Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 6
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Deuteronomium

      • Jy moet Jehovah met jou hele hart liefhê (1-9)

        • “Luister, o Israel” (4)

        • Ouers moet hulle kinders leer (6, 7)

      • Moenie Jehovah vergeet nie (10-15)

      • Moenie Jehovah toets nie (16-19)

      • Vertel die volgende geslag (20-25)

Deuteronomium 6:2

Kantlynverwysings

  • +Ge 18:19; De 4:9
  • +Spr 3:1, 2

Deuteronomium 6:4

Kantlynverwysings

  • +De 5:7; Jes 42:8; Sag 14:9; Mr 12:29, 32; 1Kor 8:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/6, bl. 15-20

    Die Wagtoring,

    2012/3/1, bl. 23

Deuteronomium 6:5

Voetnote

  • *

    Sien Woordelys.

  • *

    Of “lewenskrag; middele”.

Kantlynverwysings

  • +De 10:12; 11:13; 30:6; Mt 22:37
  • +Mr 12:30, 33; Lu 10:27

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/5/15, bl. 15-16

    2005/6/15, bl. 20

    “Hele Skrif”, bl. 37

Deuteronomium 6:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/4/1, bl. 14

    2007/5/15, bl. 15-16

    2006/4/1, bl. 8-9

    2005/6/15, bl. 20

    2005/4/1, bl. 12-13

    Gesinsgeluk, bl. 55-56, 58-59, 70-71

Deuteronomium 6:7

Voetnote

  • *

    Of “by jou kinders inskerp; op jou kinders se hart graveer”.

Kantlynverwysings

  • +Ge 18:19; De 4:9; Spr 22:6; Ef 6:4
  • +De 11:19

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2013/8/15, bl. 16

    2008/4/1, bl. 14

    2007/9/1, bl. 22

    2007/5/15, bl. 15-16

    2006/11/1, bl. 4-6

    2006/4/1, bl. 8-9

    2005/6/15, bl. 20-21

    2005/4/15, bl. 6-7

    2005/4/1, bl. 12-13

    2005/1/1, bl. 26

    2004/6/15, bl. 5

    Gesinsgeluk, bl. 55-56, 58-59, 70-71

Deuteronomium 6:8

Voetnote

  • *

    Lett. “tussen jou oë”.

Kantlynverwysings

  • +De 11:18

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2005/4/1, bl. 13

    2004/9/15, bl. 26

Deuteronomium 6:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2005/4/1, bl. 13

Deuteronomium 6:10

Kantlynverwysings

  • +Ge 15:18
  • +Jos 24:13; Ps 105:44

Deuteronomium 6:11

Kantlynverwysings

  • +De 8:10

Deuteronomium 6:12

Kantlynverwysings

  • +Rig 3:7

Deuteronomium 6:13

Kantlynverwysings

  • +De 10:12; 13:4
  • +Lu 4:8
  • +Jer 12:16

Deuteronomium 6:14

Kantlynverwysings

  • +Eks 34:14

Deuteronomium 6:15

Kantlynverwysings

  • +Eks 20:5; De 4:24
  • +Eks 32:9, 10; Nu 25:3; De 11:16, 17; Rig 2:14
  • +2Kn 17:18

Deuteronomium 6:16

Kantlynverwysings

  • +Mt 4:7; Lu 4:12; 1Kor 10:9
  • +Eks 17:2, 7; Ps 95:8, 9; Heb 3:8, 9

Deuteronomium 6:18

Kantlynverwysings

  • +Ge 15:18

Deuteronomium 6:19

Kantlynverwysings

  • +Eks 23:30

Deuteronomium 6:22

Kantlynverwysings

  • +Eks 7:3
  • +De 4:34

Deuteronomium 6:23

Kantlynverwysings

  • +Eks 13:5; De 1:8

Deuteronomium 6:24

Kantlynverwysings

  • +Ps 111:10; Spr 14:27
  • +Le 18:5; De 4:1; Ga 3:12

Deuteronomium 6:25

Kantlynverwysings

  • +Pr 12:13; Ro 10:5

Parallelle vertalings

Klik op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Deut. 6:2Ge 18:19; De 4:9
Deut. 6:2Spr 3:1, 2
Deut. 6:4De 5:7; Jes 42:8; Sag 14:9; Mr 12:29, 32; 1Kor 8:6
Deut. 6:5De 10:12; 11:13; 30:6; Mt 22:37
Deut. 6:5Mr 12:30, 33; Lu 10:27
Deut. 6:7Ge 18:19; De 4:9; Spr 22:6; Ef 6:4
Deut. 6:7De 11:19
Deut. 6:8De 11:18
Deut. 6:10Ge 15:18
Deut. 6:10Jos 24:13; Ps 105:44
Deut. 6:11De 8:10
Deut. 6:12Rig 3:7
Deut. 6:13De 10:12; 13:4
Deut. 6:13Lu 4:8
Deut. 6:13Jer 12:16
Deut. 6:14Eks 34:14
Deut. 6:15Eks 20:5; De 4:24
Deut. 6:15Eks 32:9, 10; Nu 25:3; De 11:16, 17; Rig 2:14
Deut. 6:152Kn 17:18
Deut. 6:16Mt 4:7; Lu 4:12; 1Kor 10:9
Deut. 6:16Eks 17:2, 7; Ps 95:8, 9; Heb 3:8, 9
Deut. 6:18Ge 15:18
Deut. 6:19Eks 23:30
Deut. 6:22Eks 7:3
Deut. 6:22De 4:34
Deut. 6:23Eks 13:5; De 1:8
Deut. 6:24Ps 111:10; Spr 14:27
Deut. 6:24Le 18:5; De 4:1; Ga 3:12
Deut. 6:25Pr 12:13; Ro 10:5
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Deuteronomium 6:1-25

Deuteronomium

6 “Hier is die gebooie, die wetsvoorskrifte en die regterlike bevele wat Jehovah julle God gegee het om julle te leer, sodat julle dit kan gehoorsaam wanneer julle in die land ingaan wat julle in besit gaan neem 2 en sodat julle Jehovah julle God kan vrees en al sy wetsbepalings en sy gebooie kan gehoorsaam wat ek julle beveel – julle en julle kinders en julle kleinkinders+ – al die dae van julle lewe, sodat julle lank kan lewe.+ 3 En julle moet luister, o Israel, en presies doen wat dit sê, sodat dit met julle goed kan gaan en julle baie kan word in die land wat oorloop van melk en heuning, net soos Jehovah, die God van julle voorvaders, julle belowe het.

4 “Luister, o Israel: Jehovah ons God is een Jehovah.+ 5 Jy moet Jehovah jou God liefhê met jou hele hart en jou hele siel*+ en al jou krag.*+ 6 Hierdie woorde wat ek jou vandag beveel, moet in jou hart wees, 7 en jy moet dit vir jou kinders herhaal*+ en daaroor praat wanneer jy in jou huis sit en wanneer jy op die pad loop en wanneer jy gaan lê en wanneer jy opstaan.+ 8 Bind dit as ’n herinnering op jou hand, en dit moet soos ’n band op jou voorkop* wees.+ 9 Skryf dit op die deurposte van jou huis en op jou poorte.

10 “Wanneer Jehovah julle God julle in die land inbring wat hy aan julle voorvaders Abraham, Isak en Jakob gesweer het hy aan julle sal gee+ – groot en mooi stede wat julle nie gebou het nie,+ 11 huise vol allerhande goeie dinge waarvoor julle nie gewerk het nie, uitgekapte reënputte wat julle nie gegrawe het nie en wingerde en olyfbome wat julle nie geplant het nie – en julle geëet en versadig geword het,+ 12 moet julle versigtig wees dat julle Jehovah nie vergeet,+ wat julle uit Egipte, uit die huis van slawerny, uitgelei het nie. 13 Julle moet Jehovah julle God vrees.+ Julle moet hom dien,+ en julle moet by sy naam sweer.+ 14 Julle mag nie agter ander gode aanloop nie, agter enige van die gode van die volke wat rondom julle is nie,+ 15 want Jehovah julle God, wat by julle is, is ’n God wat uitsluitlike toegewydheid vereis.+ Anders sal Jehovah julle God woedend word vir julle,+ en hy sal julle van die aarde af uitwis.+

16 “Julle mag Jehovah julle God nie toets+ soos julle hom by Massa+ getoets het nie. 17 Julle moet die gebooie van Jehovah julle God en sy herinneringe en sy wetsvoorskrifte wat hy julle beveel het, streng gehoorsaam. 18 Julle moet doen wat reg en goed is in Jehovah se oë, sodat dit met julle goed kan gaan en sodat julle kan ingaan in die goeie land wat Jehovah aan julle voorvaders met ’n eed belowe het en dit in besit kan neem+ 19 deur al julle vyande voor julle te verdryf, net soos Jehovah belowe het.+

20 “Wanneer jou seun jou in die toekoms vra: ‘Wat beteken die herinneringe en die wetsvoorskrifte en die regterlike bevele wat Jehovah ons God julle beveel het?’ 21 dan moet jy vir jou seun sê: ‘Ons het slawe van Farao in Egipte geword, maar Jehovah het ons met ’n magtige hand uit Egipte uitgelei. 22 En Jehovah het aangehou om voor ons oë groot en verwoestende tekens en wonderwerke oor Egipte,+ oor Farao en oor sy hele huis te bring.+ 23 En hy het ons daar uitgelei om ons hierheen te bring sodat hy die land aan ons kan gee wat hy aan ons voorvaders met ’n eed belowe het.+ 24 Toe het Jehovah ons beveel om al hierdie wetsvoorskrifte te gehoorsaam en om Jehovah ons God te vrees sodat dit altyd met ons goed kan gaan+ en sodat ons kan bly lewe,+ soos vandag die geval is. 25 En ons sal as regverdig beskou word as ons sorg dat ons al hierdie gebooie voor Jehovah ons God gehoorsaam, net soos hy ons beveel het.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel