Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 33
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Deuteronomium

      • Moses seën stamme (1-29)

        • Jehovah se “ewige arms” (27)

Deuteronomium 33:1

Kruisverwysings

  • +Ge 49:28

Deuteronomium 33:2

Kruisverwysings

  • +Eks 19:18
  • +Hab 3:3
  • +Da 7:10; Jud 14
  • +Ps 68:17

Deuteronomium 33:3

Kruisverwysings

  • +De 7:8; Ho 11:1
  • +Eks 19:6
  • +Eks 19:23
  • +Eks 20:19

Deuteronomium 33:4

Kruisverwysings

  • +Eks 24:8
  • +De 4:8; Han 7:53

Deuteronomium 33:5

Voetnote

  • *

    ’n Eretitel vir Israel wat “die opregte” beteken.

Kruisverwysings

  • +Jes 44:2
  • +Eks 18:25; 19:7
  • +Nu 1:44, 46

Deuteronomium 33:6

Kruisverwysings

  • +Ge 49:3
  • +Nu 26:7; Jos 13:15

Deuteronomium 33:7

Voetnote

  • *

    Of “het gestry vir”.

Kruisverwysings

  • +Ge 49:8; 1Kr 5:2
  • +Ps 78:68
  • +Rig 1:2; 2Sa 7:8, 9

Deuteronomium 33:8

Kruisverwysings

  • +Ge 49:5; Nu 3:12
  • +Eks 28:30; Le 8:6, 8
  • +Eks 32:26
  • +Eks 17:7
  • +Nu 20:13

Deuteronomium 33:9

Kruisverwysings

  • +Eks 32:27; Le 10:6, 7
  • +Mal 2:4, 5

Deuteronomium 33:10

Voetnote

  • *

    Lett. “in u neus”.

Kruisverwysings

  • +De 17:9
  • +2Kr 17:8, 9; Mal 2:7
  • +Eks 30:7; Nu 16:40
  • +Le 1:9

Deuteronomium 33:11

Voetnote

  • *

    Of “heupe”.

Deuteronomium 33:12

Kruisverwysings

  • +Ge 49:27

Deuteronomium 33:13

Kruisverwysings

  • +Ge 49:22
  • +Jos 16:1
  • +Ge 49:25

Deuteronomium 33:14

Kruisverwysings

  • +Le 26:5; Ps 65:9

Deuteronomium 33:15

Voetnote

  • *

    Of moontlik “die berge van die ooste”.

Kruisverwysings

  • +Jos 17:17, 18

Deuteronomium 33:16

Kruisverwysings

  • +De 8:7, 8
  • +Eks 3:4; Han 7:30
  • +Ge 37:7; 49:26; 1Kr 5:1, 2

Deuteronomium 33:17

Voetnote

  • *

    Of “deurboor”.

Kruisverwysings

  • +Ge 48:19, 20

Deuteronomium 33:18

Kruisverwysings

  • +Ge 49:13
  • +Ge 49:14

Deuteronomium 33:19

Voetnote

  • *

    Lett. “sal die oorvloed van die seë suig”.

Deuteronomium 33:20

Kruisverwysings

  • +Ge 49:19
  • +Jos 13:24-28

Deuteronomium 33:21

Kruisverwysings

  • +Nu 32:1-5
  • +Jos 22:1, 4

Deuteronomium 33:22

Kruisverwysings

  • +Ge 49:16
  • +Rig 13:2, 24; 15:8, 20; 16:30
  • +Jos 19:47

Deuteronomium 33:23

Kruisverwysings

  • +Ge 49:21

Deuteronomium 33:24

Voetnote

  • *

    Of “doop”.

Kruisverwysings

  • +Ge 49:20

Deuteronomium 33:25

Voetnote

  • *

    Lett. “en jou krag sal soos jou dae wees”.

Kruisverwysings

  • +De 8:7, 9

Deuteronomium 33:26

Kruisverwysings

  • +Eks 15:11
  • +Jes 44:2
  • +Ps 68:32-34

Deuteronomium 33:27

Kruisverwysings

  • +Ps 46:11; 91:2
  • +Jes 40:11
  • +De 9:3
  • +De 31:3, 4

Deuteronomium 33:28

Kruisverwysings

  • +De 8:7, 8
  • +De 11:11

Deuteronomium 33:29

Voetnote

  • *

    Of moontlik “hoë plekke”.

Kruisverwysings

  • +Ps 33:12; 144:15; 146:5
  • +De 4:7; 2Sa 7:23; Ps 147:20
  • +Ps 27:1; Jes 12:2
  • +Ps 115:9
  • +Ps 66:3

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Deut. 33:1Ge 49:28
Deut. 33:2Eks 19:18
Deut. 33:2Hab 3:3
Deut. 33:2Da 7:10; Jud 14
Deut. 33:2Ps 68:17
Deut. 33:3De 7:8; Ho 11:1
Deut. 33:3Eks 19:6
Deut. 33:3Eks 19:23
Deut. 33:3Eks 20:19
Deut. 33:4Eks 24:8
Deut. 33:4De 4:8; Han 7:53
Deut. 33:5Jes 44:2
Deut. 33:5Eks 18:25; 19:7
Deut. 33:5Nu 1:44, 46
Deut. 33:6Ge 49:3
Deut. 33:6Nu 26:7; Jos 13:15
Deut. 33:7Ge 49:8; 1Kr 5:2
Deut. 33:7Ps 78:68
Deut. 33:7Rig 1:2; 2Sa 7:8, 9
Deut. 33:8Ge 49:5; Nu 3:12
Deut. 33:8Eks 28:30; Le 8:6, 8
Deut. 33:8Eks 32:26
Deut. 33:8Eks 17:7
Deut. 33:8Nu 20:13
Deut. 33:9Eks 32:27; Le 10:6, 7
Deut. 33:9Mal 2:4, 5
Deut. 33:10De 17:9
Deut. 33:102Kr 17:8, 9; Mal 2:7
Deut. 33:10Eks 30:7; Nu 16:40
Deut. 33:10Le 1:9
Deut. 33:12Ge 49:27
Deut. 33:13Ge 49:22
Deut. 33:13Jos 16:1
Deut. 33:13Ge 49:25
Deut. 33:14Le 26:5; Ps 65:9
Deut. 33:15Jos 17:17, 18
Deut. 33:16De 8:7, 8
Deut. 33:16Eks 3:4; Han 7:30
Deut. 33:16Ge 37:7; 49:26; 1Kr 5:1, 2
Deut. 33:17Ge 48:19, 20
Deut. 33:18Ge 49:13
Deut. 33:18Ge 49:14
Deut. 33:20Ge 49:19
Deut. 33:20Jos 13:24-28
Deut. 33:21Nu 32:1-5
Deut. 33:21Jos 22:1, 4
Deut. 33:22Ge 49:16
Deut. 33:22Rig 13:2, 24; 15:8, 20; 16:30
Deut. 33:22Jos 19:47
Deut. 33:23Ge 49:21
Deut. 33:24Ge 49:20
Deut. 33:25De 8:7, 9
Deut. 33:26Eks 15:11
Deut. 33:26Jes 44:2
Deut. 33:26Ps 68:32-34
Deut. 33:27Ps 46:11; 91:2
Deut. 33:27Jes 40:11
Deut. 33:27De 9:3
Deut. 33:27De 31:3, 4
Deut. 33:28De 8:7, 8
Deut. 33:28De 11:11
Deut. 33:29Ps 33:12; 144:15; 146:5
Deut. 33:29De 4:7; 2Sa 7:23; Ps 147:20
Deut. 33:29Ps 27:1; Jes 12:2
Deut. 33:29Ps 115:9
Deut. 33:29Ps 66:3
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Deuteronomium 33:1-29

Deuteronomium

33 Dít is die seën wat Moses, die man van die ware God, voor sy dood oor die Israeliete uitgespreek het.+ 2 Hy het gesê:

“Jehovah – van Siʹnai het hy gekom,+

en hy het uit Seïr op hulle geskyn.

Hy het vanuit die bergstreek Paran in heerlikheid gestraal,+

en saam met hom was tienduisende heiliges,+

aan sy regterhand sy vegters.+

 3 Hy het sy volk liefgehad.+

Al hulle heiliges is in u hand.+

Hulle het aan u voete gesit.+

Hulle het na u woorde begin luister.+

 4 (Moses het aan ons ’n bevel gegee, ’n wet,+

as ’n besitting van die gemeente van Jakob.)+

 5 En Hy het koning geword in Jesuʹrun*+

toe die hoofde van die volk bymekaargekom het+

saam met al die stamme van Israel.+

 6 Laat Ruben lewe en nie uitsterf nie,+

en laat sy manne nie min word nie.”+

 7 En hy het hierdie seën oor Juda uitgespreek:+

“Hoor, o Jehovah, die stem van Juda,+

en mag u hom na sy volk toe terugbring.

Sy arms het verdedig* wat syne is,

en mag u hom help teen sy vyande.”+

 8 Van Levi het hy gesê:+

“O God, u Tummim en u Urim+ behoort aan die man wat lojaal is aan u,+

wat by Massa deur u getoets is.+

U het by die waters van Meʹriba met hom begin stry,+

 9 die man wat van sy pa en sy ma gesê het: ‘Ek het hulle nie in ag geneem nie.’

Selfs sy broers het hy nie erken nie,+

en hy het nie sy eie seuns se kant gekies nie.

Want hulle het u woord bewaar,

en hulle het u verbond gehou.+

10 Laat hulle Jakob in u regterlike bevele onderrig,+

en Israel in u Wet.+

Laat hulle reukwerk offer as ’n aangename geur vir u,*+

en ’n heeloffer op u altaar.+

11 Seën, o Jehovah, sy krag,

en mag u tevrede wees met die werk van sy hande.

Breek die bene* van diegene wat teen hom opstaan

sodat dié wat hom haat, nie meer kan opstaan nie.”

12 Van Benjamin het hy gesê:+

“Laat die geliefde van Jehovah in veiligheid by hom woon.

Hy sal hom die hele dag beskerm,

en hy sal tussen sy skouers woon.”

13 Van Josef het hy gesê:+

“Mag sy land deur Jehovah geseën word+

met die heel beste dinge van die hemel,

met dou en die waters van die fonteine onder die aarde,+

14 met die heel beste dinge wat die son laat groei,

en die heel beste opbrengs elke maand,+

15 met die heel beste dinge van die ou berge,*+

en die heel beste dinge van die ewige heuwels,

16 met die heel beste dinge van die aarde en wat daarop is,+

en met die goedkeuring van die Een wat in die doringbos woon.+

Mag dit op die kop van Josef kom,

op die kroon van die kop van die een wat onder sy broers uitgesonder is.+

17 Sy prag is soos dié van ’n eersgebore bul,

en sy horings is die horings van ’n wilde bul.

Daarmee sal hy volke stoot,*

al die volke tot aan die eindes van die aarde.

Hulle is die tienduisende van Eʹfraim,+

en hulle is die duisende van Manasʹse.”

18 Van Seʹbulon het hy gesê:+

“Wees bly, o Seʹbulon, wanneer jy uitgaan,

en jy, o Isʹsaskar, in jou tente.+

19 Hulle sal volke na die berg roep.

Daar sal hulle die offerandes van regverdigheid offer.

Want hulle sal voordeel trek uit die oorvloedige rykdom van die seë*

en die versteekte skatte van die sand.”

20 Van Gad het hy gesê:+

“Geseënd is hy wat die grense van Gad uitbrei.+

Hy lê daar soos ’n leeu,

gereed om die arm en selfs die kop te verskeur.

21 Hy sal die eerste deel vir hom kies,+

want daar is die toegewese deel wat ’n wetgewer vir hom bewaar.+

Die hoofde van die volk sal bymekaarkom.

Die regverdigheid van Jehovah sal hy uitvoer,

en sy regterlike bevele in verband met Israel.”

22 Van Dan het hy gesê:+

“Dan is ’n leeuwelpie.+

Hy sal uit Basan uitspring.”+

23 Van Nafʹtali het hy gesê:+

“Nafʹtali is versadig met die goedkeuring van Jehovah

en word ryklik deur hom geseën.

Neem die weste en die suide in besit.”

24 Van Aser het hy gesê:+

“Geseënd met seuns is Aser.

Mag hy sy broers se goedkeuring geniet,

en mag hy sy voete in olie bad.*

25 Die slotte van jou poorte is yster en koper,+

en jy sal al jou dae veilig wees.*

26 Daar is niemand soos die ware God+ van Jesuʹrun+ nie,

wat deur die hemel ry om jou te help

en wat op die wolke ry in sy majesteit.+

27 God is van die ou tyd af ’n beskerming,+

sy ewige arms is onder jou.+

En hy sal die vyand voor jou uit verdryf,+

en hy sal sê: ‘Vernietig hulle!’+

28 Israel sal in veiligheid woon,

en die fontein van Jakob sal afgesonder wees,

in ’n land van graan en nuwe wyn,+

waar die dou van die hemel drup.+

29 Gelukkig is jy, o Israel!+

Wie is soos jy,+

’n volk wat redding geniet in Jehovah,+

jou beskermende skild,+

en jou indrukwekkende swaard?

Jou vyande sal voor jou kruip,+

en jy sal op hulle rug* trap.”

Afrikaanse publikasies (1975-2024)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel