Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 34
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Deuteronomium

      • Jehovah wys vir Moses die land (1-4)

      • Moses sterf (5-12)

Deuteronomium 34:1

Kruisverwysings

  • +De 32:49
  • +De 3:27
  • +Nu 36:13
  • +Rig 18:29

Indekse

  • Navorsingsgids

    ‘Goeie land’, bl. 8-9

Deuteronomium 34:2

Voetnote

  • *

    Die Grootsee, die Middellandse See.

Kruisverwysings

  • +Eks 23:31; Nu 34:2, 6; De 11:24

Deuteronomium 34:3

Kruisverwysings

  • +Jos 15:1
  • +Ge 13:10
  • +Ge 19:22, 23

Deuteronomium 34:4

Voetnote

  • *

    Lett. “saad”.

Kruisverwysings

  • +Ge 12:7; 26:3; 28:13
  • +Nu 20:12

Deuteronomium 34:5

Kruisverwysings

  • +De 32:50; Jos 1:2

Deuteronomium 34:6

Kruisverwysings

  • +Jud 9

Deuteronomium 34:7

Kruisverwysings

  • +De 31:1, 2; Han 7:23, 30, 36

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1986/12/15, bl. 29

Deuteronomium 34:8

Kruisverwysings

  • +Nu 20:29

Deuteronomium 34:9

Kruisverwysings

  • +De 31:14; 1Ti 4:14
  • +Nu 27:18, 21; Jos 1:16

Deuteronomium 34:10

Kruisverwysings

  • +De 18:15; Han 3:22; 7:37
  • +Eks 33:11; Nu 12:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1997/10/1, bl. 4-5

Deuteronomium 34:11

Kruisverwysings

  • +De 4:34

Deuteronomium 34:12

Kruisverwysings

  • +De 26:8; Lu 24:19

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Deut. 34:1De 32:49
Deut. 34:1De 3:27
Deut. 34:1Nu 36:13
Deut. 34:1Rig 18:29
Deut. 34:2Eks 23:31; Nu 34:2, 6; De 11:24
Deut. 34:3Jos 15:1
Deut. 34:3Ge 13:10
Deut. 34:3Ge 19:22, 23
Deut. 34:4Ge 12:7; 26:3; 28:13
Deut. 34:4Nu 20:12
Deut. 34:5De 32:50; Jos 1:2
Deut. 34:6Jud 9
Deut. 34:7De 31:1, 2; Han 7:23, 30, 36
Deut. 34:8Nu 20:29
Deut. 34:9De 31:14; 1Ti 4:14
Deut. 34:9Nu 27:18, 21; Jos 1:16
Deut. 34:10De 18:15; Han 3:22; 7:37
Deut. 34:10Eks 33:11; Nu 12:8
Deut. 34:11De 4:34
Deut. 34:12De 26:8; Lu 24:19
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Deuteronomium 34:1-12

Deuteronomium

34 Toe het Moses van die woestynvlaktes van Moab af teen die berg Nebo+ opgeklim, na die top van Pisga,+ wat op Jeʹrigo+ uitkyk. En Jehovah het hom die hele land gewys, van Giʹlead tot by Dan+ 2 en die hele Nafʹtali en die land van Eʹfraim en Manasʹse en die hele land van Juda tot by die westelike see,*+ 3 sowel as die Negeb+ en die Distrik,+ die valleivlakte van Jeʹrigo, die stad van palmbome, tot by Soar.+

4 Jehovah het toe vir hom gesê: “Dít is die land wat ek aan Abraham, Isak en Jakob met ’n eed belowe het deur te sê: ‘Aan jou nakomelinge* sal ek dit gee.’+ Ek het jou dit met jou eie oë laat sien, maar jy sal nie daarheen oortrek nie.”+

5 Daarna het Moses, die kneg van Jehovah, daar in die land Moab gesterf, net soos Jehovah gesê het.+ 6 Hy het hom in die vallei in die land Moab, oorkant Bet-Peor, begrawe, en tot vandag toe weet niemand waar sy graf is nie.+ 7 Moses was 120 jaar oud toe hy gesterf het.+ Sy oë het nie dof geword nie en sy krag het hom nie verlaat nie. 8 Die volk Israel het 30 dae lank in die woestynvlaktes van Moab oor Moses getreur.+ Toe het die tyd om oor Moses te treur en te rou, tot ’n einde gekom.

9 Josua, die seun van Nun, was vol van die gees van wysheid, want Moses het sy hande op hom gelê.+ En die Israeliete het na hom begin luister, en hulle het gedoen net soos Jehovah Moses beveel het.+ 10 Maar daar was nooit weer so ’n profeet in Israel nie. Jehovah het Moses+ van aangesig tot aangesig geken.+ 11 Hy het al die tekens en die wonderwerke gedoen wat Jehovah hom gestuur het om in Egipte te doen voor Farao en al sy knegte en sy hele land.+ 12 Moses het ook ’n magtige hand en ontsagwekkende krag voor die oë van die hele Israel geopenbaar.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel