’ (6)

        • Christene ’n teaterskouspel (9)

      • Paulus gee om vir sy geestelike kinders (14-21)

1 Korintiërs 4:1

Kruisverwysings

  • +Mt 13:11; Ro 16:25, 26

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/12/15, bl. 11

    2000/8/1, bl. 14-15

1 Korintiërs 4:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/12/15, bl. 12

1 Korintiërs 4:4

Voetnote

  • *

    Sien Aanh. A5.

Kruisverwysings

  • +Spr 21:2; Ro 14:10; Heb 4:13

1 Korintiërs 4:5

Kruisverwysings

  • +Mt 7:1
  • +Spr 10:9; 2Kor 10:18; 1Ti 5:24, 25

1 Korintiërs 4:6

Kruisverwysings

  • +1Kor 1:12
  • +Ro 12:3; 2Kor 12:20; 3Jo 9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/4/15, bl. 7

1 Korintiërs 4:7

Kruisverwysings

  • +Joh 3:27

1 Korintiërs 4:8

Kruisverwysings

  • +Op 20:4, 6
  • +2Ti 2:12; Op 3:21

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/1/15, bl. 22

1 Korintiërs 4:9

Kruisverwysings

  • +Ro 8:36; 1Kor 15:32; 2Kor 6:4, 9
  • +Heb 10:33

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/5/15, bl. 24

    Koninkryksbediening,

    2001/8, bl. 1

    Ontwaak!,

    2000/6/8, bl. 13

1 Korintiërs 4:10

Kruisverwysings

  • +1Kor 3:18

1 Korintiërs 4:11

Voetnote

  • *

    Lett. “is ons kaal”.

  • *

    Of “sleg behandel”.

Kruisverwysings

  • +Flp 4:12
  • +2Kor 11:27
  • +Han 14:19; 23:2; 2Kor 11:24

1 Korintiërs 4:12

Kruisverwysings

  • +Han 18:3; 20:34; 1Te 2:9
  • +Ro 12:14; 1Pe 3:9
  • +Mt 5:44

1 Korintiërs 4:13

Voetnote

  • *

    Of “belaster”.

  • *

    Lett. “smeek ons”.

  • *

    Of “afskraapsel”.

Kruisverwysings

  • +1Pe 2:23

1 Korintiërs 4:15

Voetnote

  • *

    Of “tugmeesters”.

Kruisverwysings

  • +Ga 4:19; 1Te 2:11

1 Korintiërs 4:16

Kruisverwysings

  • +1Kor 11:1; Flp 3:17; 1Te 1:6

1 Korintiërs 4:17

Voetnote

  • *

    Lett. “my weë”.

Kruisverwysings

  • +2Ti 1:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/1, bl. 30-31

1 Korintiërs 4:19

Voetnote

  • *

    Sien Aanh. A5.

1 Korintiërs 4:21

Kruisverwysings

  • +2Kor 13:10

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Kor. 4:1Mt 13:11; Ro 16:25, 26
1 Kor. 4:4Spr 21:2; Ro 14:10; Heb 4:13
1 Kor. 4:5Mt 7:1
1 Kor. 4:5Spr 10:9; 2Kor 10:18; 1Ti 5:24, 25
1 Kor. 4:61Kor 1:12
1 Kor. 4:6Ro 12:3; 2Kor 12:20; 3Jo 9
1 Kor. 4:7Joh 3:27
1 Kor. 4:8Op 20:4, 6
1 Kor. 4:82Ti 2:12; Op 3:21
1 Kor. 4:9Ro 8:36; 1Kor 15:32; 2Kor 6:4, 9
1 Kor. 4:9Heb 10:33
1 Kor. 4:101Kor 3:18
1 Kor. 4:11Flp 4:12
1 Kor. 4:112Kor 11:27
1 Kor. 4:11Han 14:19; 23:2; 2Kor 11:24
1 Kor. 4:12Han 18:3; 20:34; 1Te 2:9
1 Kor. 4:12Ro 12:14; 1Pe 3:9
1 Kor. 4:12Mt 5:44
1 Kor. 4:131Pe 2:23
1 Kor. 4:15Ga 4:19; 1Te 2:11
1 Kor. 4:161Kor 11:1; Flp 3:17; 1Te 1:6
1 Kor. 4:172Ti 1:13
1 Kor. 4:212Kor 13:10
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
1 Korintiërs 4:1-21

Die eerste brief aan die Korintiërs

4 Mense moet ons beskou as dienaars van Christus en bestuurders van God se heilige geheime.+ 2 En daar word van bestuurders verwag dat hulle getrou moet wees. 3 Vir my is dit glad nie belangrik dat julle of enige menslike hof my ondersoek nie. Om die waarheid te sê, ek ondersoek nie eers myself nie, 4 want ek is nie bewus van enigiets teen my nie. Maar dit bewys nie dat ek regverdig is nie. Die een wat my ondersoek, is Jehovah.*+ 5 Daarom moet julle nie voor die vasgestelde tyd oordeel nie,+ totdat die Here kom. Hy sal die geheime dinge van die duisternis openbaar en die planne van die harte bekend maak, en dan sal God elkeen prys.+

6 Broers, ek het hierdie dinge dan nou vir julle eie beswil op my en Apolʹlos+ toegepas, sodat julle die volgende reël deur ons kan leer: “Moenie verder gaan as die dinge wat geskryf is nie.” Dan sal julle nie opgeblase van trots+ wees en die een bo die ander voortrek nie. 7 Want wat maak jou dan anders as iemand anders? Ja, wat het jy wat jy nie ontvang het nie?+ As jy dit dan in werklikheid ontvang het, hoekom spog jy asof jy dit nie ontvang het nie?

8 Is julle al klaar versadig? Is julle al klaar ryk? Het julle sonder ons as konings begin regeer?+ Ek wens dat julle al as konings begin regeer het, want dan kon ons ook saam met julle as konings regeer.+ 9 Want dit lyk vir my asof God ons, die apostels, laaste laat verskyn het as mense wat tot die dood veroordeel is,+ want ons het ’n teaterskouspel geword vir die wêreld+ en vir engele en vir mense. 10 Ons is dwase+ ter wille van Christus, maar julle is verstandig omdat julle Christus volg. Ons is swak, maar julle is sterk. Julle word geëer, maar daar word op ons neergekyk. 11 Tot op hierdie uur is ons nog steeds honger+ en dors+ en het ons skaars klere aan* en word ons geslaan*+ en is ons dakloos 12 en werk ons hard met ons eie hande.+ Wanneer ons beledig word, seën ons.+ Wanneer ons vervolg word, verdra ons dit geduldig.+ 13 Wanneer ons naam deur die modder gesleep* word, gee ons ’n sagte antwoord.*+ Tot nou toe het ons soos die vullis van die wêreld geword, die skuim* van alle dinge.

14 Ek skryf nie hierdie dinge om julle te laat skaam kry nie, maar om julle raad te gee as my geliefde kinders. 15 Want al het julle ook 10 000 oppassers* in Christus, het julle beslis nie baie vaders nie, want in Christus Jesus het ek julle vader geword deur middel van die goeie nuus.+ 16 Ek spoor julle dus aan: Word navolgers van my.+ 17 Daarom stuur ek Timoʹteus na julle toe, want hy is my geliefde en getroue kind in die Here. Hy sal julle herinner aan die metodes wat ek volg* in my diens aan Christus Jesus,+ dieselfde metodes wat ek oral in elke gemeente aan ander leer.

18 Party is opgeblase van trots, want hulle dink dat ek nie na julle toe kom nie. 19 Maar ek sal binnekort na julle toe kom, as Jehovah* wil, nie om te luister na die woorde van hierdie mense wat opgeblase van trots is nie, maar om uit te vind of hulle God se krag het of nie. 20 Want die Koninkryk van God gaan nie oor woorde nie, maar oor krag. 21 Wat verkies julle? Moet ek met ’n slaanding na julle toe kom,+ of met liefde en sagmoedigheid?

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel