Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Korintiërs 5
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van 1 Korintiërs

      • ’n Geval van seksuele onsedelikheid (1-5)

      • ’n Bietjie suurdeeg laat al die deeg gis (6-8)

      • “Verwyder die goddelose mens” (9-13)

1 Korintiërs 5:1

Voetnote

  • *

    Grieks: por·neiʹa. Sien Woordelys.

  • *

    Grieks: por·neiʹa. Sien Woordelys.

  • *

    Lett. “die vrou van sy pa het”.

Kruisverwysings

  • +Ef 5:3
  • +Le 18:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1997/8/15, bl. 28

1 Korintiërs 5:2

Kruisverwysings

  • +2Kor 7:9
  • +1Kor 5:13; 2Jo 10

1 Korintiërs 5:5

Voetnote

  • *

    Lett. “die vlees”.

  • *

    Lett. “die gees”.

Kruisverwysings

  • +1Ti 1:20
  • +1Kor 1:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/2/15, bl. 21

    2008/7/15, bl. 26-27

    2006/11/15, bl. 27

1 Korintiërs 5:6

Kruisverwysings

  • +1Kor 15:33; Ga 5:9; 2Ti 2:16, 17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 57

    Die Wagtoring,

    1993/3/15, bl. 5

1 Korintiërs 5:7

Kruisverwysings

  • +Joh 1:29
  • +1Pe 1:19, 20; Op 5:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Lewe en Bediening — Vergaderingwerkboek,

    2018/4, bl. 2

    Die Wagtoring,

    2013/12/15, bl. 19

    1994/3/15, bl. 4

    1993/3/15, bl. 5

    1990/2/15, bl. 12

    1988/4/15, bl. 27-28

1 Korintiërs 5:8

Kruisverwysings

  • +Eks 13:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1993/3/15, bl. 5

1 Korintiërs 5:9

Voetnote

  • *

    Sien Woordelys, “Seksuele onsedelikheid”.

1 Korintiërs 5:10

Voetnote

  • *

    Sien Woordelys, “Seksuele onsedelikheid”.

Kruisverwysings

  • +1Jo 2:17
  • +Joh 17:15

1 Korintiërs 5:11

Voetnote

  • *

    Sien Woordelys, “Seksuele onsedelikheid”.

  • *

    Of “wat ’n kwaadspreker is”.

Kruisverwysings

  • +Nu 16:25, 26; Ro 16:17; 2Jo 10
  • +Ef 5:5
  • +De 21:20, 21; 1Pe 4:3
  • +1Kor 6:9, 10; Ga 5:19-21

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 58

    Ontwaak!,

    1996/9/8, bl. 27

    Die Wagtoring,

    1988/4/15, bl. 26-28

1 Korintiërs 5:13

Kruisverwysings

  • +Pr 12:14
  • +Ge 3:23, 24; De 17:7; Tit 3:10; 2Jo 10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/5/15, bl. 30-31

    1995/5/15, bl. 13

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Kor. 5:1Ef 5:3
1 Kor. 5:1Le 18:8
1 Kor. 5:21Kor 5:13; 2Jo 10
1 Kor. 5:22Kor 7:9
1 Kor. 5:51Ti 1:20
1 Kor. 5:51Kor 1:8
1 Kor. 5:61Kor 15:33; Ga 5:9; 2Ti 2:16, 17
1 Kor. 5:7Joh 1:29
1 Kor. 5:71Pe 1:19, 20; Op 5:12
1 Kor. 5:8Eks 13:7
1 Kor. 5:101Jo 2:17
1 Kor. 5:10Joh 17:15
1 Kor. 5:11Nu 16:25, 26; Ro 16:17; 2Jo 10
1 Kor. 5:11Ef 5:5
1 Kor. 5:11De 21:20, 21; 1Pe 4:3
1 Kor. 5:111Kor 6:9, 10; Ga 5:19-21
1 Kor. 5:13Pr 12:14
1 Kor. 5:13Ge 3:23, 24; De 17:7; Tit 3:10; 2Jo 10
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
1 Korintiërs 5:1-13

Die eerste brief aan die Korintiërs

5 Ek het gehoor dat daar seksuele onsedelikheid*+ onder julle is, die soort onsedelikheid* wat nie eers onder die nasies voorkom nie – waar ’n man saam met sy pa se vrou lewe.*+ 2 Is julle trots daarop? Moet julle nie eerder hartseer wees nie?+ Moet julle nie die man wat dit gedoen het, onder julle uit verwyder nie?+ 3 Al is ek nie fisies daar nie, is ek daar in die gees, en ek het die man wat dit gedoen het, reeds geoordeel asof ek daar by julle is. 4 Wanneer julle in die naam van ons Here Jesus bymekaar is, sal ek in die gees saam met julle wees met die krag van ons Here Jesus. 5 Dan moet julle so iemand aan Satan oorlewer+ sodat daardie persoon se slegte invloed* vernietig kan word en die gees van die gemeente* gered kan word in die dag van die Here.+

6 Dit is nie goed dat julle so trots is nie. Weet julle nie dat ’n bietjie suurdeeg al die deeg laat gis nie?+ 7 Verwyder die ou suurdeeg sodat julle nuwe, ongesuurde deeg kan wees. Dit is tog wat julle eintlik is, want Christus, ons Pasga-lam,+ is geoffer.+ 8 Laat ons die fees dus nie met ou suurdeeg vier nie,+ en ook nie met suurdeeg van slegtheid en goddeloosheid nie, maar met ongesuurde brood van opregtheid en waarheid.

9 In my brief het ek aan julle geskryf dat julle moet ophou assosieer met mense wat seksueel onsedelik* is. 10 Ek bedoel nie alle mense van hierdie wêreld wat seksueel onsedelik*+ of gierig is of wat ander afpers of afgode aanbid nie. Anders sou julle in werklikheid die wêreld moes verlaat.+ 11 Maar nou skryf ek aan julle om op te hou assosieer+ met enigeen wat ’n broer genoem word maar wat seksueel onsedelik* of gierig is+ of wat afgode aanbid of ander uitskel* of wat ’n dronkaard+ of ’n afperser+ is. Moenie eers saam met so iemand eet nie. 12 Want wat het ek te doen met die oordeel van die mense wat buite die gemeente is? Oordeel julle nie die mense wat binne die gemeente is 13 terwyl God die mense oordeel wat buite is nie?+ “Verwyder die goddelose mens onder julle uit.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel