Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Galasiërs 5
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Galasiërs

      • Christelike vryheid (1-15)

      • Gelei deur die gees (16-26)

        • Werke van die vlees (19-21)

        • Vrug van die gees (22, 23)

Galasiërs 5:1

Kruisverwysings

  • +1Kor 16:13; Flp 4:1
  • +Han 15:10

Galasiërs 5:2

Kruisverwysings

  • +Ga 6:12

Galasiërs 5:3

Kruisverwysings

  • +Ro 2:25; Ga 3:10

Galasiërs 5:4

Kruisverwysings

  • +Ro 3:20

Galasiërs 5:6

Kruisverwysings

  • +1Kor 7:19; Ga 6:15; Kol 3:10, 11

Indekse

  • Navorsingsgids

    “Hele Skrif”, bl. 219

Galasiërs 5:7

Kruisverwysings

  • +1Kor 9:24; Ga 3:3

Galasiërs 5:9

Kruisverwysings

  • +1Kor 5:6; 15:33; 2Ti 2:16-18

Galasiërs 5:10

Kruisverwysings

  • +Joh 17:20, 21
  • +Ga 1:7

Galasiërs 5:11

Voetnote

  • *

    Sien Woordelys.

Kruisverwysings

  • +1Kor 1:23

Galasiërs 5:12

Voetnote

  • *

    Of “eunugs sal word”, waardeur hulle nie meer sou kwalifiseer om te hou by die einste wet wat vir hulle so belangrik was nie.

Galasiërs 5:13

Kruisverwysings

  • +1Pe 2:16
  • +1Kor 9:19

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/5/15, bl. 27

    2010/2/15, bl. 11

Galasiërs 5:14

Voetnote

  • *

    Of moontlik “opgesom”.

Kruisverwysings

  • +Le 19:18; Mt 7:12; 22:39; Ro 13:8, 9; Jak 2:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    “Hele Skrif”, bl. 219

Galasiërs 5:15

Kruisverwysings

  • +Jak 3:14
  • +Jak 4:1, 2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2000/2/1, bl. 26-27

Galasiërs 5:16

Kruisverwysings

  • +Ro 8:5, 13
  • +Ro 6:12; 1Pe 2:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/3/15, bl. 15-18

    2007/7/15, bl. 21-25

Galasiërs 5:17

Kruisverwysings

  • +Ro 7:15, 19, 23

Galasiërs 5:19

Voetnote

  • *

    Grieks: por·neiʹa. Sien Woordelys.

  • *

    Grieks: a·selʹgei·a. Sien Woordelys.

Kruisverwysings

  • +1Kor 5:9; Ef 5:3; Kol 3:5; Op 2:20
  • +Mr 7:21, 22; Ef 4:19; 2Pe 2:2; Jud 4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/3/15, bl. 31

    2008/5/15, bl. 27

    2006/7/15, bl. 29-31

    2001/8/1, bl. 15

Galasiërs 5:20

Voetnote

  • *

    Of “toorkuns; gebruik van bedwelmende middels”.

Kruisverwysings

  • +Le 19:26, 31; De 18:10, 11

Galasiërs 5:21

Kruisverwysings

  • +De 21:20, 21; Jes 5:11
  • +1Pe 4:3
  • +1Kor 6:9, 10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2000/5/1, bl. 19-20

Galasiërs 5:22

Voetnote

  • *

    Of “lankmoedigheid”.

  • *

    Of “behulpsaamheid; vriendelikheid”.

  • *

    Of “sedelike goedheid; deug”.

Kruisverwysings

  • +Ef 5:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2004/9/1, bl. 6

    2001/8/1, bl. 14-16

Galasiërs 5:23

Kruisverwysings

  • +Jak 3:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2004/9/1, bl. 6

Galasiërs 5:24

Kruisverwysings

  • +Ro 6:6

Galasiërs 5:25

Kruisverwysings

  • +Ro 8:4

Galasiërs 5:26

Voetnote

  • *

    Of “afgunstig”.

Kruisverwysings

  • +Flp 2:3
  • +Pr 4:4; 1Kor 4:7; Ga 6:4

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Gal. 5:11Kor 16:13; Flp 4:1
Gal. 5:1Han 15:10
Gal. 5:2Ga 6:12
Gal. 5:3Ro 2:25; Ga 3:10
Gal. 5:4Ro 3:20
Gal. 5:61Kor 7:19; Ga 6:15; Kol 3:10, 11
Gal. 5:71Kor 9:24; Ga 3:3
Gal. 5:91Kor 5:6; 15:33; 2Ti 2:16-18
Gal. 5:10Joh 17:20, 21
Gal. 5:10Ga 1:7
Gal. 5:111Kor 1:23
Gal. 5:131Pe 2:16
Gal. 5:131Kor 9:19
Gal. 5:14Le 19:18; Mt 7:12; 22:39; Ro 13:8, 9; Jak 2:8
Gal. 5:15Jak 3:14
Gal. 5:15Jak 4:1, 2
Gal. 5:16Ro 8:5, 13
Gal. 5:16Ro 6:12; 1Pe 2:11
Gal. 5:17Ro 7:15, 19, 23
Gal. 5:191Kor 5:9; Ef 5:3; Kol 3:5; Op 2:20
Gal. 5:19Mr 7:21, 22; Ef 4:19; 2Pe 2:2; Jud 4
Gal. 5:20Le 19:26, 31; De 18:10, 11
Gal. 5:21De 21:20, 21; Jes 5:11
Gal. 5:211Pe 4:3
Gal. 5:211Kor 6:9, 10
Gal. 5:22Ef 5:9
Gal. 5:23Jak 3:17
Gal. 5:24Ro 6:6
Gal. 5:25Ro 8:4
Gal. 5:26Flp 2:3
Gal. 5:26Pr 4:4; 1Kor 4:7; Ga 6:4
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Galasiërs 5:1-26

Aan die Galasiërs

5 Vir sulke vryheid het Christus ons vrygemaak. Staan dus vas,+ en moenie toelaat dat ’n juk weer op julle gesit word en julle slawe word nie.+

2 Kyk! Ek, Paulus, sê vir julle dat Christus vir julle niks sal beteken as julle julle laat besny nie.+ 3 Ek herinner elke man wat besny word, dat hy onder verpligting is om die hele Wet te gehoorsaam.+ 4 Julle is van Christus geskei, julle wat probeer om deur middel van die wet regverdig verklaar te word.+ Julle het van sy onverdiende goedheid weggeval. 5 Maar ons hoop en wag gretig om deur middel van God se gees en deur geloof as regverdig beskou te word. 6 Want in eenheid met Christus Jesus maak dit nie saak of ’n mens besny of nie besny is nie,+ maar wat wel saak maak, is om geloof te hê wat deur liefde werk.

7 Julle het goed gehardloop.+ Wie het julle gekeer om aan die waarheid gehoorsaam te bly? 8 Hierdie soort redenasie kom nie van die Een wat julle roep nie. 9 ’n Bietjie suurdeeg laat al die deeg gis.+ 10 Ek is daarvan oortuig dat julle wat in eenheid met die Here is,+ nie anders sal begin dink nie. Maar die een wat vir julle probleme veroorsaak,+ wie hy ook al is, sal die oordeel ontvang wat hy verdien. 11 Broers, as ek nog steeds verkondig dat mense besny moet word, hoekom word ek nog vervolg? In daardie geval is die folterpaal* nie+ meer ’n struikelblok vir mense nie. 12 Ek wens dat die manne wat julle probeer deurmekaarmaak, hulleself sal kastreer.*

13 Julle is geroep om vry te wees, broers. Moet net nie hierdie vryheid gebruik as ’n geleentheid om vleeslike begeertes te bevredig nie,+ maar dien mekaar soos slawe+ deur liefde. 14 Want die hele Wet is in een gebod vervul,* naamlik: “Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.”+ 15 Maar pasop, want as julle aanhou om mekaar te byt en te verslind,+ sal julle mekaar heeltemal uitwis.+

16 Maar ek sê: Hou aan om die leiding van die gees te volg,+ en julle sal geen vleeslike begeerte uitvoer nie.+ 17 Want die begeerte van die vlees is teen die gees, en die gees is teen die vlees, want hulle is vyande van mekaar. Daarom doen julle nie die dinge wat julle graag wil doen nie.+ 18 En as julle deur gees gelei word, is julle nie onder die wet nie.

19 Die werke van die vlees kan duidelik gesien word, en dit is seksuele onsedelikheid,*+ onreinheid, skaamtelose gedrag,*+ 20 afgodediens, spiritisme,*+ vyandigheid, stryery, jaloesie, woede-uitbarstings, onenigheid, verdeeldhede, sektes, 21 afguns, dronkenskap,+ wilde partytjies en soortgelyke dinge.+ Ek waarsku julle vooruit oor hierdie dinge, net soos ek julle reeds gewaarsku het, dat dié wat sulke dinge beoefen, God se Koninkryk nie sal erf nie.+

22 Maar die vrug van die gees is liefde, vreugde, vrede, geduld,* goedhartigheid,* goedheid,*+ geloof, 23 sagmoedigheid, selfbeheersing.+ Daar is geen wet teen sulke dinge nie. 24 Wat meer is, dié wat aan Christus Jesus behoort, het die vlees saam met sy vurige begeertes en gevoelens aan die paal gehang.+

25 As ons deur die gees lewe, laat ons ons dan ook in ooreenstemming met die gees bly gedra.+ 26 Laat ons nie te veel van onsself begin dink+ en met mekaar kompeteer+ en jaloers* wees op mekaar nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel