Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Korintiërs 3
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van 2 Korintiërs

      • Aanbevelingsbriewe (1-3)

      • Bedienaars van nuwe verbond (4-6)

      • Groter heerlikheid van nuwe verbond (7-18)

2 Korintiërs 3:2

Kantlynverwysings

  • +1Kor 9:2

2 Korintiërs 3:3

Voetnote

  • *

    Lett. “op vleeslike tablette, op harte”.

Kantlynverwysings

  • +1Kor 3:5
  • +Eks 31:18; 34:1
  • +Spr 3:3; 7:3

2 Korintiërs 3:5

Kantlynverwysings

  • +Eks 4:12, 15; Flp 2:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/7/15, bl. 28

    2002/2/15, bl. 24-25

    2000/11/15, bl. 17-19

2 Korintiërs 3:6

Kantlynverwysings

  • +Heb 8:6
  • +Ro 13:9
  • +Ga 3:10
  • +Joh 6:63

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2002/2/15, bl. 24-25

    2000/11/15, bl. 17-19

    “Hele Skrif”, bl. 24

2 Korintiërs 3:7

Kantlynverwysings

  • +Eks 31:18; 32:16
  • +Eks 34:29, 30

2 Korintiërs 3:8

Kantlynverwysings

  • +Han 2:1, 4
  • +1Pe 4:14

2 Korintiërs 3:9

Kantlynverwysings

  • +De 27:26
  • +Eks 34:35
  • +Ro 3:21, 22

2 Korintiërs 3:10

Kantlynverwysings

  • +Kol 2:16, 17

2 Korintiërs 3:11

Kantlynverwysings

  • +Eks 19:16; 24:17
  • +Heb 12:22-24

2 Korintiërs 3:12

Kantlynverwysings

  • +1Pe 1:3, 4

2 Korintiërs 3:13

Kantlynverwysings

  • +Eks 34:33-35

2 Korintiërs 3:14

Kantlynverwysings

  • +Ro 11:7
  • +Joh 12:40
  • +Ro 7:6; Ef 2:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/4/1, bl. 21

    2005/8/15, bl. 20

    2004/3/15, bl. 16

    “Hele Skrif”, bl. 11

2 Korintiërs 3:15

Kantlynverwysings

  • +Ro 11:8
  • +Han 15:21

2 Korintiërs 3:16

Voetnote

  • *

    Sien Aanh. A5.

Kantlynverwysings

  • +Eks 34:34

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2005/8/15, bl. 23

2 Korintiërs 3:17

Voetnote

  • *

    Sien Aanh. A5.

  • *

    Sien Aanh. A5.

Kantlynverwysings

  • +Joh 4:24
  • +Jes 61:1; Ro 6:14; 8:15; Ga 5:1, 13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/7/15, bl. 10

2 Korintiërs 3:18

Voetnote

  • *

    Sien Aanh. A5.

  • *

    Sien Aanh. A5.

  • *

    Of moontlik “die gees van Jehovah”.

Kantlynverwysings

  • +2Kor 4:6; Ef 4:23, 24; 5:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/5/15, bl. 23-24

    2005/8/15, bl. 14-15, 24

    2004/3/15, bl. 16-17

Parallelle vertalings

Klik op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

2 Kor. 3:21Kor 9:2
2 Kor. 3:31Kor 3:5
2 Kor. 3:3Eks 31:18; 34:1
2 Kor. 3:3Spr 3:3; 7:3
2 Kor. 3:5Eks 4:12, 15; Flp 2:13
2 Kor. 3:6Heb 8:6
2 Kor. 3:6Ro 13:9
2 Kor. 3:6Ga 3:10
2 Kor. 3:6Joh 6:63
2 Kor. 3:7Eks 31:18; 32:16
2 Kor. 3:7Eks 34:29, 30
2 Kor. 3:8Han 2:1, 4
2 Kor. 3:81Pe 4:14
2 Kor. 3:9De 27:26
2 Kor. 3:9Eks 34:35
2 Kor. 3:9Ro 3:21, 22
2 Kor. 3:10Kol 2:16, 17
2 Kor. 3:11Eks 19:16; 24:17
2 Kor. 3:11Heb 12:22-24
2 Kor. 3:121Pe 1:3, 4
2 Kor. 3:13Eks 34:33-35
2 Kor. 3:14Ro 11:7
2 Kor. 3:14Joh 12:40
2 Kor. 3:14Ro 7:6; Ef 2:15
2 Kor. 3:15Ro 11:8
2 Kor. 3:15Han 15:21
2 Kor. 3:16Eks 34:34
2 Kor. 3:17Joh 4:24
2 Kor. 3:17Jes 61:1; Ro 6:14; 8:15; Ga 5:1, 13
2 Kor. 3:182Kor 4:6; Ef 4:23, 24; 5:1
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
2 Korintiërs 3:1-18

Die tweede brief aan die Korintiërs

3 Begin ons om onsself weer aan te beveel? Of het ons, soos party mense, aanbevelingsbriewe nodig wat aan julle geskryf is of wat deur julle geskryf is? 2 Julle is ons brief,+ wat op ons harte geskryf is en wat deur die hele mensdom geken en gelees word. 3 Want dit is duidelik dat julle ’n brief van Christus is wat deur ons as bedienaars+ geskryf is. Dit is nie met ink geskryf nie, maar met die gees van ’n lewende God. Dit is nie op kliptablette+ geskryf nie, maar op harte.*+

4 Ons het hierdie soort vertroue teenoor God as gevolg van die Christus. 5 Nie dat ons vanself bekwaam is om hierdie werk te doen nie, maar God is die een wat ons bekwaam maak.+ 6 Hy is die een wat ons bekwaam maak om bedienaars van ’n nuwe verbond te wees,+ nie van geskrewe wette nie,+ maar van gees, want die geskrewe Wet veroordeel tot die dood,+ maar die gees maak lewend.+

7 Die Wet wat tot die dood lei en wat met letters op klippe gegraveer is,+ is met soveel heerlikheid gegee dat die Israeliete nie na Moses se gesig kon bly kyk nie as gevolg van die glans van sy gesig,+ ’n glans wat weggeneem sou word. 8 As die Wet met heerlikheid gegee is, sal die gees+ dan nie met selfs meer heerlikheid gegee word nie?+ 9 Want as die Wet wat tot veroordeling lei,+ heerlikheid gehad het,+ dan sal die werk wat tot regverdigheid lei, selfs nog meer heerlikheid hê!+ 10 Selfs dit wat voorheen verheerlik was, het daardie heerlikheid verloor as gevolg van die heerlikheid wat nog beter is.+ 11 Want as dit wat weggeneem sou word, met heerlikheid ingebring is,+ hoeveel groter sal die heerlikheid wees van dit wat bly!+

12 Aangesien ons hierdie hoop het,+ praat ons met groot vrymoedigheid, 13 en ons doen nie wat Moses gedoen het toe hy ’n sluier oor sy gesig gesit het+ sodat die Israeliete nie kon kyk na wat sou gebeur met dit wat weggeneem sou word nie. 14 Maar hulle verstande was toe.+ Want tot vandag toe is dieselfde sluier nog steeds daar wanneer die ou verbond gelees word+ omdat dit net deur middel van Christus weggeneem word.+ 15 Om die waarheid te sê, tot vandag toe is daar ’n sluier oor hulle hart+ elke keer wanneer die geskrifte van Moses gelees word.+ 16 Maar wanneer iemand verander sodat hy Jehovah* kan aanbid, word die sluier weggeneem.+ 17 En Jehovah* is die Gees,+ en waar die gees van Jehovah* is, is daar vryheid.+ 18 Met onbedekte gesigte weerkaats ons die heerlikheid van Jehovah* soos spieëls. Ons word verander om sy beeld en sy heerlikheid meer en meer te weerkaats, net soos Jehovah,* die Gees,*+ dit wil hê.

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel