Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Korintiërs 6
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van 2 Korintiërs

      • Moenie God se goedheid misbruik nie (1, 2)

      • Beskrywing van Paulus se bediening (3-13)

      • Moenie onder ongelyke juk kom nie (14-18)

2 Korintiërs 6:1

Kantlynverwysings

  • +2Kor 5:20
  • +Ro 2:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/1, bl. 27-32

    Die Wagtoring,

    2010/12/15, bl. 14

2 Korintiërs 6:2

Kantlynverwysings

  • +Jes 49:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/12/15, bl. 12-14

    Jesaja se profesie II, bl. 143-146

2 Korintiërs 6:3

Voetnote

  • *

    Of “Ons gee niemand enige aanstoot nie”.

Kantlynverwysings

  • +1Kor 9:22

2 Korintiërs 6:4

Kantlynverwysings

  • +2Kor 4:1, 2
  • +2Kor 11:23

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/9, bl. 18-19

    Die Wagtoring,

    2000/11/15, bl. 20

    2000/4/15, bl. 19-21

2 Korintiërs 6:5

Kantlynverwysings

  • +Op 2:10
  • +2Kor 11:25, 27

2 Korintiërs 6:6

Kantlynverwysings

  • +Kol 3:13; 1Te 5:14
  • +Ef 4:32
  • +Ro 12:9

2 Korintiërs 6:7

Voetnote

  • *

    Moontlik om mee aan te val.

  • *

    Moontlik om mee te verdedig.

Kantlynverwysings

  • +1Kor 2:4, 5
  • +2Kor 10:4; Ef 6:11

2 Korintiërs 6:9

Voetnote

  • *

    Of “wat verdien om te sterf”.

  • *

    Of “gedissiplineer”.

Kantlynverwysings

  • +2Kor 4:10, 11
  • +Han 14:19; 2Kor 4:8, 9

2 Korintiërs 6:10

Kantlynverwysings

  • +Flp 4:13; Op 2:9

2 Korintiërs 6:11

Voetnote

  • *

    Of “Ons het openlik met julle gepraat”.

2 Korintiërs 6:12

Kantlynverwysings

  • +2Kor 12:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/1/1, bl. 9-10

2 Korintiërs 6:13

Voetnote

  • *

    Of “word verruim”.

Kantlynverwysings

  • +1Pe 2:17; 1Jo 4:20

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/11/15, bl. 20-21

    2007/1/1, bl. 9-11

    2004/10/1, bl. 16-17

    Ontwaak!,

    2006/3, bl. 9

    Koninkryksbediening,

    2004/5, bl. 4

2 Korintiërs 6:14

Voetnote

  • *

    Of “verbintenisse vorm”.

Kantlynverwysings

  • +Eks 23:32, 33; De 7:3, 4; 1Kn 11:4; 1Kor 7:39
  • +Jak 4:4
  • +Ef 5:7, 8

Indekse

  • Navorsingsgids

    ‘God se liefde’, bl. 113

    Die Wagtoring,

    2010/6/1, bl. 27

    2007/5/1, bl. 15-16

    2004/7/1, bl. 30-31

    2003/10/15, bl. 32

    Jongmense vra, Deel 2, bl. 34

2 Korintiërs 6:15

Voetnote

  • *

    Uit ’n Hebreeuse woord wat “nikswerd” beteken. Verwys na Satan.

  • *

    Of “’n getroue persoon”.

Kantlynverwysings

  • +Mt 4:10; Op 12:7, 8
  • +1Kor 10:21

2 Korintiërs 6:16

Kantlynverwysings

  • +1Kor 10:14
  • +1Kor 3:16
  • +Eks 29:45
  • +Le 26:11, 12; Ese 37:27

2 Korintiërs 6:17

Voetnote

  • *

    Sien Aanh. A5.

Kantlynverwysings

  • +Jes 52:11; Jer 51:45; Op 18:4
  • +Ese 20:41; 2Kor 7:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/3/15, bl. 27-31

2 Korintiërs 6:18

Voetnote

  • *

    Sien Aanh. A5.

Kantlynverwysings

  • +2Sa 7:14
  • +Jes 43:6; Ho 1:10; Joh 1:12

Parallelle vertalings

Klik op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

2 Kor. 6:12Kor 5:20
2 Kor. 6:1Ro 2:4
2 Kor. 6:2Jes 49:8
2 Kor. 6:31Kor 9:22
2 Kor. 6:42Kor 4:1, 2
2 Kor. 6:42Kor 11:23
2 Kor. 6:5Op 2:10
2 Kor. 6:52Kor 11:25, 27
2 Kor. 6:6Kol 3:13; 1Te 5:14
2 Kor. 6:6Ef 4:32
2 Kor. 6:6Ro 12:9
2 Kor. 6:71Kor 2:4, 5
2 Kor. 6:72Kor 10:4; Ef 6:11
2 Kor. 6:92Kor 4:10, 11
2 Kor. 6:9Han 14:19; 2Kor 4:8, 9
2 Kor. 6:10Flp 4:13; Op 2:9
2 Kor. 6:122Kor 12:15
2 Kor. 6:131Pe 2:17; 1Jo 4:20
2 Kor. 6:14Eks 23:32, 33; De 7:3, 4; 1Kn 11:4; 1Kor 7:39
2 Kor. 6:14Jak 4:4
2 Kor. 6:14Ef 5:7, 8
2 Kor. 6:15Mt 4:10; Op 12:7, 8
2 Kor. 6:151Kor 10:21
2 Kor. 6:161Kor 10:14
2 Kor. 6:161Kor 3:16
2 Kor. 6:16Eks 29:45
2 Kor. 6:16Le 26:11, 12; Ese 37:27
2 Kor. 6:17Jes 52:11; Jer 51:45; Op 18:4
2 Kor. 6:17Ese 20:41; 2Kor 7:1
2 Kor. 6:182Sa 7:14
2 Kor. 6:18Jes 43:6; Ho 1:10; Joh 1:12
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
2 Korintiërs 6:1-18

Die tweede brief aan die Korintiërs

6 As sy medewerkers+ vra ons julle ook dringend om nie die onverdiende goedheid van God te aanvaar en die doel daarvan te mis nie.+ 2 Want hy sê: “In ’n tyd van aanvaarding het ek na jou geluister, en in ’n dag van redding het ek jou gehelp.”+ Kyk! Nou is die tyd van aanvaarding. Kyk! Nou is die dag van redding.

3 Ons gee niemand enige rede om te struikel nie,* sodat daar nie met ons bediening foutgevind sal word nie.+ 4 Maar in elke opsig beveel ons onsself as God se bedienaars+ aan: Ons het in swaar tye volhard, ons het tye van nood deurgemaak, ons het voor probleme te staan gekom.+ 5 Ons is geslaan, ons is in die tronk gegooi,+ ons het voor gewelddadige skares te staan gekom, ons het hard gewerk, ons het slapelose nagte deurgemaak, ons het soms nie kos gehad nie.+ 6 Ons lei ’n rein lewe, ons het kennis van die waarheid, ons is geduldig,+ ons is goed vir ander,+ ons laat die heilige gees ons lei, ons liefde is sonder skynheiligheid.+ 7 Ons praat die waarheid, ons vertrou op God se krag,+ ons het wapens van regverdigheid+ in ons regterhand* en in ons linkerhand.* 8 Ons word geëer en verneder, ons word gekritiseer en geprys. Ons word beskou as bedrieërs, en tog praat ons die waarheid, 9 as mense wat onbekend is, en tog word ons herken, as mense wat besig is om te sterf,* en tog lewe ons,+ as mense wat gestraf* word, en tog is ons nie aan die dood oorgelewer nie,+ 10 as mense wat treur, en tog is ons altyd bly, as mense wat arm is, en tog maak ons baie mense ryk, as mense wat niks het nie, en tog besit ons alles.+

11 Ons het ons monde oopgemaak om met julle te praat,* Korintiërs, en ons het ons harte wyd oopgemaak. 12 Ons het plek in ons harte om vir julle lief te wees,+ maar julle het nie plek in julle harte gemaak om vir ons lief te wees nie. 13 Ek praat met julle asof julle my kinders is: Behandel ons soos ons julle behandel en maak julle harte wyd oop.*+

14 Moenie onder ’n ongelyke juk kom saam* met ongelowiges nie.+ Want wat het regverdigheid te doen met wetteloosheid?+ Of wat het lig in gemeen met duisternis?+ 15 En watter ooreenstemming is daar tussen Christus en Beʹlial?*+ Of wat het ’n gelowige* in gemeen met ’n ongelowige?+ 16 En watter ooreenkoms het God se tempel met afgode?+ Want ons is ’n tempel van ’n lewende God,+ net soos God gesê het: “Ek sal onder hulle woon+ en onder hulle wandel, en ek sal hulle God wees, en hulle sal my volk wees.”+ 17 “‘Gaan dus onder hulle uit en sonder julle af,’ sê Jehovah,* ‘en hou op om te raak aan wat onrein is’”;+ “‘en ek sal julle inneem’”.+ 18 “‘En ek sal vir julle ’n vader word,+ en julle sal vir my seuns en dogters word,’+ sê Jehovah* die Almagtige.”

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel