Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Korintiërs 9
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van 2 Korintiërs

      • Motivering om te gee (1-15)

        • God lief vir dié wat met vreugde gee (7)

2 Korintiërs 9:1

Kruisverwysings

  • +Ro 15:26; 1Kor 16:1; 2Kor 9:12

2 Korintiërs 9:6

Kruisverwysings

  • +Spr 11:24; 19:17; 22:9; Pr 11:1; Lu 6:38

2 Korintiërs 9:7

Kruisverwysings

  • +De 15:7, 10
  • +Eks 22:29; Spr 11:25; Han 20:35; Heb 13:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    God se Koninkryk, bl. 196

    Die Wagtoring,

    2013/9/1, bl. 13

    2012/12/1, bl. 5

    Ontwaak!,

    2008/5, bl. 21

2 Korintiërs 9:8

Kruisverwysings

  • +Spr 28:27; Mal 3:10; Flp 4:18, 19

2 Korintiërs 9:9

Voetnote

  • *

    Of “oorvloedig”.

Kruisverwysings

  • +Ps 112:9

2 Korintiërs 9:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    God se Koninkryk, bl. 210-212

2 Korintiërs 9:12

Kruisverwysings

  • +Ro 15:26, 27; 2Kor 8:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    God se Koninkryk, bl. 210-216

    Die Wagtoring,

    2000/11/15, bl. 11-12

2 Korintiërs 9:13

Kruisverwysings

  • +Mt 5:16; Heb 13:16; Jak 1:27; 1Jo 3:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    God se Koninkryk, bl. 210-212

2 Korintiërs 9:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    God se Koninkryk, bl. 210-212, 216

2 Korintiërs 9:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Publieke uitgawe),

    nr. 2 2017 bl. 4

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/1, bl. 9-10

    Die Wagtoring,

    2015/12/15, bl. 15

    God se Koninkryk, bl. 210-212

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

2 Kor. 9:1Ro 15:26; 1Kor 16:1; 2Kor 9:12
2 Kor. 9:6Spr 11:24; 19:17; 22:9; Pr 11:1; Lu 6:38
2 Kor. 9:7De 15:7, 10
2 Kor. 9:7Eks 22:29; Spr 11:25; Han 20:35; Heb 13:16
2 Kor. 9:8Spr 28:27; Mal 3:10; Flp 4:18, 19
2 Kor. 9:9Ps 112:9
2 Kor. 9:12Ro 15:26, 27; 2Kor 8:14
2 Kor. 9:13Mt 5:16; Heb 13:16; Jak 1:27; 1Jo 3:17
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
2 Korintiërs 9:1-15

Die tweede brief aan die Korintiërs

9 Dit is nie regtig vir my nodig om aan julle te skryf oor die bediening wat vir die heiliges+ is nie, 2 want ek weet dat julle gewillig is. Ek spog by die Masedoniërs dat julle in Agaʹje nou al ’n jaar gereed is om te help, en julle ywer het die meeste van hulle aangespoor. 3 Maar ek stuur die broers om julle te help. Dan sal almal kan sien dat ons nie verniet oor julle gespog het nie en sal julle werklik gereed wees, net soos ek altyd gesê het julle sal wees. 4 Anders, as die Masedoniërs saam met my kom en sien dat julle nie gereed is nie, sal ons – om nie van julle te praat nie – weens ons vertroue in julle verneder word. 5 Daarom het ek gedink dat dit nodig is om die broers aan te moedig om voor die tyd na julle toe te kom en om die groot geskenk wat julle belowe het, gereed te kry. Wanneer ons dan daar aankom, sal dit gereed wees as ’n geskenk wat vrywillig gegee is en nie omdat julle gedwing is om dit te gee nie.

6 Die punt is: Wie spaarsamig saai, sal ook spaarsamig oes, en wie oorvloedig saai, sal ook oorvloedig oes.+ 7 Laat elkeen gee net soos hy in sy hart besluit het, nie teësinnig of omdat hy gedwing word nie,+ want God is lief vir iemand wat met vreugde gee.+

8 Wat meer is, God kan julle ’n oorvloed van sy onverdiende goedheid gee, sodat julle altyd alles kan hê wat julle nodig het en ook ’n oorvloed kan hê van wat nodig is vir elke goeie werk.+ 9 (Net soos daar geskryf is: “Hy het wyd en syd* uitgedeel. Hy het vir die armes gegee. Sy regverdigheid duur vir ewig.”+ 10 En die Een wat volop saad gee om te saai en brood gee om te eet, sal aan julle saad gee om te saai en sal dit vir julle vermeerder en sal die oes van julle regverdigheid laat toeneem.) 11 Julle word in elke opsig geseën sodat julle op allerhande maniere vrygewig kan wees, en deur ons vrygewigheid word mense beweeg om God te dank, 12 want deur hierdie openbare diens te doen, word daar nie net goed in die behoeftes van die heiliges voorsien nie,+ maar dit lei ook daartoe dat baie mense God kan bedank. 13 Hulle eer God omdat hierdie hulp wat gegee word, bewys dat julle gehoorsaam is aan die goeie nuus oor die Christus, wat julle in die openbaar bekend gemaak het en omdat julle vrygewig is in julle bydrae aan hulle en aan almal.+ 14 En hulle doen smeekgebede vir julle en is lief vir julle as gevolg van die groot onverdiende goedheid wat God aan julle betoon het.

15 Ons dank God vir sy onbeskryflike vrye gawe.

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel