Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Tessalonisense 1
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van 1 Tessalonisense

      • Groete (1)

      • Dankbaar vir Tessalonisense se geloof (2-10)

1 Tessalonisense 1:1

Voetnote

  • *

    D.w.s. Silas.

Kantlynverwysings

  • +Han 15:22; 1Pe 5:12
  • +Han 16:1, 2

1 Tessalonisense 1:2

Kantlynverwysings

  • +2Te 1:11, 12

1 Tessalonisense 1:3

Kantlynverwysings

  • +1Pe 1:3, 4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/3/15, bl. 6

    Koninkryksbediening,

    2000/2, bl. 4

1 Tessalonisense 1:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Bedieningskool, bl. 194

    Die Wagtoring,

    2000/3/1, bl. 16-17

    Koninkryksbediening,

    2000/2, bl. 3-4

1 Tessalonisense 1:6

Kantlynverwysings

  • +1Kor 11:1; Flp 3:17; 2Te 3:9
  • +1Pe 2:21
  • +1Te 2:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Koninkryksbediening,

    2000/2, bl. 3-4

1 Tessalonisense 1:8

Voetnote

  • *

    Sien Aanh. A5.

Kantlynverwysings

  • +2Te 1:4

1 Tessalonisense 1:9

Kantlynverwysings

  • +1Kor 10:14; 12:2; Ga 4:8; 1Jo 5:21

1 Tessalonisense 1:10

Kantlynverwysings

  • +Han 1:10, 11; Tit 2:13
  • +1Te 5:2; 2Pe 3:12

Parallelle vertalings

Klik op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Tess. 1:1Han 15:22; 1Pe 5:12
1 Tess. 1:1Han 16:1, 2
1 Tess. 1:22Te 1:11, 12
1 Tess. 1:31Pe 1:3, 4
1 Tess. 1:61Kor 11:1; Flp 3:17; 2Te 3:9
1 Tess. 1:61Pe 2:21
1 Tess. 1:61Te 2:14
1 Tess. 1:82Te 1:4
1 Tess. 1:91Kor 10:14; 12:2; Ga 4:8; 1Jo 5:21
1 Tess. 1:101Te 5:2; 2Pe 3:12
1 Tess. 1:10Han 1:10, 11; Tit 2:13
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
1 Tessalonisense 1:1-10

Die eerste brief aan die Tessalonisense

1 Van Paulus, Silvaʹnus*+ en Timoʹteus.+ Aan die gemeente van die Tessalonisense in eenheid met God, die Vader, en die Here Jesus Christus:

Mag julle onverdiende goedheid en vrede hê.

2 Ons dank God altyd wanneer ons julle almal in ons gebede noem,+ 3 want ons dink altyd aan julle getroue werk, julle liefdevolle arbeid en julle volharding as gevolg van julle hoop+ op ons Here Jesus Christus in die teenwoordigheid van ons God en Vader. 4 Broers, God is lief vir julle, en ons weet dat hy julle uitgekies het 5 omdat die goeie nuus wat ons verkondig, julle nie net met woorde bereik het nie, maar ook met krag en heilige gees en sterk oortuiging. Julle weet watter soort mense ons vir julle geword het toe ons by julle was. 6 Julle het navolgers van ons+ en van die Here geword,+ aangesien julle die woord in baie moeilike omstandighede+ met vreugde van die heilige gees aanvaar het. 7 So het julle ’n voorbeeld vir al die gelowiges in Masedoʹnië en Agaʹje geword.

8 Ja, as gevolg van julle is die woord van Jehovah* nie net in Masedoʹnië en Agaʹje gehoor nie, maar julle geloof in God het oral, op elke plek,+ bekend geword, sodat dit nie vir ons nodig is om enigiets te sê nie. 9 Want hulle bly praat oor ons eerste ontmoeting met julle en oor hoe julle julle afgode verlaat+ het om ’n lewende en ware God as slawe te dien 10 en om te wag vir sy Seun uit die hemel,+ wat hy uit die dood opgewek het, naamlik Jesus, wat ons red van die woede wat kom.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel