Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Korintiërs 11
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van 2 Korintiërs

      • Paulus en die “super-apostels” (1-15)

      • Paulus se moeilike tye as apostel (16-33)

2 Korintiërs 11:2

Voetnote

  • *

    Lett. “God se ywer”.

  • *

    Lett. “kuis”.

Kruisverwysings

  • +Mr 2:19; Ef 5:23; Op 21:2, 9

2 Korintiërs 11:3

Voetnote

  • *

    Lett. “kuisheid”.

Kruisverwysings

  • +Ge 3:4, 5; Joh 8:44
  • +1Ti 6:3-5; Heb 13:9; 2Pe 3:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    ‘God se liefde’, bl. 192

    Die Wagtoring,

    2002/10/15, bl. 8

2 Korintiërs 11:4

Kruisverwysings

  • +Ga 1:7, 8

2 Korintiërs 11:5

Kruisverwysings

  • +2Kor 11:23

Indekse

  • Navorsingsgids

    “Hele Skrif”, bl. 216

2 Korintiërs 11:6

Kruisverwysings

  • +2Kor 10:10

2 Korintiërs 11:7

Kruisverwysings

  • +Han 18:3; 1Kor 9:18

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 148-150

2 Korintiërs 11:8

Voetnote

  • *

    Lett. “beroof”.

Kruisverwysings

  • +Flp 4:10

2 Korintiërs 11:9

Kruisverwysings

  • +Flp 4:15, 16
  • +1Te 2:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Getuig, bl. 151

2 Korintiërs 11:10

Kruisverwysings

  • +1Kor 9:14, 15

2 Korintiërs 11:12

Voetnote

  • *

    Of “hulle amp”.

  • *

    Of “voorwendsel”.

Kruisverwysings

  • +1Kor 9:11, 12

2 Korintiërs 11:13

Kruisverwysings

  • +Ro 16:17, 18; 2Pe 2:1

2 Korintiërs 11:14

Kruisverwysings

  • +Ga 1:8; 2Te 2:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2004/2/15, bl. 4-5

    2002/3/1, bl. 11

2 Korintiërs 11:15

Kruisverwysings

  • +Mt 16:27; Flp 3:18, 19; 2Ti 4:14

2 Korintiërs 11:18

Voetnote

  • *

    Lett. “die vlees”.

2 Korintiërs 11:22

Voetnote

  • *

    Lett. “saad”.

Kruisverwysings

  • +Han 22:3
  • +Ro 11:1; Flp 3:4, 5

2 Korintiërs 11:23

Kruisverwysings

  • +Ro 11:13; 1Kor 15:10
  • +Han 16:23, 24
  • +Han 9:15, 16; 2Kor 6:4, 5; 1Pe 2:20, 21

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2000/7/15, bl. 26-27

2 Korintiërs 11:24

Voetnote

  • *

    Lett. “40 minus een”.

Kruisverwysings

  • +De 25:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2000/7/15, bl. 26-27

2 Korintiërs 11:25

Kruisverwysings

  • +Han 16:22
  • +Han 14:19
  • +Han 27:41

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2000/7/15, bl. 26-27

2 Korintiërs 11:26

Kruisverwysings

  • +Han 20:3; 23:10
  • +Han 14:5, 6
  • +Han 13:50

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2000/7/15, bl. 26-27

2 Korintiërs 11:27

Voetnote

  • *

    Of “kaal”.

Kruisverwysings

  • +Han 20:31
  • +1Kor 4:11
  • +2Kor 6:4, 5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2000/7/15, bl. 26-27

2 Korintiërs 11:28

Kruisverwysings

  • +2Kor 2:4; Kol 2:1

2 Korintiërs 11:33

Voetnote

  • *

    Of “gevlegte mandjie”.

Kruisverwysings

  • +Han 9:24, 25

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

2 Kor. 11:2Mr 2:19; Ef 5:23; Op 21:2, 9
2 Kor. 11:3Ge 3:4, 5; Joh 8:44
2 Kor. 11:31Ti 6:3-5; Heb 13:9; 2Pe 3:17
2 Kor. 11:4Ga 1:7, 8
2 Kor. 11:52Kor 11:23
2 Kor. 11:62Kor 10:10
2 Kor. 11:7Han 18:3; 1Kor 9:18
2 Kor. 11:8Flp 4:10
2 Kor. 11:9Flp 4:15, 16
2 Kor. 11:91Te 2:9
2 Kor. 11:101Kor 9:14, 15
2 Kor. 11:121Kor 9:11, 12
2 Kor. 11:13Ro 16:17, 18; 2Pe 2:1
2 Kor. 11:14Ga 1:8; 2Te 2:9
2 Kor. 11:15Mt 16:27; Flp 3:18, 19; 2Ti 4:14
2 Kor. 11:22Han 22:3
2 Kor. 11:22Ro 11:1; Flp 3:4, 5
2 Kor. 11:23Ro 11:13; 1Kor 15:10
2 Kor. 11:23Han 16:23, 24
2 Kor. 11:23Han 9:15, 16; 2Kor 6:4, 5; 1Pe 2:20, 21
2 Kor. 11:24De 25:3
2 Kor. 11:25Han 16:22
2 Kor. 11:25Han 14:19
2 Kor. 11:25Han 27:41
2 Kor. 11:26Han 20:3; 23:10
2 Kor. 11:26Han 14:5, 6
2 Kor. 11:26Han 13:50
2 Kor. 11:27Han 20:31
2 Kor. 11:271Kor 4:11
2 Kor. 11:272Kor 6:4, 5
2 Kor. 11:282Kor 2:4; Kol 2:1
2 Kor. 11:33Han 9:24, 25
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
  • 32
  • 33
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
2 Korintiërs 11:1-33

Die tweede brief aan die Korintiërs

11 Ek wens dat julle my sal verdra, al lyk dit asof ek onredelik is. Maar julle doen dit in elk geval! 2 Ek is jaloers oor julle met ’n goddelike jaloesie,* want ek het julle persoonlik aan een man in die huwelik belowe om julle as ’n rein* maagd voor die Christus te stel.+ 3 Maar ek is bang dat, soos die slang Eva deur sy slinksheid verlei het,+ julle denke op die een of ander manier sleg sal word en dat julle die opregtheid en die reinheid* sal verloor wat die Christus verdien.+ 4 Want as iemand kom en oor ’n ander Jesus preek as die een oor wie ons preek, of julle ’n ander gees ontvang as wat julle ontvang het, of na ander goeie nuus luister as wat julle aanvaar het,+ dan verdra julle hom sommer maklik. 5 Want ek dink nie dat ek enigsins minderwaardig is teenoor julle “super-apostels” nie.+ 6 Maar selfs al is ek nie ’n goeie spreker nie,+ het ek beslis kennis. Ons het dit op elke manier en in alles aan julle duidelik gemaak.

7 Of het ek gesondig deur myself te verneder sodat julle verhoog kon word omdat ek die goeie nuus van God met vreugde kosteloos aan julle bekend gemaak het?+ 8 Ek het ander gemeentes benadeel* deur dinge te aanvaar om my te onderhou sodat ek julle kon dien.+ 9 En tog, toe ek by julle was en ’n tekort gehad het, het ek vir niemand ’n las geword nie, want die broers wat van Masedoʹnië gekom het, het my selfs meer gegee as wat ek nodig gehad het.+ Ja, in elke opsig het ek seker gemaak dat ek nie ’n las vir julle word nie, en ek sal aanhou om dit te doen.+ 10 So seker as wat die waarheid van Christus in my is, ek sal nie ophou om in die gebiede van Agaʹje te spog nie.+ 11 Hoekom? Is dit omdat ek julle nie liefhet nie? God weet dat ek julle liefhet.

12 Maar wat ek doen, sal ek aanhou doen,+ sodat diegene wat wil bewys dat hulle aan ons gelyk is en wat spog oor wat hulle gedoen het,* nie ’n rede* kan hê om dit te doen nie. 13 Want sulke mense is valse apostels, bedrieglike werkers wat voorgee dat hulle apostels van Christus is.+ 14 En geen wonder nie, want Satan self bly voorgee dat hy ’n engel van lig is.+ 15 Dit is dus niks besonders as sy bedienaars ook aanhou om voor te gee dat hulle bedienaars van regverdigheid is nie. Maar hulle einde sal wees volgens wat hulle vir hulle dade verdien.+

16 Ek sê weer: Laat niemand dink dat ek onredelik is nie. Maar selfs al dink julle so, aanvaar my dan as ’n onredelike persoon sodat ek ook ’n bietjie kan spog. 17 Wat ek nou sê, is nie volgens die Here se voorbeeld nie, maar ek praat soos ’n onredelike mens wat spog en vol selfvertroue is. 18 Aangesien baie mense oor dinge van hierdie wêreld* spog, sal ek ook spog. 19 Omdat julle so “redelik” is, verdra julle die onredelikes maklik. 20 Julle verdra elkeen wat slawe van julle maak, elkeen wat julle uitbuit, elkeen wat gryp wat julle het, elkeen wat op julle neerkyk en elkeen wat julle in die gesig slaan.

21 Ons is skaam om dit te sê, want dit lyk dalk asof ons in swakheid opgetree het.

Maar as ander dit waag om te spog, spog ek ook. (Ek praat soos ’n onredelike mens.) 22 Is hulle Hebreërs? Ek ook.+ Is hulle Israeliete? Ek ook. Is hulle Abraham se nageslag?* Ek ook.+ 23 Is hulle bedienaars van Christus? Ek klink soos ’n man wat mal is, maar ek is dit nog meer: Ek het meer werk as hulle gedoen,+ ek is meer kere in die tronk gegooi,+ ek is meer kere geslaan, en ek was dikwels amper dood.+ 24 Vyf keer het die Jode my 39* houe gegee,+ 25 drie keer is ek met stokke geslaan,+ een keer is ek met klippe gegooi,+ drie keer het ek skipbreuk gely,+ ’n nag en ’n dag was ek in die oop see. 26 Ek was dikwels op reis en in gevaar. Daar was gevare van riviere, van rowers, van my eie volk,+ van die nasies,+ in die stad,+ in die wildernis, op see en onder valse broers. 27 Ek het hard gewerk en swaar gekry, dikwels sonder slaap,+ honger en dors,+ dikwels sonder kos,+ koud en sonder genoeg klere.*

28 Behalwe hierdie dinge wat van buite gekom het, was ek van dag tot dag onder druk omdat ek besorg was oor al die gemeentes.+ 29 As iemand swak is, is ek nie swak nie? As iemand struikel, word ek nie woedend nie?

30 As ek moet spog, sal ek spog oor die dinge wat wys dat ek swak is. 31 Die God en Vader van die Here Jesus, die Een wat vir ewig geloof moet word, weet dat ek nie lieg nie. 32 In Damaskus het die goewerneur wat onder koning Areʹtas was, die stad bewaak om my gevange te neem, 33 maar ek is in ’n mandjie* deur ’n venster in die stadsmuur laat sak,+ en ek het ontsnap.

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel